|
|
|
|
| Re: Rugby Voorspelling [boodskap #118138 is 'n antwoord op boodskap #118127] |
Ma., 14 Julie 2008 10:45  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
"Ferdi" skryf in boodskap news:i6be74lcvtcamc4hq4oet9kt7jfbb795kj@4ax.com...
> On Fri, 11 Jul 2008 10:34:00 +0200, "Riaan"
> wrote:
>
> > Bokke - 16
>> AB - 14
>> Bulle - 28
>> Vrystaat - 18
My tellings was so bietjie uit gewees, maar ek was reg met die twee wenners.
Baie bly die Bulle het die Vrystaat getrap - Ons het die Vrystaat en die
Sharks 'n goeie pak slae geskuld !
|
|
|
|