Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » NGK op Potch brand af.
NGK op Potch brand af. [boodskap #114205] Vr, 06 Julie 2007 05:02 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op 'n ander forum het ek foto's gesien.
In die aakligheid, is dit pragtige foto's.

Ek wonder nou net, as gevind word daar was geen brandstigting by betrokke
nie, maar 'n fout agv ou bedrading, of die Hand van God daarin gesien gaan
word.?

Die kerk is glo die oudste in Gauting, en staan op die hoek van twee
nuutvernoemde straatname.

Annette
Re: NGK op Potch brand af. [boodskap #114206 is 'n antwoord op boodskap #114205] Vr, 06 Julie 2007 07:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:1183698177.598919@vasbyt.isdsl.net...
> Op 'n ander forum het ek foto's gesien.
> In die aakligheid, is dit pragtige foto's.
>
> Ek wonder nou net, as gevind word daar was geen brandstigting by betrokke
> nie, maar 'n fout agv ou bedrading, of die Hand van God daarin gesien gaan
> word.?

Wat bedoel jy by die Hand van God daarin gesien gaan word ?
Re: NGK op Potch brand af. [boodskap #114209 is 'n antwoord op boodskap #114206] Vr, 06 Julie 2007 16:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 6 Jul 2007 09:11:17 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Annette" wrote in message
> news:1183698177.598919@vasbyt.isdsl.net...
>> Op 'n ander forum het ek foto's gesien.
>> In die aakligheid, is dit pragtige foto's.

>> Ek wonder nou net, as gevind word daar was geen brandstigting by betrokke
>> nie, maar 'n fout agv ou bedrading, of die Hand van God daarin gesien gaan
>> word.?
>
> Wat bedoel jy by die Hand van God daarin gesien gaan word ?
>

Ek dink nie dat hierdie stelling van Annette enige reaksie waardig is
nie, Riaan. Dit behoort onbeantwoord gelaat te word tensy ek haar heel
verkeerd lees, wat ek betwyfel.

Op 'n stadium het sy haarself 'n twyfelaar genoem. Nie in daardie
woorde nie, maar sy het dinge gesê waar sy haarself so beskryf het.
Toe begin sy dik vriende raak met een van die op die groep wat
klaarblyklike ateïste is, en kort daarna beskryf sy haarself as sulks.
Kan nie onthou of sy dit in woorde gesê het nie, maar ek kan haar
spottery onthou. Miskien onthou ek verkeerd, maar dit betwyfel ek ook.

Wat sy hierbo gesê het, dink ek, is haar soek na iets om mee te spot,
en behoort in so geval slegs geignoreer word.

Jy sal sien dat ek my brief geskryf het soos 'n gesoute journalis -
deurspek met die 'verdagtes' 'na bewerings' en 'klaarblyklikes' en
'miskien'e. Ek ken van hê:-)
Re: NGK op Potch brand af. [boodskap #114210 is 'n antwoord op boodskap #114209] Vr, 06 Julie 2007 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gesê:
>

> Toe begin sy dik vriende raak met een van die op die groep wat
> klaarblyklike ateïste is, en kort daarna beskryf sy haarself as sulks.

En dit is wat 'n 8 jarige daarvan dink, met my eie opinie oor dié
skrywe onderaan:

An 8-year-old named Danny Dutton, who lives in Chula Vista, CA, wrote
this. He wrote it for his third grade homework assignment, to "explain
God." I wonder if any of us could have done as well?


EXPLANATION OF GOD:

"One of God's main jobs is making people. He makes them to replace the
ones that die, so there will be enough people to take care of things
on earth. He doesn't make grownups, just babies. I think because they
are smaller and easier to make. That way he doesn't have to take up
his valuable time teaching them to talk and walk. He can just leave
that to mothers and fathers."

"God's second most important job is listening to prayers. An awful lot
of this goes on, since some people, like preachers and things, pray at
times beside bedtime. God doesn't have time to listen to the radio or
TV because of this. Because he hears everything, there must be a
terrible lot of noise in his ears, unless he has thought of a way to
turn it off."

"God sees everything and hears everything and is everywhere which
keeps Him pretty busy. So you shouldn't go wasting his time by going
over your mom and dad's head asking for something they said you
couldn't have."

"Atheists are people who don't believe in God. I don't think there are
any in Chula Vista. At least there aren't any who come to our church."
"Jesus is God's Son. He used to do all the hard work, like walking on
water and performing miracles and trying to teach the people who
didn't want to learn about God. They finally got tired of him
preaching to them and they crucified him But he was good and kind,
like his father, and he told his father that they didn't know what
they were doing and to forgive them and God said O.K."

