Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hernuwings
Hernuwings [boodskap #113513] |
Mon, 12 March 2007 12:52  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het iemand hier al vuurwapenlisensie*s* hernu?
Ek lê klem op die meervoud want ek het 'n rewolwer en 'n pistool,
en vir selfverdediging mag jy volgens die nuwe 'act' net een wapen vir
selfverdediging hê, (chapter 6 (13) 3 maar jy mag 'n ander hê
vir skyfskiet.
En ek hernu myne Donderdag oggend.
Heel dikwels verskyn hier briewe wat daarop dui dat ons gewapend
behoort te wees, maar niemand hier vertel enige iets van hernuwings
ervarings (wat hierna hernude ervarings gaan wees), of aansoek
of nuwe lisensie ervarings nie.
|
|
|
|
|
|
Re: Hernuwings [boodskap #113534 is 'n antwoord op boodskap #113532] |
Tue, 13 March 2007 14:33  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 13 Mar 2007 15:57:47 +0200, Dave wrote:
> On Tue, 13 Mar 2007 15:27:38 +0200, Dave wrote:
>
>> On 13 Mar 2007 05:27:06 -0700, "Vuur" wrote:
>>> Ons huidige lesensie is geldig to 2009 soos dit nou staan.
>>> TLU werk daaraan
>> Waar kom jy daaraan, Vlam?
>> Volgens huidige beplanning hernu ek myne Donderdag,
>> eb het reeds R350 betaal.
>> Hoe seker is jy van wat jy nou sê?
>
>
> ek het dit nou net gekry
>
> http://www.realiteit.co.za/modules.php?op=modload&name=N ews&file=index&catid=15&topic=
>
> wag dat ek gaan verder lees
'kay, ek het nou net 'n laaang talk met Pieter Groenewald gehad Fire,
toevallig agtergekom el ken sy familie baie goed ens ens ens
en die hele ding is nogal heel ingewikkeld, hoor.
Dieselfde mense wat sê dat dit geldig is tot 30 Junie 2009
stel ook voor dat jy dit nou gaan doen en klaar kry. En nie
terug gee as al die vuurwapenlisensies nie hernu word nie.
Sy telefoonnommer is ook by die webblad as jy hom wil bel.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 23 20:39:42 UTC 2025
|