Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 39 web views last 40 minutes
39 web views last 40 minutes [boodskap #118183] Di, 29 Julie 2008 05:54 na volgende boodskap
Duif[1]  is tans af-lyn  Duif[1]
Boodskappe: 20
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
Hierdie groep word verbasend dig besoek deur mense wat te dig is om by
te dra.
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118184 is 'n antwoord op boodskap #118183] Di, 29 Julie 2008 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dee" wrote in message
news:f4d543ae-6b32-401c-9e4a-46b2d21f6e9d@59g2000hsb.googleg roups.com...
> Hierdie groep word verbasend dig besoek deur mense wat te dig is om by
> te dra.

Waar sien jy die stats
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118185 is 'n antwoord op boodskap #118184] Di, 29 Julie 2008 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duif[1]  is tans af-lyn  Duif[1]
Boodskappe: 20
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
On Jul 29, 8:24 am, "Riaan" wrote:
> "Dee" wrote in message
>
> news:f4d543ae-6b32-401c-9e4a-46b2d21f6e9d@59g2000hsb.googleg roups.com...
>
>> Hierdie groep word verbasend dig besoek deur mense wat te dig is om by
>> te dra.
>
> Waar sien jy die stats

Hier
http://groups.google.com/

Riaan, ek pos nou, soos jy beslis sien, vanaf 'n ander basis.
Ek gebruik 'n Google adres wat onaktief is omdat ek USENET gebruik
het.
Dit blyk egter dat ISP's nie meer USENET beskikbaar maak nie (ek het
UUNET gebruik om nuusgroepe te lees)
en nou moet deur google werk. En ek hou nie daarvan nie. Dit is ook
waarom ek onder 'n ander naam skryf, (want dit is 'n fasiliteit wat ek
somtyds vir ander kontakte gebruik het.) Sal een of ander tyd daar 'n
naamsverandering doen.
vraag
Weet jy van 'n alternatief waar ek steeds van my nuusleser (Agent)
gebruik kan maak?
nonskyz
Volgende vraag.
Jy is in die tegniese wêreld. Kan 'n DVD speler dit hanteer om vir 10
of 11 ure ononderbroke te draai?
Ek het musiek geberg op CDs (MP3s) en dit is nou lekker om 'n CD te
laat draai vir die heel dag. Die laaste een het ek na 10 en 'n half
uur gestop want dit was 1:30vm, en daar was nog hope musiek om te
speel:-)

Dave
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118186 is 'n antwoord op boodskap #118185] Di, 29 Julie 2008 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 29 Jul, 09:32, Dee wrote:
> Weet jy van 'n alternatief waar ek steeds van my nuusleser (Agent)
> gebruik kan maak?

Gebruik "aioe.org" as nuus server...
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118187 is 'n antwoord op boodskap #118186] Di, 29 Julie 2008 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duif[1]  is tans af-lyn  Duif[1]
Boodskappe: 20
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
On Jul 29, 10:38 am, Jottie wrote:
> On 29 Jul, 09:32, Dee wrote:
>
>> Weet jy van 'n alternatief waar ek steeds van my nuusleser (Agent)
>> gebruik kan maak?
>
> Gebruik "aioe.org" as nuus server...

Dankie Jottie. Dit is groot nuus.
Sal jou laat weet hoe dit uitwerk.

Dave
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118188 is 'n antwoord op boodskap #118186] Di, 29 Julie 2008 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Jottie" wrote in message
news:56cc82e4-4224-403a-8d50-173d1f492021@m44g2000hsc.google groups.com...
> On 29 Jul, 09:32, Dee wrote:
>> Weet jy van 'n alternatief waar ek steeds van my nuusleser (Agent)
>> gebruik kan maak?
>
> Gebruik "aioe.org" as nuus server...
>

Dankie, Jottie, jy't ook vir my 'n frustrasie opgelos.

Wonder wat het van Suidwester geword, want hy sou hierdie stukkie inligting
ook waardeer het.
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118189 is 'n antwoord op boodskap #118185] Di, 29 Julie 2008 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jul 2008 00:32:05 -0700 (PDT), Dee wrote:

> Dit blyk egter dat ISP's nie meer USENET beskikbaar maak nie (ek het
> UUNET gebruik om nuusgroepe te lees)
> en nou moet deur google werk. En ek hou nie daarvan nie. Dit is ook
> waarom ek onder 'n ander naam skryf, (want dit is 'n fasiliteit wat ek
> somtyds vir ander kontakte gebruik het.) Sal een of ander tyd daar 'n
> naamsverandering doen.
> vraag
> Weet jy van 'n alternatief waar ek steeds van my nuusleser (Agent)
> gebruik kan maak?

