Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Israel-bashers : AKSKA
Israel-bashers : AKSKA [boodskap #116652] Sa, 15 Maart 2008 00:58 na volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Geagte Lesers

Nóg 'n organisasie/webwerf wat hewig teen die Israelwaarheid
gekant is (en wat allerande subtiele / agterbakse pogings aan-
wend om die IW te diskrediteer en te beswadder, is :

AKSKA / SATM (...van Lukas Swart).

So, geagte IW-gelowiges : Neem asb kennis !

Interessant : Ander (NIA-gestigde) organisasies wat met AKSKA
verbind word is AFRIAL en "Gereformeerd en Afrikaans" (nl Cyril
Lukaris). G&A is 'n tipe onderafdeling (filiaal) van AFRIAL.

Soos gewoonlik maak NIA van godsdiens (front-organisasies) ge-
bruik om gelykheid, vermenging en verbroedering te bevorder en
lewendig te hou. ...Verder is die Kjerk mos die algemene plek
om die blanke Christene suksesvol gebreinspoel te hou.

Hierdie bostaande organisasies is HEWIG teen apartheid gekant
en hulle staan oa (geestelike) gelykheid en verbroedering (...Vry-
messelaars-beginsels) voor. - Soos gewoonlik ! ...Geen wonder
hulle het onlangs óók (..saam met die liberale Media) 'n behoor-
like keel opgesit oor die Skielik-skietery, ...as ook die huidige U-
OVS koshuis petalje - waar die witman (weer eens) natuurlik sy
(apartheids) SKULD dubbeld en dwars moet bely en betaal, ens...

AKSKA steun openlik vir (en word verbind met) Gereformeerd en
Afrikaans (wat NIA as teenfoeter vir Praag opgerig het). - Duidelik
slaag G&A nie in hulle doel nie, want Praag kry by verre die mees-
te aftrek. Geen wonder G&A raak ál hoe desperater. Ha ha...

Hulle (G&A) val natuurlik ook vir Dr Dan Roodt op hule webwerf
aan, en soos gewoonlik word hy as sg "rassis", ens, uitgekryt.

Voorheen het AKSKA (op hul webwerf) alle skrywes rakende die
IW sumier uitgevee. Onlangs het hulle toe begin drade oopmaak
wat die IV/IW bespreek het - beginnende met 'n ope brief deur
Pierre van Zyl aan Adriaan Snyman, wat gehandel het oor 'n be-
weerde skrywe van Snyman rakende Lukas Swart, onder 'n op-
skrif wat Siener van Rensburg insluit (soos gewoonlik).

Na 'n redelike lang lot skrywes (en repliek van my af aan Swart
en van Zyl) het Lukas Swart gister liewer besluit om alle skrywes
van JW12 sumier uit te vee, insluitende hierdie onderstaande re-
pliek...


Op die "Bloemfontein Nabetragting" -draad :


Pierre van Zyl

Jy smeer jou dom poejiesieman-attitude aan AKSKA af...

Met daardie arrogante dom-astrante poejiesieman-houdinkie
van jou, raak volwasse redenasie naderhand oorbodig en 'n
vermorsing van kosbare tyd.

Jy verander (...soos gewoonlik) die kern van die onderwerp
wat jy dan aanvul met 'n spul sinnelose, kinderagtige kleu-
terskoolgebrabbel.

Natuurlik kan SATM (AKSKA) tans werk verrig in die huidige
misdaadsituasie, en ek is seker dit doen ! Absoluut niks fout
daarmee nie.

Maar...

Jy weet goed ons praat nie nou van die huidige misdaad-
situasie nie. Ons praat nou van wanneer die ware en ern-
stige chaos in jou dierbare Azaniese Bobbejaanstaat soos
'n bom slap poef gaan losbars - waarin heel waarskynlik
meer as die helfte van die blankes hulle lewens gaan ver-
loor. En sterf dié gaan hulle ongelukkig !

Dit sal die huidige misdaadsituasie soos jou ouma se tee-
partydjie laat lyk, en dan (as jy en jou gesin daardie riller
gaan oorleef...) kan jy gerus terugkom en ons kom vertel
hoe SATM jou elegante poejiesieman-gatvelle gered het.

Daardie komende onheil gaan deur die God van Israel oor
hierdie land gebring word - met die hoofdoel om die god-
delose en ongehoorsame wittes van Azanië uit te wis.

