Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nat Kersfees of nie
Nat Kersfees of nie [boodskap #118509] Wo, 10 Desember 2008 06:58 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hi Dave

Gewoonlik by die tyd het die weerburo al vir ons Transvalers laat weet of
ons 'n nat of droog Kersfees kan verwag daar in Natal. Tensy ek dit gemis
het, het ek nog niks gehoor nie. Hoe lyk die weer daar die laaste paar weke,
en wat is jou gevoel.

Groete

Riaan
Re: Nat Kersfees of nie [boodskap #118524 is 'n antwoord op boodskap #118509] Do, 08 Januarie 2009 17:52 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Dec 2008 08:58:32 +0200, "Riaan" wrote:

> Hi Dave
>
>
> Gewoonlik by die tyd het die weerburo al vir ons Transvalers laat weet of
> ons 'n nat of droog Kersfees kan verwag daar in Natal. Tensy ek dit gemis
> het, het ek nog niks gehoor nie. Hoe lyk die weer daar die laaste paar weke,
> en wat is jou gevoel.
>
> Groete
>
> Riaan
>

Toe jy hierdie geskryf het, was ek reeds 2 dae in die Transvaal,
Riaan. In Carletonville, en my ervaring was dat dit by julle veel
warmer is as by ons.

Ons het gister hier 'n hewige donderstorm (selfs kwaai vir die
hoëveld) gehad. Met hael waartydens ek 'n stuk ys die muus gesien tref
het en steeds het 'n deel soos my vuis weg gebons van die muur af.

'n Halfuur later was die lug skoon en het die son geskyn.

Hoe het jy die weer hier gevind?
Vorige onderwerp: Nuusgroep se argief
Volgende onderwerp: Hoe lank gaan die man dit nog oorlewe?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 04:03:28 MGT 2024