Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Fake Riaan
Fake Riaan [boodskap #113301] Vr, 02 Maart 2007 06:13 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Almal

Ek sien hier is 'n persoon wat ook onder die naam Riaan skrywes plaas. Hy
pos vanaf http://Groups.Google.com af.

Ek weet nie wie die ou is nie, maar as julle ENIGE plasing van 'n Riaan af
kry wat nie vanaf IS kom nie dan is dit 'n fake.

Die REGTE Riaan
Re: Fake Riaan [boodskap #113303 is 'n antwoord op boodskap #113301] Vr, 02 Maart 2007 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Mar 2007 08:13:23 +0200, "Riaan" wrote:
> Hallo Almal
>
> Ek sien hier is 'n persoon wat ook onder die naam Riaan skrywes plaas. Hy
> pos vanaf http://Groups.Google.com af.
>
> Ek weet nie wie die ou is nie, maar as julle ENIGE plasing van 'n Riaan af
> kry wat nie vanaf IS kom nie dan is dit 'n fake.
>
>
> Die REGTE Riaan
>

kan nie onthou dat enige van julle die geringste gepla was toe die
fake-boER onder my naam geskryf het nie. Jonas het selfs so ver gegaan
om hom te antwoord asof dit ek is - selfs ná  ek daarop gewys het.
Re: Fake Riaan [boodskap #113306 is 'n antwoord op boodskap #113303] Vr, 02 Maart 2007 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:shgfu2hrtorso8ktcs0ua3up9skuklhg57@4ax.com...

> kan nie onthou dat enige van julle die geringste gepla was toe die
> fake-boER onder my naam geskryf het nie. Jonas het selfs so ver gegaan
> om hom te antwoord asof dit ek is - selfs ná ek daarop gewys het.

Nee Dave as jy reg kan onthou het ek uitgewys ten tye daarvan dat die
persoon vanaf 'n dizum adress gepos het.
Re: Fake Riaan [boodskap #113307 is 'n antwoord op boodskap #113301] Vr, 02 Maart 2007 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Mar 2007 08:13:23 +0200, "Riaan" wrote:

> Hallo Almal
>
> Ek sien hier is 'n persoon wat ook onder die naam Riaan skrywes plaas. Hy
> pos vanaf http://Groups.Google.com af.
>
> Ek weet nie wie die ou is nie, maar as julle ENIGE plasing van 'n Riaan af
> kry wat nie vanaf IS kom nie dan is dit 'n fake.
>
>
> Die REGTE Riaan

Ongelukkig kan die meeste mense waarskynlik nie onthou wat die regte
e-mail is nie. Gee die een of ander aanduiding in jou posse - dit sal
werk as die fake Riaan n werklike persoon is. As hy of sy kwade
bedoelings het, is dit seker iets wat moet uitspeel want hy of sy kan
bloot jy aanduidings ook volg.

Dis mense watdit doen en van agter skuilname beledig wat my oortuig
het daar is meriete in planne om die net so te verander dat enigiemend
wat op die net is na sy werklike identiteit herlei kan word.
Re: Fake Riaan [boodskap #113313 is 'n antwoord op boodskap #113306] Vr, 02 Maart 2007 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Mar 2007 09:05:57 +0200, "Riaan" wrote:
>
> "Dave" wrote in message
> news:shgfu2hrtorso8ktcs0ua3up9skuklhg57@4ax.com...
>
>> kan nie onthou dat enige van julle die geringste gepla was toe die
>> fake-boER onder my naam geskryf het nie. Jonas het selfs so ver gegaan
>> om hom te antwoord asof dit ek is - selfs ná  ek daarop gewys het.
>
> Nee Dave as jy reg kan onthou het ek uitgewys ten tye daarvan dat die
> persoon vanaf 'n dizum adress gepos het.
>

Yep... ek onthou!
Bly jy het dit uitgewys Riaan, want ek het reeds gedink day dit jou
skrywe was. Nou sal ons dophou, en vir die wat nie weet hoe nie,
kliek net op yH (nie Ha nie want Internet is Engels) en jy sal sien
wie die sender is.

En aan Riaan die 2de, dis nie hoe dit werk nie ou.
Re: Fake Riaan [boodskap #113314 is 'n antwoord op boodskap #113307] Vr, 02 Maart 2007 08:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling
> Dis mense watdit doen en van agter skuilname beledig wat my oortuig
> het daar is meriete in planne om die net so te verander dat enigiemend
> wat op die net is na sy werklike identiteit herlei kan word.

