Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kyk die video
|
Re: Kyk die video [boodskap #118884 is 'n antwoord op boodskap #118881] |
Tue, 17 February 2009 09:28  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 17 Feb 2009 09:57:55 +0200, "Riaan" wrote:
> Die lewe in SA
>
>
> http://podblanc.com/south-african-carjackers-interviewed
>
Ek het daai twee op die planke gesien by TRUK, Riaan.
(bestaan Truk nog?) Hulle is twee verhoogspelers wat
saam met ET deelgeneem het aan die opvoering
'skakers en ander scrap'.
As dit nie so was nie gaan die DA daai onderhoudsvoerder
saam met Mashatile aankla vir verbloeming van misdaad.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 02:15:02 UTC 2025
|