Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hessie is reg
Hessie is reg [boodskap #116420] |
Thu, 28 February 2008 07:39  |
oobap...
Boodskappe: 3 Geregistreer: December 2007
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Julle wit boere is kak.
Julle is nie die moete werd om te tolerate nie.
Gee pad uit Azania voor ons julle uitjaag.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hessie is reg [boodskap #116439 is 'n antwoord op boodskap #116426] |
Fri, 29 February 2008 08:30  |
Torreke[1]
Boodskappe: 423 Geregistreer: February 2008
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Dave" > Gee pad uit Azania voor ons julle uitjaag.[/color]
>
> Okay.. wees net geduldig. Meeste van ons pak alreeds.
> (is jy een van haar skoonseuns:-)
Dis soos Dave sê: Ons pak reeds!!!!
Maar as jy Eskom se ligte se liggies sien flikker en afgaan het het oor die
afgelope maande...
Pasiënte sien doodgaan het omdat die ambulanse op blokke staan...
Hospitale pasiënte wat dringend operasies moes kry, sien wegstuur het omdat
daar nie die beddens of doktors of verpleegsters is nie...
HIV/Aids, TB, MDR- en XDR-TB sien mushroom het....
Primêre, sekondêre en tersiêre onderwys sien hik en kots het...
Die potholes in die paaie al groter sien word het...
Vullis op die sypaadjies sien ophoop het...
Voedselpryse die hoogte sien inskiet het omdat 'n netto uitvoeder van koring
nou 'n neto-invoerder van koring geword het...
Dan het jy nog niks gesien nie!!!
Wag tot al die boere oppak en na Australië, NZ, Europa en Kanada waar hulle
vermoëns met ope arms verwelkom word...
Totdat al wat Afrikaanssprekende elektriese en meganiese ingeneur wat nog
oor, is in die Midde-Ooste of elders 'n werk teen baie beter salaris as
hier, gevind het en waar hulle vaardighede waardeer word...
Die Afrikaanssprekende wit prokureurs, advokate, aanklaers en diesulkes die
gaat gevat het VK toe waar daar reeds Afrikaanssprekende regters op die bank
sit - iets wat hulle nie hier sou kon nie omdat hulle velle wit is...
Totdat elke Afrikaanssprekende onderwyser in Engelse skole of in die
Verre-Ooste waar hulle naarstig gesoek word om die Chinese Engelse te
leer....
En totdat elke wit rugbyspeler wat iets werd is, vir die All Blaclk, die
Wallabies, die Engelse of Franse uitdraf...
En dan sal jy sien presies hoeveel die sg "boere" en hulle vaardighede vir
hierdie land werd was!!!
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Mar 04 16:34:47 UTC 2025
|