Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoekom wen misdaad?
|
|
|
|
| Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115837 is 'n antwoord op boodskap #115712] |
Wo., 16 Januarie 2008 14:31   |
fb
Boodskappe: 54 Geregistreer: Januarie 2008
|
Volle Lid |
|
|
On Jan 16, 3:28 pm, Dave wrote:
> On Wed, 16 Jan 2008 06:14:01 -0800 (PST), fb
>
>
>
> wrote:
>> On Jan 16, 3:07 pm, Dave wrote:
>>> On Wed, 16 Jan 2008 06:04:37 -0800 (PST), fb
>
>>> wrote:
>>>> On Jan 16, 3:01 pm, Dave wrote:
>>>> > On Wed, 16 Jan 2008 05:53:29 -0800 (PST), fb
>
>>>> > wrote:
>
>>>> > >Dit lyk my ek gaan vinniger padgee hier as wat ek hier aangekom
>>>> > >het...wat toevallig heeltemal per abuis was.
>
>>>> > Hoekom sê jy sò?
>>>> > Ek is heel bly oor die toevallige aankoms van jou:-)
>
>>>> Want ek is nie rerig lus vir allerhande oorloggies nie
>
>>> Dan is hierdie die plek vir jou, en beslis nie facebook nie.
>>> Het jy opgemerk dat ek geignoreer het wat sy gesê het?
>>> So eenvoudig is dit. Op 'n plek soos hierdie vind jy baie
>>> vinnig uit met wie jy kan inskakel en met wie nie. Punt.
>
>> Ek wou graag hoor wat ander mense te se het oor die dinge wat ons land
>> raak, dis waarom ek hier is. Hoop nie dis ook een van die plekke waar
>> grootmense soos kinders baklei oor beuselagtighede nie..
>
> As jy werklik hoop dat dit nie een van daardie plekke is nie,
> sal jy dalk teleurgesteld wees. Maar dit is ook waarom Torreke sê,
> ons nuwe intrekkers nodig het. Ons kyf en kerm somtyds hier
> oor kleinighede, maar dit kan met verveling te doen hê.
> En dit is waarom jy hier is. Om nuwe temas na die
> tafel te bring.
Nee wat, ek is eintlik maar iemand wat van die kant af kyk en my eie
gevolgtrekkings en opinies vir myself jou lol...
|
|
|
|
| Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115839 is 'n antwoord op boodskap #115837] |
Wo., 16 Januarie 2008 15:30   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 16 Jan 2008 06:31:23 -0800 (PST), fb
>
> Nee wat, ek is eintlik maar iemand wat van die kant af kyk en my eie
> gevolgtrekkings en opinies vir myself jou lol...
en as jy jou opinies vir jouself hou, waaroor kan ons stry en baklei?
Moet nou nie 'n spoilsport wees nie.
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115851 is 'n antwoord op boodskap #115712] |
Do., 17 Januarie 2008 06:59   |
fb
Boodskappe: 54 Geregistreer: Januarie 2008
|
Volle Lid |
|
|
On Jan 17, 9:03 am, "Riaan" wrote:
> "Hessie" wrote in message
>
> news:c3fa11d4-a828-4f6a-9995-92c05b45d143@q77g2000hsh.google groups.com...
>
>> Ek sit hier in die koue noordelike halfrond en huil. Ek huil vir my taal.
>
> Het jy in trane uitgebars toe jou man besluit het hy spreek nie meer een
> Afrikaanse woord verder nie, en oorgeslaan het na Engels.
> Huil jy ook oor jou taal wetende dat jou eie kinders en klein kinders nie
> die Afrikaanse taal magtig is nie.
>
>> Ek huil vir die landwat eens my vaderland is. Want kyk, mense soos Dave,
>> wat sê hy is 'n Afrikaner wat sy taal respekteer, sit en verwoes sy taal
>> terwyl hy liefde vir daardie taal sit en verkoop.
>
> Een spelfout en jy is besig om die taal te verwoes ?. Gloudina wil jy he ons
> moet jou aanvat op jou spelling.
>
>> Dave, ek weet jy is 'n rassis. Maar dit lyk vir my jy is ook 'n raas-sis,
>> jy verkoop 'n klomp donkiedrolle. Want dis hoe mens "rasis"
>> uitspreek, met 'n lang a.
>
> Dankie vir die les antie. Antie moet nooit vergeet om die deelteken op die e
> te sit in
> Poësie nie ... anders beteked dit iets heeltemal anders hoor.
>
>> Dit wys net weer duidelik. Die mense wat Afrikaans die doodssteek gaan
>> toedien, is die sogenaamde wit rassiste. Want hulle respekteer nie
>> die Afrikaanse taal nie. Het dit nooit gerespekteer nie. Nie in die skool
>> nie. Nie in hulle ouerhuise nie.
>
> Die Afrikaner se doodsteek was die Liberale leunaars soos pienk Frikkie, en
> slapgat koertbroek.