Ek het ingeteken op 'n Amerikaanse nuus-server. Minimale bedrag betaal
en kry alles vinnig en deur Agent. Omdat teks so min data is en ek nie
foto's aflaai nie (beter porn op ander plekke!!) of musiek nie
(soulseek en piratebay.org is beter) werk ek nou al omtrent 'n jaar en
het seker minder as 10% van my toegekende data gebruik.

nonskyz
> Volgende vraag.
> Jy is in die tegniese wêreld. Kan 'n DVD speler dit hanteer om vir 10
> of 11 ure ononderbroke te draai?

Hoekom nie?

> Ek het musiek geberg op CDs (MP3s) en dit is nou lekker om 'n CD te
> laat draai vir die heel dag. Die laaste een het ek na 10 en 'n half
> uur gestop want dit was 1:30vm, en daar was nog hope musiek om te
> speel:-)

Dis 'n joy.
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118190 is 'n antwoord op boodskap #118189] Di, 29 Julie 2008 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 29 Jul, 15:46, Ferdi wrote:
> Ek het ingeteken op 'n Amerikaanse nuus-server. Minimale bedrag betaal
> en kry alles vinnig en deur Agent. Omdat teks so min data is en ek nie
> foto's aflaai nie (beter porn op ander plekke!!) of musiek nie
> (soulseek en piratebay.org is beter) werk ek nou al omtrent 'n jaar en
> het seker minder as 10% van my toegekende data gebruik.

Verstaan ek reg? Jy betaal vrywillig vir 'n diens wat jy gratis kan
kry... en download musiek waarvoor jy eintlik moet betaal??
Ek reken die twee balanseer mekaar seker darem uit ;-)
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118191 is 'n antwoord op boodskap #118188] Di, 29 Julie 2008 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Jul 29, 12:53 pm, "Torreke" wrote:
> "Jottie" wrote in message
>
> news:56cc82e4-4224-403a-8d50-173d1f492021@m44g2000hsc.google groups.com...
>
>> On 29 Jul, 09:32, Dee wrote:
>>> Weet jy van 'n alternatief waar ek steeds van my nuusleser (Agent)
>>> gebruik kan maak?
>
>> Gebruik "aioe.org" as nuus server...
>
> Dankie, Jottie, jy't ook vir my 'n frustrasie opgelos.
>
> Wonder wat het van Suidwester geword, want hy sou hierdie stukkie inligting
> ook waardeer het.

-----Ek hang nog hier rond, is net besig om goete te skryf vir ander
mense en ek het nie so baie tyd op die oomblik nie.
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118192 is 'n antwoord op boodskap #118189] Di, 29 Julie 2008 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duif[1]  is tans af-lyn  Duif[1]
Boodskappe: 20
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
On Jul 29, 3:46 pm, Ferdi wrote:
> On Tue, 29 Jul 2008 00:32:05 -0700 (PDT), Dee wrote:
>
> > naamsverandering doen.
>> vraag
>> Weet jy van 'n alternatief waar ek steeds van my nuusleser (Agent)
>> gebruik kan maak?
>
> Ek het ingeteken op 'n Amerikaanse nuus-server. Minimale bedrag betaal
> en kry alles vinnig en deur Agent. Omdat teks so min data is en ek nie
> foto's aflaai nie (beter porn op ander plekke!!) of musiek nie
> (soulseek en piratebay.org is beter) werk ek nou al omtrent 'n jaar en
> het seker minder as 10% van my toegekende data gebruik.
>

Ek gaan "aioe.org" toets en sien hoe dit reageer. Ek moet Agent nou
instel en wonder wat die server naam is. Heelwaarskynlik
"nntp.ioe.org"
(As iemand dalk wonder watse geheime kode hieronder is, dit is die
Google kode wat ek ingedagte verkeerde plek ingetik het:-)
> > Volgende vraag.
>> Jy is in die tegniese wêreld. Kan 'n DVD speler dit hanteer om vir 10
>> of 11 ure ononderbroke te draai?
>
> Hoekom nie?

Ja, so het ek ook geredeneer. Die spelers is tog gemaak om dit te kan
doen.

>
> > uur gestop want dit was 1:30vm, en daar was nog hope musiek om te
>> speel:-)
>
> Dis 'n joy.

