Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Verdere Telkom update
Verdere Telkom update [boodskap #118894] |
Wed, 18 February 2009 11:32  |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis Woensdag. Die dag waarop ek beloof is die lyn lewendig sal wees.
Dis nou halftwee die middag en.... raai....
ja. Die lyn is nog steeds dood.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Verdere Telkom update [boodskap #118930 is 'n antwoord op boodskap #118927] |
Fri, 20 February 2009 09:46   |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 19 Feb 2009 17:34:31 +0200, Dave wrote:
> On Thu, 19 Feb 2009 17:31:18 +0200, Dave wrote:
>
>> On Thu, 19 Feb 2009 15:23:26 +0200, Ferdi wrote:
>
>>> Jongste update:
>
>>> "It has been escalated again to the technichal dept."
>
>>> Maar natuurlik is die lyn nog altyd dood.
>
> Waarom is jy nie net geduldig en wag tot
> Woensdag soos hulle gesê het nie?
Ha,ha.. ou grapjas. Jy kan net sowel by Telkom gaan werk....
Het vanoggend (Vrydag) my jongste reff nommer gekry en die klagte is
nou op geeskaleer na die "MANAGER OF THE TECHNICHAL DIVISION" Hooo
Hoooo.....
Waarskynlik sodat hy ook die plesier kan hê om 'n kliënt se klagte te
ignoreer. Dis mos unfair dat al die ander mense die kans kry om
klagtes te ignoreer...
En ja die lyn is steeds dood.
Hoor toe by die werk van een van kollegas wie se baie bejaarde pa sy
been beseer het en in die hospitaal is. Die tannie by die aftreehuis
se foon is egter stukkend (hello Telkom!!). Toe die vrou bel en vra
hulle moet daarna kyk, kry sy dieselfde soort reaksie as wat ek gekry
het.
Toe sy verduidelik die tannie is 90 en baie "frail" en so aan toe se
telkom se mense "Ons maak nie uitsonderings vir ou mense nie" . Tough
shit.
En dan die verdere Suid-Afrika angle. Die tannie wil toe na die "frail
care" afdeling van die oord gaan. Haar dogter koop toe vir haar 'n
selfoon. Toe se die mense by die oord dis nie 'n goeie idee nie, daai
selfoon gaan baie gou deur die personeel gesteel word.
|
|
|
|
|
|
Re: Verdere Telkom update [boodskap #118936 is 'n antwoord op boodskap #118935] |
Fri, 20 February 2009 15:23  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 20 Feb 2009 16:49:37 +0200, Ferdi wrote:
>
> Sal maar probeel uitchill as ek die hond more in die park gaan laat
> loop.
Ek hoop seriously jy neem nie net die hond
uit vir 'n stap op Woensdae nie
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:54:34 UTC 2025
|