Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » die rente is 'wettig'
die rente is 'wettig' [boodskap #118636] Vr, 23 Januarie 2009 10:38
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Volgens die NVG het Shaik R34M verdien uit onwettige praktyke
en dit is dus gekonfiskeer. Die rente daarop was blykbaar nie
onwettiige verdienste nie en hy, die NVG en regspaktisyns
deel dit.

Nou vra hy vir begenadiging en sommer op die koop toe die R34M
ook terug! Hy wag nie eens vir Zuma om aan bewind te kom nie!

Dit blyk dus dat jy 'n taxi kan steel en wanneer jy gevang word
sal die taxi terug geneem word maar die geld wat jy daarmee
gemaak het is joune. Of so iets.
Vorige onderwerp: Hoever word SA geaffekteer deur die ekonomiese tsunami
Volgende onderwerp: Jan Taks en die Wet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:49:19 MGT 2024