Hier ondersteun ek jou - maar ek het die fake_boER by Google se
abusement verkla, en hulle kon (wou?) niks doen nie.
Ironies (nee vermetel), het Google net daarna vir my ge_email en gesê
dat hulle sien ek het 'n navraag by hulle gehad. Wat dink ek van hulle
diens..!!!
Nie nodig om te sê dat ek hulle in boERe taal vertel het wat ek (van
die gebrek van) hulle *diens* dink.
Re: Fake Riaan [boodskap #113326 is 'n antwoord op boodskap #113313] Vr, 02 Maart 2007 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Verskoon my onkunde, maar ek het geen idee hoe om te check waar 'n plasing
vandaan af gestuur is nie - waar kry ek die 'yH' waarna jy verwys, Dave?
Miskien is dit die blindheid wat my ook pla: ek het vanmiddag my bril
stukkend gesit en tik nou hier so met die een oog oop wat in elk geval nie
te goed werk nie! Plus dit is laangnaweek hier dus sal ek moet wag tot
Dinsdag toe vir 'n oog-afspraak.

Dankie.

Jan van Perth

"Dave" skryf in boodskap news:2snfu257113csofuun8pnept3gb0ltgd4m@4ax.com...
> On Fri, 2 Mar 2007 09:05:57 +0200, "Riaan" wrote:
>

>> "Dave" wrote in message
>> news:shgfu2hrtorso8ktcs0ua3up9skuklhg57@4ax.com...

>>> kan nie onthou dat enige van julle die geringste gepla was toe die
>>> fake-boER onder my naam geskryf het nie. Jonas het selfs so ver gegaan
>>> om hom te antwoord asof dit ek is - selfs ná ek daarop gewys het.

>> Nee Dave as jy reg kan onthou het ek uitgewys ten tye daarvan dat die
>> persoon vanaf 'n dizum adress gepos het.

>
>
> Yep... ek onthou!
> Bly jy het dit uitgewys Riaan, want ek het reeds gedink day dit jou
> skrywe was. Nou sal ons dophou, en vir die wat nie weet hoe nie,
> kliek net op yH (nie Ha nie want Internet is Engels) en jy sal sien
> wie die sender is.
>
> En aan Riaan die 2de, dis nie hoe dit werk nie ou.
>
Re: Fake Riaan [boodskap #113327 is 'n antwoord op boodskap #113326] Vr, 02 Maart 2007 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Mar 2007 19:59:01 +0900, "Daniel Le Roux"
wrote:

> Verskoon my onkunde, maar ek het geen idee hoe om te check waar 'n plasing
> vandaan af gestuur is nie - waar kry ek die 'yH' waarna jy verwys, Dave?
> Miskien is dit die blindheid wat my ook pla: ek het vanmiddag my bril
> stukkend gesit en tik nou hier so met die een oog oop wat in elk geval nie
> te goed werk nie! Plus dit is laangnaweek hier dus sal ek moet wag tot
> Dinsdag toe vir 'n oog-afspraak.
>
> Dankie.
>
> Jan van Perth
>

dis die Engelse 'H' op jou keybord Jan, en nié die Afrikaanse 'H' op
die sleutelbord nie.

Ek sien jy gebruik Microsoft Outlook Express 6 as nuusleser, en ek is
nie 100% seker of die kode daarop sal werk nie, maar dit geld wel vir
Agent wat ek gebruik.

Toets dit, onthou die Engelse 'H' en jy behoort al die skrywer se
info, vingerafdrukke die toettie, te kry.
Re: Fake Riaan [boodskap #113328 is 'n antwoord op boodskap #113327] Vr, 02 Maart 2007 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Thanks Dave, maar op watter stadium druk ek die 'H'? Jy noem in jou
aanvanklike plasing > kliek net op yH > vandaan af gestuur is nie - waar kry ek die 'yH' waarna jy verwys, Dave?[/color]
>> Miskien is dit die blindheid wat my ook pla: ek het vanmiddag my bril
>> stukkend gesit en tik nou hier so met die een oog oop wat in elk geval nie
>> te goed werk nie! Plus dit is laangnaweek hier dus sal ek moet wag tot
>> Dinsdag toe vir 'n oog-afspraak.

>> Dankie.

