Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dit is tyd
Dit is tyd [boodskap #113674] |
Wo., 04 April 2007 21:17 |
ekke
Boodskappe: 88 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek dink dit is tyd, dat van die politieke leiers wat so aanhou kak praat en
nie die vermoe het om die land se probleme op te los nie, van die samelewing
verwyder moet word. SA kort iemand wat dit kan doen. Jy begin bo by Mbeke of
'n minister en werk so af onder toe. Tot daar iemand is wat weet wat hy/sy
doen.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 13 02:53:24 UTC 2025
|