Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Wat vannie Rugby?
Wat vannie Rugby? [boodskap #115071] |
Ma., 08 Oktober 2007 20:18  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom is julle so stil daaroor?
Al my voorspellings van die afgelope naweek het waar gekom.
Ek het hierdie voorspellings al gemaak net na die heel eerste wedstryd
gespeel is.
Nou moet SA teen die Argentyne verloor - en dan speel die twee spanne in die
laaste wedstryd teen mekaar, wat die toernooi geopen het.
Poetic justice:))
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat vannie Rugby? [boodskap #115106 is 'n antwoord op boodskap #115102] |
Wo., 10 Oktober 2007 12:01  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Torreke" skryf in boodskap news:N6idnaAif_2kDpHanZ2dnUVZ8turnZ2d@saix.net...
> "Suidwester" < wrote
>
>
>> Kyk terug na verskeie van die wedstryde en die beslissings van die
>> skeidsregters laat jou wonder.
>
> Ek hou van jou waarnemings in hierdie verband.
>
> Die Fidjiane het goed vertoon in die lynstane. Waarom? Hulle het elke
> keer
> die bal skeef ingegooi!!!! Die skeidsregter het nie een enkele keer in
> die
> middel agter die lynstaan stelling ingeneem sodat hy kan sien of die bal
> reguit ingegooi word nie. Hy het hulle 3 keer gestraf vir skeef ingooi -
> die kere wat dit so ooglopend was dat selfs hy dit nie kon miskyk nie.
>
> -----Eh, kón hy lekker kyk? Dalk die rede vir die miskyk?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 06 23:48:59 UTC 2025
|