Riaan....so is jy die mens wat glo dat ons rerig uitgemoor gaan word?
|
|
|
|
| Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115852 is 'n antwoord op boodskap #115819] |
Do., 17 Januarie 2008 07:03   |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
"Hessie" wrote in message
news:c3fa11d4-a828-4f6a-9995-92c05b45d143@q77g2000hsh.google groups.com...
> Ek sit hier in die koue noordelike halfrond en huil. Ek huil vir my taal.
Het jy in trane uitgebars toe jou man besluit het hy spreek nie meer een
Afrikaanse woord verder nie, en oorgeslaan het na Engels.
Huil jy ook oor jou taal wetende dat jou eie kinders en klein kinders nie
die Afrikaanse taal magtig is nie.
> Ek huil vir die landwat eens my vaderland is. Want kyk, mense soos Dave,
> wat sê hy is 'n Afrikaner wat sy taal respekteer, sit en verwoes sy taal
> terwyl hy liefde vir daardie taal sit en verkoop.
Een spelfout en jy is besig om die taal te verwoes ?. Gloudina wil jy he ons
moet jou aanvat op jou spelling.
> Dave, ek weet jy is 'n rassis. Maar dit lyk vir my jy is ook 'n raas-sis,
> jy verkoop 'n klomp donkiedrolle. Want dis hoe mens "rasis"
> uitspreek, met 'n lang a.
Dankie vir die les antie. Antie moet nooit vergeet om die deelteken op die e
te sit in
Poësie nie ... anders beteked dit iets heeltemal anders hoor.
> Dit wys net weer duidelik. Die mense wat Afrikaans die doodssteek gaan
> toedien, is die sogenaamde wit rassiste. Want hulle respekteer nie
> die Afrikaanse taal nie. Het dit nooit gerespekteer nie. Nie in die skool
> nie. Nie in hulle ouerhuise nie.
Die Afrikaner se doodsteek was die Liberale leunaars soos pienk Frikkie, en
slapgat koertbroek.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115862 is 'n antwoord op boodskap #115852] |
Do., 17 Januarie 2008 07:42   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 17 Jan 2008 09:03:55 +0200, "Riaan" wrote:
>> Ek sit hier in die koue noordelike halfrond en huil. Ek huil vir my taal.
>
> Het jy in trane uitgebars toe jou man besluit het hy spreek nie meer een
> Afrikaanse woord verder nie, en oorgeslaan het na Engels.
> Huil jy ook oor jou taal wetende dat jou eie kinders en klein kinders nie
> die Afrikaanse taal magtig is nie.
>
Sy het my ook nooit geantwoord op die vraag oor hoe kleur haar
kleinkinders is nie. Jy sal onthou dat ek gesê het dat die vraag geen
ander doel dien as om haar ingekruiptheid by die anc meer verstaanbaar
te maak nie.
|
|
|
|
| Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115863 is 'n antwoord op boodskap #115857] |
Do., 17 Januarie 2008 07:45   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 17 Jan 2008 09:22:10 +0200, "Riaan" wrote:
>
> "fb" wrote in message
> news:c1d6e5d0-fad9-410c-852f-d92c416ec397@d4g2000prg.googleg roups.com...
>
> Waarvan ek nog nie veel gesien het nie
>
>
> Trust my ek is by verre die heel ordentlikste ou hier rond.
>
wanneer Dave met vakansie is...
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115866 is 'n antwoord op boodskap #115864] |
Do., 17 Januarie 2008 07:55   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 16 Jan 2008 23:48:21 -0800 (PST), fb
wrote:
> On Jan 17, 9:45 am, Dave wrote:
>> On Thu, 17 Jan 2008 09:22:10 +0200, "Riaan"
>> wrote:
>>> "fb" wrote in message
>>> news:c1d6e5d0-fad9-410c-852f-d92c416ec397@d4g2000prg.googleg roups.com...
>>> Waarvan ek nog nie veel gesien het nie
>>> Trust my ek is by verre die heel ordentlikste ou hier rond.
>> wanneer Dave met vakansie is...
>
> Is dit nou 'n voldonge feit??
stroé... ek belowe jou. Ek is die gintelman van hier.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115884 is 'n antwoord op boodskap #115883] |
Do., 17 Januarie 2008 10:15   |
fb
Boodskappe: 54 Geregistreer: Januarie 2008
|
Volle Lid |
|
|
On Jan 17, 11:59 am, "Riaan" wrote:
> "fb" wrote in message
>
> news:37e28868-e051-4614-9dd6-c28bd0c9c742@k2g2000hse.googleg roups.com...
>
>> Maar volgens mense wat weet, is dit al voorspel deur verregses van die
>> 1970's af...Glo jy regtig dat daar sulke goed beplan word, en niemand
>> sal niks doen nie? Daar is baie mense wat die stories gehoor het. Gee
>> my net een goeie rede waarom daar gewag sal word tot die afsterwe van
>> die vorige president? As die stories waar is, dan het hy tog die plan
>> gekry, en ek sien net nie waarom daar gewag moet word nie???