>> Jan van Perth

>
> dis die Engelse 'H' op jou keybord Jan, en nié die Afrikaanse 'H' op
> die sleutelbord nie.
>
> Ek sien jy gebruik Microsoft Outlook Express 6 as nuusleser, en ek is
> nie 100% seker of die kode daarop sal werk nie, maar dit geld wel vir
> Agent wat ek gebruik.
>
> Toets dit, onthou die Engelse 'H' en jy behoort al die skrywer se
> info, vingerafdrukke die toettie, te kry.
>
Re: Fake Riaan [boodskap #113329 is 'n antwoord op boodskap #113328] Vr, 02 Maart 2007 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Mar 2007 20:30:25 +0900, "Daniel Le Roux"
wrote:

> Thanks Dave, maar op watter stadium druk ek die 'H'? Jy noem in jou
> aanvanklike plasing > kliek net op yH moet ek op die 'H' sleutel kliek as die plasing ge-highlight is, of is daar
> 'n ander opsie wat ek moet uitvoer?
>
> Thanx,
>
> Jan.
>
> "Dave" wrote in message
> news:k61gu29deipfaenvkadlikv65e9vfi9uk6@4ax.com...
>> On Fri, 2 Mar 2007 19:59:01 +0900, "Daniel Le Roux"
>> wrote:

>>> Verskoon my onkunde, maar ek het geen idee hoe om te check waar 'n plasing
>>> vandaan af gestuur is nie - waar kry ek die 'yH' waarna jy verwys, Dave?
>>> Miskien is dit die blindheid wat my ook pla: ek het vanmiddag my bril
>>> stukkend gesit en tik nou hier so met die een oog oop wat in elk geval nie
>>> te goed werk nie! Plus dit is laangnaweek hier dus sal ek moet wag tot
>>> Dinsdag toe vir 'n oog-afspraak.
>
>>> Dankie.
>
>>> Jan van Perth
>

>> dis die Engelse 'H' op jou keybord Jan, en nié die Afrikaanse 'H' op
>> die sleutelbord nie.

>> Ek sien jy gebruik Microsoft Outlook Express 6 as nuusleser, en ek is
>> nie 100% seker of die kode daarop sal werk nie, maar dit geld wel vir
>> Agent wat ek gebruik.

>> Toets dit, onthou die Engelse 'H' en jy behoort al die skrywer se
>> info, vingerafdrukke die toettie, te kry.


>

Na jou brief afgelaai is nou Jan, merk ek die subject
en druk op H. Nie eens highlite nie, die nuusgroep is
gehighlite en jou brief is net gemerk.

En ek sien onmiddelik die volgende:
(hier lees ek dat jy Outlook Express 6.00 as nuusleser gebruik,
dat jy dit by Makro gekoop het tydens 'n uitverkoping, dat dit reeds
20:30:25 by julle was toe jy die brief gepos het, dat jy uit 'n
verbeteringskool in Suid Afrika ontsnap het, ens.)

Path:
newsreader02.ops.uunet.co.za!newsreader02.ops.uunet.co.za!uu net.co.za!bnewsinpeer00.bru.ops.eu.uu.net!emea.uu.net!news-s pur1.maxwell.syr.edu!news.maxwell.syr.edu!border1.nntp.dca.g iganews.com!nntp.giganews.com!newsfeed.iinet.net.au!newsfeed .iinet.net.au!per-qv1-newsstorage1.iinet.net.au!per-qv1-news storage1.iinet.net.au!per-qv1-newsreader-01.iinet.net.au!not -for-mail
From: "Daniel Le Roux"
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
References:





Subject: Re: Fake Riaan
Date: Fri, 2 Mar 2007 20:30:25 +0900
X-Priority: 3
X-MSMail-Priority: Normal
X-Newsreader: Microsoft Outlook Express 6.00.2900.3028
X-MimeOLE: Produced By Microsoft MimeOLE V6.00.2900.3028
X-RFC2646: Format=Flowed; Original
X-Antivirus: avast! (VPS 000720-0, 01/03/2007), Outbound message
X-Antivirus-Status: Clean
Lines: 39
Message-ID:

NNTP-Posting-Host: 203.59.210.207
X-Trace: 1172835031 per-qv1-newsreader-01.iinet.net.au 31112
203.59.210.207
Xref: newsreader02.ops.uunet.co.za
soc.culture.south-africa.afrikaans:43285
Re: Fake Riaan [boodskap #113330 is 'n antwoord op boodskap #113329] Vr, 02 Maart 2007 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Dave, maar dit werk nie vir my nie.

En ek het NIE ontsnap nie, as deel van die 'package' wat ek gekoop het by
Makro, was ingesluit 'n gratis loslating vanuit die verbeteringskool!

En sommer so by the way, ek verlang my alie af na al my Afrika mense en
plekke en geure en donnerstorms en rugby!

Dankie vir jou hulp so ver.

Jan.

>> Thanks Dave, maar op watter stadium druk ek die 'H'? Jy noem in jou
>> aanvanklike plasing > kliek net op yH > moet ek op die 'H' sleutel kliek as die plasing ge-highlight is, of is
>> daar
>> 'n ander opsie wat ek moet uitvoer?

>> Thanx,

>> Jan.


