Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #113996] |
Tue, 08 May 2007 05:25 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Man was die rugby Saterdag darem nie lekker nie ... Het so voorgevoel dat
die Bulle die jaar die ding kan doen vir SA.
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #114004 is 'n antwoord op boodskap #113996] |
Tue, 08 May 2007 21:03 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
ekke
Boodskappe: 88 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Stem saam, hulle lyk soos 'n span wat Super12 kan wen. Ek bly nou in Reds
"country" maar sal altyd 'n Bulls ondersteuner wees.
"Riaan" wrote in message
news:1178601775.471507@vasbyt.isdsl.net...
> Man was die rugby Saterdag darem nie lekker nie ... Het so voorgevoel dat
> die Bulle die jaar die ding kan doen vir SA.
>
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 17:18:00 UTC 2025
|