Soos jy sê, werklik 'n joy. En ek het joy nou baie nodig.
Oor die tyd wat ek so stil was het ek 'n baie lelike bubble gehap met
die aandelemark.
Niemand anders om te verwyt as myself, want ek het 'n dom belegging
gedoen. En finansieël skade gehad.
Nou het ek joy ook nodig:-)))

Terug na die musiek - ek het Jukebox Music gedownload. Uit die 50gers
en 60gers. Uit die Hippy Hippy Shake jare:-)))

Dave
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118193 is 'n antwoord op boodskap #118192] Di, 29 Julie 2008 16:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dee"
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118195 is 'n antwoord op boodskap #118193] Di, 29 Julie 2008 16:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jul 2008 18:02:53 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dee"
> Ek gaan "aioe.org" toets en sien hoe dit reageer. Ek moet Agent nou
> instel en wonder wat die server naam is. Heelwaarskynlik
> "nntp.ioe.org"
>
> Ek gebruik Windows Mail, Vista weergawe van Outlook Express. Klomp goete
> wat nie so lekker werk as wat dit in Express gewerk het nie, maar ek kom
> reg.
>
> Ek het gewoon 'n "news account" geskep en as server naam "aioe.org" uit
> Jottie se pos gecopy en gepaste (hoe's daai vir geradbrakte afrikaans) en
> binne minute het dit al die nuusgroepe beskikbaar afgelaai en kon ek weer,
> soos vroeer, deelneem.

As jy nie van die nuusleser hou nie (alhoewel ek Outlook Express vanaf
omtrent 1859 het, het ek dit nooit as 'n nuusleser gebruik nie, want
ek het Agent ook so lank) download een vanaf "aioe.org".

Die alternatief is, en ek stel dit voor, dat jy Forté Agent download
en ons sal jou help om dit te kraak. Agent is baie orraait.
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118198 is 'n antwoord op boodskap #118185] Wo, 30 Julie 2008 08:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dee" wrote in message
news:a7de2d87-aa51-4af7-9601-ce446015ca7b@w1g2000prk.googleg roups.com...

> Weet jy van 'n alternatief waar ek steeds van my nuusleser (Agent)
> gebruik kan maak?

Hi Dave - Sien hulle het jou al met die een uitgehelp. Indien jy met daai
een probleme kry kan ek aan nog so 2 dink wat jy kan probeer.

> Volgende vraag.
> Jy is in die tegniese wêreld. Kan 'n DVD speler dit hanteer om vir 10
> of 11 ure ononderbroke te draai?

Ek is 'n rekenaar programmeerder (nou projek bestuurder). Die DVD speler
behoort geen probleem daarmee te he sover ek van weet nie.

Ek het musiek geberg op CDs (MP3s) en dit is nou lekker om 'n CD te
laat draai vir die heel dag. Die laaste een het ek na 10 en 'n half
uur gestop want dit was 1:30vm, en daar was nog hope musiek om te
speel:-)

Ek het so ruk terug die fout gemaak om kinder musiek so vir my dogtertjie op
MP3 te sit toe ons ver gery het. Na liedjie (100 ?) miskien selfs minder,
kon ek dit net nie meer uithou nie
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118199 is 'n antwoord op boodskap #118192] Wo, 30 Julie 2008 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dee" wrote in message
news:9604c4b3-95ae-4709-b47e-9108b579047a@b1g2000hsg.googleg roups.com...

> Terug na die musiek - ek het Jukebox Music gedownload. Uit die 50gers
> en 60gers. Uit die Hippy Hippy Shake jare:-)))

Ek gebruik op die oomblik 'n klein P2P program genaamd Ares om my musiek /
videos en wat nog alles te download. Ek kan dit net nie oor my hart kry om
'n hele album van iemand te koop en net van een of 2 songs te hou en die
ander glad nie na kan luister nie - ek is 'n baie kak all rounder as dit by
musiek kom.

Indien julle van 'n beter program weet, laat hoor asb van julle.
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118201 is 'n antwoord op boodskap #118198] Wo, 30 Julie 2008 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jul 2008 10:58:59 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Dee" wrote in message
> news:a7de2d87-aa51-4af7-9601-ce446015ca7b@w1g2000prk.googleg roups.com...
>
>> Weet jy van 'n alternatief waar ek steeds van my nuusleser (Agent)
>> gebruik kan maak?
>
> Hi Dave - Sien hulle het jou al met die een uitgehelp. Indien jy met daai
> een probleme kry kan ek aan nog so 2 dink wat jy kan probeer.
>

Dankie Riaan. Ek vind die een wat ek nou gebruik baie ôrraait.
Bere net daardie name dat ons dit het indien nodig.

>
>> Volgende vraag.
>> Jy is in die tegniese wêreld. Kan 'n DVD speler dit hanteer om vir 10
>> of 11 ure ononderbroke te draai?
>
> Ek is 'n rekenaar programmeerder (nou projek bestuurder). Die DVD speler
> behoort geen probleem daarmee te he sover ek van weet nie.
>
>
> Ek het musiek geberg op CDs (MP3s) en dit is nou lekker om 'n CD te
> laat draai vir die heel dag. Die laaste een het ek na 10 en 'n half
> uur gestop want dit was 1:30vm, en daar was nog hope musiek om te
> speel:-)
>
> Ek het so ruk terug die fout gemaak om kinder musiek so vir my dogtertjie op
> MP3 te sit toe ons ver gery het. Na liedjie (100 ?) miskien selfs minder,
> kon ek dit net nie meer uithou nie
>

> Ek gebruik op die oomblik 'n klein P2P program genaamd Ares om my musiek /
> videos en wat nog alles te download. Ek kan dit net nie oor my hart kry om
> 'n hele album van iemand te koop en net van een of 2 songs te hou en die
> ander glad nie na kan luister nie - ek is 'n baie kak all rounder as dit by
> musiek kom.