>
> As jy 'n Christen is dan sal jy met my moet saamstem dat die wereld nie more
> sal kan vergaan nie, want dan sal dit beteken die Bybel is onakuraat. Daar
> is eenvoudig nog te veel voorspellings in Openbaringe wat nog in vervulling
> moet gaan.
> Dit is dieselfde probleem met Siener se goed. Mense probeer datums koppel
> aan voorspellings, en dit is 99% van die tyd verkeerd.
>
> Mandela is 'n ikoon of ek nou daarvan hou of nie, en dit is suiwer uit
> respek vir hom wat die swartes daarvan weerhou om ons aan te val. Jy hou van
> youtube, doen jouself 'n guns en gaan soek die song op waar hy in 'n kring
> saam met ander ouens sing oor hoe hulle die witmense gaan doodmaak.
nie nodig nie, ek het die dvd gesien. ek kan regtig net nie sien
waarom hy dit as oneerbiedig sal sien as dit nou gebeur nie, siende
dat hy die plan in die eerste plek in werking gestel het...volgens die
groepie wat dit verkondig natuurlik. se my....glo jy in alle
voorspellers? lees jy die sterre elke week? so van die bybel
gepraat...daar staan tog duidelik geskryf dat ons moet wegbly van
sulke dinge af. en om die vyand waarvan daar in die bybel geskryf
word, summier as die swart mense van suid afrika te identifiseer, is
volgens my bietjie far fetched...ek sou se die vyand is iemand wat nie
mede christene is nie, wat teen christenskap is. en dit sluit mense
van alle rasse en kleure en geure en en en in.......of verstaan ek net
verkeerd? ek is 'n christen, en weet jy....die bybel se nerens wanneer
die wereld sal vergaan nie, so as die wereld more vergaan sal dit wees
soos God dit beplan het. daar is wel tekens van die eindtye, maar dis
van toepassing op dinge wat elke dag gebeur. ek dink eerlikwaar nie
dat net suid afrika se mense moeilikheid sal kry soos voorspel in
openbaring, en dan gaan dit nou die einde van die wereld wees nie.
doen jouself 'n guns en probeer louie giglio se dvd indescribable in
die hande kry, ek weet nie waar nie want iemand het dit uit die uk vir
my gestuur. dalk sal jy dan insien waarom ek nie dink dat net suid
afrika se probleme as tekens van die eindtye gesien kan word nie. heel
interessant...nou die dag gelees oor die merk van die dier, 666, wat
in openbaring voorkom. en dat daar in daardie tye sekere getalwaardes
was vir hebreeuse letters, en dat 666 actually die getalwaarde van
die romeinse keiser Nero (54-68 nC) was. Andersins kan 666 beteken die
volkome onvolmaakte...soos wat 777 die algehele volmaaktheid van God
simboliseer.
|
|
|
|
| Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115886 is 'n antwoord op boodskap #115884] |
Do., 17 Januarie 2008 10:53   |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
"fb" wrote in message
news:f63d4286-10ac-439b-82ba-2c17a33837c9@y5g2000hsf.googleg roups.com...
> On Jan 17, 11:59 am, "Riaan" wrote:
>> "fb" wrote in message
>> news:37e28868-e051-4614-9dd6-c28bd0c9c742@k2g2000hse.googleg roups.com...
> nie nodig nie, ek het die dvd gesien. ek kan regtig net nie sien
> waarom hy dit as oneerbiedig sal sien as dit nou gebeur nie, siende
> dat hy die plan in die eerste plek in werking gestel het...volgens die
> groepie wat dit verkondig natuurlik.
Dit is nie hy wat die plan uitgedink of in werking gestel het nie
> se my....glo jy in alle
> voorspellers? lees jy die sterre elke week? so van die bybel
> gepraat...daar staan tog duidelik geskryf dat ons moet wegbly van
> sulke dinge af.
Nee ek doen nie, ek lees ook nie die sterre nie, en besoek nie fortuin
vertellers nie. Maar ek glo wel dar dit naief sal wees om te glo dat God net
in die Bybel se tye van profete gebruik gemaak het.
> en om die vyand waarvan daar in die bybel geskryf
> word, summier as die swart mense van suid afrika te identifiseer, is
> volgens my bietjie far fetched...ek sou se die vyand is iemand wat nie
> mede christene is nie, wat teen christenskap is. en dit sluit mense
> van alle rasse en kleure en geure en en en in.......of verstaan ek net
> verkeerd? ek is 'n christen, en weet jy....die bybel se nerens wanneer
> die wereld sal vergaan nie, so as die wereld more vergaan sal dit wees
> soos God dit beplan het. daar is wel tekens van die eindtye, maar dis
> van toepassing op dinge wat elke dag gebeur. ek dink eerlikwaar nie
> dat net suid afrika se mense moeilikheid sal kry soos voorspel in
> openbaring, en dan gaan dit nou die einde van die wereld wees nie.
