Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rol van koerante
|
|
|
|
Re: Rol van koerante [boodskap #117481 is 'n antwoord op boodskap #117465] |
Thu, 29 May 2008 06:45  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Hessie" wrote in message
news:ff202fb2-cf70-44b6-af1a-3ad02dce8caf@w7g2000hsa.googleg roups.com...
"Riaan" skryf
Die eerste vraag in my kop, Riaan, is of jy self
hierdie stuk DEURGELEES het. En verstaan het
wat die eintlike boodskap is in hierdie stuk. Ek
kan nie sien hoekom jy bostaande vraag vra
nie. Wat wil jy hê moet die bestaande papier-
koerante doen?
Terloops, ek is jammer dat jy afdaal in
hierdie ekskreta van die blogosphere. Jy lyk
vir my nog altyd 'n ernstige jong man. Hoe
deel jy jou Christelike beginsels met die lees
van sulke ekskreta, so 'n duiwelse drek wat
moet invaar teen die inspirasie van die Heilige
Gees.
Soos wat ek gese het Gloudina - Sekere mense sal nie van die artikel hou
nie. Ek kyk so klein bietjie verder en ek sien die volgende:
18 Xosa vrouens, een so jonk as 12 is in die jaar al vermoor vir hulle
baarmoeders. Die baarmoeder moet volgens die muti mense uitgehaal word
terwyl die vrou nog lewe, so jy kan vir jouself dink watter hel hulle beleef
het. Dan het ons hier 'n paar "dokters" wat advertensies plaas en goed
belowe wat ons tog almal weet is snert. Die probleem is dat daar baie
swartes is wat daarin glo en die mense besoek. Op hulle beurt moet die
"dokters" muti in die hande kry om hulle brousels aanmekaar te sit
Nou maak dit tog net sin vir 'n koerant om nie sulke advertensies te plaas
nie, inteendeel ek dink dit is hulle plig om dit nie te plaas nie
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 01:59:08 UTC 2025
|