Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 39 web views last 40 minutes
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118192 is 'n antwoord op boodskap #118189] |
Tue, 29 July 2008 15:18   |
Duif[1]
Boodskappe: 20 Geregistreer: July 2008
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Jul 29, 3:46 pm, Ferdi wrote:
> On Tue, 29 Jul 2008 00:32:05 -0700 (PDT), Dee wrote:
>
> > naamsverandering doen.
>> vraag
>> Weet jy van 'n alternatief waar ek steeds van my nuusleser (Agent)
>> gebruik kan maak?
>
> Ek het ingeteken op 'n Amerikaanse nuus-server. Minimale bedrag betaal
> en kry alles vinnig en deur Agent. Omdat teks so min data is en ek nie
> foto's aflaai nie (beter porn op ander plekke!!) of musiek nie
> (soulseek en piratebay.org is beter) werk ek nou al omtrent 'n jaar en
> het seker minder as 10% van my toegekende data gebruik.
>
Ek gaan "aioe.org" toets en sien hoe dit reageer. Ek moet Agent nou
instel en wonder wat die server naam is. Heelwaarskynlik
"nntp.ioe.org"
(As iemand dalk wonder watse geheime kode hieronder is, dit is die
Google kode wat ek ingedagte verkeerde plek ingetik het:-)
> > Volgende vraag.
>> Jy is in die tegniese wêreld. Kan 'n DVD speler dit hanteer om vir 10
>> of 11 ure ononderbroke te draai?
>
> Hoekom nie?
Ja, so het ek ook geredeneer. Die spelers is tog gemaak om dit te kan
doen.
>
> > uur gestop want dit was 1:30vm, en daar was nog hope musiek om te
>> speel:-)
>
> Dis 'n joy.
Soos jy sê, werklik 'n joy. En ek het joy nou baie nodig.
Oor die tyd wat ek so stil was het ek 'n baie lelike bubble gehap met
die aandelemark.
Niemand anders om te verwyt as myself, want ek het 'n dom belegging
gedoen. En finansieël skade gehad.
Nou het ek joy ook nodig:-)))
Terug na die musiek - ek het Jukebox Music gedownload. Uit die 50gers
en 60gers. Uit die Hippy Hippy Shake jare:-)))
Dave
|
|
|
|
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118195 is 'n antwoord op boodskap #118193] |
Tue, 29 July 2008 16:18   |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 29 Jul 2008 18:02:53 +0200, "Torreke" wrote:
>
> "Dee"
> Ek gaan "aioe.org" toets en sien hoe dit reageer. Ek moet Agent nou
> instel en wonder wat die server naam is. Heelwaarskynlik
> "nntp.ioe.org"
>
> Ek gebruik Windows Mail, Vista weergawe van Outlook Express. Klomp goete
> wat nie so lekker werk as wat dit in Express gewerk het nie, maar ek kom
> reg.
>
> Ek het gewoon 'n "news account" geskep en as server naam "aioe.org" uit
> Jottie se pos gecopy en gepaste (hoe's daai vir geradbrakte afrikaans) en
> binne minute het dit al die nuusgroepe beskikbaar afgelaai en kon ek weer,
> soos vroeer, deelneem.
As jy nie van die nuusleser hou nie (alhoewel ek Outlook Express vanaf
omtrent 1859 het, het ek dit nooit as 'n nuusleser gebruik nie, want
ek het Agent ook so lank) download een vanaf "aioe.org".
Die alternatief is, en ek stel dit voor, dat jy Forté Agent download
en ons sal jou help om dit te kraak. Agent is baie orraait.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118208 is 'n antwoord op boodskap #118204] |
Wed, 30 July 2008 11:35   |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 30 Jul 2008 12:18:25 +0200, Ferdi wrote:
> On Tue, 29 Jul 2008 08:18:01 -0700 (PDT), Dee wrote:
>
>
> > instel en wonder wat die server naam is. Heelwaarskynlik
>> "nntp.ioe.org"
>> (As iemand dalk wonder watse geheime kode hieronder is, dit is die
>> Google kode wat ek ingedagte verkeerde plek ingetik het:-)
>
> Try ook news.aioe.org
>
> > die aandelemark.
>> Niemand anders om te verwyt as myself, want ek het 'n dom belegging
>> gedoen. En finansieël skade gehad.