> Indien julle van 'n beter program weet, laat hoor asb van julle.

Ek is nie baie keen op P2P nie. Ek dink dit is soek na virusse en
Trojans. En mi is geen viruskiller regtig waterdig nie.
Ek soek na wat ek wil hê op soekmasjiene en download gewoonlik
deur Rapidshare. Presies soos jy sê, ek het onlangs 'n kitaar album
afgelaai en slegs twee musiekstukke behou. Die res uitgevee.
Ek verkies dus om individueel af te laai.
Op die oomblik konsentreer ek op musiek uit Dean Marin se dae.
Die 'That's Amore' tipe musiek wat lekker luiste/kuier musiek is.
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118203 is 'n antwoord op boodskap #118190] Wo, 30 Julie 2008 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jul 2008 07:55:08 -0700 (PDT), Jottie
wrote:

> On 29 Jul, 15:46, Ferdi wrote:
>> Ek het ingeteken op 'n Amerikaanse nuus-server. Minimale bedrag betaal
>> en kry alles vinnig en deur Agent. Omdat teks so min data is en ek nie
>> foto's aflaai nie (beter porn op ander plekke!!) of musiek nie
>> (soulseek en piratebay.org is beter) werk ek nou al omtrent 'n jaar en
>> het seker minder as 10% van my toegekende data gebruik.
>
> Verstaan ek reg? Jy betaal vrywillig vir 'n diens wat jy gratis kan
> kry... en download musiek waarvoor jy eintlik moet betaal??
> Ek reken die twee balanseer mekaar seker darem uit ;-)

Crazy he?
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118204 is 'n antwoord op boodskap #118192] Wo, 30 Julie 2008 10:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jul 2008 08:18:01 -0700 (PDT), Dee wrote:

> Ek gaan "aioe.org" toets en sien hoe dit reageer. Ek moet Agent nou
> instel en wonder wat die server naam is. Heelwaarskynlik
> "nntp.ioe.org"
> (As iemand dalk wonder watse geheime kode hieronder is, dit is die
> Google kode wat ek ingedagte verkeerde plek ingetik het:-)

Try ook news.aioe.org

> Soos jy sê, werklik 'n joy. En ek het joy nou baie nodig.
> Oor die tyd wat ek so stil was het ek 'n baie lelike bubble gehap met
> die aandelemark.
> Niemand anders om te verwyt as myself, want ek het 'n dom belegging
> gedoen. En finansieël skade gehad.

What goes down must go up later?
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118205 is 'n antwoord op boodskap #118199] Wo, 30 Julie 2008 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jul 2008 11:05:04 +0200, "Riaan" wrote:

> Ek gebruik op die oomblik 'n klein P2P program genaamd Ares om my musiek /
> videos en wat nog alles te download. Ek kan dit net nie oor my hart kry om
> 'n hele album van iemand te koop en net van een of 2 songs te hou en die
> ander glad nie na kan luister nie - ek is 'n baie kak all rounder as dit by
> musiek kom.
>
> Indien julle van 'n beter program weet, laat hoor asb van julle.

Soulseek by www.slsknet.org

en www.thepiratebay.org vir hele CD's wat met bittorrent afgelaai
word.
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118206 is 'n antwoord op boodskap #118198] Wo, 30 Julie 2008 10:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jul 2008 10:58:59 +0200, "Riaan" wrote:

> Ek het so ruk terug die fout gemaak om kinder musiek so vir my dogtertjie op
> MP3 te sit toe ons ver gery het. Na liedjie (100 ?) miskien selfs minder,
> kon ek dit net nie meer uithou nie

He,he... so leer mens.

Soos die ou wat vir sy kinders gese het as die roomysman die klokkie
lui, beteken dit sy roomys is nou op.
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118208 is 'n antwoord op boodskap #118204] Wo, 30 Julie 2008 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jul 2008 12:18:25 +0200, Ferdi wrote:

> On Tue, 29 Jul 2008 08:18:01 -0700 (PDT), Dee wrote:
>
>
> > instel en wonder wat die server naam is. Heelwaarskynlik
>> "nntp.ioe.org"
>> (As iemand dalk wonder watse geheime kode hieronder is, dit is die
>> Google kode wat ek ingedagte verkeerde plek ingetik het:-)
>
> Try ook news.aioe.org
>
> > die aandelemark.
>> Niemand anders om te verwyt as myself, want ek het 'n dom belegging
>> gedoen. En finansieël skade gehad.
>
> What goes down must go up later?