> doen jouself 'n guns en probeer louie giglio se dvd indescribable in
> die hande kry, ek weet nie waar nie want iemand het dit uit die uk vir
> my gestuur. dalk sal jy dan insien waarom ek nie dink dat net suid
> afrika se probleme as tekens van die eindtye gesien kan word nie. heel
> interessant...nou die dag gelees oor die merk van die dier, 666, wat
> in openbaring voorkom. en dat daar in daardie tye sekere getalwaardes
> was vir hebreeuse letters, en dat 666 actually die getalwaarde van
> die romeinse keiser Nero (54-68 nC) was. Andersins kan 666 beteken die
> volkome onvolmaakte...soos wat 777 die algehele volmaaktheid van God
> simboliseer.
Die boonste deel is die resultaat van jy wat my baie duidelik verkeers
verstaan iewers. Ek het bloot vir jou probeer verduidelik dat sogenaamde
kenners baie mense mislei deur datums aan goed te koppel.
|
|
|
|
| Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115887 is 'n antwoord op boodskap #115886] |
Do., 17 Januarie 2008 10:53   |
fb
Boodskappe: 54 Geregistreer: Januarie 2008
|
Volle Lid |
|
|
On Jan 17, 12:53 pm, "Riaan" wrote:
> "fb" wrote in message
>
> news:f63d4286-10ac-439b-82ba-2c17a33837c9@y5g2000hsf.googleg roups.com...
>
>> On Jan 17, 11:59 am, "Riaan" wrote:
>>> "fb" wrote in message
>
>>> news:37e28868-e051-4614-9dd6-c28bd0c9c742@k2g2000hse.googleg roups.com...
>> nie nodig nie, ek het die dvd gesien. ek kan regtig net nie sien
>> waarom hy dit as oneerbiedig sal sien as dit nou gebeur nie, siende
>> dat hy die plan in die eerste plek in werking gestel het...volgens die
>> groepie wat dit verkondig natuurlik.
>
> Dit is nie hy wat die plan uitgedink of in werking gestel het nie
>
>> se my....glo jy in alle
>> voorspellers? lees jy die sterre elke week? so van die bybel
>> gepraat...daar staan tog duidelik geskryf dat ons moet wegbly van
>> sulke dinge af.
>
> Nee ek doen nie, ek lees ook nie die sterre nie, en besoek nie fortuin
> vertellers nie. Maar ek glo wel dar dit naief sal wees om te glo dat God net
> in die Bybel se tye van profete gebruik gemaak het.
>
>
>
>> en om die vyand waarvan daar in die bybel geskryf
>> word, summier as die swart mense van suid afrika te identifiseer, is
>> volgens my bietjie far fetched...ek sou se die vyand is iemand wat nie
>> mede christene is nie, wat teen christenskap is. en dit sluit mense
>> van alle rasse en kleure en geure en en en in.......of verstaan ek net
>> verkeerd? ek is 'n christen, en weet jy....die bybel se nerens wanneer
>> die wereld sal vergaan nie, so as die wereld more vergaan sal dit wees
>> soos God dit beplan het. daar is wel tekens van die eindtye, maar dis
>> van toepassing op dinge wat elke dag gebeur. ek dink eerlikwaar nie
>> dat net suid afrika se mense moeilikheid sal kry soos voorspel in
>> openbaring, en dan gaan dit nou die einde van die wereld wees nie.
>> doen jouself 'n guns en probeer louie giglio se dvd indescribable in
>> die hande kry, ek weet nie waar nie want iemand het dit uit die uk vir
>> my gestuur. dalk sal jy dan insien waarom ek nie dink dat net suid
>> afrika se probleme as tekens van die eindtye gesien kan word nie. heel
>> interessant...nou die dag gelees oor die merk van die dier, 666, wat
>> in openbaring voorkom. en dat daar in daardie tye sekere getalwaardes
>> was vir hebreeuse letters, en dat 666 actually die getalwaarde van
>> die romeinse keiser Nero (54-68 nC) was. Andersins kan 666 beteken die
>> volkome onvolmaakte...soos wat 777 die algehele volmaaktheid van God
>> simboliseer.
>
> Die boonste deel is die resultaat van jy wat my baie duidelik verkeers
> verstaan iewers. Ek het bloot vir jou probeer verduidelik dat sogenaamde
> kenners baie mense mislei deur datums aan goed te koppel.
ok...maar hoe weet mens wie is dan regte profete wat deur God gekies
is? aan watter kriteria moet so persoon voldoen? en om watter rede is
siener van rensburg dan reg?? onthou dat hy 'n ou boere oom was wat
nog soos daai tyd se mense gedink het oor swart mense en om daardie
rede glo ek nie dat hy heeltemal objektief is nie. of dan die mense
wat hom as hul profeet beskou en dan die hele wit gemeenskap op hol
jaag oor iets wat dalk nie eers die waarheid is nie. Gaan kyk na daai
mense se sites, en dan vra jy jouself wie hulle as die vyand sien.
|
|
|
|
| Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115888 is 'n antwoord op boodskap #115886] |
Do., 17 Januarie 2008 10:57   |
fb
Boodskappe: 54 Geregistreer: Januarie 2008
|
Volle Lid |
|
|
On Jan 17, 12:53 pm, "Riaan" wrote:
> "fb" wrote in message
>
> news:f63d4286-10ac-439b-82ba-2c17a33837c9@y5g2000hsf.googleg roups.com...