>
> What goes down must go up later?
Yep, dis waar, maar dit is nie heeltemal so eenvoudig nie.
Ek het geld gehad in hulpbronne (Old Mutual Mining and Resources Fund)
en toe dit in sy moer in duik het ek vir veiligheid na die geldmark
geskuif. Dit beteken dat ek, as ek nie BETYDS terugskuif na Mining &
Resources , ek die eerste lopie na herstelling kan misloop. Daar was
so 'n misleidende lopie wat 'n paar duisend rand per dag werd was, en
toe ek daarop vertrou, tuimel dit is sy donner in.
Ekonome het daarteen gewaarsku maar ek was te slim vir hulle.
Nou is ek in die Geldmark wat, soos ek sê, my die eerste lopie na
herstelling kan laat misloop. En met die ekonomie soos dit is, is ek
bang vir nog 'n risiko.
Mining and Resources is in elkgeval die hoogtse risiko belegging op
die aandele mark. Ek hou die fondse egter dop.
|
|
|
|
|
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118211 is 'n antwoord op boodskap #118208] |
Wed, 30 July 2008 11:50   |
Torreke[1]
Boodskappe: 423 Geregistreer: February 2008
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Dave" [/color]
> Yep, dis waar, maar dit is nie heeltemal so eenvoudig nie.
> Ek het geld gehad in hulpbronne (Old Mutual Mining and Resources Fund)
> en toe dit in sy moer in duik het ek vir veiligheid na die geldmark
> geskuif. Dit beteken dat ek, as ek nie BETYDS terugskuif na Mining &
> Resources , ek die eerste lopie na herstelling kan misloop. Daar was
> so 'n misleidende lopie wat 'n paar duisend rand per dag werd was, en
> toe ek daarop vertrou, tuimel dit is sy donner in.
> Ekonome het daarteen gewaarsku maar ek was te slim vir hulle.
> Nou is ek in die Geldmark wat, soos ek sê, my die eerste lopie na
> herstelling kan laat misloop. En met die ekonomie soos dit is, is ek
> bang vir nog 'n risiko.
> Mining and Resources is in elkgeval die hoogtse risiko belegging op
> die aandele mark. Ek hou die fondse egter dop.
Kry jy advies by enige van die eksperts, PSG Online, Prestige Bullitin of
iemand anders wat in dié goed spesialiseer?
As mens nie self 'n studie daarvan gemaak het nie, glo ek, moet jy maar
liewers van ekspert advies gebruik maak - betaal maar die paar Rand vir
goeie advies!
|
|
|
|
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118215 is 'n antwoord op boodskap #118211] |
Wed, 30 July 2008 13:00   |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 30 Jul 2008 13:50:45 +0200, "Torreke" wrote:
>
> Kry jy advies by enige van die eksperts, PSG Online, Prestige Bullitin of
> iemand anders wat in dié goed spesialiseer?
>
> As mens nie self 'n studie daarvan gemaak het nie, glo ek, moet jy maar
> liewers van ekspert advies gebruik maak - betaal maar die paar Rand vir
> goeie advies!
Ek is een van die eksperts wat betaal was vir my kennis.
Alhoewel, my kennis is nie gespesialiseerd spesifiek op daardie fondse
nie, maar oor 'n baie wyer veld. Wat op die oomblik, nie slegs in SA
nie maar wêreldwyd in die ekonomiese veld aangaan, is ongelooflik
onvoorspelbaar. En, wanneer so iets gebeur, soos voorheen toe die
ekonomiese probleme in Asië begin het, herstel SA stadiger daaruit as
die ontwikkelde lande.
Daarmee saam , is die feit dat ek nie meer op datum bly met
ontwikkelings nie want dit is nie meer so belangrik om permanent
inligting in te samel nie.
|
|
|
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118216 is 'n antwoord op boodskap #118208] |
Wed, 30 July 2008 13:01   |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 30 Jul 2008 13:35:56 +0200, Dave wrote:
Ek het geld gehad in hulpbronne (Old Mutual Mining and Resources
Fund)
> en toe dit in sy moer in duik het ek vir veiligheid na die geldmark
> geskuif. Dit beteken dat ek, as ek nie BETYDS terugskuif na Mining &
> Resources , ek die eerste lopie na herstelling kan misloop. Daar was
> so 'n misleidende lopie wat 'n paar duisend rand per dag werd was, en
> toe ek daarop vertrou, tuimel dit is sy donner in.
