Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Welcome back, Springbok Radio
Welcome back, Springbok Radio [boodskap #117631] |
Fri, 13 June 2008 15:55  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Riaan en ek sal nie weet waaroor dit gaan nie
maar Oom Torreke en oom Ferdi sal beslis weet
waarvan gepraat word wanneer gesê word:
Welcome back, Springbok Radio
13 June 2008, 14:36
Click here!
South Africans nostalgic for entertainment from an era when radio was
known to many as the "wireless", can get their hearing aids ready.
The popular programmes of Springbok Radio, one of the most beloved and
successful commercial radio stations in South African history, will
shortly be back "on air".
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Welcome back, Springbok Radio [boodskap #117672 is 'n antwoord op boodskap #117669] |
Thu, 19 June 2008 07:20  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 19 Jun 2008 07:49:45 +0200, "Torreke" wrote:
> Dave skryf
>
>> Reën dit nog by julle Torreke? Die see is nog die hele dag wild en
>> onstuimig hier en die wolke is besig om nog digter laer saam te pak.
>> Volgens die weervoorspelling lyk dit net so by julle nou.
>
> Dit het gister die hele dag gereën, maar nie so hard soos wat ek verwag het
> nie. Dit was gisteraand snerpend koud en ek vermoed dit het op die berge
> gesneeu.
>
Hier het dit ook gister kort kort harde buie reën geval. Dit het
gereën en gereën en gereën, tòt òp die see! (Dit was nog altyd vir my
snaaks as dit op die see en op die teerpad reën)
Dit is nie koud nie. Gisteraand se (voorspelde) 17° was die koudste
minimum vir die winter sover, maar die maksiumum sal ook maar net in
die lae 20gs wees. Steeds kortbroek en T-hemp temperature dus, maar ek
het 'n sweetpak aangetrek vanmôre na ek gestort het.
> Vanoggend reën dit nie, maar steeds betrokke en dreigend. Dit sal
> waarskynlik later weer reën, maar ek kry die gevoel dat dit dalk teen middag
> plek-plek sal begin opklaar. Het gisteraand op die 7-uur nuus gesien dat
> julle erg deurgelop het in KZN.
Selfde hier. Die see is steeds onstuimig en wolke is steeds laag. Dit
sal seker later weer reën, alhoewel die weervoorspelling 60% kans
op reën raai vir môre.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 20:33:11 UTC 2025
|