Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Youtube
Youtube [boodskap #115812 is 'n antwoord op boodskap #115816] |
Wo., 16 Januarie 2008 12:40  |
fb
Boodskappe: 54 Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
So is enige van julle mense op youtube of facebook?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Youtube [boodskap #115915 is 'n antwoord op boodskap #115912] |
Vr., 18 Januarie 2008 05:39  |
fb
Boodskappe: 54 Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Jan 17, 10:37 pm, Dave wrote:
> On Thu, 17 Jan 2008 05:13:38 -0800 (PST), Hessie
> wrote:
>
>> "Riaan" skryf
>
>> So wat dink jy daarvan Anti Gloudina. Sal jy vir ons
>>> 'n ou fototjie van jou op Facebook sit.
>
>> Neewat, jong. Ek soek nou nie meer
>> geselskap as wat ek nou het nie.
>> Ek kan ook nie verstaan waar mense
>> die tyd kry om alles op Youtube te sit
>> en kyk nie.
>
>> Gloudina
>
> Ek kyk slegs na Youtube as ek 'n link kry om na iets daar te kyk.
> En dit is by die absolute uitsondering, maar ek het al heel
> interessante tutorials raakgeloop op Youtube. Steeds is
> die videoformaar van sulke swak gehalte dat jy nie bv
> klein teks of klein besonderhede kan identifiseer wat
> nodig is daarvoor nie. Dit is dus nie een van my
> kuierplekke nie.
Youtube kan nogal opvoedkundig wees, ek het heel toevallig die laaste
paar dae 'n baie interessante gesprek met 'n Kanadese Zulu gehad oor
die volgende president, en glo my dat dit nogal insiggewend was. Ek
stem saam dat dit nie die beste kuierplek is nie, maar mens kan
defnitief baie inligting daar versamel.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 06 23:48:46 UTC 2025
|