Ja, STRAF !

En nie jy, Lukas, die Zulukoning of Tjorts Boes gaan God
se planne keer nie.


Jou verdere kinderagtige opmerkings verwys...

"Ek hoop jy het GEEN bediende nie, hoe kan jy 'n 'wilde dier'
gebruik om vir jou te werk!"

Ha ha ! Perde, donkies en honde (...almal ook pre-adamiete,
by the way...he he he...) werk ook vir my en ek hou van hulle.
Niks fout daarmee nie. Ek sorg vir hulle almal. Diere is geska-
pe om vir die mens te werk. Ha ha ha...


"Ek hoop nie jy besoek die supermark nie, jy sien die onrein
mense verpak daai kos, dus is dit onrein..."

Waar staan dit nogal ? Of het jy dit al weer (nog steeds) self
uit jou klein onbekwame, agtergeblewe poejiesie-duimpie ge-
suig ?


"Ek hoop nie jy eet Nando's nie, want die hoender is Halaal
en dus onrein..."

Ha ha ha ! ...Ek sien jy is nogal erg bygelowig en boonop
fiemies / kleinserig ook... he he he... Is jy net so bang vir
die Tokkelossie...? Hoeveel bakstene is onder jou weeluis-
geïnfesteerde bed se pote...?


"Moet asb nie pap eet nie want die meeste boere het swartes
wat vir hulle werk, en daai mielies is onrein!"

Haai oe !

Dan moet jy éérs oppas voorlat jy volgende keer daai mielie
eet, want perdalks het 'n jakkals teen daai einste mieliestronk
gepiepie... ;-) ...en onthou : jakkalse is ook glo "onrein"... ;-)

Hahahahahahahahaha...


"DIT IS MENSE SOOS JY WAT TEEN GOD SE WIL WERK"

Ha ha, Pierre. Jy lieg, en jy weet jy lieg. Jy lieg soos 'n poejie-
sieman... soos 'n staatsmatras in "denial".

Jou skrywes is tiperend en 'n toonbeeld van 'n verteenwoordiger
van die Azaniese Kommunistiese Staat. ...Hulle haat mos die IW
met nét so 'n groot passie soos jy. Jou (openlike) vyandige hou-
ding jeens die Israelwaarheid stem presies ooreen met die agter-
like en agterbakse houding van die agente / verteenwoordigers
van die Kommunistiese Staat - soos bv met dié van NIA, MI, die
Veiligheidstak, en die sg "sekte" -ondersoekeenheid, ens, ens...

Jy kén mos daardie mense (nl die Kommunis-oppassers en Kom-
munis-beskermers), of hoe, Peertjies ? ...Jy is mos een van hulle
groot tjommies wat bereid is om INTEL in te win vir 'n lekker ou
fooitjie, of hoe ? - Dis mos jou styl daai...

Daarom praat jy dieselfde taal as hulle, nê Peertjies... of is dit
net "toevallig"...?

Jy het mos geen "objeksie" daarteen om tjeld by die Kommuniste
te vat nie... naamlik om (soos al jou buddies) 'n gewillige slaaf en
uitverkoper vir die Kommunis te wees nie, of hoe, hmmmmmm ?

Dít is mos die tipiese "morele pakket" waarin die Azaniese Poe-
jiesieman & Kie (die Kommunis-beskermer / Kommunis-oppas-
ser / Kommunis-versorger) se "beginsels" verpak is, of hoe...?

Is jy "trots" op jouself, Pierre ? Duidelik is jy nogal, ja...


"Sien ek is nie skaam om my besonderhede te plaas nie..."

Hmmmmmm, ja... duidelik nie, nê, Pierre !

Want die Kommunis-oppassers en Kommunis-versorgers het
mos nie nodig om bang te wees nie. ...Ja, hulle kruip dan mos
heel gerieflik en snoesig agter daai goddelose vetgatte van hul-
le Kommunis-meesters weg, of hoe ?

Ja, want die agbare Kommunis-base beskerm mos die Kom-
munis-oppassers se brose, verraderlike gatvelletjies, of hoe...

Ja, daarom blaf hulle soos 'brawe' kefferhondjies - veilig dáár
van agter hulle Kommunis-base (se staats-apparaat), of hoe ?

Duidelik hoef jy nie bang te wees nie, Pierre...

Jy is tog sóó "braaf"... en ons "respekteer" jou tog so...


