|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Volgende ANC president het pas tot die resies toegetree... [boodskap #115307 is 'n antwoord op boodskap #115266] |
Wo., 31 Oktober 2007 13:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As Roelfie vice prez sou word, sal hy die netjieste een ter wêreld wees.
Annette
"Riaan" skryf in boodskap news:1193724927.713963@vasbyt.isdsl.net...
> "Hessie" wrote in message
> news:1193675866.750351.23860@i13g2000prf.googlegroups.com...
>> Ferdi skryf
>>> Cyril Ramaphosa
>> A, dit verklaar Roelfie se oorloop na die
>> ANC. Wie wil geld wed dat Roelfie SA
>> se volgende vise-president gaan wees?
>> Gloudina
>
>
> Dit bevestig net dat hy wel die ruggraatlose slapgat was, waarvan mense
> hom vir jare lank beskuldig het. En nee ek stem nie saam dat hy die
> volgende vise-president sal wees nie.
>
|
|
|
|
| Re: Volgende ANC president het pas tot die resies toegetree... [boodskap #115312 is 'n antwoord op boodskap #115307] |
Wo., 31 Oktober 2007 15:26   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 31 Oct 2007 15:49:12 +0200, "Annette" wrote:
> As Roelfie vice prez sou word, sal hy die netjieste een ter wêreld wees.
> Annette
>
So was Kortbroek ook deurgaans netjies terwyl die Nasionale Party tot
niet gegaan het. Selfs Glenn Agliotti lyk ook gewoonlik ordentlik
geklee. Schabir Shaik, hy het 'n woonstel hier op die strand, het ook
altyd netjies aangetrek tot hy begin het om 'n oorpak te dra.
|
|
|
|
|
|
|
|