Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uitverkoping
Uitverkoping [boodskap #118279] Vr, 01 Augustus 2008 09:10 na volgende boodskap
Duif[1]  is tans af-lyn  Duif[1]
Boodskappe: 20
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
'n Man stap by 'n ouetehuis verby en sien vier vrouens kaal op die
gras lê. Hy rapporteer dit aan die matrone.
Matrone sê dit is afgetrede prostitute. Hulle het 'n closingdownsale.
Re: Uitverkoping [boodskap #118280 is 'n antwoord op boodskap #118279] Vr, 01 Augustus 2008 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" <skryf
>
> 'n Man stap by 'n ouetehuis verby en sien vier vrouens kaal op die
> gras lê. Hy rapporteer dit aan die matrone.
> Matrone sê dit is afgetrede prostitute. Hulle het 'n closingdownsale.
>

Hou die ng nou "closing down sale"?
Re: Uitverkoping [boodskap #118281 is 'n antwoord op boodskap #118280] Vr, 01 Augustus 2008 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duif[1]  is tans af-lyn  Duif[1]
Boodskappe: 20
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 1 Aug 2008 13:50:26 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave" > 'n Man stap by 'n ouetehuis verby en sien vier vrouens kaal op die
>> gras lê. Hy rapporteer dit aan die matrone.
>> Matrone sê dit is afgetrede prostitute. Hulle het 'n closingdownsale.

>
> Hou die ng nou "closing down sale"?

Yep, dis 'n koebaai aan die antie. En wense dat sy mooi, lekker en
voorspoedig bly.
Ek het meer as een keer hier op die strand mense gekry wat sit en
gesels; met hulself.
Re: Uitverkoping [boodskap #118283 is 'n antwoord op boodskap #118281] Vr, 01 Augustus 2008 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

> Yep, dis 'n koebaai aan die antie.

Ag, ou Dave. Hoeveel kere het jy hierdie nuusgroep
vaarwel gesê, om een of ander rede. Eenkeer was dit
omdat jy so 'n groot vete met Ferdi gehad het dat hy
gedreig het om jou te dagvaar. Ander kere was dit
omdat mense jou ego-ballon tot so 'n mate geprik het
dat jy besluit het om maar te verdwyn. En elke keer het
jy, soms na 'n jaar of twee, teruggekom. Ons sal sien
of jy hierdie keer permanent sal wegbly.
Voor jy verdwyn, laat ons bietjie geskiedenis praat.
Onthou jy hoe "Wouter Plaasvark" hierdie groep vaarwel
gesê het toe jy hom begin impersoneer het en hy woedend
daaroor was? Ek dink dit was die begin van die einde
van hierdie groep as 'n interessante gedagtewisselingforum.
Dis toe liggewig mannetjies soos jy koning op die mishoop
wou kraai, dat mense met gravitas die groep verlaat het.
Ek gebruik hierdie nuusgroep as 'n plek waar ek Afrikaanse
gedigte kan pos. Ek weet daar is mense wat hierdie nuusgroep
besoek om in aanraking te bly met Afrikaanse digwerk. Ek
sal dus seker nog hier wees, as jy weer na 'n paar jaar
terugkom.
Intussen is ons vry van daardie ewige Engelse poste van jou,
wat jy blykbaar vir my wou pos, maar wat ek nie gelees het
nie.

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Uitverkoping [boodskap #118288 is 'n antwoord op boodskap #118281] Ma, 04 Augustus 2008 13:53 Na vorige boodskap
Spider Pig  is tans af-lyn  Spider Pig
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:87u594d3jakuc9ugqfn9kbnftn5qtttvu6@4ax.com...
> On Fri, 1 Aug 2008 13:50:26 +0200, "Torreke"
> wrote:
>

> Yep, dis 'n koebaai aan die antie. En wense dat sy mooi, lekker en
> voorspoedig bly.
> Ek het meer as een keer hier op die strand mense gekry wat sit en
> gesels; met hulself.

Daar is niks fout met jouself praat nie.... jy moet net nie terug antwoord
nie.
Vorige onderwerp: Die toekomstige Amerikaanse vise-presidente
Volgende onderwerp: Die aanbeweeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:04:21 MGT 2024