Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Youtube
Youtube [boodskap #115812 is 'n antwoord op boodskap #115816] Wo, 16 Januarie 2008 12:40 na volgende boodskap
fb  is tans af-lyn  fb
Boodskappe: 54
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
So is enige van julle mense op youtube of facebook?
Re: Youtube [boodskap #115816 is 'n antwoord op boodskap #115812] Wo, 16 Januarie 2008 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 16 Jan 2008 04:40:58 -0800 (PST), fb
wrote:

> So is enige van julle mense op youtube of facebook?

Erens op facebook is my besonderhede, want ek het eenmaal daarin
gegaan, en baie vinnig agtergekom dat dit nie vir my is nie.
Miskien het meer mense my al probeer kontak deur facebook
maar ek wil nog kyk of daar plek is waar ek kan delete wat
ek daar toegelaat het. Vir my het dit na 'n simpel spulletjie gelyk.
Re: Youtube [boodskap #115823 is 'n antwoord op boodskap #115812] Wo, 16 Januarie 2008 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
fb  is tans af-lyn  fb
Boodskappe: 54
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
On Jan 16, 2:13 pm, Dave wrote:
> On Wed, 16 Jan 2008 04:40:58 -0800 (PST), fb
>
> wrote:
>> So is enige van julle mense op youtube of facebook?
>
> Erens op facebook is my besonderhede, want ek het eenmaal daarin
> gegaan, en baie vinnig agtergekom dat dit nie vir my is nie.
> Miskien het meer mense my al probeer kontak deur facebook
> maar ek wil nog kyk of daar plek is waar ek kan delete wat
> ek daar toegelaat het. Vir my het dit na 'n simpel spulletjie gelyk.

Nie rerig so simpel spulletjie nie ....maar nou ja to each his own
lol. Alweer net een sin
Re: Youtube [boodskap #115853 is 'n antwoord op boodskap #115816] Do, 17 Januarie 2008 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
fb  is tans af-lyn  fb
Boodskappe: 54
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
On Jan 17, 9:09 am, "Riaan" wrote:
> "fb" wrote in message
>
> news:537337c8-1a9e-428f-bde3-aefb26f8c0d6@q39g2000hsf.google groups.com...
>
>> So is enige van julle mense op youtube of facebook?
>
> Ja ek is daar. Maar ek hou myself baie stil

Waar? Facebook of Youtube?
Re: Youtube [boodskap #115854 is 'n antwoord op boodskap #115816] Do, 17 Januarie 2008 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"fb" wrote in message
news:537337c8-1a9e-428f-bde3-aefb26f8c0d6@q39g2000hsf.google groups.com...
> So is enige van julle mense op youtube of facebook?

Ja ek is daar. Maar ek hou myself baie stil
Re: Youtube [boodskap #115856 is 'n antwoord op boodskap #115812] Do, 17 Januarie 2008 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
> On Wed, 16 Jan 2008 04:40:58 -0800 (PST), fb
> wrote:
>
>> So is enige van julle mense op youtube of facebook?

Dit kan nogal fun wees nie waar nie ... Die enigste 2 hier wie ons al gesien
het is Ferdi en Soois. So wat dink jy daarvan Anti Gloudina. Sal jy vir ons
'n ou fototjie van jou op Facebook sit
Re: Youtube [boodskap #115870 is 'n antwoord op boodskap #115816] Do, 17 Januarie 2008 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
fb  is tans af-lyn  fb
Boodskappe: 54
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
On Jan 17, 10:17 am, "Riaan" wrote:
> "fb" wrote in message
>
> news:5fff45f5-cd87-437e-9f58-3d1001ecd0f2@l32g2000hse.google groups.com...
>
>>>> So is enige van julle mense op youtube of facebook?
>
>>> Ja ek is daar. Maar ek hou myself baie stil
>
>> Waar? Facebook of Youtube?
>
> Facebook ....

Facebook is nice, ek hou daarvan. Maar youtube is ook nice glo my
Re: Youtube [boodskap #115871 is 'n antwoord op boodskap #115853] Do, 17 Januarie 2008 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"fb" wrote in message
news:5fff45f5-cd87-437e-9f58-3d1001ecd0f2@l32g2000hse.google groups.com...

>>> So is enige van julle mense op youtube of facebook?

>> Ja ek is daar. Maar ek hou myself baie stil
>
> Waar? Facebook of Youtube?

Facebook ....
Re: Youtube [boodskap #115895 is 'n antwoord op boodskap #115856] Do, 17 Januarie 2008 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

So wat dink jy daarvan Anti Gloudina. Sal jy vir ons
> 'n ou fototjie van jou op Facebook sit.

Neewat, jong. Ek soek nou nie meer
geselskap as wat ek nou het nie.
Ek kan ook nie verstaan waar mense
die tyd kry om alles op Youtube te sit
en kyk nie.

Gloudina
Re: Youtube [boodskap #115912 is 'n antwoord op boodskap #115895] Do, 17 Januarie 2008 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 17 Jan 2008 05:13:38 -0800 (PST), Hessie wrote:

> "Riaan" skryf
>
> So wat dink jy daarvan Anti Gloudina. Sal jy vir ons
>> 'n ou fototjie van jou op Facebook sit.
>
> Neewat, jong. Ek soek nou nie meer
> geselskap as wat ek nou het nie.
> Ek kan ook nie verstaan waar mense
> die tyd kry om alles op Youtube te sit
> en kyk nie.
>
> Gloudina

Ek kyk slegs na Youtube as ek 'n link kry om na iets daar te kyk.
En dit is by die absolute uitsondering, maar ek het al heel
interessante tutorials raakgeloop op Youtube. Steeds is
die videoformaar van sulke swak gehalte dat jy nie bv
klein teks of klein besonderhede kan identifiseer wat
nodig is daarvoor nie. Dit is dus nie een van my
kuierplekke nie.
Re: Youtube [boodskap #115915 is 'n antwoord op boodskap #115912] Vr, 18 Januarie 2008 05:39 Na vorige boodskap
fb  is tans af-lyn  fb
Boodskappe: 54
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
On Jan 17, 10:37 pm, Dave wrote:
> On Thu, 17 Jan 2008 05:13:38 -0800 (PST), Hessie
> wrote:
>
>> "Riaan" skryf
>
>> So wat dink jy daarvan Anti Gloudina. Sal jy vir ons
>>> 'n ou fototjie van jou op Facebook sit.
>
>> Neewat, jong. Ek soek nou nie meer
>> geselskap as wat ek nou het nie.
>> Ek kan ook nie verstaan waar mense
>> die tyd kry om alles op Youtube te sit
>> en kyk nie.
>
>> Gloudina
>
> Ek kyk slegs na Youtube as ek 'n link kry om na iets daar te kyk.
> En dit is by die absolute uitsondering, maar ek het al heel
> interessante tutorials raakgeloop op Youtube. Steeds is
> die videoformaar van sulke swak gehalte dat jy nie bv
> klein teks of klein besonderhede kan identifiseer wat
> nodig is daarvoor nie. Dit is dus nie een van my
> kuierplekke nie.

Youtube kan nogal opvoedkundig wees, ek het heel toevallig die laaste
paar dae 'n baie interessante gesprek met 'n Kanadese Zulu gehad oor
die volgende president, en glo my dat dit nogal insiggewend was. Ek
stem saam dat dit nie die beste kuierplek is nie, maar mens kan
defnitief baie inligting daar versamel.
Vorige onderwerp: Lewe in Johannesburg
Volgende onderwerp: Vir Dave
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 10:34:35 MGT 2024