> Na jou brief afgelaai is nou Jan, merk ek die subject
> en druk op H. Nie eens highlite nie, die nuusgroep is
> gehighlite en jou brief is net gemerk.
>
> En ek sien onmiddelik die volgende:
> (hier lees ek dat jy Outlook Express 6.00 as nuusleser gebruik,
> dat jy dit by Makro gekoop het tydens 'n uitverkoping, dat dit reeds
> 20:30:25 by julle was toe jy die brief gepos het, dat jy uit 'n
> verbeteringskool in Suid Afrika ontsnap het, ens.)
>
>
>
> Path:
> newsreader02.ops.uunet.co.za!newsreader02.ops.uunet.co.za!uu net.co.za!bnewsinpeer00.bru.ops.eu.uu.net!emea.uu.net!news-s pur1.maxwell.syr.edu!news.maxwell.syr.edu!border1.nntp.dca.g iganews.com!nntp.giganews.com!newsfeed.iinet.net.au!newsfeed .iinet.net.au!per-qv1-newsstorage1.iinet.net.au!per-qv1-news storage1.iinet.net.au!per-qv1-newsreader-01.iinet.net.au!not -for-mail
> From: "Daniel Le Roux"
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> References:
>
>
>
>
>
> Subject: Re: Fake Riaan
> Date: Fri, 2 Mar 2007 20:30:25 +0900
> X-Priority: 3
> X-MSMail-Priority: Normal
> X-Newsreader: Microsoft Outlook Express 6.00.2900.3028
> X-MimeOLE: Produced By Microsoft MimeOLE V6.00.2900.3028
> X-RFC2646: Format=Flowed; Original
> X-Antivirus: avast! (VPS 000720-0, 01/03/2007), Outbound message
> X-Antivirus-Status: Clean
> Lines: 39
> Message-ID:
>
> NNTP-Posting-Host: 203.59.210.207
> X-Trace: 1172835031 per-qv1-newsreader-01.iinet.net.au 31112
> 203.59.210.207
> Xref: newsreader02.ops.uunet.co.za
> soc.culture.south-africa.afrikaans:43285
Re: Fake Riaan [boodskap #113331 is 'n antwoord op boodskap #113330] Vr, 02 Maart 2007 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Mar 2007 21:03:14 +0900, "Daniel Le Roux"
wrote:

>
> Dankie Dave, maar dit werk nie vir my nie.
>
> En ek het NIE ontsnap nie, as deel van die 'package' wat ek gekoop het by
> Makro, was ingesluit 'n gratis loslating vanuit die verbeteringskool!
>
> En sommer so by the way, ek verlang my alie af na al my Afrika mense en
> plekke en geure en donnerstorms en rugby!
>
> Dankie vir jou hulp so ver.
>
> Jan.
>

en jyverlang na die Suid Afrikaanse unieke sin vir humor, ne Jan:-)
Daai humor wat jou in 'n vreemde land en vreemde kultuur skewe kyke
kan laat kry:-)

Jan, soek by jou nuusleser se helpfile na 'headings' en hoe om dit oop
te maak. Wie anders hier gebruik dieselfde nuusleser? En weet hoe om
die headings oop te maak?

Jou nuusleser kan dit doen, Jan. Enige een kan dit doen. Help is
die plek om hulp te kry.
Re: Fake Riaan [boodskap #113332 is 'n antwoord op boodskap #113330] Vr, 02 Maart 2007 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Mar 2007 21:03:14 +0900, "Daniel Le Roux"
wrote:

> en donnerstorms

daarvoor het jy na die regte plek gekom.
Die weer is nooit lank kalm hier nie.
Re: Fake Riaan [boodskap #113333 is 'n antwoord op boodskap #113331] Vr, 02 Maart 2007 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Dave, ek gaan so sonder bril en half blind na 'Help' loer en kyk wat
ek kan wys word.

Indien daar enige ander lid hier is wat dieselfde probleem het, en 'n
oplossing kan bied, lees en luister ek graag.

"Dave" skryf in boodskap news:k55gu2l5jesetaae7oqbr6q7e1ukjbm2ie@4ax.com...
> On Fri, 2 Mar 2007 21:03:14 +0900, "Daniel Le Roux"
> wrote:
>

>> Dankie Dave, maar dit werk nie vir my nie.

>> En ek het NIE ontsnap nie, as deel van die 'package' wat ek gekoop het by
>> Makro, was ingesluit 'n gratis loslating vanuit die verbeteringskool!

>> En sommer so by the way, ek verlang my alie af na al my Afrika mense en
>> plekke en geure en donnerstorms en rugby!

>> Dankie vir jou hulp so ver.

>> Jan.