"Omdat die geldmag bang is dat ons die Woord gaan verkon-
dig aan die res van Afrika, ou JW!"

Ooooooh, Peertjies, maar nou trap jy lelik klei...

Dit is juis die Geldmag wat al die sogenaamde "sendingwerk"
onder die naturelle sponsor. Dit was reg van die begin af juis
die Geldmag wat sending onder die naturelle gefinansier het.
Die Engelse (Geldmag agente) het (in Afrika) daarmee begin
en daardeur het hul oa konstant die Voortrekkers benadeel.

Hulle was adders - en hulle is steeds adders !

Hulle doel was, en is júís om die naturelle te betrek - sodat
integrasie (..gelykheid en verbroedering) daardeur makliker
en gladder kan geskied. Gelykheid en (geestelike) vermeng-
ing is die gevaarlike wapen waarmee die Geldmag die wêreld
subtiel bevark en beheer.

En jy (en diegene saam met jou) help die Geldmag in hulle
kwaad. Dit maak diegene die dienaars van Satan, dmv die
Teosofiese netwerke (die Kjerk ingesluit).


Dawie het geskryf...

"Uiteindelik weet ons almal nou wat jy as jou roeping beskou,
die uitwissing van die meeste lede van die Boervolk."

Haai oe ! Dawie.

Dis nou nuus. Kwoteer asb waar dit staan. Byvoorbaat dankie.


Lukas het geskryf...

"Ek wil graag hoor of jy een van die top vyf Israeliete was wat
gedurende 2001 op eg Katolieke manier, 'n sluipmoord op my
beplan het omdat ek 'n sogenaamde vyand van die volk is?"

Nee lukas.

Ek het maar eers in 2006 van AKSKA te hore gekom.

Ek het nog nooit so iets bedink nie, en ek sal ook nie.

Mense se lewens is nie in my hande nie. Ek is nie God nie.

Alleen die God van Israel (mag) bepaal wie sal sterf of nie.

As daar sulke mense was / is, dan is hulle gruwels in my
oë, en wil ek niks met sulkes te doen hê nie.

Terloops : Wie het jou toe van hierdie "sluipmoord" ingelig ?

- Dalk jou poejiesieman-vriende (CIA agente en Kommunis
Staats-buddies) ?


"Is dit julle organisasie wat naamlyste uitreik om mense as
burgers van die sogenaamde Boerevolk te laat aansluit..."

Ek behoort aan geen organisasie nie. Ek is onverbonde
en onafhanklik, en ek sal so bly. Verder is ek teen sulke
organisasies wat allerande "lyste" en "registers" wil uit-
reik (laat invul) [...soos bv dié sotlikhede van Lets Preto-
rius & Kie] want hulle is meestal werksaam vir die Staat
(NIA) - sodat die regses maklik gelys kan word en dop-
gehou (en beheer) kan word.


"Dit is julle wat die vyand van die volk is..."

Ek verwerp jou stelling met minagting. Wie is die soge-
naamde "volk" ?

Ek stel nie belang in hiedie al-ewige ge- "volk", "boervolk",
"boere" en/of "afrikaners" -terminologie nie. Want dit ver-
deel, en die Staat (se agente) is VERAL diegene wat al
ewig hierdie spul terme vorentoe gooi en lewendig hou.

Daarom sal jy sien dat ek NOOIT hierdie terme misbruik
nie.


"...ek kan jou nie waarborg dat ek 100% wit bloed in my
het nie."

Dit wil so voorkom, ja...


"Skynbaar is ons nie deel van jou sogenaamde 100% wit
lyn nie."

Ja. Skynbaar nie.


"Jy praat ook met kleurlinge wanneer jy hier skryf."

Maar natuurlik ! Ek het so gedink, ja. Julle is mos 'n gemengde
spul. NIA hanteerders, perdalks ? ..Gelukkig besef hulle dat my
skrywes nie vir hulle bedoel is nie.


Lukas het geskryf...

"Net voor die 1993 verkiesing, het ek vriende by die AWB gehad,
Agente binne APLA en MK. Ek het kennisse gehad in die BSB
en was self ook betrokke by die BKA."

Hmmmmmmmmmm...

Ondervinding het geleer dat die mense wat by die bostaande or-
ganisasies betrokke was, self agente / informante vir die Staat
(NI), en/of die Amerikaners (CIA) is - verál wanneer diegene by
die BKA (Boere Krisis Aksie) betrokke was.

