Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is die NG uiteindelik dood?
Is die NG uiteindelik dood? [boodskap #116867] |
Thu, 17 April 2008 08:26 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Torreke[1]
Boodskappe: 423 Geregistreer: February 2008
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Baie het vantevore die nuusgroep se dood voorspel.
Dan flikker dit weer op.
Nou't almal blykbaar besluit: Dis die einde.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Is die NG uiteindelik dood? [boodskap #116886 is 'n antwoord op boodskap #116883] |
Mon, 21 April 2008 10:20 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Hessie" wrote in message
news:7c116e74-ac78-4992-96c6-38205c62123d@k37g2000hsf.google groups.com...
"Suidwester" skryf
Dis nog 'n mite wat jy en jou geesgenote
op hierdie nuusgroep versprei. Dat ek "teen
die Afrikaner" is. Dit is so knaend in julle
opgemorste inbors, dat Riaan selfs nie
wil glo dat ek "'n Afrikaner" is nie.
------Ek dink jy's wel 'n Afrikaner, maar 'n bruin Afrikaner. Nie dat daar
iets mee verkeerd is nie, maar jy speel wit.
Maar my posisie is dat julle nie praat
van die werklike Afrikaners wanneer julle
oor "die Afrikaner" praat nie. Julle dink die
Afrikaners is 'n nou groepie stoere-boere
wat glo dat hulle beter is as hulle land-
genote, dat hulle die wysheid in pag het
en dat hulle en hul groep essensieel
niks verkeerd kan doen nie.
-------En jy glo nie dat jy uit voeling uit is met wat in Afrika aan die
gang is nie? Wat gaan jy sê as ou Malbob voortgaan om sy mense uit te moor
en Mbeki en die ANC keur dit goed? Maak dit vir jou sin vir enige
politieke leier om die ander uit te moor? Ek weet jy is van opinie dat in
die apartheidstyd dit ook gebeur het, maar jy glo twak. Die politieke
opstand van swart mense is deur hulleself geïnisieer en vir die gevolge
daarvan waar mense dalk doodgeskiet is, moet hulle ook pa staan.
Dis ook mense
wat as 'n groep hulle taal vir 'n pot lensie-
sop sal verkoop, en dan nog kla dat die
taal nie beskerm word nie. As ek teen
die groep uitvaar, dan doen ek dit
essensieel omdat ek woedend is omdat
hierdie groep die goeie naam van die
Afrikaner in die modder gesleep het en
my uit my eie land gedwing het.
------Die ergste is dat jy lieg dat jy opslae maak. Jy is die land uit om
met 'n wit man te mag trou wat jy nie in SA in daardie tyd kon doen nie.
Toe die dinge verander, hoekom is julle toe nie terug na Afrika toe nie?
Hoekom het julle nie sommer net Mosabiek of elders anders in Afrika toe nie?
Ek sal jou sê hoekom: Jy is skeinheilig en jy het geweet wat gaan met
Afrika gebeur onder 'n swart regering.
Ek is jammer, maar julle sal nooit van my
en my soort ontslae raak, wat glo dat
julle die Afrikaner en Afrikanerskap
verraai het nie.
-----Nogal 'n patetiese lotjie, julle! Julle huil en verlang na Afrika en
tog lê julle vet gevreet in Kanada en kan nie waag om die vleispotte te
verlaat nie.....
Gloudina
|
|
|
|
Re: Is die NG uiteindelik dood? [boodskap #116890 is 'n antwoord op boodskap #116888] |
Mon, 21 April 2008 13:18 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Hessie" wrote in message
news:648bb9fc-3265-4e3d-bc1d-52d1d5db5cc4@q1g2000prf.googleg roups.com...
"Suidwester" skryf
> -------En jy glo nie dat jy uit voeling uit is met wat in Afrika aan die
> gang is nie? Wat gaan jy sê as ou Malbob voortgaan om sy mense uit te moor
> en Mbeki en die ANC keur dit goed?
