Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » PW staan sy man.
PW staan sy man. [boodskap #11464] |
Sun, 23 November 1997 00:00  |
Olympus
Boodskappe: 22 Geregistreer: November 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Owen Barrow verwys met minagting na PW Botha. Nieteenstaande
my afkeuring van die politikus PW Botha wil ek hom gelukwens dat
hy die WVK noem wat dit is - 'n sirkus en 'n klug. Met Tutu die hoofnar
en Borraine die hoof-aap, tesame met al die ander 'performing animals' kan
dit nooit anders as 'n spektakel wees nie.
Waar is die ANC ampsdraers wie se klere nog stink van vuurhoudjie swael en petrol
wat 500 mense genadeloos lewendig verbrand het - waarom word hulle nie voor die
'sirkus' gedaag om aan die swart gepeupel vermaak te verskaf nie. Waarom word
Afrikaners alleen verguis en verneder?
|
|
|
Re: PW staan sy man. [boodskap #11473 is 'n antwoord op boodskap #11464] |
Mon, 24 November 1997 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi wrote in article ...
> On 24 Nov 1997 13:49:24 +0200, cc...@hippo.ru.ac.za (Thomas Jacobs)
> wrote:
>
><<< Reken net, 'n klomp vuilgatte steek
>> onskuldiges aan die brand terwyl hullle rustig vleisbraai hou? Hoeveel
>> "human" steaks het hulle verober? Soos dit wil voorkom was hulle vark
>> genoeg om dit te doen.>>
>
> Die man het n punt beet hier.
Yep. Maar vertel bietjie: Terwyl mens onskuldiges aan die brand steek, maak
dit saak of jy braaivleis hou of toi-toi?
En maak dit saak of die muti wat jy maak uit die steaks, uit die hart, of
uit die testikels van die "human" slagoffer kom?
Wat saak maak, reken ek, is dat as ons voorgee dat ons 'n komissie vir
"waarheid" en versoening het, ons al hierdie sake moet ondersoek, en nie net
sommiges uit 'n bepaalde kategorie nie.
Die punt wat Thomas vir ons illustreer is dan inderdaad dat net een kant van
die saak belig word.
|
|
|
|
|
|
Re: PW staan sy man. [boodskap #11508 is 'n antwoord op boodskap #11464] |
Tue, 25 November 1997 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nico Snyman wrote in article ...
>
> Leendert van Oostrum wrote in message ...
>
>> Die punt wat Thomas vir ons illustreer is dan inderdaad dat net een kant van
>> die saak belig word.
>>
>> Inderdaad so, maar ek dink ons sal ongelukkig vir die volgende paar jaar
> aan hierdie tipe ding gewoond moet raak. Die wiel het gedraai, en voor
> ewewig weer gevind word, sal daar nog vir 'n hele ruk 'n gevoel van
> vergelding heers by mense wat voorheen moes sien hoe net die ander kant van
> die saak gestel word. Kom ons face dit nou maar, omgekeerde diskriminasie is
> op die stadium vir sommige Suid-Afrikaners die beste manier om hulle
> menswaardigheid terug te kry. Ons moet of daarmee gelief neem, of ons tasse
> pak en by die daispora (aaklige woord) aansluit.
Nico, ek stem saam met alles wat jy skryf - behalwe jou gevolgtrekking in
die laaste sin. Jou gevolgtrekking is wel baie algemeen. Dit is die een wat
Gloudina met luide geskal verkondig. Aanmekaar, sonder ophou. Ook Dullah
Omar, minister van Justisie, is 'n aanhanger daarvan. Dit is in effek die
standpunt van die sogenaamde "waarheids-" kommissie.
NEE! Ons mag nie verlief neem met eensydigheid nie. As ons dit doen, dan sê
ons ook dat eensydigheid in die verlede reg was - dit is die implikasie van
die pendulum - metafoor wat jy gebruik. Dit impliseer dat die een onreg deur
die ander uitgeskakel kan/moet word. Dit is die beginsel waarop die lex
talionis berus - ek mag maar jou tand of jou oog uitslaan, mits ek bereid is
dat jy dieselfde aan my doen.
Geregtigheid kan nie bestaan sonder ewewigtigheid nie. Die van ons wat ons
in die verlede be-ywer het vir geregtigheid durf nie terugsit nie en sê
"Die ongeregtiheid wat ons nou sien, die moorde, verkragtings, marteling
sonder verhoor, sonder reg op apel, is die regmatige "herstelling" vir 'n
onreg in die verlede, en daarom dien dit die saak van geregtigheid".
Dan is ons net so barbaars as die barbare van die verlede wat ons verwyt.
Dit is waarom die uitsprake van iemand soos Gloudina nie in barbaarsheid
onderskei kan word van die uitsprake van Jimmy Kruger nie.
|
|
|
|
|
|
|
Re: PW staan sy man. [boodskap #11542 is 'n antwoord op boodskap #11464] |
Thu, 27 November 1997 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 27 Nov 1997 10:21:46 +0200, "Leendert van Oostrum" wrote:
><<>>En as hy optree in opdrag van die hoer op.
>
> Sekerlik. Verwys jy na Winnie met haar matchboxes?. (Ek sou nou nie in die
> openbaar dieselfde term gebruik om haar te beskryf nie).
>
> Groete, Leendert>>
Leendert, sal jy asb. uitspel wat jy hier se?