>
>
> en jyverlang na die Suid Afrikaanse unieke sin vir humor, ne Jan:-)
> Daai humor wat jou in 'n vreemde land en vreemde kultuur skewe kyke
> kan laat kry:-)
>
> Jan, soek by jou nuusleser se helpfile na 'headings' en hoe om dit oop
> te maak. Wie anders hier gebruik dieselfde nuusleser? En weet hoe om
> die headings oop te maak?
>
> Jou nuusleser kan dit doen, Jan. Enige een kan dit doen. Help is
> die plek om hulp te kry.
>
Re: Fake Riaan [boodskap #113387 is 'n antwoord op boodskap #113331] Ma, 05 Maart 2007 22:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Highlight" die message regs kliek - kliek op "Properties" kliek om die
"Detail Tab" of
Dubbel kliek die message gaan na die "Menu's" bo "File" - "Properties" kliek
die "Detail Tab"
Re: Fake Riaan [boodskap #113401 is 'n antwoord op boodskap #113387] Di, 06 Maart 2007 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Dankie ekke, dit werk vir my!

Jan van Perth.

"ekke" wrote in message
news:45ec9754$0$498$61c65585@uq-127creek-reader-03.brisbane. pipenetworks.com.au...
> "Highlight" die message regs kliek - kliek op "Properties" kliek om die
> "Detail Tab" of
> Dubbel kliek die message gaan na die "Menu's" bo "File" - "Properties"
> kliek die "Detail Tab"
>
Re: Fake Riaan [boodskap #113404 is 'n antwoord op boodskap #113401] Di, 06 Maart 2007 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 Mar 2007 20:07:43 +0900, "Daniel Le Roux"
wrote:

> Dankie ekke, dit werk vir my!
>
> Jan van Perth.

dis (net) een van die redes waarom ek nie veel met daai ene gesels
nie. Lees jou eie sin hierbo:-)
Re: Fake Riaan [boodskap #113405 is 'n antwoord op boodskap #113404] Di, 06 Maart 2007 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Dave, sommer net so terloops.... een van die dinge waarna ek my gat af
verlang is die lawaai van 'Indian Minahs' (SP?). Ek is 'n Nataller gebore en
sal altyd 'n 'Sharks' fan wees!

"Dave" skryf in boodskap news:tboqu2dhstndr6gr24jlemcnoqnc1kh7la@4ax.com...
> On Tue, 6 Mar 2007 20:07:43 +0900, "Daniel Le Roux"
> wrote:
>
>> Dankie ekke, dit werk vir my!

>> Jan van Perth.
>
>
> dis (net) een van die redes waarom ek nie veel met daai ene gesels
> nie. Lees jou eie sin hierbo:-)
>
Re: Fake Riaan [boodskap #113408 is 'n antwoord op boodskap #113405] Di, 06 Maart 2007 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 Mar 2007 21:54:16 +0900, "Daniel Le Roux"
wrote:

> Dave, sommer net so terloops.... een van die dinge waarna ek my gat af
> verlang is die lawaai van 'Indian Minahs' (SP?). Ek is 'n Nataller gebore en
> sal altyd 'n 'Sharks' fan wees!
>
> "Dave" wrote in message
> news:tboqu2dhstndr6gr24jlemcnoqnc1kh7la@4ax.com...
>> On Tue, 6 Mar 2007 20:07:43 +0900, "Daniel Le Roux"
>> wrote:

>>> Dankie ekke, dit werk vir my!
>
>>> Jan van Perth.


>> dis (net) een van die redes waarom ek nie veel met daai ene gesels
>> nie. Lees jou eie sin hierbo:-)



>

Soos jy van die Minah's se lawaai hou, is ek oor die roep van 'n
hadeda. Indian Minah is 'n spreeu, weet jy. Dit is waarom hulle so kan
lawaai; selfs die mannetjies.

Maar soos ek gesê het, is 'n hadeda se roep terwyl hulle vlieg, vir my
baie spesiaal. Ek lief om vir hulle te luister. En as jy hier by ons
na enige van die verskillende stadstuine gaan, kan jy hulle, en vele
meer wilde voëls met die hand voer.

Vanmôre het ek werk gehad om te doen op rekenaar, en toe ek klaar was
daarmee, het ek hiermee begin. En tot sowat twintig minute gelede
daaraan gewerk, en toe besluit om so bietjie van die rekenaar weg te
kom.

http://images3.fotopic.net/?iid=ym9yg1&outx=600&nore size=1&nostamp=1
Re: Fake Riaan [boodskap #113411 is 'n antwoord op boodskap #113408] Di, 06 Maart 2007 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ek deel jou liefde vir hadedas... my ma woon in die Oos Kaap, en ek bel haar
een maal 'n week om 'hello' te sê. En elke keer as ek haar bel, dan hoor ek
die roep van hadedas in die agtergrond! Dit het my so ver geneem dat ek 'n
Google search gedoen het na hadedah klanke, en tans is dit die 'notice' wat
ek hoor elke keer as ek 'n nuwe email het. Indien jy enige clips het met
hadedah klanke sal ek dit baie waardeer.