Yep, dis waar, maar dit is nie heeltemal so eenvoudig nie.
Ek het geld gehad in hulpbronne (Old Mutual Mining and Resources Fund)
en toe dit in sy moer in duik het ek vir veiligheid na die geldmark
geskuif. Dit beteken dat ek, as ek nie BETYDS terugskuif na Mining &
Resources , ek die eerste lopie na herstelling kan misloop. Daar was
so 'n misleidende lopie wat 'n paar duisend rand per dag werd was, en
toe ek daarop vertrou, tuimel dit is sy donner in.
Ekonome het daarteen gewaarsku maar ek was te slim vir hulle.
Nou is ek in die Geldmark wat, soos ek sê, my die eerste lopie na
herstelling kan laat misloop. En met die ekonomie soos dit is, is ek
bang vir nog 'n risiko.
Mining and Resources is in elkgeval die hoogtse risiko belegging op
die aandele mark. Ek hou die fondse egter dop.
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118209 is 'n antwoord op boodskap #118204] Wo, 30 Julie 2008 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jul 2008 12:18:25 +0200, Ferdi wrote:

> On Tue, 29 Jul 2008 08:18:01 -0700 (PDT), Dee wrote:
>
>
> > instel en wonder wat die server naam is. Heelwaarskynlik
>> "nntp.ioe.org"
>> (As iemand dalk wonder watse geheime kode hieronder is, dit is die
>> Google kode wat ek ingedagte verkeerde plek ingetik het:-)
>
> Try ook news.aioe.org
>

dit was toe nntp.aioe.org
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118210 is 'n antwoord op boodskap #118205] Wo, 30 Julie 2008 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jul 2008 12:20:08 +0200, Ferdi wrote:

> On Wed, 30 Jul 2008 11:05:04 +0200, "Riaan"
> wrote:
>
> > ander glad nie na kan luister nie - ek is 'n baie kak all rounder as dit by
>> musiek kom.

>> Indien julle van 'n beter program weet, laat hoor asb van julle.
>
> Soulseek by www.slsknet.org
>
> en www.thepiratebay.org vir hele CD's wat met bittorrent afgelaai
> word.
>

Wanneer met torrent afgelaai word, wat word opgelaai?
Dit is wat my pla oor torrent's want iets word opgelaai, en ek kon nog
nooit uitmaak of dit slegs die kommunikasieverkeer is, of wat dit is
nie.
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118211 is 'n antwoord op boodskap #118208] Wo, 30 Julie 2008 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" [/color]
> Yep, dis waar, maar dit is nie heeltemal so eenvoudig nie.
> Ek het geld gehad in hulpbronne (Old Mutual Mining and Resources Fund)
> en toe dit in sy moer in duik het ek vir veiligheid na die geldmark
> geskuif. Dit beteken dat ek, as ek nie BETYDS terugskuif na Mining &
> Resources , ek die eerste lopie na herstelling kan misloop. Daar was
> so 'n misleidende lopie wat 'n paar duisend rand per dag werd was, en
> toe ek daarop vertrou, tuimel dit is sy donner in.
> Ekonome het daarteen gewaarsku maar ek was te slim vir hulle.
> Nou is ek in die Geldmark wat, soos ek sê, my die eerste lopie na
> herstelling kan laat misloop. En met die ekonomie soos dit is, is ek
> bang vir nog 'n risiko.
> Mining and Resources is in elkgeval die hoogtse risiko belegging op
> die aandele mark. Ek hou die fondse egter dop.

Kry jy advies by enige van die eksperts, PSG Online, Prestige Bullitin of
iemand anders wat in dié goed spesialiseer?

As mens nie self 'n studie daarvan gemaak het nie, glo ek, moet jy maar
liewers van ekspert advies gebruik maak - betaal maar die paar Rand vir
goeie advies!
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118214 is 'n antwoord op boodskap #118210] Wo, 30 Julie 2008 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jul 2008 13:40:44 +0200, Dave wrote:

> Wanneer met torrent afgelaai word, wat word opgelaai?
> Dit is wat my pla oor torrent's want iets word opgelaai, en ek kon nog
> nooit uitmaak of dit slegs die kommunikasieverkeer is, of wat dit is
> nie.

Sover ek torrents verstaan raak wat jy afgelaai het ook beskikbaar vir
andere. So die kanse is jy laai dit weer terug in die
torrent-gemeenskap as 'n "seeder" .
Maar ek dink jy kan torrent-programme ook stel om nie te "seed" nie.
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118215 is 'n antwoord op boodskap #118211] Wo, 30 Julie 2008 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jul 2008 13:50:45 +0200, "Torreke" wrote:

>
> Kry jy advies by enige van die eksperts, PSG Online, Prestige Bullitin of
> iemand anders wat in dié goed spesialiseer?
>
> As mens nie self 'n studie daarvan gemaak het nie, glo ek, moet jy maar
> liewers van ekspert advies gebruik maak - betaal maar die paar Rand vir
> goeie advies!

