Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: All At Sea
Re: All At Sea [boodskap #113672] Wo, 04 April 2007 20:27 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

> All At Sea
> It was last summer when

Sien, du plessis, dis wat my die josie
in maak. Hierdie stuk Engels het niks
met SA te make nie, en is nie in
Afrikaans nie. Nogtans pos jy dit op
die Afrikaanse nuusgroep in direkte
ontkenning van die oktrooi van hierdie
nuusgroep. En dan is ek seker dis
mense soos jy wat hulle bekke rek
as die SAUK "nie genoeg Afrikaans
uitsaai nie."

Penkop van die Derde Republiek
Re: All At Sea [boodskap #113675 is 'n antwoord op boodskap #113672] Wo, 04 April 2007 21:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

> All At Sea
> It was last summer when

Sien, du plessis, dis wat my die josie
in maak. Hierdie stuk Engels het niks
met SA te make nie, en is nie in
Afrikaans nie. Nogtans pos jy dit op
die Afrikaanse nuusgroep in direkte
ontkenning van die oktrooi van hierdie
nuusgroep. En dan is ek seker dis
mense soos jy wat hulle bekke rek
as die SAUK "nie genoeg Afrikaans
uitsaai nie."

Penkop van die Derde Republiek
Re: All At Sea [boodskap #113676 is 'n antwoord op boodskap #113672] Wo, 04 April 2007 21:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 4 Apr 2007 13:27:30 -0700, "Hessie" wrote:

> Dave skryf
>
>> All At Sea
>> It was last summer when
>
> Sien, du plessis, dis wat my die josie
> in maak. Hierdie stuk Engels het niks
> met SA te make nie, en is nie in
> Afrikaans nie. Nogtans pos jy dit op
> die Afrikaanse nuusgroep in direkte
> ontkenning van die oktrooi van hierdie
> nuusgroep. En dan is ek seker dis
> mense soos jy wat hulle bekke rek
> as die SAUK "nie genoeg Afrikaans
> uitsaai nie."
>
> Penkop van die Derde Republiek

Laat ek nou vir jou iets gaan wys bouwer; iets wat my 'n paar dae
besig gehou het. No 3 hang reeds in A2 geraam in my huiskantoor,
en ek het dit minute gelede by 'n versameling gevoeg.
Dit was heelwat werk so ek wil 'n goue sterretjie hê daarvoor.
http://dave.photos.gb.net/c1247464.html
Re: All At Sea [boodskap #113677 is 'n antwoord op boodskap #113675] Wo, 04 April 2007 21:33 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 4 Apr 2007 14:21:46 -0700, "Hessie" wrote:

> Dave skryf
>
>> All At Sea
>> It was last summer when
>
> Sien, du plessis, dis wat my die josie
> in maak. Hierdie stuk Engels het niks
> met SA te make nie, en is nie in
> Afrikaans nie. Nogtans pos jy dit op
> die Afrikaanse nuusgroep in direkte
> ontkenning van die oktrooi van hierdie
> nuusgroep. En dan is ek seker dis
> mense soos jy wat hulle bekke rek
> as die SAUK "nie genoeg Afrikaans
> uitsaai nie."
>
> Penkop van die Derde Republiek

Hakkel jy? Ek staan hier met my duim in my mond
en staar stip na my groottoon wat in die mat boor,
van skaamte, en nou hakkel jy ook nog.
Nou kyk ek sommer weer straight voor my en ek
warrie okkie meer nie want jy kan nie twee hofsake hou
oor die selle ding nie.
Vorige onderwerp: Dit is tyd
Volgende onderwerp: VERY IMPORTANT WARNING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 02:43:38 MGT 2024