Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suidwester
Suidwester [boodskap #116726] Wo, 19 Maart 2008 07:12 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hi Suidwester

Ek het al voorheen hier genoem dat ek na sekere lande kyk indien ek wel sou
besluit om SA te verlaat. Oz was my eerste keuse, maar die ander dag noem 'n
ou aan my dat ek na Namibie ook moet kyk, want dit sal uit die aard van die
saak baie goedkoper wees, en indien nodig is jy net so 2 uur se vlieg van
die "huis" af.

Sal jy se die man het 'n geldige punt beet

Groete

Riaan
Re: Suidwester [boodskap #116728 is 'n antwoord op boodskap #116726] Wo, 19 Maart 2008 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
, "Riaan"
>
> Sal jy se die man het 'n geldige punt beet
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>

As jy twee keer wil emigreer, Riaan, dan het die man 'n geldige punt
beet. Suid Wes is Afrika, Riaan, En ek het in my vorige tuisdorp mense
geken wat uit Rhodesië hierheen ge-emigreer het. 'n Tannie het vir my
vertel hoe hulle hul besittings verkoop het en veteraan motors met die
geld gekoop het, wat as belegging medium gedien het.
Heel waarskynlik oorweeg hulle nou weer emigrasie.
Afrika is Afrika. Wie sy 3 dekades gelede gedink het dat Zim nou s�
sal lyk? Wie sou 5 jaar gelede gedink het dat Kenia nou sal lyk soos
dit lyk? Wie sou 2 dekades gelede gedink het dat Suid Afrika nou sal
lyk soos dit lyk?
Dink jy hy het 'n geldige punt beet, Riaan?
Re: Suidwester [boodskap #116729 is 'n antwoord op boodskap #116726] Wo, 19 Maart 2008 09:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:1205910544.944740@vasbyt.isdsl.net...
> Hi Suidwester
>
>
> Ek het al voorheen hier genoem dat ek na sekere lande kyk indien ek wel
> sou besluit om SA te verlaat. Oz was my eerste keuse, maar die ander dag
> noem 'n ou aan my dat ek na Namibie ook moet kyk, want dit sal uit die
> aard van die saak baie goedkoper wees, en indien nodig is jy net so 2 uur
> se vlieg van die "huis" af.
>
> Sal jy se die man het 'n geldige punt beet
-----Soos sake nou staan in ons land, leef ons rustig hier en is daar geen
teken van mense wat wil waai nie. Hier was wel mense wat weg is Oz toe en
hulle kom hou elke jaar weer vakansie in Namimbi�! Reken hulle is Oz toe
vir die kinders se geleenthede en hulle leef OK...het al plaas gekoop, ens.
Tog reken hulle dat as die kinders uit die huis is, dan kom hulle 'huis'
toe. Reken Oz is 'n boring land wat oorgereguleer is. Sê die mense is
een groot massa mense wat almal in dieseldfe stroompie voortploeter met geen
eie identiteit nie. Snaakste is die kinders wat almal reken dat die dag
wat hulle gekwalifiseer is, kom hulle ook terug Suidwes toe. Seker maar
die vryheid en die mense wat elkeen nog 'n eie identiteit het? Doer by
julle land, in die stede, loop die mense mos ook al klaar soos 'n spul bokke
in 'n trop rond. Niemand groet vir niemand nie en probeer nie om 'n ou te
ken nie, want dalk vra die ou vir jou iets! Namibië is volgens my
wonderlik. Ja die Swapo's vergryp hulleself in die mag, en ons taal is
Engels, maar almal praat Afrikaans. Ons land is groot en wyd en ons is net
2 miljoen mense in 'n land wat 2/3des so groot soos Suid-Afrika is! Ons
vertrap mekaar nie..........
Re: Suidwester [boodskap #116730 is 'n antwoord op boodskap #116728] Wo, 19 Maart 2008 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:3ff1u3db2dqn3vbj09c5rc89dto4sgumh1@4ax.com...