Wat jy hierbo geskryf het, wys net hoe uit
voeling jy is met wat voor jou neus in SA
gebeur. Zuma, wat sover ek weet nou
president van die ANC is, het nou onlangs
'n beroep gedoen op Mugabe om dinge reg
te maak. Die jeugliga van die ANC, as ek
reg onthou, stuur waarnemingsspanne en
spreek hulleself uit teen Mugabe se dade.
En selfs Mbeki "keur nie goed" wat in SA
aangaan nie. Hy speel maar net dieselfde
speletjie wat Margaret Thatcher en Ronald
Reagan gespeel het gedurende die
apartheids-regime. Thatcher en Reagan
het ongeveer geargumenteer soos Mbeki,
en in die proses die apartheidsregime se
leeftyd met jare verleng.
Gloudina
----Lekker my tante, so jy reken die Engelse het hand-om-die-lyf gestaan met
Hitler terwyl hy seep van die Jode gekook het? Dis amper wat in Zim gebeur
tussen Malbob en Mbeki en Zuma is so bly daaroor hy kan in sy broek skyt
want Mbeki het hiermee sy eie politieke graf gegrawe. Ek weet wat aan die
gang is. Die kleur van die politici het maar net verander, niks anders
nie. Al verskil is, die ou wit politici het mense met die ervaring
aangestel om die administrasie te doen, terwyl die nuwe regering onbevoegde
mense regdeur het.
|
|
|
|
|
|
Re: Is die NG uiteindelik dood? [boodskap #116895 is 'n antwoord op boodskap #116892] |
Tue, 22 April 2008 07:10 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Torreke[1]
Boodskappe: 423 Geregistreer: February 2008
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Suidwester" < wrote
> Glo my, as jy een kker beleef het hoe mense se stukke vleis in doringbome
> hang na 'n landmynontploffing op siviele mense, dan haat jy en wil jy elke
> Swapo wat jy sien aan sy ballas ophang in die eerste doringboom wat jy
> kry. Daarvoor het jy nie aanhitsing nodig nie.
Ons wat daar diens gedoen het, het gesien wat hulle aanvang - nie net die
landmyne nie, maar siviele mense wat koelbloedig tereg gestel is omdat hulle
van verraad verdink is, kinders wat opsetlik vermink is om die bevolking te
intimideer, individue wat met RPG's geskiet is, en hoeveel ander gruwels wat
mens liewers wil vergeet....
Maar jy mors jou asem, Suidwester.
Gloudina sien net een kant van die saak raak!
Sy het nie die vermoë om terug te staan en die ander kant ook te sien nie.
Sy't nie die vermoë om in te sien dat wat in die Amerikas en Australasië
gebeur het, netso erg en erger is as wat die kolonialiste in Afrika gedoen
het nie - en dat wat hulle ookal intussen gedoen het of voorgee om te doen
om die onreg reg te stel, niks meer is as die sg "window dressings"
hervormings onder John Vorster en PW Botha.
Sy't nie die vermoë om in te sien dat die RSA magte nie bloot apartheid
verdedig het nie, maar teen kommunisme geveg het! - 'n veel erger misdaad
teen die mensdom as apartheid!
Sy't nie die vermoë om in te sien dat die misdade van die ANC in Kamp Quatro
net so erg en erger was as dié van 'n Eugene de Kock nie.
Sy't nie die vermoë om in te sien dat die ANC nie teen die misdadigers in sy
eie geledere optree nie en in dié opsig 'n swakker regering as die ou NP
bewind is - dat die swendelaars wat belastingbetalers met vliegkoepons
verneuk het steeds in die parlement sit en wette maak, maar dat 'n Pietie du
Plessis onder die NP bewind jare lank tronk toe gestuur is vir bedrog, dat
die NP 1e ministers en staatspresidente ministers wat nie perform het nie
gewoon uit die kabinet uitgelaat het, maar dat Thabo Mbeki iemand soos Manto
daar los, obgeag die feit dat sy deur haar wanbestuur en nalatigheid indirek
verantwoordelik is vir die dood van miljoene mense in SA o.a. weens HIV en
TB nie.