>
>> On Jan 17, 11:59 am, "Riaan" wrote:
>>> "fb" wrote in message
>
>>> news:37e28868-e051-4614-9dd6-c28bd0c9c742@k2g2000hse.googleg roups.com...
>> nie nodig nie, ek het die dvd gesien. ek kan regtig net nie sien
>> waarom hy dit as oneerbiedig sal sien as dit nou gebeur nie, siende
>> dat hy die plan in die eerste plek in werking gestel het...volgens die
>> groepie wat dit verkondig natuurlik.
>
> Dit is nie hy wat die plan uitgedink of in werking gestel het nie
>
>> se my....glo jy in alle
>> voorspellers? lees jy die sterre elke week? so van die bybel
>> gepraat...daar staan tog duidelik geskryf dat ons moet wegbly van
>> sulke dinge af.
>
> Nee ek doen nie, ek lees ook nie die sterre nie, en besoek nie fortuin
> vertellers nie. Maar ek glo wel dar dit naief sal wees om te glo dat God net
> in die Bybel se tye van profete gebruik gemaak het.
>
>
>
>> en om die vyand waarvan daar in die bybel geskryf
>> word, summier as die swart mense van suid afrika te identifiseer, is
>> volgens my bietjie far fetched...ek sou se die vyand is iemand wat nie
>> mede christene is nie, wat teen christenskap is. en dit sluit mense
>> van alle rasse en kleure en geure en en en in.......of verstaan ek net
>> verkeerd? ek is 'n christen, en weet jy....die bybel se nerens wanneer
>> die wereld sal vergaan nie, so as die wereld more vergaan sal dit wees
>> soos God dit beplan het. daar is wel tekens van die eindtye, maar dis
>> van toepassing op dinge wat elke dag gebeur. ek dink eerlikwaar nie
>> dat net suid afrika se mense moeilikheid sal kry soos voorspel in
>> openbaring, en dan gaan dit nou die einde van die wereld wees nie.
>> doen jouself 'n guns en probeer louie giglio se dvd indescribable in
>> die hande kry, ek weet nie waar nie want iemand het dit uit die uk vir
>> my gestuur. dalk sal jy dan insien waarom ek nie dink dat net suid
>> afrika se probleme as tekens van die eindtye gesien kan word nie. heel
>> interessant...nou die dag gelees oor die merk van die dier, 666, wat
>> in openbaring voorkom. en dat daar in daardie tye sekere getalwaardes
>> was vir hebreeuse letters, en dat 666 actually die getalwaarde van
>> die romeinse keiser Nero (54-68 nC) was. Andersins kan 666 beteken die
>> volkome onvolmaakte...soos wat 777 die algehele volmaaktheid van God
>> simboliseer.
>
> Die boonste deel is die resultaat van jy wat my baie duidelik verkeers
> verstaan iewers. Ek het bloot vir jou probeer verduidelik dat sogenaamde
> kenners baie mense mislei deur datums aan goed te koppel.
o ja en dan nog iets...ek weet hy het nie dit uitgedink nie, maar
volgens daai groep mense is dit hy wat die plan ontvang het van die
russe....so hy is die een wat obviously die plan hier vir almal kom
wys het en almal on board gekry het. so my vraag bly staan....as hy
die een was wat die plan hiernatoe gebring het soos hul beweer dan sal
dit mos nie oneerbiedig wees as hul die plan uitvoer terwyl hy lewe
nie? dit maak net nie sin nie riaan. bare in mind dat daar dieselfde
tipe goed gese is voor die 1994 verkiesing, en wat presies het
gebeur????
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115911 is 'n antwoord op boodskap #115884] |
Do., 17 Januarie 2008 20:15   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 17 Jan 2008 02:15:55 -0800 (PST), fb
>
> nie nodig nie, ek het die dvd gesien. ek kan regtig net nie sien
> waarom hy dit as oneerbiedig sal sien as dit nou gebeur nie, siende
> dat hy die plan in die eerste plek in werking gestel het...volgens die
> groepie wat dit verkondig natuurlik. se my....glo jy in alle
> voorspellers? lees jy die sterre elke week? so van die bybel
> gepraat...daar staan tog duidelik geskryf dat ons moet wegbly van
> sulke dinge af. en om die vyand waarvan daar in die bybel geskryf
> word, summier as die swart mense van suid afrika te identifiseer, is
> volgens my bietjie far fetched...ek sou se die vyand is iemand wat nie
> mede christene is nie, wat teen christenskap is. en dit sluit mense
> van alle rasse en kleure en geure en en en in.......of verstaan ek net
> verkeerd?
Mense op die groep ken my siening daaroor, en weet dat ek dit as die
moslem sien. (Kleinletter met opset) Ek het nie 'n maak en breek
houding daaroor dat ek reg is nie, maar wanneer ek sien wat die
moslems oor die hele wêreld doen, en hoe hul hul godsdiens met geweld
wil afdwing, kry ek meer en meer bevestiging daarvan.
