Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hessie is reg
Hessie is reg [boodskap #116420] Do, 28 Februarie 2008 07:39 na volgende boodskap
oobap...  is tans af-lyn  oobap...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 2007
Karma: 0
Junior Lid
Julle wit boere is kak.
Julle is nie die moete werd om te tolerate nie.

Gee pad uit Azania voor ons julle uitjaag.
Re: Hessie is reg [boodskap #116426 is 'n antwoord op boodskap #116420] Do, 28 Februarie 2008 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 28 Feb 2008 09:39:57 +0200, oobap...@spam.no wrote:

>
> Gee pad uit Azania voor ons julle uitjaag.

Okay.. wees net geduldig. Meeste van ons pak alreeds.
(is jy een van haar skoonseuns:-)
Re: Hessie is reg [boodskap #116428 is 'n antwoord op boodskap #116420] Do, 28 Februarie 2008 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
oobapal...skryf

Los my naam uit. Jy is net soveel die
probleem as die snare in Bloemfontein.

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
Re: Hessie is reg [boodskap #116434 is 'n antwoord op boodskap #116426] Vr, 29 Februarie 2008 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Feb 2008 13:48:28 +0200, Dave wrote:

> On Thu, 28 Feb 2008 09:39:57 +0200, oobap...@spam.no wrote:
>
>

>> Gee pad uit Azania voor ons julle uitjaag.
>
> Okay.. wees net geduldig. Meeste van ons pak alreeds.
> (is jy een van haar skoonseuns:-)

Aangenaam. Dan kan Hessie terugkom SA toe. Sy is welkom want sy haat
witmense net soos ons.
Re: Hessie is reg [boodskap #116436 is 'n antwoord op boodskap #116434] Vr, 29 Februarie 2008 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Daar het ek ook bietjie gespeel in die karma-karma wêreld van die
boerdiste. (Breyten sou dit "hoerdiste" gemaak het, maar dan, hy is
self 'n boeddis en daar is geen godsdiens wat sy lede toelaat om teen
die sentrale gesag te vloek nie, so hy sou dit gesê het nie.)

En ek moet sê, ek verkies outydse eerlikheid en respek vir ander
mense. Dit werk baie beter.

On Fri, 29 Feb 2008 09:44:22 +0200, Ferdi wrote:

> > On Thu, 28 Feb 2008 09:39:57 +0200, oobap...@spam.no wrote:


>
>>> Gee pad uit Azania voor ons julle uitjaag.

>> Okay.. wees net geduldig. Meeste van ons pak alreeds.
>> (is jy een van haar skoonseuns:-)
>
>
> Aangenaam. Dan kan Hessie terugkom SA toe. Sy is welkom want sy haat
> witmense net soos ons.
Re: Hessie is reg [boodskap #116439 is 'n antwoord op boodskap #116426] Vr, 29 Februarie 2008 08:30 Na vorige boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" > Gee pad uit Azania voor ons julle uitjaag.[/color]
>
> Okay.. wees net geduldig. Meeste van ons pak alreeds.
> (is jy een van haar skoonseuns:-)

Dis soos Dave sê: Ons pak reeds!!!!

Maar as jy Eskom se ligte se liggies sien flikker en afgaan het het oor die
afgelope maande...
Pasiënte sien doodgaan het omdat die ambulanse op blokke staan...
Hospitale pasiënte wat dringend operasies moes kry, sien wegstuur het omdat
daar nie die beddens of doktors of verpleegsters is nie...
HIV/Aids, TB, MDR- en XDR-TB sien mushroom het....
Primêre, sekondêre en tersiêre onderwys sien hik en kots het...
Die potholes in die paaie al groter sien word het...
Vullis op die sypaadjies sien ophoop het...
Voedselpryse die hoogte sien inskiet het omdat 'n netto uitvoeder van koring
nou 'n neto-invoerder van koring geword het...

Dan het jy nog niks gesien nie!!!

Wag tot al die boere oppak en na Australië, NZ, Europa en Kanada waar hulle
vermoëns met ope arms verwelkom word...
Totdat al wat Afrikaanssprekende elektriese en meganiese ingeneur wat nog
oor, is in die Midde-Ooste of elders 'n werk teen baie beter salaris as
hier, gevind het en waar hulle vaardighede waardeer word...
Die Afrikaanssprekende wit prokureurs, advokate, aanklaers en diesulkes die
gaat gevat het VK toe waar daar reeds Afrikaanssprekende regters op die bank
sit - iets wat hulle nie hier sou kon nie omdat hulle velle wit is...
Totdat elke Afrikaanssprekende onderwyser in Engelse skole of in die
Verre-Ooste waar hulle naarstig gesoek word om die Chinese Engelse te
leer....
En totdat elke wit rugbyspeler wat iets werd is, vir die All Blaclk, die
Wallabies, die Engelse of Franse uitdraf...

En dan sal jy sien presies hoeveel die sg "boere" en hulle vaardighede vir
hierdie land werd was!!!
Vorige onderwerp: Dom, onbeskaafde fokkers in Bloemfontein
Volgende onderwerp: Reaksie uit Washington
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 12:16:54 MGT 2024