> Ekonome het daarteen gewaarsku maar ek was te slim vir hulle.
> Nou is ek in die Geldmark wat, soos ek sê, my die eerste lopie na
> herstelling kan laat misloop. En met die ekonomie soos dit is, is ek
> bang vir nog 'n risiko.
> Mining and Resources is in elkgeval die hoogtse risiko belegging op
> die aandele mark. Ek hou die fondse egter dop.
Die bietjie wat ek in resources het, laat ek daar lê. My common sense
sê China en Indië gaan nog vir jare infrastruktuur bou.
Selfs ons gaan nog vir lank daarin belê.
Ook nuwe kragbronne soos waterstof-enjins en bio-fuel gaan heel
moontlik edel-metale gebruik.
|
|
|
|
|
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118219 is 'n antwoord op boodskap #118216] |
Wed, 30 July 2008 13:19   |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 30 Jul 2008 15:01:54 +0200, Ferdi wrote:
> Of jy kan in die top 40 maatskappye op die JSE belê. Dit klink pretty
> safe - gegee die op en af van die wêreld-ekonomie. Satrix, die JSE se
> eie beleggings-arm is online.
Ek het top 40 maatskappye ernstig oorweeg
maar OM mining & Resources wat op daardie oomblik op meer as 40% groei
vir die jaar gestaan het, het my gelok. En ek het verkeerde oomblik
gekoop. Hoog gekoop en laag verkoop, en met my ervaring moes ek van
beter geweet het.
> Die bietjie wat ek in resources het, laat ek daar lê. My common sense
> sê China en Indië gaan nog vir jare infrastruktuur bou.
> Selfs ons gaan nog vir lank daarin belê.
> Ook nuwe kragbronne soos waterstof-enjins en bio-fuel gaan heel
> moontlik edel-metale gebruik.
Jy doen heeltemal reg. As jy dit daar los en vergeet daarvan, Ã s jy
bereid is om dit 'n langtermyn belegging te maak, gaan jy score.
Jou redenasie is sinvol, oor langtermyn.
|
|
|
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118220 is 'n antwoord op boodskap #118215] |
Wed, 30 July 2008 14:00   |
Torreke[1]
Boodskappe: 423 Geregistreer: February 2008
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Dave" skryf in boodskap news:uqo0941skulrjofs29flg2kf1nvv1iqkq4@4ax.com...
> On Wed, 30 Jul 2008 13:50:45 +0200, "Torreke"
> wrote:
>
>
>> Kry jy advies by enige van die eksperts, PSG Online, Prestige Bullitin of
>> iemand anders wat in dié goed spesialiseer?
>> As mens nie self 'n studie daarvan gemaak het nie, glo ek, moet jy maar
>> liewers van ekspert advies gebruik maak - betaal maar die paar Rand vir
>> goeie advies!
>
> Ek is een van die eksperts wat betaal was vir my kennis.
> Alhoewel, my kennis is nie gespesialiseerd spesifiek op daardie fondse
> nie, maar oor 'n baie wyer veld. Wat op die oomblik, nie slegs in SA
> nie maar wêreldwyd in die ekonomiese veld aangaan, is ongelooflik
> onvoorspelbaar. En, wanneer so iets gebeur, soos voorheen toe die
> ekonomiese probleme in Asië begin het, herstel SA stadiger daaruit as
> die ontwikkelde lande.
>
> Daarmee saam , is die feit dat ek nie meer op datum bly met
> ontwikkelings nie want dit is nie meer so belangrik om permanent
> inligting in te samel nie.
My nederige apologie dat ek jou onderskat het. Dit gebeur as mens dink
ander mense is netso onkundig oor 'n onderwerp as wat mens self is. :))
Weet jy enigiets van ene Franck Black en sy kennis/advies oor "penny shares"
Sit hier met 'n aanbod wat baie aantreklik klink van dié man - dat hy mens
sal adviseer oor die regte "penny shares" en dat mens baie goeie groei kan
kry. Het glo 'n program waarmee hy opkomende maatskappye wat goeie groei
behoort te toon kan identifiseer en jou vroegtydig adviseer oor wat om te
koop. Maak daarop aanspraak dat hy in 77.8% gevalle reg is.