Ek verstaan nie.
Se dit duidelik asb.
.
|
|
|
Re: PW staan sy man. [boodskap #11543 is 'n antwoord op boodskap #11464] |
Thu, 27 November 1997 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi wrote in article ...
> On 25 Nov 1997 07:10:19 GMT, "griet" wrote:
>
><<.Die hele waarheids gedagte, soos gebore in die oorname van die
>> Kommunistiese regime in China tydens die veertigerjare, kom ook net in
>> Kommunistiese lande voor.>>
>
>
> Dus is SA en Chili kommunistiese lande?
Chili was inderdaad onder Marxistiese bewind.
>
> En was Wes-Duitsland ook n kommunistiese land?
>
> En is Japan ook n kommunistiese land?
Die FDR en Japan het geen "waarheids" -komissies gehad nie. Kriminele
verhore is deur die geallieerde besetters van daardie lande gehou. Die
verhore in Nuremberg en Japan stem ooreen met die huidge tribunaal oor
oorlogsmisdade in Den Haag. Nie met onse sogenaamde "waarheids" -komissie
nie.
|
|
|
Re: PW staan sy man. [boodskap #11544 is 'n antwoord op boodskap #11464] |
Thu, 27 November 1997 00:00  |
gal...
Boodskappe: 191 Geregistreer: May 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
PW is 'n lafaard. Hy is skuldig. Daarom bly hy weg. As hy enigsins enige
eerbaarheid gehad het, het hy sy vergrype rondborstig erken. Hy was die een aan
die stuur toe die skip op die rotse geloop het. Nou is hy te lafhartig om die
verlede vierkant in die oe te kyk. Al die ou twak oor die waarheidskommisie
is net verskonings waaragter hy en ander wegkruip. Dit is nie eers 'n argument
werd nie. (Hoe ver sal party nie gaan nie: dat die waarheidskommisie nou
die sondebokke is en PW die een wat ingedoen is ??? - liewe hemel tog!)
Groete
|
|
|
Re: PW staan sy man. [boodskap #11545 is 'n antwoord op boodskap #11464] |
Thu, 27 November 1997 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 27 Nov 1997 09:11:04 +0200, "Leendert van Oostrum" wrote:
<<>>Dus is SA en Chili kommunistiese lande?
>
> Chili was inderdaad onder Marxistiese bewind.>>
En daarna het dit n militere bewind gehad en DAARNA was daar n
waarheidskommissie waarop ons s'n gebaseer is.
<<>En was Wes-Duitsland ook n kommunistiese land?
>>
>> En is Japan ook n kommunistiese land?
>
> Die FDR en Japan het geen "waarheids" -komissies gehad nie. Kriminele
> verhore is deur die geallieerde besetters van daardie lande gehou. Die
> verhore in Nuremberg en Japan stem ooreen met die huidge tribunaal oor
> oorlogsmisdade in Den Haag. Nie met onse sogenaamde "waarheids" -komissie
> nie.>>
Met ander woorde die getuienis was getoets, ne?
Daar was n proses waarin die verlede ontrafel is. Punt.
|
|
|
Re: PW staan sy man. [boodskap #11546 is 'n antwoord op boodskap #11464] |
Thu, 27 November 1997 00:00  |
lo...
Boodskappe: 124 Geregistreer: December 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi wrote:
>
> On Mon, 24 Nov 1997 16:34:00 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
>> <<>Yep. Maar vertel bietjie: Terwyl mens onskuldiges aan die brand steek, maak
>> dit saak of jy braaivleis hou of toi-toi?>>
>
> In die bree nie hoewel jy n case kan uitmaak as die braaier n
> polisieman is.
>
As jy die polisie wil kap - ja. Die een kanseleer nie die ander nie - of
jy deur 'n mob genecklace word of deur 'n polisieman - dit maak nie veel
saak aan die agtergeblewenes en die slagoffers nie! Die feit is dat
mense aan beide kante vermoor is, maar nou wil dit al lyk of die WVk so
bietjie vergeet van die een kant. (en moenie Winnie se kaskenades vir my
noem nie - sy het gevra vir haar sirkus vertoning en verder val dit al
te lekker vir die ANC met hul opkommende leiers verkiesings)
> En as hy optree in opdrag van die hoer op.
So wat was die opdrag - 'Julle moet sosaties en tjops braai, nie steak
nie?'. (ok ok ek weet dis 'n swak grappie)
Lou
|
|
|
Re: PW staan sy man. [boodskap #11547 is 'n antwoord op boodskap #11464] |
Thu, 27 November 1997 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi wrote in article ...
> On Mon, 24 Nov 1997 16:34:00 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
>> <<>Yep. Maar vertel bietjie: Terwyl mens onskuldiges aan die brand steek, maak
>> dit saak of jy braaivleis hou of toi-toi?>>
>
> In die bree nie hoewel jy n case kan uitmaak as die braaier n
> polisieman is.
En as die baaier voorgee om 'n demokratiese alternatief vir 'n
apratheidregime te wees.
>
> En as hy optree in opdrag van die hoer op.
Sekerlik. Verwys jy na Winnie met haar matchboxes?. (Ek sou nou nie in die
openbaar dieselfde term gebruik om haar te beskryf nie).
Groete, Leendert
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:53:13 UTC 2025
|