Ek is een van die eksperts wat betaal was vir my kennis.
Alhoewel, my kennis is nie gespesialiseerd spesifiek op daardie fondse
nie, maar oor 'n baie wyer veld. Wat op die oomblik, nie slegs in SA
nie maar wêreldwyd in die ekonomiese veld aangaan, is ongelooflik
onvoorspelbaar. En, wanneer so iets gebeur, soos voorheen toe die
ekonomiese probleme in Asië begin het, herstel SA stadiger daaruit as
die ontwikkelde lande.

Daarmee saam , is die feit dat ek nie meer op datum bly met
ontwikkelings nie want dit is nie meer so belangrik om permanent
inligting in te samel nie.
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118216 is 'n antwoord op boodskap #118208] Wo, 30 Julie 2008 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jul 2008 13:35:56 +0200, Dave wrote:

Ek het geld gehad in hulpbronne (Old Mutual Mining and Resources
Fund)
> en toe dit in sy moer in duik het ek vir veiligheid na die geldmark
> geskuif. Dit beteken dat ek, as ek nie BETYDS terugskuif na Mining &
> Resources , ek die eerste lopie na herstelling kan misloop. Daar was
> so 'n misleidende lopie wat 'n paar duisend rand per dag werd was, en
> toe ek daarop vertrou, tuimel dit is sy donner in.
> Ekonome het daarteen gewaarsku maar ek was te slim vir hulle.
> Nou is ek in die Geldmark wat, soos ek sê, my die eerste lopie na
> herstelling kan laat misloop. En met die ekonomie soos dit is, is ek
> bang vir nog 'n risiko.
> Mining and Resources is in elkgeval die hoogtse risiko belegging op
> die aandele mark. Ek hou die fondse egter dop.

Die bietjie wat ek in resources het, laat ek daar lê. My common sense
sê China en Indië gaan nog vir jare infrastruktuur bou.
Selfs ons gaan nog vir lank daarin belê.
Ook nuwe kragbronne soos waterstof-enjins en bio-fuel gaan heel
moontlik edel-metale gebruik.
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118217 is 'n antwoord op boodskap #118211] Wo, 30 Julie 2008 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jul 2008 13:50:45 +0200, "Torreke" wrote:

> Kry jy advies by enige van die eksperts, PSG Online, Prestige Bullitin of
> iemand anders wat in dié goed spesialiseer?
>
> As mens nie self 'n studie daarvan gemaak het nie, glo ek, moet jy maar
> liewers van ekspert advies gebruik maak - betaal maar die paar Rand vir
> goeie advies!

Of jy kan in die top 40 maatskappye op die JSE belê. Dit klink pretty
safe - gegee die op en af van die wêreld-ekonomie. Satrix, die JSE se
eie beleggings-arm is online.
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118218 is 'n antwoord op boodskap #118214] Wo, 30 Julie 2008 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jul 2008 14:59:43 +0200, Ferdi wrote:

> On Wed, 30 Jul 2008 13:40:44 +0200, Dave wrote:
>
>
> > Dit is wat my pla oor torrent's want iets word opgelaai, en ek kon nog
>> nooit uitmaak of dit slegs die kommunikasieverkeer is, of wat dit is
>> nie.
>
> Sover ek torrents verstaan raak wat jy afgelaai het ook beskikbaar vir
> andere. So die kanse is jy laai dit weer terug in die
> torrent-gemeenskap as 'n "seeder" .
> Maar ek dink jy kan torrent-programme ook stel om nie te "seed" nie.

Seker is jy reg, maar dan moet jy tog upload gelykstaande aan want jy
download, wat nie eens naastenby die geval is nie.
Ek gaan jou link gebruik en weer 'n bittorrent aflaai.
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118219 is 'n antwoord op boodskap #118216] Wo, 30 Julie 2008 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jul 2008 15:01:54 +0200, Ferdi wrote:

> Of jy kan in die top 40 maatskappye op die JSE belê. Dit klink pretty
> safe - gegee die op en af van die wêreld-ekonomie. Satrix, die JSE se
> eie beleggings-arm is online.

Ek het top 40 maatskappye ernstig oorweeg
maar OM mining & Resources wat op daardie oomblik op meer as 40% groei
vir die jaar gestaan het, het my gelok. En ek het verkeerde oomblik
gekoop. Hoog gekoop en laag verkoop, en met my ervaring moes ek van
beter geweet het.