Ek moet sê ek is "tempted" om daarin in te koop, veral aangesien ek geen
ervaring van die aandelemark het nie, en terseldertyd weet dat ek beleggings
meer moet diversifiseer. Robert Kioysaki vertel ook êrens in "Rich Dad Poor
Dad" dat die beste geld op die aandelemark uit "penny shares" te maak is,
maar gebruik 'n ander naam daarvoor.
|
|
|
|
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118223 is 'n antwoord op boodskap #118220] |
Wed, 30 July 2008 14:29   |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 30 Jul 2008 16:00:33 +0200, "Torreke" wrote:
>
> Weet jy enigiets van ene Franck Black en sy kennis/advies oor "penny shares"
>
Ja hy het erens a share tips website, en hy is slegs een van vele wat
dit doen.
> Sit hier met 'n aanbod wat baie aantreklik klink van dié man - dat hy mens
> sal adviseer oor die regte "penny shares" en dat mens baie goeie groei kan
> kry. Het glo 'n program waarmee hy opkomende maatskappye wat goeie groei
> behoort te toon kan identifiseer en jou vroegtydig adviseer oor wat om te
> koop. Maak daarop aanspraak dat hy in 77.8% gevalle reg is.
>
Die probleem is dat hy nooit kan sê dat hy 100% reg is nie.
As die karwag sien dat daar by jou kar ingebreek is, gaan hy hopelik
nie 'n tip vra nie. Frank Black gaan steeds sy tip soek, met die
verskoning dat jy ongelukkig een van die 22.2% is.
Enige advies is nie noodwendig beter as geen advies nie
maak as jy dit wil waag is 'n kenner se advies belangrik.
Daar is egter geen manier om te bepaal hoe waar hy praat nie.
Jy kan vir 'n lang tyd die fondse dop hou, van een hou, daarop
konsentreer, en dieselfde fout maak as wat ek gemaak het.
Want die ekonomie is wisselvallig, wankelrig en afdraend.
Ek is negatief op die oomblik en met rede, maar wat ek sê is die
waarheid. Op die oomblik is die beskerming van 'n geldmarkfonds
aangewese, maar dan moet jy in ag neem dat geldmarkfondse op die
oomblik sowat 12% maak, teenoor 'n 10% inflasiekoers, wat12% 'n reële
groei van slegs 2% maak.
> Ek moet sê ek is "tempted" om daarin in te koop, veral aangesien ek geen
> ervaring van die aandelemark het nie, en terseldertyd weet dat ek beleggings
> meer moet diversifiseer. Robert Kioysaki vertel ook êrens in "Rich Dad Poor
> Dad" dat die beste geld op die aandelemark uit "penny shares" te maak is,
> maar gebruik 'n ander naam daarvoor.
As jy dit kan bekostig, doen dit. Maar moet nie broodgeld gebruik
daarvoor nie. Ek het ongeduldig geword met groei slegs bo
inflasiekoers en geslip. Ek sal my geld terugkry, maar dit sal fyn
beplanning kos en kan slaaplose nagte meebring.
Fokkit Torreke, om 3 uur wakker te word en te wonder wat gaan aan op
die aandelemark, is nie lekker nie!
Soos ek sê, ek sal my geld terugkry, maar dit gaan 'n arendsoog op die
mark vra wat ek nie lus is om te doen nei.
|
|
|
|
|
|
Re: 39 web views last 40 minutes [boodskap #118232 is 'n antwoord op boodskap #118228] |
Wed, 30 July 2008 16:05  |
Torreke[1]
Boodskappe: 423 Geregistreer: February 2008
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Dave" < wrote
>
> Wanneer jy wakker word is ons as 'n absolute standaard bed toe gaan
> tyd:-)
Ek sal 'n baie vroeë dood sterf as ek dit probeer. As ek nog nie by 12 in
die bed is nie, het ek 'n baie groot probleem om aan die slaap te raak, want
dit is die tyd van die nag wanneer ek reeds baie ligter slaap. Ek is 'n
oggendmens. In die aand is ek useless. Ek gaan slaap, behalwse as ons op
'n Vry-of Sat- aand met vriende kuier, nie later as 9 nie, en staan baie
vroeg op - 4:30.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 02:12:52 UTC 2025
|