Sy't nog nooit 'n enkele punt toegegee nie... Sy sal ook nie, want sy durf
nie... Dan tuimel; haar hele kaartehuise inmekaar. Soos Bob Mugabe,
Mbeki en die ANC wat sy aanhang en vergoddelik, lei sy aan een moerse
selfbeeld probleem.
|
|
|
Re: Is die NG uiteindelik dood? [boodskap #116898 is 'n antwoord op boodskap #116895] |
Tue, 22 April 2008 08:22 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Torreke" skryf in boodskap news:LJCdncMXJ_8MEpDVRVnyugA@saix.net...
>
> "Suidwester" < wrote
>
>> Glo my, as jy een kker beleef het hoe mense se stukke vleis in doringbome
>> hang na 'n landmynontploffing op siviele mense, dan haat jy en wil jy
>> elke Swapo wat jy sien aan sy ballas ophang in die eerste doringboom wat
>> jy kry. Daarvoor het jy nie aanhitsing nodig nie.
>
> Ons wat daar diens gedoen het, het gesien wat hulle aanvang - nie net die
> landmyne nie, maar siviele mense wat koelbloedig tereg gestel is omdat
> hulle van verraad verdink is, kinders wat opsetlik vermink is om die
> bevolking te intimideer, individue wat met RPG's geskiet is, en hoeveel
> ander gruwels wat mens liewers wil vergeet....
>
> Maar jy mors jou asem, Suidwester.
> Gloudina sien net een kant van die saak raak!
> Sy het nie die vermoë om terug te staan en die ander kant ook te sien nie.
> Sy't nie die vermoë om in te sien dat wat in die Amerikas en Australasië
> gebeur het, netso erg en erger is as wat die kolonialiste in Afrika gedoen
> het nie - en dat wat hulle ookal intussen gedoen het of voorgee om te doen
> om die onreg reg te stel, niks meer is as die sg "window dressings"
> hervormings onder John Vorster en PW Botha.
> Sy't nie die vermoë om in te sien dat die RSA magte nie bloot apartheid
> verdedig het nie, maar teen kommunisme geveg het! - 'n veel erger misdaad
> teen die mensdom as apartheid!
> Sy't nie die vermoë om in te sien dat die misdade van die ANC in Kamp
> Quatro net so erg en erger was as dié van 'n Eugene de Kock nie.
> Sy't nie die vermoë om in te sien dat die ANC nie teen die misdadigers in
> sy eie geledere optree nie en in dié opsig 'n swakker regering as die ou
> NP bewind is - dat die swendelaars wat belastingbetalers met vliegkoepons
> verneuk het steeds in die parlement sit en wette maak, maar dat 'n Pietie
> du Plessis onder die NP bewind jare lank tronk toe gestuur is vir bedrog,
> dat die NP 1e ministers en staatspresidente ministers wat nie perform het
> nie gewoon uit die kabinet uitgelaat het, maar dat Thabo Mbeki iemand soos
> Manto daar los, obgeag die feit dat sy deur haar wanbestuur en nalatigheid
> indirek verantwoordelik is vir die dood van miljoene mense in SA o.a.
> weens HIV en TB nie.
>
> Sy't nog nooit 'n enkele punt toegegee nie... Sy sal ook nie, want sy durf
> nie... Dan tuimel; haar hele kaartehuise inmekaar. Soos Bob Mugabe,
> Mbeki en die ANC wat sy aanhang en vergoddelik, lei sy aan een moerse
> selfbeeld probleem.
----Ag ek weet van die antie se probleem en verwag nie eintlik 'n direkte
antwoord van haar nie. Dis seker maar moeilik om jouself te probeer
regverdig as jy jou land in die behoeftige tyd in die steek gelaat het. In
die ou tyd is dit verraaier genoem. Sy braai nou in haar eie vet en
probeer daarom vir haar optrede regverdiging vind. Plaas dat sy maar hou
by Kanada en sy dinge, maar sy verlang na die land van haar verraad. Werk
maar so as jy begin ou bene kou!