> Die bietjie wat ek in resources het, laat ek daar lê. My common sense
> sê China en Indië gaan nog vir jare infrastruktuur bou.
> Selfs ons gaan nog vir lank daarin belê.
> Ook nuwe kragbronne soos waterstof-enjins en bio-fuel gaan heel
> moontlik edel-metale gebruik.

Jy doen heeltemal reg. As jy dit daar los en vergeet daarvan, às jy
bereid is om dit 'n langtermyn belegging te maak, gaan jy score.
Jou redenasie is sinvol, oor langtermyn.
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118220 is 'n antwoord op boodskap #118215] Wo, 30 Julie 2008 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:uqo0941skulrjofs29flg2kf1nvv1iqkq4@4ax.com...
> On Wed, 30 Jul 2008 13:50:45 +0200, "Torreke"
> wrote:
>
>

>> Kry jy advies by enige van die eksperts, PSG Online, Prestige Bullitin of
>> iemand anders wat in dié goed spesialiseer?

>> As mens nie self 'n studie daarvan gemaak het nie, glo ek, moet jy maar
>> liewers van ekspert advies gebruik maak - betaal maar die paar Rand vir
>> goeie advies!
>
> Ek is een van die eksperts wat betaal was vir my kennis.
> Alhoewel, my kennis is nie gespesialiseerd spesifiek op daardie fondse
> nie, maar oor 'n baie wyer veld. Wat op die oomblik, nie slegs in SA
> nie maar wêreldwyd in die ekonomiese veld aangaan, is ongelooflik
> onvoorspelbaar. En, wanneer so iets gebeur, soos voorheen toe die
> ekonomiese probleme in Asië begin het, herstel SA stadiger daaruit as
> die ontwikkelde lande.
>
> Daarmee saam , is die feit dat ek nie meer op datum bly met
> ontwikkelings nie want dit is nie meer so belangrik om permanent
> inligting in te samel nie.

My nederige apologie dat ek jou onderskat het. Dit gebeur as mens dink
ander mense is netso onkundig oor 'n onderwerp as wat mens self is. :))

Weet jy enigiets van ene Franck Black en sy kennis/advies oor "penny shares"

Sit hier met 'n aanbod wat baie aantreklik klink van dié man - dat hy mens
sal adviseer oor die regte "penny shares" en dat mens baie goeie groei kan
kry. Het glo 'n program waarmee hy opkomende maatskappye wat goeie groei
behoort te toon kan identifiseer en jou vroegtydig adviseer oor wat om te
koop. Maak daarop aanspraak dat hy in 77.8% gevalle reg is.

Ek moet sê ek is "tempted" om daarin in te koop, veral aangesien ek geen
ervaring van die aandelemark het nie, en terseldertyd weet dat ek beleggings
meer moet diversifiseer. Robert Kioysaki vertel ook êrens in "Rich Dad Poor
Dad" dat die beste geld op die aandelemark uit "penny shares" te maak is,
maar gebruik 'n ander naam daarvoor.
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118221 is 'n antwoord op boodskap #118217] Wo, 30 Julie 2008 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi" < wrote

> Of jy kan in die top 40 maatskappye op die JSE belê. Dit klink pretty
> safe - gegee die op en af van die wêreld-ekonomie. Satrix, die JSE se
> eie beleggings-arm is online.

Mmmmmm!!! Jy sal wel beter as ek weet.

Kyk asseblief ook my antwoord aan Dave en sê my wat jy dink oor "penny
shares"?
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118223 is 'n antwoord op boodskap #118220] Wo, 30 Julie 2008 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jul 2008 16:00:33 +0200, "Torreke" wrote:

>
> Weet jy enigiets van ene Franck Black en sy kennis/advies oor "penny shares"
>

Ja hy het erens a share tips website, en hy is slegs een van vele wat
dit doen.

> Sit hier met 'n aanbod wat baie aantreklik klink van dié man - dat hy mens
> sal adviseer oor die regte "penny shares" en dat mens baie goeie groei kan
> kry. Het glo 'n program waarmee hy opkomende maatskappye wat goeie groei
> behoort te toon kan identifiseer en jou vroegtydig adviseer oor wat om te
> koop. Maak daarop aanspraak dat hy in 77.8% gevalle reg is.
>
Die probleem is dat hy nooit kan sê dat hy 100% reg is nie.
As die karwag sien dat daar by jou kar ingebreek is, gaan hy hopelik
nie 'n tip vra nie. Frank Black gaan steeds sy tip soek, met die
verskoning dat jy ongelukkig een van die 22.2% is.
Enige advies is nie noodwendig beter as geen advies nie
maak as jy dit wil waag is 'n kenner se advies belangrik.
Daar is egter geen manier om te bepaal hoe waar hy praat nie.

