Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die aanbeweeg
Die aanbeweeg [boodskap #118289] Di, 05 Augustus 2008 10:20 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Halooooooooooooooooooooo

Het die aanbeweeg sessie al aangebreek, want ek het nog nie mail van iemand
af gekry oor die nuwe plek nie.
Re: Die aanbeweeg [boodskap #118290 is 'n antwoord op boodskap #118289] Di, 05 Augustus 2008 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Het die aanbeweeg sessie al aangebreek, want ek het nog nie mail van iemand
> af gekry oor die nuwe plek nie.

Tot tyd en wyl jy "aanbeweeg" Riaan, moenie wegbeweeg
van hierdie nuusgroep nie. Ek kyk nou die dag na
"alt.groups.afrikaans" en dis 'n klomp web-gemors
wat niks met SA of Afrikaans te doen het nie. ( Ek het
juis gewonder hoekom Torreke en Dave nie net daarheen
beweeg nie.) Mens kan maar net hoop dat hierdie
nuusgroep gered word van 'n gemorspos-dood.

Gloudina
Re: Die aanbeweeg [boodskap #118291 is 'n antwoord op boodskap #118290] Di, 05 Augustus 2008 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hessie skryf

>            "alt.groups.afrikaans"

Ek moes gesê het "alt.languages.afrikaans"

Gloudina
Re: Die aanbeweeg [boodskap #118292 is 'n antwoord op boodskap #118289] Di, 05 Augustus 2008 13:32 Na vorige boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" <skryf
> Halooooooooooooooooooooo
>
>
> Het die aanbeweeg sessie al aangebreek, want ek het nog nie mail van
> iemand af gekry oor die nuwe plek nie.

Ja, ons kuier in die ander sitkamer.

Het die adres vir jou verlede week al aangestuur van my hotmail adres af,
maar jy't dit blykbaar nie gekry nie. Het dit nou weer na albei jou adresse
gestuur.

Sien jou daar.

Torreke
Vorige onderwerp: Uitverkoping
Volgende onderwerp: Re: Zuid-Afrika een veilige haven voor moslim-terroristen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 05:20:15 MGT 2024