Is die foto wat jy gepos het een wat jy geneem het? Whatever, ek dink dit is
bakgat!

"Dave" skryf in boodskap news:rstqu21oemaatjpc772omjr6qup4m2efgr@4ax.com...
> On Tue, 6 Mar 2007 21:54:16 +0900, "Daniel Le Roux"
> wrote:
>
>> Dave, sommer net so terloops.... een van die dinge waarna ek my gat af
>> verlang is die lawaai van 'Indian Minahs' (SP?). Ek is 'n Nataller gebore
>> en
>> sal altyd 'n 'Sharks' fan wees!

>> "Dave" wrote in message
>> news:tboqu2dhstndr6gr24jlemcnoqnc1kh7la@4ax.com...
>>> On Tue, 6 Mar 2007 20:07:43 +0900, "Daniel Le Roux"
>>> wrote:
>
>>>> Dankie ekke, dit werk vir my!
>>
>>>> Jan van Perth.
>
>
>>> dis (net) een van die redes waarom ek nie veel met daai ene gesels
>>> nie. Lees jou eie sin hierbo:-)
>
>
>

>
> Soos jy van die Minah's se lawaai hou, is ek oor die roep van 'n
> hadeda. Indian Minah is 'n spreeu, weet jy. Dit is waarom hulle so kan
> lawaai; selfs die mannetjies.
>
> Maar soos ek gesê het, is 'n hadeda se roep terwyl hulle vlieg, vir my
> baie spesiaal. Ek lief om vir hulle te luister. En as jy hier by ons
> na enige van die verskillende stadstuine gaan, kan jy hulle, en vele
> meer wilde voëls met die hand voer.
>
> Vanmôre het ek werk gehad om te doen op rekenaar, en toe ek klaar was
> daarmee, het ek hiermee begin. En tot sowat twintig minute gelede
> daaraan gewerk, en toe besluit om so bietjie van die rekenaar weg te
> kom.
>
> http://images3.fotopic.net/?iid=ym9yg1&outx=600&nore size=1&nostamp=1
>
Re: Fake Riaan [boodskap #113413 is 'n antwoord op boodskap #113411] Di, 06 Maart 2007 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 Mar 2007 23:54:55 +0900, "Daniel Le Roux"
wrote:

> Ek deel jou liefde vir hadedas... my ma woon in die Oos Kaap, en ek bel haar
> een maal 'n week om 'hello' te sê. En elke keer as ek haar bel, dan hoor ek
> die roep van hadedas in die agtergrond! Dit het my so ver geneem dat ek 'n
> Google search gedoen het na hadedah klanke, en tans is dit die 'notice' wat
> ek hoor elke keer as ek 'n nuwe email het. Indien jy enige clips het met
> hadedah klanke sal ek dit baie waardeer.
>
> Is die foto wat jy gepos het een wat jy geneem het? Whatever, ek dink dit is
> bakgat!

Ek gaan net my slag 'n gat van die stoel af lig, en sal jou jou
antwoord wanneer ek terug is.
Re: Fake Riaan [boodskap #113417 is 'n antwoord op boodskap #113411] Di, 06 Maart 2007 16:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 Mar 2007 23:54:55 +0900, "Daniel Le Roux"
>
> Is die foto wat jy gepos het een wat jy geneem het? Whatever, ek dink dit is
> bakgat!
>

Hier is die natwoord op jou vraag, Jan.

http://images3.fotopic.net/?iid=ym9yg1&outx=600&nore size=1&nostamp=1

http://images1.fotopic.net/?iid=ym93sg&outx=600&nore size=1&nostamp=1

http://images5.fotopic.net/?iid=ym93s4&outx=600&nore size=1&nostamp=1
Re: Fake Riaan [boodskap #113418 is 'n antwoord op boodskap #113411] Di, 06 Maart 2007 17:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 Mar 2007 23:54:55 +0900, "Daniel Le Roux"
wrote:

>
> Is die foto wat jy gepos het een wat jy geneem het? Whatever, ek dink dit is
> bakgat!