> ek is 'n christen, en weet jy....die bybel se nerens wanneer
> die wereld sal vergaan nie, so as die wereld more vergaan sal dit wees
> soos God dit beplan het. daar is wel tekens van die eindtye, maar dis
> van toepassing op dinge wat elke dag gebeur. ek dink eerlikwaar nie
> dat net suid afrika se mense moeilikheid sal kry soos voorspel in
> openbaring, en dan gaan dit nou die einde van die wereld wees nie.
Op 'n stadium het ek aan 'n charismatiese kerkleier gesê dat die Bybel
nie net vir Suid Afrika geskryf is nie, en dat dit baie onlogies is om
tekens net in Suid Afrika te soek en raak te sien.
> doen jouself 'n guns en probeer louie giglio se dvd indescribable in
> die hande kry, ek weet nie waar nie want iemand het dit uit die uk vir
> my gestuur. dalk sal jy dan insien waarom ek nie dink dat net suid
> afrika se probleme as tekens van die eindtye gesien kan word nie. heel
> interessant...nou die dag gelees oor die merk van die dier, 666, wat
> in openbaring voorkom. en dat daar in daardie tye sekere getalwaardes
> was vir hebreeuse letters, en dat 666 actually die getalwaarde van
> die romeinse keiser Nero (54-68 nC) was. Andersins kan 666 beteken die
> volkome onvolmaakte...soos wat 777 die algehele volmaaktheid van God
> simboliseer.
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115914 is 'n antwoord op boodskap #115911] |
Vr., 18 Januarie 2008 05:32   |
fb
Boodskappe: 54 Geregistreer: Januarie 2008
|
Volle Lid |
|
|
On Jan 17, 10:15 pm, Dave wrote:
> On Thu, 17 Jan 2008 02:15:55 -0800 (PST), fb
>
>
>
>> nie nodig nie, ek het die dvd gesien. ek kan regtig net nie sien
>> waarom hy dit as oneerbiedig sal sien as dit nou gebeur nie, siende
>> dat hy die plan in die eerste plek in werking gestel het...volgens die
>> groepie wat dit verkondig natuurlik. se my....glo jy in alle
>> voorspellers? lees jy die sterre elke week? so van die bybel
>> gepraat...daar staan tog duidelik geskryf dat ons moet wegbly van
>> sulke dinge af. en om die vyand waarvan daar in die bybel geskryf
>> word, summier as die swart mense van suid afrika te identifiseer, is
>> volgens my bietjie far fetched...ek sou se die vyand is iemand wat nie
>> mede christene is nie, wat teen christenskap is. en dit sluit mense
>> van alle rasse en kleure en geure en en en in.......of verstaan ek net
>> verkeerd?
>
> Mense op die groep ken my siening daaroor, en weet dat ek dit as die
> moslem sien. (Kleinletter met opset) Ek het nie 'n maak en breek
> houding daaroor dat ek reg is nie, maar wanneer ek sien wat die
> moslems oor die hele wêreld doen, en hoe hul hul godsdiens met geweld
> wil afdwing, kry ek meer en meer bevestiging daarvan.
>
>> ek is 'n christen, en weet jy....die bybel se nerens wanneer
>> die wereld sal vergaan nie, so as die wereld more vergaan sal dit wees
>> soos God dit beplan het. daar is wel tekens van die eindtye, maar dis
>> van toepassing op dinge wat elke dag gebeur. ek dink eerlikwaar nie
>> dat net suid afrika se mense moeilikheid sal kry soos voorspel in
>> openbaring, en dan gaan dit nou die einde van die wereld wees nie.
>
> Op 'n stadium het ek aan 'n charismatiese kerkleier gesê dat die Bybel
> nie net vir Suid Afrika geskryf is nie, en dat dit baie onlogies is om
> tekens net in Suid Afrika te soek en raak te sien.
>
>> doen jouself 'n guns en probeer louie giglio se dvd indescribable in
>> die hande kry, ek weet nie waar nie want iemand het dit uit die uk vir
>> my gestuur. dalk sal jy dan insien waarom ek nie dink dat net suid
>> afrika se probleme as tekens van die eindtye gesien kan word nie. heel
>> interessant...nou die dag gelees oor die merk van die dier, 666, wat
>> in openbaring voorkom. en dat daar in daardie tye sekere getalwaardes
>> was vir hebreeuse letters, en dat 666 actually die getalwaarde van
>> die romeinse keiser Nero (54-68 nC) was. Andersins kan 666 beteken die
>> volkome onvolmaakte...soos wat 777 die algehele volmaaktheid van God
>> simboliseer.
Ek voel presies dieselfde daaroor. Ek dink dis uiters arrogant van
mense om te glo dat alles wat in die Bybel staan net op SA betrekking
het. Ons is ni eso belangrik nie, ons is maar net 'n klein deeltjie
van die wereld wat God gemaak het.
|
|
|
|
| Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115916 is 'n antwoord op boodskap #115904] |
Vr., 18 Januarie 2008 05:43   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 17 Jan 2008 07:56:56 -0800 (PST), Hessie wrote:
> "Riaan" skryf
>
>> Dankie vir die les antie. Antie moet nooit vergeet om die deelteken op die e
>> te sit in
>> Poësie nie ... anders beteked dit iets heeltemal anders hoor.