"His dad (God) appreciated everything that he had done and all his
hard work on earth so he told him he didn't have to go out on the road
anymore. He could stay in heaven. So he did. And now he helps his dad
out by listening to prayers and seeing things which are important for
God to take care of and which ones he can take care of himself without
having to bother God. Like a secretary, only more important."

"You can pray anytime you want and they are sure to help you because
they got it worked out so one of them is on duty all the time."

"You should always go to church on Sunday because it makes God happy,
and if there's anybody you want to make happy, it's God!

Don't skip church to do something you think will be more fun like
going to the beach. This is wrong. And besides the sun doesn't come
out at the beach until noon anyway."

"If you don't believe in God, besides being an atheist, you will be
very lonely, because your parents can't go everywhere with you, like
to camp, but God can. It is good to know He's around you when you're
scared, in the dark or when you can't swim and you get thrown into
real deep water by big kids."

"But...you shouldn't just always think of what God can do for you. I
figure God put me here and he can take me back anytime he pleases.

And...that's why I believe in God."

*
Hierdie is vanmôre deur 'n vriendin aan my gestuur en wanneer ek so
iets lees kan ek nie anders as om te wonder of sommiges van die tipe
skrywes deur groot mense geskrywe is. Maar self as dit so sou wees, is
dit steeds interessant, en dit is tog lekker om die afsender die
voordeel van die twyfel te gee, en te glo dat dit deur 'n kind geskryf
is.

My vrou het vanmiddag aan my koerantuitknipsels gewys van briewe van
my jongste dogter aan Gerrie Coetzee, met sy geveg om die swaargewig
wêreldtitel (toe nog op laerskool - nie Gerrie nie maar my meisiekind)
en haar onderwyseres het dit in 'n koerant gepubliseer. So, miskien
wil ek té realisties wees, want kinders skryf tòg sulke lekker briewe.
Re: NGK op Potch brand af. [boodskap #114214 is 'n antwoord op boodskap #114209] Di, 10 Julie 2007 05:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:obqs83tuinuflmimrlcc39m4fqsrvch28r@4ax.com...
> On Fri, 6 Jul 2007 09:11:17 +0200, "Riaan" wrote:

>> "Annette" wrote in message

> Wat sy hierbo gesê het, dink ek, is haar soek na iets om mee te spot,

Sy sal in die nabye toekoms genoeg rede he om met haarself te spot, soos ek
dit sien het sy rede om binnekort oor minstens een dinge met haarself te
spot, en nie solank daarna nie met die tweede.
Re: NGK op Potch brand af. [boodskap #114215 is 'n antwoord op boodskap #114214] Di, 10 Julie 2007 16:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Jul 2007 07:56:27 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:obqs83tuinuflmimrlcc39m4fqsrvch28r@4ax.com...
>> On Fri, 6 Jul 2007 09:11:17 +0200, "Riaan" wrote:
>
>>> "Annette" wrote in message
>
>> Wat sy hierbo gesê het, dink ek, is haar soek na iets om mee te spot,
>
>
> Sy sal in die nabye toekoms genoeg rede he om met haarself te spot, soos ek
> dit sien het sy rede om binnekort oor minstens een dinge met haarself te
> spot, en nie solank daarna nie met die tweede.
>
>
>

Nou het jy my nuuskierig - brei uit...
Re: NGK op Potch brand af. [boodskap #114217 is 'n antwoord op boodskap #114215] Wo, 11 Julie 2007 09:02 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:vke793ltj0mdqdd7fh1ibnnp7711tg2p29@4ax.com...

>> Sy sal in die nabye toekoms genoeg rede he om met haarself te spot, soos
>> ek
>> dit sien het sy rede om binnekort oor minstens een dinge met haarself te
>> spot, en nie solank daarna nie met die tweede.

> Nou het jy my nuuskierig - brei uit...

Ek dink dat daar binnekort duisende ouens van Zim in ons strate sal wees.
Hulle sal iewers kos moet kry en aangesien hulle onwettig in SA is sal hulle
moet roof en steel. Annette het mos gese die swartes hou nie 'n bedreiging
in nie.

So dink nou net die volgende gebeur:

1. Sipho target vir Annette en skiet haar dood (iets wat sy vas glo sal nie
gebeur nie, want die reenboog in haar oe keer hulle), Dan kom sy in die
hiernamaals aan en vind uit God bestaan wel.

Binne 20 sekondes word Annette dan sommer 2 keer vir 'n helse ses geslaan
Vorige onderwerp: Wat verstaan jy onder die konsep van "die ewigheid."
Volgende onderwerp: Die Theosophical "Christene"...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:47:45 MGT 2024