> Is die foto wat jy gepos het een wat jy geneem het? Whatever, ek dink dit is
> bakgat!
>

Hier is die antwoord op jou vraag Jan, as jy daarna wil kyk

http://images4.fotopic.net/?iid=ym93se&outx=600&nore size=1&nostamp=1

http://images1.fotopic.net/?iid=ym93sg&outx=600&nore size=1&nostamp=1

http://images5.fotopic.net/?iid=ym93s4&outx=600&nore size=1&nostamp=1
Re: Fake Riaan [boodskap #113421 is 'n antwoord op boodskap #113408] Di, 06 Maart 2007 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:
[knip]
>
> Maar soos ek gesê het, is 'n hadeda se roep terwyl hulle vlieg, vir my
> baie spesiaal. Ek lief om vir hulle te luister. En as jy hier by ons
> na enige van die verskillende stadstuine gaan, kan jy hulle, en vele
> meer wilde voëls met die hand voer.
[knip]

Jy weet natuurlik hoekom hulle so skree terwyl hulle vlieg, nè?

Hulle ly aan hoogtevrees...

--
Knersus
Re: Fake Riaan [boodskap #113422 is 'n antwoord op boodskap #113421] Di, 06 Maart 2007 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 06 Mar 2007 20:57:23 +0200, knersus wrote:

> Dave wrote:
> [knip]

>> Maar soos ek gesê het, is 'n hadeda se roep terwyl hulle vlieg, vir my
>> baie spesiaal. Ek lief om vir hulle te luister. En as jy hier by ons
>> na enige van die verskillende stadstuine gaan, kan jy hulle, en vele
>> meer wilde voëls met die hand voer.
> [knip]
>
> Jy weet natuurlik hoekom hulle so skree terwyl hulle vlieg, nè?
>
> Hulle ly aan hoogtevrees...

Moes dit kon dink:-)

ps
Ek het so pas byna byna byna 'n eerste op die nuusgroep gedoen:-)
Ek het byna vir iemand, na ek tyd gehad het om te dink, verskoning
gevra vir 'n uiters ontaktvolle stelling. En toe dink ek weer...
waarom nou 'n rekord opstel:-) Waarom nou ànders wees as al die
ander? (O Ja... Torreke het lankal die rekord:-)
Re: Fake Riaan [boodskap #113424 is 'n antwoord op boodskap #113405] Di, 06 Maart 2007 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Daniel Le Roux" wrote in message
news:45ed6471$0$31067$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...

> Dave, sommer net so terloops.... een van die dinge waarna ek my gat af
> verlang is die lawaai van 'Indian Minahs' (SP?). Kom bly in Cairns hier is honderde.
> Ek is 'n Nataller gebore en sal altyd 'n 'Sharks' fan wees!
Ons almal het een of ander skroef los.
Re: Fake Riaan [boodskap #113425 is 'n antwoord op boodskap #113408] Di, 06 Maart 2007 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Dave" skryf in boodskap news:rstqu21oemaatjpc772omjr6qup4m2efgr@4ax.com...

> Maar soos ek gesê het, is 'n hadeda se roep terwyl hulle vlieg, vir my
> baie spesiaal. Ek lief om vir hulle te luister. En as jy hier by ons
> na enige van die verskillende stadstuine gaan, kan jy hulle, en vele
> meer wilde voëls met die hand voer.

Dit is nie 'n hadeda roep nie, hy skree so want hulle ly almal aan
hoogtevrees.
Re: Fake Riaan [boodskap #113430 is 'n antwoord op boodskap #113424] Wo, 07 Maart 2007 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 7 Mar 2007 07:26:09 +1000, "ekke" wrote:

> "Daniel Le Roux" wrote in message
> news:45ed6471$0$31067$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...
>
>> Dave, sommer net so terloops.... een van die dinge waarna ek my gat af
>> verlang is die lawaai van 'Indian Minahs' (SP?).
> Kom bly in Cairns hier is honderde.

Voëlkykers, en dit is mense wat lief is vir voëls, maak minah's dood
wanneer hulle die geleentheid kry. Indien hulle op 'n nes afkom waarin
minah eiertjies is, word dit teen die grond stukkend gegooi. Ek weet
nie hoe algemeen dit gedoen word nie, maar ek weet van voëlkykers wat
dit doen.

Minah, die Indiese spreeu, trek die hele wêreld vol en neem oor waar
hulle gaan. Ander voëls se nesse word oorgeneem en hulle lê hul eie
eiers daarin.

Dit het ek self gesien gebeur, na ek vir bosduiwe oftewel kransduiwe,
'n nes by my (vorige) huis gebou het. Ek het gestaan en kyk hoe twee
minah's, terwyl 'n bosduif hulle warm klap, die ingang na die nes
toebou sodat 'n bosduif nie daar kan ingaan nie, en 'n veel kleiner
ingang bou waar net hulle kan ingaan. Terwyl die bosduif klap klap
lap, en die minah net elke keer uit die pad spring en nuwe grassies en
stokkies optel, bou die minah die nes toe.

