|
|
| Re: Youtube [boodskap #115816 is 'n antwoord op boodskap #115812] |
Wo., 16 Januarie 2008 12:13   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 16 Jan 2008 04:40:58 -0800 (PST), fb
wrote:
> So is enige van julle mense op youtube of facebook?
Erens op facebook is my besonderhede, want ek het eenmaal daarin
gegaan, en baie vinnig agtergekom dat dit nie vir my is nie.
Miskien het meer mense my al probeer kontak deur facebook
maar ek wil nog kyk of daar plek is waar ek kan delete wat
ek daar toegelaat het. Vir my het dit na 'n simpel spulletjie gelyk.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Youtube [boodskap #115912 is 'n antwoord op boodskap #115895] |
Do., 17 Januarie 2008 20:37   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 17 Jan 2008 05:13:38 -0800 (PST), Hessie wrote:
> "Riaan" skryf
>
> So wat dink jy daarvan Anti Gloudina. Sal jy vir ons
>> 'n ou fototjie van jou op Facebook sit.
>
> Neewat, jong. Ek soek nou nie meer
> geselskap as wat ek nou het nie.
> Ek kan ook nie verstaan waar mense
> die tyd kry om alles op Youtube te sit
> en kyk nie.
>
> Gloudina
Ek kyk slegs na Youtube as ek 'n link kry om na iets daar te kyk.
En dit is by die absolute uitsondering, maar ek het al heel
interessante tutorials raakgeloop op Youtube. Steeds is
die videoformaar van sulke swak gehalte dat jy nie bv
klein teks of klein besonderhede kan identifiseer wat
nodig is daarvoor nie. Dit is dus nie een van my
kuierplekke nie.
|
|
|
|
| Re: Youtube [boodskap #115915 is 'n antwoord op boodskap #115912] |
Vr., 18 Januarie 2008 05:39  |
fb
Boodskappe: 54 Geregistreer: Januarie 2008
|
Volle Lid |
|
|
On Jan 17, 10:37 pm, Dave wrote:
> On Thu, 17 Jan 2008 05:13:38 -0800 (PST), Hessie
> wrote:
>
>> "Riaan" skryf
>
>> So wat dink jy daarvan Anti Gloudina. Sal jy vir ons
>>> 'n ou fototjie van jou op Facebook sit.
>
>> Neewat, jong. Ek soek nou nie meer
>> geselskap as wat ek nou het nie.
>> Ek kan ook nie verstaan waar mense
>> die tyd kry om alles op Youtube te sit
>> en kyk nie.
>
>> Gloudina
>
> Ek kyk slegs na Youtube as ek 'n link kry om na iets daar te kyk.
> En dit is by die absolute uitsondering, maar ek het al heel
> interessante tutorials raakgeloop op Youtube. Steeds is
> die videoformaar van sulke swak gehalte dat jy nie bv
> klein teks of klein besonderhede kan identifiseer wat
> nodig is daarvoor nie. Dit is dus nie een van my
> kuierplekke nie.
Youtube kan nogal opvoedkundig wees, ek het heel toevallig die laaste
paar dae 'n baie interessante gesprek met 'n Kanadese Zulu gehad oor
die volgende president, en glo my dat dit nogal insiggewend was. Ek
stem saam dat dit nie die beste kuierplek is nie, maar mens kan
defnitief baie inligting daar versamel.
|
|
|
|