Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » geen reaksie oor niehaus?
geen reaksie oor niehaus? [boodskap #118788] |
Sat, 14 February 2009 17:08  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Snaaks, veral in ag genome dat hier (*blykbaar) meer lesers as
deelnemrs is, dat niehaus se nuuste eskapades geen reaksie uitlok nie.
Of het ons 'n publiek geword wat nie meer geskok/verras kan word nie?
|
|
|
|
|
|
Re: geen reaksie oor niehaus? [boodskap #118880 is 'n antwoord op boodskap #118879] |
Tue, 17 February 2009 07:31   |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 17 Feb 2009 08:20:15 +0200, "Riaan" wrote:
>
> "Dave" wrote in message
> news:odudp4tk50obtovff5643pmr48ji63ci63@4ax.com...
>
>> Snaaks, veral in ag genome dat hier (*blykbaar) meer lesers as
>> deelnemrs is, dat niehaus se nuuste eskapades geen reaksie uitlok nie.
>> Of het ons 'n publiek geword wat nie meer geskok/verras kan word nie?
>
>
> Dit gee ook nuwe betekenis aan sy storie dat hy in die tronk verkrag is. Ek
> het dit van die begin af nie geglo nie, en wonder nou of dit nie een siek
> fantasie by hom was nie.
>
> Maar so val die ANC leiers een vir een. Hou die koerante dop, daar is nog
> baie om te kom.
>
en watter lekker lag ontlok dit
toe ek onthou van Gloudina se, net so siek fantasie, toe sy oor hom en
sy siek stories gehuil het op dié forum. Toe sy laaang trane gehuil
het omdat die Boere so gemeen was om hom tussen sy (en haar) broeders
in 'n sel te druk, 'want hulle kon hom mos in 'n ander sel toegesluit
het' of so iets. Ha ha wie laaste lag, lag lag lag die lekkerste.
En ek dink ons gaan vorentoe meer dinge hê om oor te lag.
(Is dit deur sulks waar die uitdrukking vandaan kom 'lag met 'n
traan'?)
|
|
|
|
Re: geen reaksie oor niehaus? [boodskap #118921 is 'n antwoord op boodskap #118920] |
Thu, 19 February 2009 10:18  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 19 Feb 2009 11:41:53 +0200, Ferdi wrote:
>
> Ha,ha!!
>
> Carl het uiteindelik toe die kaart gespeel!
>
> Hy het gister gese dis alles apartheid se skuld!
Yep, ek het dit gesien.
Maar hy het stil gebly oor Telkom.
Dit is seker ook maar apartheid se skuld.
En die pype wat ek môre in 'n woonstel se kombuis en badkamer moet
vervang. Dink jy ek kan die rekening aan apartheid stuur?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:59:43 UTC 2025
|