So, Lukas Swart, my vermoede oor jou is korrek. Jy kolf vir die
ander (die Geldmag se) kant. En die taal wat jy praat bevestig
dit dubbeld en dwars.

Net 'n liberalis en 'n absolute naïewe en oningeligde dwaas sal
nou nog waag om deel van Lukas Swart se (...pro-gelykheid en
pro-vermenging) organisasie(s) te wil wees - waar almal boon-
op lekker mislei (...disinformasie gevoer word / gepaai / gesus)
word, dopgehou word, en ook beheer kan word...


JW12
Re: Israel-bashers : AKSKA [boodskap #116653 is 'n antwoord op boodskap #116652] Sa, 15 Maart 2008 03:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Fri, 14 Mar 2008 17:58:23 -0700 (PDT), "Jim Again..." wrote:
> Geagte Lesers
>
> Nóg 'n organisasie/webwerf wat hewig teen die Israelwaarheid
> gekant is (en wat allerande subtiele / agterbakse pogings aan-
> wend om die IW te diskrediteer en te beswadder, is :
>
> AKSKA / SATM (...van Lukas Swart).
>
> So, geagte IW-gelowiges : Neem asb kennis !
>

>
> JW12

Jy mors jou tyd net soos daai anner naamlose malletjie (ondersteun)
Beter (en/of nuwe.....), wat lang briewe skryf wat nie gelees word
nie.
Want sy scrap word ook nie gelees nie.

Waarom skryf jy vir die IW- gelowiges hier? Skryf jy verkeerde
posbusnommers op die briewe wat jy pos ook?

Elkeen van die honderde deelnemers hier het nou gesit en wag op wat jy
Torreke gaan antwoord. Is jammer hy pos sy onbeantwoorde brief nie
daar na hulle toe nie. Miskien moet jy vir hom die adres gee.

Gaan jy hom nie antwoord nie?
Re: Israel-bashers : AKSKA [boodskap #116657 is 'n antwoord op boodskap #116652] Sa, 15 Maart 2008 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Jim Again..." wrote in message
news:d17b1061-821f-4545-930e-26feea33612e@e6g2000prf.googleg roups.com...

Jim - Ek dink nie die nuwe NIA is instaat om 'n hoer in 'n bordeel op te
spoor nie. Ek sal my nie te veel oor hulle bekommer as ek jy was is.
Re: Israel-bashers : AKSKA [boodskap #116671 is 'n antwoord op boodskap #116657] So, 16 Maart 2008 04:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Geagte Dave

Soos jy kan sien, het ek vir ou liberale Tokkelok-Tor
deeglik geantwoord.

Ek was net 'n bietjie besig...

Maar ek sal NIE stilbly nie !

Ek hoop jy het nou net soveel moed om my skrywe
(my moeite) deeglik te gaan deurlees...

Laat weet gerus as jy enige verdere vrae het.

Groetnis

Jim
Re: Israel-bashers : AKSKA [boodskap #116680 is 'n antwoord op boodskap #116671] So, 16 Maart 2008 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sat, 15 Mar 2008 21:37:10 -0700 (PDT), "Jim Again..."
wrote:

> Geagte Dave
>
> Soos jy kan sien, het ek vir ou liberale Tokkelok-Tor
> deeglik geantwoord.
>
> Ek was net 'n bietjie besig...
>
> Maar ek sal NIE stilbly nie !
>
> Ek hoop jy het nou net soveel moed om my skrywe
> (my moeite) deeglik te gaan deurlees...
>
> Laat weet gerus as jy enige verdere vrae het.
>
> Groetnis
>
>
> Jim

Hallo Jim

Ek het dit deeglik deurgelees - 3 keer..!
... ek sal moet verduidelik waarom ek dit 3 keer gelees het;
Ek het gesien dat jy hom geantwoord het op sy vrae, en ek was
nuuskierig oor wat jy hom geantwoord het op sy vraag:
> Ek daag jou in elk geval uit: Bring die bewys dat jy 'n afstammeling is
> van die sg "ware Israel".
want ek het dit onthou, en in die skrywe is sy vrae en jou antwoorde
nie geïsoleer nie, so, ek moes maar weer en weer lees:-)

Jim, ek kan nie met jou en Torreke se lering saamstem nie.
Julle glo in 'n onregverdige God, wat selfs bekeerde mense sal wegwys,
omdat hulle nie 'uitverkies' is nie.
Ek glo dat God niemand sal wegwys nie.

