Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » David Bullard
David Bullard [boodskap #116852] Vr, 11 April 2008 10:29 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
David Bullard is vir die onderstaande artikel afgedank. Wat maar net vir my
'n bewys is dat die swarte maak nie saak waar in die wereld hy hom bevind
nie, seker die wese is met die swakste selfbeeld.

Imagine for a moment what life would be like in South Africa if the evil
white man hadn't come to disturb the rustic idyll of the early black
settlers.
Ignored by the Portuguese and Dutch, except as a convenient resting point en
route to India. Shunned by the British, who had decided that their empire
was already large enough and didn't need to include bits of Africa.
The vast mineral wealth lying undisturbed below the Highveld soil as simple
tribesmen graze their cattle blissfully unaware that beneath them lies one
of the richest gold seams in the world. But what would they want with gold?
There are no roads because no roads are needed because there are no cars. It's
2008 and no one has taken the slightest interest in South Africa, apart from
a handful of botanists and zoologists who reckon that the country's flora
and fauna rank as one of the largest unspoilt areas in a polluted world.
Because they have never been exposed to the sinful ways of the West, the
various tribes of South Africa live healthy and peaceful lives, only
occasionally indulging in a bit of ethnic cleansing.
Their children don't watch television because there is no television to
watch. Instead they listen to their grandparents telling stories around a
fire. They live in single-storey huts arranged to catch most of the day's
sunshine and their animals are kept nearby.
Nobody has any more animals than his family needs and nobody grows more
crops than he requires to feed his family and swap for other crops.
Ostentation is unknown because what is the point of trying to impress your
fellow citizens when they are not impressible?
The dreaded Internet doesn't exist in South Africa and cellphone companies
have laughed off any hope of interesting the inhabitants in talking
expensively into a piece of black plastic. There are no unsightly shopping
malls selling expensive goods made by Asian slave workers and consequently
there are no newspapers or magazines carrying articles comparing the
relative merits of ladies' handbags.
Whisky, the curse of the white man, isn't known in this undeveloped land and
neither are cigars. The locals brew a sort of beer out of vegetables and
drink it out of shallow wooden bowls. Five-litre paint cans have yet to
arrive in South Africa.
Every so often a child goes missing from the village, eaten either by a
hungry lion or a crocodile. The family mourn for a week or so and then have
another child. Life is, on the whole, pretty good but there is something
vital missing. Being unaware of the temptations of the outside world, nobody
knows what it is. Fire has been discovered and the development of the wheel
is coming on nicely but the tribal elders are still aware of some essential
happiness ingredient they still need to discover. Praying to the ancestors
is no help because they are just as clueless.
Then something happens that will change this undisturbed South Africa
forever. Huge metal ships land on the coast and big metal flying birds are
sent to explore the sparsely populated hinterland. They are full of men from
a place called China and they are looking for coal, metal, oil, platinum,
farmland, fresh water and cheap labour and lots of it. Suddenly the
indigenous population realise what they have been missing all along: someone
to blame. At last their prayers have been answered.
Re: David Bullard [boodskap #116854 is 'n antwoord op boodskap #116852] Vr, 11 April 2008 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> David Bullard is vir die onderstaande artikel afgedank.

Riaan, verduidelik hoekom jy verontwaardig is
oor David Bullard vir hierdie stuk afgedank is.
Ek kan nie verstaan wat hy met hierdie stuk
be-oog nie. Hy probeer óf snaaks wees op
'n baie stupid manier, of hy het iets gerook.
Wat bedoel hy met die Chinese wat aan die
einde van die stuk invlieg? As hy probeer
om snedig te wees oor die swart bevolking
dan slaag hy ook nie daarin nie, want hy
skilder hulle juis as gelukkige landelike
mense wat nie bederf is deur die sondes
van kapitalisme nie. So verduidelik
asseblief. Ek dink hy het dagga gerook
toe hy hierdie stuk geskryf het.

Gloudina
Re: David Bullard [boodskap #116855 is 'n antwoord op boodskap #116854] Vr, 11 April 2008 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BUG  is tans af-lyn  BUG
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Hessie" wrote in message
news:962c8772-d647-470e-9df2-fc75402b00d7@b5g2000pri.googleg roups.com...
"Riaan" skryf

> David Bullard is vir die onderstaande artikel afgedank.

Riaan, verduidelik hoekom jy verontwaardig is
oor David Bullard vir hierdie stuk afgedank is.
Ek kan nie verstaan wat hy met hierdie stuk
be-oog nie. Hy probeer óf snaaks wees op
'n baie stupid manier, of hy het iets gerook.
Wat bedoel hy met die Chinese wat aan die
einde van die stuk invlieg? As hy probeer
om snedig te wees oor die swart bevolking
dan slaag hy ook nie daarin nie, want hy
skilder hulle juis as gelukkige landelike
mense wat nie bederf is deur die sondes
van kapitalisme nie. So verduidelik
asseblief. Ek dink hy het dagga gerook
toe hy hierdie stuk geskryf het.

Gloudina

Baie mense dink dis antie wat die goed rook
Re: David Bullard [boodskap #116856 is 'n antwoord op boodskap #116854] Vr, 11 April 2008 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BUG  is tans af-lyn  BUG
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Hessie" wrote in message
news:962c8772-d647-470e-9df2-fc75402b00d7@b5g2000pri.googleg roups.com...
"Riaan" skryf

> David Bullard is vir die onderstaande artikel afgedank.

