Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hernuwings
Hernuwings [boodskap #113513] Ma, 12 Maart 2007 12:52 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Het iemand hier al vuurwapenlisensie*s* hernu?
Ek lê klem op die meervoud want ek het 'n rewolwer en 'n pistool,
en vir selfverdediging mag jy volgens die nuwe 'act' net een wapen vir
selfverdediging hê, (chapter 6 (13) 3 maar jy mag 'n ander hê
vir skyfskiet.
En ek hernu myne Donderdag oggend.

Heel dikwels verskyn hier briewe wat daarop dui dat ons gewapend
behoort te wees, maar niemand hier vertel enige iets van hernuwings
ervarings (wat hierna hernude ervarings gaan wees), of aansoek
of nuwe lisensie ervarings nie.
Re: Hernuwings [boodskap #113529 is 'n antwoord op boodskap #113513] Di, 13 Maart 2007 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 12, 2:52 pm, Dave wrote:
> Het iemand hier al vuurwapenlisensie*s* hernu?
> Ek lê klem op die meervoud want ek het 'n rewolwer en 'n pistool,
> en vir selfverdediging mag jy volgens die nuwe 'act' net een wapen vir
> selfverdediging hê, (chapter 6 (13) 3 maar jy mag 'n ander hê
> vir skyfskiet.
> En ek hernu myne Donderdag oggend.
>
> Heel dikwels verskyn hier briewe wat daarop dui dat ons gewapend
> behoort te wees, maar niemand hier vertel enige iets van hernuwings
> ervarings (wat hierna hernude ervarings gaan wees), of aansoek
> of nuwe lisensie ervarings nie.

Saterdag was die advies dat ons niks mou moet doen nie, tot die fight
met die regering klaar is ten opsigte van die nuwe wapen lesensies.
Ons huidige lesensie is geldig to 2009 soos dit nou staan.
TLU werk daaraan
Re: Hernuwings [boodskap #113531 is 'n antwoord op boodskap #113529] Di, 13 Maart 2007 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Mar 2007 05:27:06 -0700, "Vuur" wrote:

> Ons huidige lesensie is geldig to 2009 soos dit nou staan.
> TLU werk daaraan

Waar kom jy daaraan, Vlam?
Volgens huidige beplanning hernu ek myne Donderdag,
eb het reeds R350 betaal.

Hoe seker is jy van wat jy nou sê?
Re: Hernuwings [boodskap #113532 is 'n antwoord op boodskap #113531] Di, 13 Maart 2007 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Mar 2007 15:27:38 +0200, Dave wrote:

> On 13 Mar 2007 05:27:06 -0700, "Vuur" wrote:
>
>
>> Ons huidige lesensie is geldig to 2009 soos dit nou staan.
>> TLU werk daaraan
>
> Waar kom jy daaraan, Vlam?
> Volgens huidige beplanning hernu ek myne Donderdag,
> eb het reeds R350 betaal.
>
> Hoe seker is jy van wat jy nou sê?

ek het dit nou net gekry

http://www.realiteit.co.za/modules.php?op=modload&name=N ews&file=index&catid=15&topic=

wag dat ek gaan verder lees
Re: Hernuwings [boodskap #113534 is 'n antwoord op boodskap #113532] Di, 13 Maart 2007 14:33 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Mar 2007 15:57:47 +0200, Dave wrote:

> On Tue, 13 Mar 2007 15:27:38 +0200, Dave wrote:
>
>> On 13 Mar 2007 05:27:06 -0700, "Vuur" wrote:


>>> Ons huidige lesensie is geldig to 2009 soos dit nou staan.
>>> TLU werk daaraan

>> Waar kom jy daaraan, Vlam?
>> Volgens huidige beplanning hernu ek myne Donderdag,
>> eb het reeds R350 betaal.

>> Hoe seker is jy van wat jy nou sê?
>
>
> ek het dit nou net gekry
>
> http://www.realiteit.co.za/modules.php?op=modload&name=N ews&file=index&catid=15&topic=
>
> wag dat ek gaan verder lees

'kay, ek het nou net 'n laaang talk met Pieter Groenewald gehad Fire,
toevallig agtergekom el ken sy familie baie goed ens ens ens
en die hele ding is nogal heel ingewikkeld, hoor.

Dieselfde mense wat sê dat dit geldig is tot 30 Junie 2009
stel ook voor dat jy dit nou gaan doen en klaar kry. En nie
terug gee as al die vuurwapenlisensies nie hernu word nie.

Sy telefoonnommer is ook by die webblad as jy hom wil bel.
Vorige onderwerp: Vir Torreke
Volgende onderwerp: Die Setpilletjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 02:19:05 MGT 2024