Terloops..
in Handelinge 13:1 lees jy van Simeon wat Niger genoem word, en niger
in Grieks, waaruit dit vertaal is, swart, of blas van gelaatskleur.

Ek gaan my egter nie in die debat begeef nie - ek was oor die jare
in vele geloofs redenasies op die selfde nuusgroep, en dit het geen
(sigbare) doel gedien nie.

Ek is onwrikbaar gebind daaraan om soos 'n kind te glo.
En ek heg waarde aan die waarskuwing teen skrifgeleerdes.
Re: Israel-bashers : AKSKA [boodskap #116682 is 'n antwoord op boodskap #116680] So, 16 Maart 2008 17:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Dave het geskryf...

"Bring die bewys dat jy 'n afstammeling is van die sg ware Israel."

Ek hoef nie, Dave. Ek hoef slegs te weet dat ek 'n Adamiet is om
deur geloof te kan kwalifiseer volgens Romeine 11. En ek doen.

Maar soos jy sê : Laat ek jou nie verder verveel met Bybelverse
nie.


"Jim, ek kan nie met jou en Torreke se lering saamstem nie."

Jy is ook nie daartoe verplig nie, Dave...

2Thes. 3: 2 : "...want die geloof is nie die deel van almal nie."


"Ek glo dat God niemand sal wegwys nie."

Dan is jou geloof nie op die Bybel gefundeer nie. - Nie dat dit
hoef te wees nie. Ek skryf jou mos nie voor nie, onthou. Kom
ons stem maar ooreen dat ons fondamente verskil.


"Ek is onwrikbaar gebind daaraan om soos 'n kind te glo."

Dis reg so Dave. Ek aanvaar dat daar duisende mense van
alle (tipes) gelowe is wat soos kinders glo. Dis hulle goeie
reg.

Groetnis


Jim
Re: Israel-bashers : AKSKA [boodskap #116683 is 'n antwoord op boodskap #116682] So, 16 Maart 2008 18:14 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sun, 16 Mar 2008 10:43:25 -0700 (PDT), "Jim Again..."
wrote:

> Dave het geskryf...
>
> "Bring die bewys dat jy 'n afstammeling is van die sg ware Israel."
>
uh uh, Jim, nie ek nie, dit was Torreke se vraag.
Ek was net nuuskierig hoe jy daarop gaan reageer.

> Ek hoef nie, Dave. Ek hoef slegs te weet dat ek 'n Adamiet is om
> deur geloof te kan kwalifiseer volgens Romeine 11. En ek doen.
>
> Maar soos jy sê : Laat ek jou nie verder verveel met Bybelverse
> nie.
>
Bybelverse sal my nooit verveel nie. Dit is tog waarom ek so
belangstel in die debat (of stryery) wat jy en Torreke hier voer.
>
> "Jim, ek kan nie met jou en Torreke se lering saamstem nie."
>
> Jy is ook nie daartoe verplig nie, Dave...
>
> 2Thes. 3: 2 : "...want die geloof is nie die deel van almal nie."
>
Absoluut is Geloof deel van my. Weer wys ek jou daarop dat
dit die rede is waarom gesprekke soos die my nogal fasineer.

>
> "Ek glo dat God niemand sal wegwys nie."
>
> Dan is jou geloof nie op die Bybel gefundeer nie. - Nie dat dit
> hoef te wees nie. Ek skryf jou mos nie voor nie, onthou. Kom
> ons stem maar ooreen dat ons fondamente verskil.
>
>
> "Ek is onwrikbaar gebind daaraan om soos 'n kind te glo."
>
> Dis reg so Dave. Ek aanvaar dat daar duisende mense van
> alle (tipes) gelowe is wat soos kinders glo. Dis hulle goeie
> reg.
>
> Groetnis
>
>
> Jim

Soos jy sê Jim, kom ons aanvaar dat ons sieninge verskil.
Myne is myns insiens Bybels gefundeerd.
Dit is ook hoe jy oor joue voel.

Groetnis.

Dave
Vorige onderwerp: "Dave" een van die sterre van Afrikaans
Volgende onderwerp: Wat as dit jou ma was? ( Beeld)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 19:37:18 MGT 2024