Riaan, verduidelik hoekom jy verontwaardig is
oor David Bullard vir hierdie stuk afgedank is.
Ek kan nie verstaan wat hy met hierdie stuk
be-oog nie. Hy probeer óf snaaks wees op
'n baie stupid manier, of hy het iets gerook.
Wat bedoel hy met die Chinese wat aan die
einde van die stuk invlieg? As hy probeer
om snedig te wees oor die swart bevolking
dan slaag hy ook nie daarin nie, want hy
skilder hulle juis as gelukkige landelike
mense wat nie bederf is deur die sondes
van kapitalisme nie. So verduidelik
asseblief. Ek dink hy het dagga gerook
toe hy hierdie stuk geskryf het.

Gloudina

Baie mense dink dis tante wat die goed gereeld gebruik
Re: David Bullard [boodskap #116858 is 'n antwoord op boodskap #116852] Sa, 12 April 2008 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Bobby" skryf

> no such thing - the lazy buggers just sit there and stink!

Dis wanneer ek poste van jou sien, dat ek
bly is dat Australië die ontvanger is van jou
soort riff raff. Vader dank, jy het nie Kanada
toe ge-emigreer nie.

Tant Hessie van die agterste Algonquins
Re: David Bullard [boodskap #116865 is 'n antwoord op boodskap #116854] Ma, 14 April 2008 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:962c8772-d647-470e-9df2-fc75402b00d7@b5g2000pri.googleg roups.com...

Riaan, verduidelik hoekom jy verontwaardig is
oor David Bullard vir hierdie stuk afgedank is.

Ek is nie verontwaardig nie - Ek hou nie eers regtig van die ou nie. Maar
wat ek wel nie kan verstaan nie is dat hy aangestel is juis om
kontroversiële goed te skryf, en tweedens sou ek gedink het die editor moet
seker die stuk goedkeur of ten minste lees voordat dit in druk ingaan. So
wat ek eerder oor wonder is hoekom die stuk sy werk gekos het, maar die kere
wat hy die witmense afgekraak het geen probleem veroorsaak het nie. Die is
dubbel standaarde, maar dit is seker nou nie iets waaraan ons nog nie
gewoond is nie.

> Ek kan nie verstaan wat hy met hierdie stuk
> be-oog nie. Hy probeer óf snaaks wees op
> 'n baie stupid manier, of hy het iets gerook.

Hy het 'n "make believe" geskep - Dit is seker onder vryheid van spraak
aanvaarbaar ? tensy jy in die groep is wat glo dat kill the boer, kill the
farmer jou volste reg is om te skree as jy so voel, maar laat iemnd anders
nou net na jou verwys as 'n aap, dan gooi jy jou toys uit die kot uit.

> Wat bedoel hy met die Chinese wat aan die
> einde van die stuk invlieg?

China het al 'n geruime tyd sy visier op Afrika, en die diktators van die
Afrika lande verwelkom hulle met ope arms, sonder om te besef wat die
nagevolge van hulle besluite gaan wees.

> As hy probeer
> om snedig te wees oor die swart bevolking
> dan slaag hy ook nie daarin nie, want hy
> skilder hulle juis as gelukkige landelike
> mense wat nie bederf is deur die sondes
van kapitalisme nie.

Dit is die ironie van die lewe - jy weet nie wat jy mis as jy nie weet dit
bestaan eers nie. Nou weet die swartes sekere goed bestaan, want die witman
het dit vir hom geleer. Ek het al baie gelag vir die swartes wat se die
witman moet sy tegnologie vat en teruggaan Europa toe - maar as hulle by 'n
witman inbreek dan is selfone, TV en dvd spelers hoog op die steel lysie.

> So verduidelik
> asseblief. Ek dink hy het dagga gerook
> toe hy hierdie stuk geskryf het.

Dan moet hy gerus aanhou om sy grassies te rook, minstens skryf hy dan
presies dit wat die ANC so hard probeer om vir die res van die wereld weg te
steek
Re: David Bullard [boodskap #116866 is 'n antwoord op boodskap #116865] Ma, 14 April 2008 12:32 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Ek is nie verontwaardig nie - Ek hou nie eers regtig van die ou nie.

OK. Ek verstaan. In alle geval, ek kry altyd
skaats in mense wat dink dat hulle goeie
joernaliste is, maar hulle is nie die taal
magtig nie. In hierdie geval is Bullard
se nie vreeslik gesofistikeerde gebruik
van die Engelse styl tekens dat hy maar
'n minderwaardige speler is in die speletjie
van oprui-joernalistiek. Ek moet vir
Dan Roodt volpunte gee in die geval.
Alhoewel ek altyd dwarsdeur sy argumente
kan sien, en byna nooit met hom saamstem
nie, moet ek toegee dat hy 'n uitstekende
joernalis is, wat die Afrikaanse taal keurig
gebruik.

Gloudina
Vorige onderwerp: Is representivity wetenskaplik verantwoordbaar?
Volgende onderwerp: Hoe beskerm ons Afrikaans?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 11:03:49 MGT 2024