> As jy twee keer wil emigreer, Riaan, dan het die man 'n geldige punt
> beet. Suid Wes is Afrika, Riaan, En ek het in my vorige tuisdorp mense
> geken wat uit Rhodesië hierheen ge-emigreer het. 'n Tannie het vir my
> vertel hoe hulle hul besittings verkoop het en veteraan motors met die
> geld gekoop het, wat as belegging medium gedien het.
> Heel waarskynlik oorweeg hulle nou weer emigrasie.
> Afrika is Afrika. Wie sy 3 dekades gelede gedink het dat Zim nou sê
> sal lyk? Wie sou 5 jaar gelede gedink het dat Kenia nou sal lyk soos
> dit lyk? Wie sou 2 dekades gelede gedink het dat Suid Afrika nou sal
> lyk soos dit lyk?
> Dink jy hy het 'n geldige punt beet, Riaan?

He He ... Dave - Lyk my ek en jy redeneer nogal baie dieselfde, want dit wat
jy hier se, is presies wat ek ook so in my stilligheid gedink het. Maar om
die hele land verlaat projek "wetenskaplik" te hou, moet ek minstens al die
inligting wat ek het, op 'n regverdige basis evalueer.
Re: Suidwester [boodskap #116731 is 'n antwoord op boodskap #116730] Wo, 19 Maart 2008 10:06 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 19 Mar 2008 11:19:47 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:3ff1u3db2dqn3vbj09c5rc89dto4sgumh1@4ax.com...
>
>> As jy twee keer wil emigreer, Riaan, dan het die man 'n geldige punt
>> beet. Suid Wes is Afrika, Riaan, En ek het in my vorige tuisdorp mense
>> geken wat uit Rhodesië hierheen ge-emigreer het. 'n Tannie het vir my
>> vertel hoe hulle hul besittings verkoop het en veteraan motors met die
>> geld gekoop het, wat as belegging medium gedien het.
>> Heel waarskynlik oorweeg hulle nou weer emigrasie.
>> Afrika is Afrika. Wie sy 3 dekades gelede gedink het dat Zim nou sò
>> sal lyk? Wie sou 5 jaar gelede gedink het dat Kenia nou sal lyk soos
>> dit lyk? Wie sou 2 dekades gelede gedink het dat Suid Afrika nou sal
>> lyk soos dit lyk?
>> Dink jy hy het 'n geldige punt beet, Riaan?
>
>
> He He ... Dave - Lyk my ek en jy redeneer nogal baie dieselfde, want dit wat
> jy hier se, is presies wat ek ook so in my stilligheid gedink het. Maar om
> die hele land verlaat projek "wetenskaplik" te hou, moet ek minstens al die
> inligting wat ek het, op 'n regverdige basis evalueer.
>
>

Riaan, by die swartes bestaan daar 'n idee om van Afrika 'n verenigde
state te maak. Eskom bring reeds hul kant om by die oorspronklike
'Donker Afrika' titel te hou:-)

Om daar teen te redeneer is presies soveel werd as De Klerk se 'wigte
en teenwigte'. LOL.. jy hoor nie meer daarvan nie.

Ek het reeds vertel in watter situasie ek is. My jongste dogter wil
Australië toe emigreer en wil hê ons moet saamgaan. Ons wil nie.
Ons is gevestig hier en skep ons eie inkomste. Afhanklik van geen
ander mens.

As ek Dollars of Ponde moet koop met Rande, en dan (afhangende van
waarheen) my kortbroek en T hemp moet verruil vir 'n lang broek, jas
en serp, druis alles in teen dit waarvoor ek gewerk en beplan het.

As ek op erens anders sou besluit, sou Suid Amerika 'n groot oorweging
wees. Noord Amerika is te koud en England is koud en nat.
Ek sou daarvan hou om Nederland toe te gaan, want ek hou van die taal,
maar dit is ysig daar, en die Nederlanders sê vir my dat hul grootse
wild is konyne:-)

Klimaats gewyse is Australië die antwoord. Dink jy 'n Aborigene sal
die gras sny:-)

Dit is alles wat in my gedagtes ronddraai wanneeer ek daaroor dink.
Die nuusbrokke wat ek op die nuusgroep plaas is die dinge wat my
komkommer en dinge wat erger en erger word.

Ek weet nie eens of daar computers is daar anderkant nie. Is dit nie
'n uitvindsel van ons vorige lokale blanke beskawing nie?
Vorige onderwerp: Re: Electricity bill may rise by 24%
Volgende onderwerp: Dave, ek dink dis nou genoeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 21:38:54 MGT 2024