Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Klimaatverandering???
Klimaatverandering??? [boodskap #116743] Di, 25 Maart 2008 12:59 na volgende boodskap
MoN[5]  is tans af-lyn  MoN[5]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Maart 2008
Karma: 0
Junior Lid
http://i28.tinypic.com/20920cl.jpg
Re: Klimaatverandering??? [boodskap #116746 is 'n antwoord op boodskap #116743] Di, 25 Maart 2008 21:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Paul" skryf

Ja, werklik. Hier in Ottawa is dit die einde van Maart
en die sneeuwalle langs die strate is nog drie vier
voet hoog. Mense vrees vir vloede, want met soveel
sneeu wat moet smelt in die volgende paar weke
gaan daar moeilikheid kom.
Twee weke gelede het ek vir die eerste keer in
my lewe met 'n kar oor 'n bevrore rivier gery. Ons
het darem nie kanse gevat nie. In die somer is daar
'n ferry waarvoor jy moet betaal. In die winter vorder
die regering 'n klein fooi in sodat hulle 'n pad oor
die ys skoon kan hou vir mense om die rivier oor
te steek.

Gloudina

Gloudina
Re: Klimaatverandering??? [boodskap #116747 is 'n antwoord op boodskap #116746] Wo, 26 Maart 2008 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:d9ccb5c3-6dd5-4d76-af68-6570d3c4e555@s37g2000prg.google groups.com...
> "Paul" skryf
>
> Ja, werklik. Hier in Ottawa is dit die einde van Maart
> en die sneeuwalle langs die strate is nog drie vier
> voet hoog. Mense vrees vir vloede, want met soveel
> sneeu wat moet smelt in die volgende paar weke
> gaan daar moeilikheid kom.
> Twee weke gelede het ek vir die eerste keer in
> my lewe met 'n kar oor 'n bevrore rivier gery. Ons
> het darem nie kanse gevat nie. In die somer is daar
> 'n ferry waarvoor jy moet betaal. In die winter vorder
> die regering 'n klein fooi in sodat hulle 'n pad oor
> die ys skoon kan hou vir mense om die rivier oor
> te steek.

Ek het eers laasjaar (37 jaar oud) vir die eerste keer sneeu gesien. Sal
graag 'n wit kersfees wil beleef.
Re: Klimaatverandering??? [boodskap #116748 is 'n antwoord op boodskap #116747] Wo, 26 Maart 2008 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paddy Girl  is tans af-lyn  Paddy Girl
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:1206510691.932996@vasbyt.isdsl.net...
> "Hessie" wrote in message
> news:d9ccb5c3-6dd5-4d76-af68-6570d3c4e555@s37g2000prg.google groups.com...
>> "Paul" skryf

>> Ja, werklik. Hier in Ottawa is dit die einde van Maart
>> en die sneeuwalle langs die strate is nog drie vier
>> voet hoog. Mense vrees vir vloede, want met soveel
>> sneeu wat moet smelt in die volgende paar weke
>> gaan daar moeilikheid kom.
>> Twee weke gelede het ek vir die eerste keer in
>> my lewe met 'n kar oor 'n bevrore rivier gery. Ons
>> het darem nie kanse gevat nie. In die somer is daar
>> 'n ferry waarvoor jy moet betaal. In die winter vorder
>> die regering 'n klein fooi in sodat hulle 'n pad oor
>> die ys skoon kan hou vir mense om die rivier oor
>> te steek.
>
>
> Ek het eers laasjaar (37 jaar oud) vir die eerste keer sneeu gesien. Sal
> graag 'n wit kersfees wil beleef.
>
Nou is hierdie sneeu gesmelt maar in die Ardennen(suid Belgie)lig nog een
halwe meter sneeu;
Die temp. is nu 4�C
Re: Klimaatverandering??? [boodskap #116749 is 'n antwoord op boodskap #116747] Wo, 26 Maart 2008 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paddy Girl  is tans af-lyn  Paddy Girl
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:1206510691.932996@vasbyt.isdsl.net...
> "Hessie" wrote in message
> news:d9ccb5c3-6dd5-4d76-af68-6570d3c4e555@s37g2000prg.google groups.com...
>> "Paul" skryf

>> Ja, werklik. Hier in Ottawa is dit die einde van Maart
>> en die sneeuwalle langs die strate is nog drie vier
>> voet hoog. Mense vrees vir vloede, want met soveel
>> sneeu wat moet smelt in die volgende paar weke
>> gaan daar moeilikheid kom.
>> Twee weke gelede het ek vir die eerste keer in
>> my lewe met 'n kar oor 'n bevrore rivier gery. Ons
>> het darem nie kanse gevat nie. In die somer is daar
>> 'n ferry waarvoor jy moet betaal. In die winter vorder
>> die regering 'n klein fooi in sodat hulle 'n pad oor
>> die ys skoon kan hou vir mense om die rivier oor
>> te steek.
>
>
> Ek het eers laasjaar (37 jaar oud) vir die eerste keer sneeu gesien. Sal
> graag 'n wit kersfees wil beleef.
>
Nou is hierdie sneeu gesmelt maar in die Ardennen(suid Belgie)lig nog een
halwe meter sneeu;
Die temp. is nu 4�C
Re: Klimaatverandering??? [boodskap #116750 is 'n antwoord op boodskap #116743] Wo, 26 Maart 2008 09:28 Na vorige boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 Mar 2008 13:59:12 +0100, "Paul" wrote:

> http://i28.tinypic.com/20920cl.jpg

Die teorie (ontwikkel by die max Plack Instituut in Duitsland) is
natuurlik dat genoeg verwarming die warm seestroom wat Europa leefbaar
maak, kan afsluit en dat Europa - as gevolg van aardverwarming - in 'n
mini-yseeu kan verval.
Vorige onderwerp: Re: Arms broker did give cash to the ANC
Volgende onderwerp: Jeugdwerkers Stellenbosch op bezoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:38:23 MGT 2024