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Is die NG uiteindelik dood? [boodskap #116914 is 'n antwoord op boodskap #116909] |
Wed, 23 April 2008 07:21 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Hessie" wrote in message
news:e8de50f5-393a-4037-a0c9-b14bb0b14bac@p25g2000hsf.google groups.com...
> "Riaan" skryf
>
>> Gloudina - Hoekom reply jy so selektief of SW se goed. Bostaande een is
>> NIE
>> deur jou beantwoord nie, wat maar net die gedagte versterk dat JY en/of
>> jou
>> man nie wit is nie, maar 'n kleurling.
>
> Ek kry so jammer vir mense wie se beginsels
> en denkrigtings dir noodsaaklik maak dat hulle
> moet weet watse kleur iemand is. Wat in jou
> siel knaag aan jou, Riaan? Wat maak dit saak
> of ek 'n " witmens " of 'n kleurling is? Kom ons
> analiseer nou die ding. As ek 'n "kleurling" is,
> hoe sal jy teenoor my voel, anders as wat jy
> teenoor my voel as ek "wit" is?
>
> Gloudina
Gloudina - Gemeet aan jou absolute weiering om 'n eenvoudige vraag te
antwoord aangaande jou ras, en die daapopvolgende pogings van jou kant af om
die gesprek in 'n ander rigting te stuur kan daar met redelike sekerheid
afgelei word dat Dave die spyker op sy kop geslaan het met die bewering.
Ek gaan nie anders oor jou voel nie as ek weet jy is 'n kleurling nie, dit
sal egter wel veroorsaak dat ek sekere van jou stellings, en gevoelens beter
sal verstaan, aangesien dit tog net logies is dat 'n kleurling en 'n wit
persoon die geskiedenis van SA heeltemal anders beleef het nie waar nie.
So doen ons almal eerder 'n guns en klim uit die kas uit en vertel ons wie
Gloudina werklik is, hoekom julle die land verlaat het, en wat die werklike
redes is hoekom jy die vorige regering so haat.
|
|
|
Re: Is die NG uiteindelik dood? [boodskap #116924 is 'n antwoord op boodskap #116913] |
Wed, 23 April 2008 11:12 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Suidwester" skryf
> -----Niks nie, net 'n bewys dat jy steeds minderwaardig voel teenoor wit
> mense en daarom wit speel want jy's bang niemand sal jou ernstig opneem as
> jy bruin is nie. 'n Pot twak, maar jy sal seker graf toe daarmee. Jou
> kop is steeds in apartheid en dis waarom jy so hamer daarop. Hoe's daai
> vir gratis sielkundige behandeling, kleintjie van Marchand?
Toe ek klein was, Suidwester, het ek nie op Marchand
gewoon nie, maar op Perde-eiland. ( Ek moes baie ver
loop, oor 'n brug, om by my primêre skool uit te kom.)
Hierdie feit alleen, Suidwester, moet jou laat besef watter
omstandigheid die vraag wat Riaan beantwoord wil hê, antwoord.
Ek sal jou volpunte gee as jy vir Riaan kan verduidelik
hoekom sy vraag net één antwoord het. Verduidelik dit
net hier, sodat ek kan sien of jy reg is. ( Die antwoord
is geleë in die beleid van die NG KERK. Onthou, my
pa was 'n grondeienaar op Perde-eiland. Dit was die
kruks van die saak.)
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Is die NG uiteindelik dood? [boodskap #116930 is 'n antwoord op boodskap #116926] |
Wed, 23 April 2008 12:02 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Hessie" wrote in message
news:f03f9db2-af39-4501-b36d-99df094a0f69@k37g2000hsf.google groups.com...
> Jy redeneer dat 'n "witmens" en 'n "kleurling"
> wat in SA gebore is, die geskiedenis van SA anders
> sal beleef.( Dit hang natuurlik ook af van wat jy bedoel
> deur "die geskiedenis te beleef.")
Die 2 groepe ervaar tans die hede ook verskillend. Die witman is nou onder
aan die food chain, die kleurling in die middel want hy weet nie regtig waar
hy hoort nie, en die swarte swaai die septer.