>
> Nog 'n feit wat soos 'n paal bo water staan.
> Hoe regser, hoe meer word die persoon
> gefassineer met seksuele innuendo's.
> Word groot, Riaan.
>
> Penkop van die Derde Republiek
Ek het ook gister dik geraak vir, as dit nie karre is nie, is dit
seks. Toe besluit ek om uit die geselsskap te kom eer dit my denke
beinvloed. Toe raak ek besig met kuns - laat my gedagtes net vry vloei
en plaas op die skerm wat in my gedagtes opkom.
Na ek klaar was met die een het ek gelag en wou dit uitvee.
http://images1.fotopic.net/?iid=yribn0&outx=600&nore size=1&nostamp=1
Maar laat gisteraand het ek dit begin skoonmaak en afrond, en nou is
ek bly dat ek dit nie uitgevee het nie.
http://images5.fotopic.net/?iid=yribnw&outx=600&nore size=1&nostamp=1
|
|
|
|
| Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115919 is 'n antwoord op boodskap #115916] |
Vr., 18 Januarie 2008 06:08   |
fb
Boodskappe: 54 Geregistreer: Januarie 2008
|
Volle Lid |
|
|
On Jan 18, 7:43 am, Dave wrote:
> On Thu, 17 Jan 2008 07:56:56 -0800 (PST), Hessie
> wrote:
>
>> "Riaan" skryf
>
>>> Dankie vir die les antie. Antie moet nooit vergeet om die deelteken op die e
>>> te sit in
>>> Poësie nie ... anders beteked dit iets heeltemal anders hoor.
>
>> Nog 'n feit wat soos 'n paal bo water staan.
>> Hoe regser, hoe meer word die persoon
>> gefassineer met seksuele innuendo's.
>> Word groot, Riaan.
>
>> Penkop van die Derde Republiek
>
> Ek het ook gister dik geraak vir, as dit nie karre is nie, is dit
> seks. Toe besluit ek om uit die geselsskap te kom eer dit my denke
> beinvloed. Toe raak ek besig met kuns - laat my gedagtes net vry vloei
> en plaas op die skerm wat in my gedagtes opkom.
>
> Na ek klaar was met die een het ek gelag en wou dit uitvee.http://images1.fotopic.net/?iid=yribn0&outx=600&a mp;noresize=1&nostamp=1
>
> Maar laat gisteraand het ek dit begin skoonmaak en afrond, en nou is
> ek bly dat ek dit nie uitgevee het nie.http://images5.fotopic.net/?iid=yribnw&outx=600& noresize=1&nostamp=1
vertel bietjie hoe maak mens die goed oop????
|
|
|
|
| Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115920 is 'n antwoord op boodskap #115919] |
Vr., 18 Januarie 2008 06:14   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 17 Jan 2008 22:08:52 -0800 (PST), fb
> vertel bietjie hoe maak mens die goed oop????
Ek sien jy gebruik Agent as nuusleser, Fransie.
Dit is wat ek ook gebruik.
In enige nuusleser egter, sal (behoort) dit in die vorm van 'n link op
jou skerm verskyn. Indien nie, copy slegs die link en paste dit na die
adresbar van jou browser.
|
|
|
|
| Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115921 is 'n antwoord op boodskap #115920] |
Vr., 18 Januarie 2008 06:17   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 18 Jan 2008 08:14:54 +0200, Dave wrote:
>
> On Thu, 17 Jan 2008 22:08:52 -0800 (PST), fb
>> vertel bietjie hoe maak mens die goed oop????
>
>
> Ek sien jy gebruik Agent as nuusleser, Fransie.
> Dit is wat ek ook gebruik.
> In enige nuusleser egter, sal (behoort) dit in die vorm van 'n link op
> jou skerm verskyn.
Daarby het ek bedoel dat jy moet dubbelkliek daarop as dit 'n groen
skakel is.
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115923 is 'n antwoord op boodskap #115920] |
Vr., 18 Januarie 2008 06:35   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 18 Jan 2008 08:14:54 +0200, Dave wrote:
>
> copy slegs die link en paste dit na die
> adresbar van jou browser.
Weet jy hoe om te copy en paste?
Kliek links van die teks wat jy wil copy en terwyl jy die muis se
linkerknoppie inhou, sleep jy dit oor die hele lyn. Dit sal die lyn
inkleur. Kliek regterknoppie en kliek op copy.
Nou het jy dit gecopy.
Kliek nou met die linkerknoppie na waar jy dit wil plak, in die geval
die adresbar van die browser. Regterknoppie, paste en siedaar,
enter:-)
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115926 is 'n antwoord op boodskap #115925] |
Vr., 18 Januarie 2008 06:47   |
fb
Boodskappe: 54 Geregistreer: Januarie 2008
|
Volle Lid |
|
|
On Jan 18, 8:39 am, fb wrote:
> On Jan 18, 8:35 am, Dave wrote:
>
>> On Fri, 18 Jan 2008 08:14:54 +0200, Dave wrote:
>
>>> copy slegs die link en paste dit na die
>>> adresbar van jou browser.