Jy kan vir 'n lang tyd die fondse dop hou, van een hou, daarop
konsentreer, en dieselfde fout maak as wat ek gemaak het.
Want die ekonomie is wisselvallig, wankelrig en afdraend.
Ek is negatief op die oomblik en met rede, maar wat ek sê is die
waarheid. Op die oomblik is die beskerming van 'n geldmarkfonds
aangewese, maar dan moet jy in ag neem dat geldmarkfondse op die
oomblik sowat 12% maak, teenoor 'n 10% inflasiekoers, wat12% 'n reële
groei van slegs 2% maak.

> Ek moet sê ek is "tempted" om daarin in te koop, veral aangesien ek geen
> ervaring van die aandelemark het nie, en terseldertyd weet dat ek beleggings
> meer moet diversifiseer. Robert Kioysaki vertel ook êrens in "Rich Dad Poor
> Dad" dat die beste geld op die aandelemark uit "penny shares" te maak is,
> maar gebruik 'n ander naam daarvoor.

As jy dit kan bekostig, doen dit. Maar moet nie broodgeld gebruik
daarvoor nie. Ek het ongeduldig geword met groei slegs bo
inflasiekoers en geslip. Ek sal my geld terugkry, maar dit sal fyn
beplanning kos en kan slaaplose nagte meebring.
Fokkit Torreke, om 3 uur wakker te word en te wonder wat gaan aan op
die aandelemark, is nie lekker nie!

Soos ek sê, ek sal my geld terugkry, maar dit gaan 'n arendsoog op die
mark vra wat ek nie lus is om te doen nei.
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118224 is 'n antwoord op boodskap #118221] Wo, 30 Julie 2008 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jul 2008 16:01:50 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Ferdi" < wrote
>
>> Of jy kan in die top 40 maatskappye op die JSE belê. Dit klink pretty
>> safe - gegee die op en af van die wêreld-ekonomie. Satrix, die JSE se
>> eie beleggings-arm is online.
>
> Mmmmmm!!! Jy sal wel beter as ek weet.
>
> Kyk asseblief ook my antwoord aan Dave en sê my wat jy dink oor "penny
> shares"?

Ek het nou na een van sy websites gaan kyk.
Nie eerns 'n minuut daar gespandeer nie, so dit sal uiters onregverdig
wees om 'n mening te gee. Dit lyk vir my asof hy positief is oor
mining. Goudmyne is *vandag 3.5% af en dit is in mining resources waar
ek belê het. Dit is die grootste risiko belegging wat jy kan doen.
As dit groei, groei dit. As dit val, val dit. As jy geld daarin belê
moet jy kan bekostig om dit vir 'n paar jaar te vergeet, en nie die
opbrengs binne 'n paar maande wil hê nie.
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118226 is 'n antwoord op boodskap #118223] Wo, 30 Julie 2008 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" . Ek sal my geld terugkry, maar dit sal fyn[/color]
> beplanning kos en kan slaaplose nagte meebring.
> Fokkit Torreke, om 3 uur wakker te word en te wonder wat gaan aan op
> die aandelemark, is nie lekker nie!

Ken daardie een. Ek word net vroeër wakker, so 12h30 of 1h00 en lê dan
wakker tot so 3h00.

Gelukkig is ek een van die ouens wat nie maklik aan slaaploosheid lei nie.
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118228 is 'n antwoord op boodskap #118226] Wo, 30 Julie 2008 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jul 2008 16:45:41 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave"
>> . Ek sal my geld terugkry, maar dit sal fyn
>> beplanning kos en kan slaaplose nagte meebring.
>> Fokkit Torreke, om 3 uur wakker te word en te wonder wat gaan aan op
>> die aandelemark, is nie lekker nie!
>
> Ken daardie een. Ek word net vroeër wakker, so 12h30 of 1h00 en lê dan
> wakker tot so 3h00.
>
> Gelukkig is ek een van die ouens wat nie maklik aan slaaploosheid lei nie.
>
>

Wanneer jy wakker word is ons as 'n absolute standaard bed toe gaan
tyd:-)
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118232 is 'n antwoord op boodskap #118228] Wo, 30 Julie 2008 16:05 Na vorige boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < wrote
>
> Wanneer jy wakker word is ons as 'n absolute standaard bed toe gaan
> tyd:-)

Ek sal 'n baie vroeë dood sterf as ek dit probeer. As ek nog nie by 12 in
die bed is nie, het ek 'n baie groot probleem om aan die slaap te raak, want
dit is die tyd van die nag wanneer ek reeds baie ligter slaap. Ek is 'n
oggendmens. In die aand is ek useless. Ek gaan slaap, behalwse as ons op
'n Vry-of Sat- aand met vriende kuier, nie later as 9 nie, en staan baie
vroeg op - 4:30.
Vorige onderwerp: Alles is weer Hônkie Dôrrie
Volgende onderwerp: so b.t.w. Torreke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 22:07:57 MGT 2024