> Maar dink jy dat dit
> nie moontlik is vir enigiemand wat in SA gebore is,
> om dwarsdeur die hele opset te sien, dat mense
> uit Europa opgedaag het en dwingelandy gesaai
> het onder die mense wat alreeds in die land was
> nie.
Suid-Afrika is 'n moerse groot land. En daar was BAIE dele waar nie wit of
swart sy voete gesit het nie. Dit is nou dele wat die swarte beweer syne
was - pure stront.
> Daarbenewens het hulle mense wat hulle as
> slawe in die Ooste gevang het, na SA gebring en
> in die mengsel ingebring. En toe het 'n hele klomp
> ander van die Britse eilande opgedaag en die ding
> nog 'n intenser kolonie van Europeane gemaak nie.
Presies my punt ook. Die Britte het hier kom soek vir iets wat nie hulle sin
was nie, kom moor wie en wat in hulle pad staan (Afrikaner) en steel tot
vandag toe dit wat nie aan hom behoort nie (Anglo American). Moenie 'n fout
maak nie Gloudina, die Britte is hoog op my lys van nasies wat ek verafsku.
> Dit het my nie lank geneem om deur die hele ding
> te sien nie. Wat het jou verhinder om dit so te
> sien?
Ek weet nie hoe jy dit sien nie, maar ek sien dit duidelik baie anders as jy
|
|
|
Re: Is die NG uiteindelik dood? [boodskap #116934 is 'n antwoord op boodskap #116924] |
Wed, 23 April 2008 13:25 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Hessie" wrote in message
news:63db7c92-9c65-4db9-92a4-82322518f8c1@a22g2000hsc.google groups.com...
"Suidwester" skryf
> -----Niks nie, net 'n bewys dat jy steeds minderwaardig voel teenoor wit
> mense en daarom wit speel want jy's bang niemand sal jou ernstig opneem as
> jy bruin is nie. 'n Pot twak, maar jy sal seker graf toe daarmee. Jou
> kop is steeds in apartheid en dis waarom jy so hamer daarop. Hoe's daai
> vir gratis sielkundige behandeling, kleintjie van Marchand?
Toe ek klein was, Suidwester, het ek nie op Marchand
gewoon nie, maar op Perde-eiland. ( Ek moes baie ver
loop, oor 'n brug, om by my primôre skool uit te kom.)
Hierdie feit alleen, Suidwester, moet jou laat besef watter
omstandigheid die vraag wat Riaan beantwoord wil hê, antwoord.
Ek sal jou volpunte gee as jy vir Riaan kan verduidelik
hoekom sy vraag net één antwoord het. Verduidelik dit
net hier, sodat ek kan sien of jy reg is. ( Die antwoord
is geleë in die beleid van die NG KERK. Onthou, my
pa was 'n grondeienaar op Perde-eiland. Dit was die
kruks van die saak.)
Gloudina
------OK, kom ons speel daai speletjie. My ouers het 'n plaas gehad wat
onteien was in die Odendaalkommissie-tyd en die grond is net so vir, wat
vandag bestaansboere of reggestelde boere genoem word gegee. Ja, ons het
geld vir die opgewerkte plaas gekry en daarmee 'n ander plaas gaan koop en
weer vn onder af begin om dit op te bou. Dieselfde grond wat ons afgestaan
het, se huis en ander plaasgeboue is ruïnes en het die Damaras daar naby
hulle eie pondokke opgerig en die geel duwweltjieblomme staan nou geel in
die blom na die goeie reëns en weet jy hoekom? Oorbeweiding. Want meneer
en madame wat alles so geskenk gekry het, is te lui om sy bokke veld toe te
vat. Na meer as twintig jaar ploert hulle steeds soos plakkers rond en
suip hulle des moers met elke sent wat hulle maak en blameer die regering
wat nie vir hulle kom help nie. Intussen word die kindertjies by die
strome gebore en word hulle al armer want die monde raak al meer.