>
>> Weet jy hoe om te copy en paste?
>> Kliek links van die teks wat jy wil copy en terwyl jy die muis se
>> linkerknoppie inhou, sleep jy dit oor die hele lyn. Dit sal die lyn
>> inkleur. Kliek regterknoppie en kliek op copy.
>> Nou het jy dit gecopy.
>
>> Kliek nou met die linkerknoppie na waar jy dit wil plak, in die geval
>> die adresbar van die browser. Regterknoppie, paste en siedaar,
>> enter:-)
>
> hehehe ek weet hoe maar dankie vir die geduldige les hoor :-)
Iets anders....watse program gebruik jy om dit te doen?
|
|
|
|
| Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115927 is 'n antwoord op boodskap #115926] |
Vr., 18 Januarie 2008 06:58   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 17 Jan 2008 22:47:52 -0800 (PST), fb
wrote:
> On Jan 18, 8:39 am, fb wrote:
>> On Jan 18, 8:35 am, Dave wrote:
>>> On Fri, 18 Jan 2008 08:14:54 +0200, Dave wrote:
>>>> copy slegs die link en paste dit na die
>>>> adresbar van jou browser.
>>> Weet jy hoe om te copy en paste?
>>> Kliek links van die teks wat jy wil copy en terwyl jy die muis se
>>> linkerknoppie inhou, sleep jy dit oor die hele lyn. Dit sal die lyn
>>> inkleur. Kliek regterknoppie en kliek op copy.
>>> Nou het jy dit gecopy.
>>> Kliek nou met die linkerknoppie na waar jy dit wil plak, in die geval
>>> die adresbar van die browser. Regterknoppie, paste en siedaar,
>>> enter:-)
>> hehehe ek weet hoe maar dankie vir die geduldige les hoor :-)
>
> Iets anders....watse program gebruik jy om dit te doen?
Ek gebruik vele programme, en wanneer dit by fotos kom gebruik ek
slegs Photoshop CS3 vir afronding, maar wanneer dit by ander images
kom soos bv.
http://images5.fotopic.net/?iid=ymtlyy&outx=600&nore size=1&nostamp=1
gebruik ek Corel Painter
en hier
http://images1.fotopic.net/?iid=ym62mq&outx=600&nore size=1&nostamp=1
gebruik ek 'n kombinasie van albei en doen sommige dele daarvan met
Adobe Paintshop wat dit 'n 3rde program op dieselfde werk maak.
Die nuutste program wat ek betrek het is Poser 7
|
|
|
|
| Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115928 is 'n antwoord op boodskap #115927] |
Vr., 18 Januarie 2008 07:02   |
fb
Boodskappe: 54 Geregistreer: Januarie 2008
|
Volle Lid |
|
|
On Jan 18, 8:58 am, Dave wrote:
> On Thu, 17 Jan 2008 22:47:52 -0800 (PST), fb
>
>
>
> wrote:
>> On Jan 18, 8:39 am, fb wrote:
>>> On Jan 18, 8:35 am, Dave wrote:
>
>>>> On Fri, 18 Jan 2008 08:14:54 +0200, Dave wrote:
>
>>>> >copy slegs die link en paste dit na die
>>>> >adresbar van jou browser.
>
>>>> Weet jy hoe om te copy en paste?
>>>> Kliek links van die teks wat jy wil copy en terwyl jy die muis se
>>>> linkerknoppie inhou, sleep jy dit oor die hele lyn. Dit sal die lyn
>>>> inkleur. Kliek regterknoppie en kliek op copy.
>>>> Nou het jy dit gecopy.
>
>>>> Kliek nou met die linkerknoppie na waar jy dit wil plak, in die geval
>>>> die adresbar van die browser. Regterknoppie, paste en siedaar,
>>>> enter:-)
>
>>> hehehe ek weet hoe maar dankie vir die geduldige les hoor :-)
>
>> Iets anders....watse program gebruik jy om dit te doen?
>
> Ek gebruik vele programme, en wanneer dit by fotos kom gebruik ek
> slegs Photoshop CS3 vir afronding, maar wanneer dit by ander images
> kom soos bv.http://images5.fotopic.net/?iid=ymtlyy&outx=600&n oresize=1&nostamp=1
> gebruik ek Corel Painter
> en hierhttp://images1.fotopic.net/?iid=ym62mq&outx=600& noresize=1&nostamp=1
> gebruik ek 'n kombinasie van albei en doen sommige dele daarvan met
> Adobe Paintshop wat dit 'n 3rde program op dieselfde werk maak.
>
> Die nuutste program wat ek betrek het is Poser 7
Dis baie nice, sal defnitief bietjie kyk of ek nie dalk ook vreeslik
kreatief kan raak nie.
|
|
|
|
| Bladsye (3): [ 2 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 19:48:58 UTC 2026
|