Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kritiek teen die ANC
Kritiek teen die ANC [boodskap #11578] Do, 27 November 1997 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Uit e-beeld

**************************

Nicholson gave evidence about her struggle to secure Cebekhulu's release
from a Zambian jail and said that not one of the countries approached by
her, had wanted Cebekhulu.

"This was because his protection would have cost too much since he had
critisized the ANC."

**************************

Die aanhaling verwys na die getuienis van Emma Nicholson vor die WVK. Nadat
sy Cebekulu uit die tronk gekry het, kon sy geen land kry, insluitende
tolerante Nederland en hovaardige Kanada, wat hom wou toelaat nie.

Vraag: waarom sou dit soveel geld kos dat geen staat dit kan bekostig nie,
om iemand te beskerm wat die ANC gekritiseer het?

Groete, Leendert
Re: Kritiek teen die ANC [boodskap #11579 is 'n antwoord op boodskap #11578] Do, 27 November 1997 00:00 Na vorige boodskap
Nico Snyman  is tans af-lyn  Nico Snyman
Boodskappe: 13
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Leendert van Oostrum wrote in message ...
> Uit e-beeld


> "This was because his protection would have cost too much since he had
> critisized the ANC."
>

>
> Die aanhaling verwys na die getuienis van Emma Nicholson vor die WVK. Nadat
> sy Cebekulu uit die tronk gekry het, kon sy geen land kry, insluitende
> tolerante Nederland en hovaardige Kanada, wat hom wou toelaat nie.
>
> Vraag: waarom sou dit soveel geld kos dat geen staat dit kan bekostig nie,
> om iemand te beskerm wat die ANC gekritiseer het?
>
> Groete, Leendert

Ek is bevrees, Leendert, dat dit nie hier om geld gaan nie, maar oor mag, en
in die geval mag in die vorm van politieke korrektheid. Dit was tot baie
onlangs die 'in' ding om buddies met die ANC te wees. Ek mag verkeerd wees,
maar ek dink dit is aan die verander. As jy vriende is met al die Weste se
vyande, is jy later nie meer so populer nie.

Die westerse lande is ook moeg gewag om die veranderinge te sien wat die
nuwe demokrasie in Suid-Afrika teweeg sou bring, en begin nou hulle geld en
attensies op ander lande spandeer.

Nico
Vorige onderwerp: PW staan sy man.
Volgende onderwerp: KINDER STAALTJIES
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 05:58:19 MGT 2024