Daarteenoor, die nuwe plaas het ons opgebou en die laaste wat ek gehoor
het was die aanbod op die grond R4,5 miljoen gewees. Op die plaas is os
300 bees en 2500 skaap. Plus gemsbokke, koedoes, springbokke, elande, ens.
Drie kinders het kontant gaan studeer en elkeen het sy eerste kar gekry.
Op die plaas is 'n 5 slaapkamerhuis, met drie vakansiewoonstelle, plus
skure. Niemand skuld vir niemand geld nie.
Dit is die tragiek van Afrika. Die een lot wil vooruit en die groot
gros sit en wag vir aalmoese. Toe julle grond op Perde-eiland verloor het
[neem ek aan], dan begin jy maar net weer van voor af. As jy werk en
SUKSESVOL daarmee is, dan is daar nie tyd vir politiekery en haat nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Is die NG uiteindelik dood? [boodskap #116952 is 'n antwoord op boodskap #116943] |
Thu, 24 April 2008 14:29 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Torreke[1]
Boodskappe: 423 Geregistreer: February 2008
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Suidwester" skryf in boodskap news:d6adnT8YAo7CrY3VnZ2dnUVZ8qGdnZ2d@saix.net...
>
> "Hessie" wrote in message
> news:1d3614c7-8a5d-4b66-a7d2-496b44555609@b1g2000hsg.googleg roups.com...
> "Suidwester" skryf
>
> Hoekom het jy
>> weggehol van die probleme van die land eerder as om vas te staan en deel
>> te
>> word van die oplossing. Dink jy regtig jy het nou nog die reg om enigsins
>> kritiek uit te spreek. Toe jou land jou nodig gehad het, toe hol jy
>> weg.....of het jy 'n goeie rede gehad?
>
> Ek het tweekeer na Kanada gekom. Die eerste
> keer was dit bloot om te kom trou met my
> huidige man, en hy was hier in Kanada vir
> verder studeer. Toe het ons albei vir vier jaar
> teruggegaan na SA maar na vier jaar besluit
> dat wat in die land aangaan, onheilig is en
> nie 'n goeie plek is om kinders groot te maak
> nie. En ek het net soveel reg om kritiek uit
> te spreek oor wat in SA gedoen is en nog
> gedoen word, as jy. Wat gee jou die reg
> om 'n opinie oor alles te hê, en jy wil dit
> ontneem van ander? Hierdie soort slagspreuke
> is leeg. Ek het nie "uit SA weggehol " nie.
> Ek het SA verlaat as 'n teken van protes
> teen 'n onheilige regime. Miskien moes jy
> dieselfde gedoen het.
>
> Gloudina
> ----Die verskil tussen my en jou is dat ek nie 'n lafaard is nie. Wie
> dink jy het jy nou eintlik beïndruk deur die feit dat jy die land 'uit
> protes' verlaat het? Niemand nie. Jy sou veel beter gevaar het om te
> bly en deel te word van die oplossing. Ek? Ek was deel van die SA
> weermag en ons het geslaag daarin om genoeg tyd te koop vir 'n relatief
> vreedsame politieke oplossing vir die land. Wat het jy gedoen?
Goed gestel, Suidwester!!
Jy moes dalk net vir die Antie by gesê hat dat sy van een "onheilige regime"
na 'n ander een gegaan het! - die een waaronder sy nou so lekker leef, is
nog netso onheilig soos toe die eerste wit koloniste in hulle derduisende
die Amerikas binnegestroom, die Indiane links en regs uitgemoor en die land
afgevat het.
Sy't nou die dag hoog opgegee dat hulle die inheemse volke laat deelneem aan
die regering.
"Total window dressing"!!!
Het die inheemse volke enige sê gehad, of is hulle hoegenaamd geraadpleeg
toe die grondwette van daardie lande opgestel is?
Is die wittes in Kanada en die VSA bereid om om die onderhandelingstafel te
gaan sit en met die inheemse volke 'n nuwe grondwet en vergoeding vir die
onreg te onderhandel?
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:42:35 UTC 2025
|