Toe die bosduif weer kyk, het die minah's onafhanklikheid uitgeroep in
die nes, en eiers daarin gelê, en bloot aangegaan asof dit hulle nes
is. Ek het dit verdra en gewag tot die kleintjies groot is, met die
hoop dat die bosduiwe sou terugkeer, maar daar is eiertjies en
eiertjies gelê. Vyf treë van my agterdeur, so ek kon altyd dophou wat
aangaan.

Ek het gestaan en dophou hoe 'n vredeliewende tortelduif by 'n minah
verbyloop, besig om kos op te tel. In die verbystap het die minah na
hom gepik. Oplaas het ek die nes afgebreek.

In SA was hul hoofkantoor oorspronklik in Natal, en jy kon hulle so
ver na die binneland, as Van Reenen of ander plekke in die
Drakensberge kry. Toe is hulle skielik in Gauteng, en later is hulle
gesien by Rustenburg en verder.

Die Minah storie met die Bosduif, is eintlik boekwaardig,
want in Suid Afrika is die witman die bosduif.
Re: Fake Riaan [boodskap #113449 is 'n antwoord op boodskap #113430] Wo, 07 Maart 2007 21:20 Na vorige boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hulle is hier in Cairns ook 'n pes. Die stadsraad het "traps" gestel by bv.
die lughawe hier, om hulle getalle in toom te hou. Ek hou ook nie van hulle
nie. En hulle verdyf definitief ander voels. Behalwe die papegaaie hulle gee
die minahs gas.

"Dave" skryf in boodskap news:raksu2ddnmg01is5q2m1cs5s14rrkehqo0@4ax.com...
> On Wed, 7 Mar 2007 07:26:09 +1000, "ekke" wrote:
>
>> "Daniel Le Roux" wrote in message
>> news:45ed6471$0$31067$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...

>>> Dave, sommer net so terloops.... een van die dinge waarna ek my gat af
>>> verlang is die lawaai van 'Indian Minahs' (SP?).
>> Kom bly in Cairns hier is honderde.
>
>
> Voëlkykers, en dit is mense wat lief is vir voëls, maak minah's dood
> wanneer hulle die geleentheid kry. Indien hulle op 'n nes afkom waarin
> minah eiertjies is, word dit teen die grond stukkend gegooi. Ek weet
> nie hoe algemeen dit gedoen word nie, maar ek weet van voëlkykers wat
> dit doen.
>
> Minah, die Indiese spreeu, trek die hele wêreld vol en neem oor waar
> hulle gaan. Ander voëls se nesse word oorgeneem en hulle lê hul eie
> eiers daarin.
>
> Dit het ek self gesien gebeur, na ek vir bosduiwe oftewel kransduiwe,
> 'n nes by my (vorige) huis gebou het. Ek het gestaan en kyk hoe twee
> minah's, terwyl 'n bosduif hulle warm klap, die ingang na die nes
> toebou sodat 'n bosduif nie daar kan ingaan nie, en 'n veel kleiner
> ingang bou waar net hulle kan ingaan. Terwyl die bosduif klap klap
> lap, en die minah net elke keer uit die pad spring en nuwe grassies en
> stokkies optel, bou die minah die nes toe.
>
> Toe die bosduif weer kyk, het die minah's onafhanklikheid uitgeroep in
> die nes, en eiers daarin gelê, en bloot aangegaan asof dit hulle nes
> is. Ek het dit verdra en gewag tot die kleintjies groot is, met die
> hoop dat die bosduiwe sou terugkeer, maar daar is eiertjies en
> eiertjies gelê. Vyf treë van my agterdeur, so ek kon altyd dophou wat
> aangaan.
>
> Ek het gestaan en dophou hoe 'n vredeliewende tortelduif by 'n minah
> verbyloop, besig om kos op te tel. In die verbystap het die minah na
> hom gepik. Oplaas het ek die nes afgebreek.
>
> In SA was hul hoofkantoor oorspronklik in Natal, en jy kon hulle so
> ver na die binneland, as Van Reenen of ander plekke in die
> Drakensberge kry. Toe is hulle skielik in Gauteng, en later is hulle
> gesien by Rustenburg en verder.
>
> Die Minah storie met die Bosduif, is eintlik boekwaardig,
> want in Suid Afrika is die witman die bosduif.
Vorige onderwerp: Vir Hessie en die ander lib's
Volgende onderwerp: Re: Immigration to Canada
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 01:46:47 MGT 2024