Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Herrese uit die dood
Herrese uit die dood [boodskap #113239] |
Mon, 26 February 2007 17:48  |
MoN[3]
Boodskappe: 21 Geregistreer: January 2007
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Gelezen op een nieuwsbrief:
Mandela: Herrese uit die dood, of besig met `n spel?
Dit is Maandag 26 Februarie 2007 en daar is tans heelwat verwarring rakende die gebeure van die afgelope twee weke. Daar kan twee moontlike verklarings wees vir die skielike "skynbare" verskyning van Mandela:
Die foto's in Rapport van Sondag 25/2 is ou foto`s en die berig is vals.
Die foto`s in Rapport 25/02 is eg en Mandela is lewendig en gesond, veral as mens kyk dat hy Winnie se verjaardagpartytjie gisteraand bygewoon het.
Ons sal konsentreer op die tweede scenario, aangesien die verskyning voor soveel mense op `n partytjie, nie maklik vervals sou kon word nie. Die vrae wat egter gevra word, is die volgende:
Waar was Mandela vir twee weke lank, terwyl die land se blankes byna in `n massa-histerie was en sommige swartes in `n massa-euforie oor sy "dood"?
Waarom is die weermag, Nasionale Intelligensie en lugmag op 24h bystand geplaas na die berig oor sy dood?
Waarom is vals inligting versprei rakende sy siektetoestand, na blanke weermaglede, polisielede, en medici wat na aan Mandela is?
Waarom was Zelda le Grange nie saam met Mandela in Mosambiek nie.
Waarom was daar geen weermagvlug geskeduleer na Maputo gedurende hierdie tyd nie?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Herrese uit die dood [boodskap #113269 is 'n antwoord op boodskap #113259] |
Wed, 28 February 2007 06:17  |
Koot
Boodskappe: 218 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daniel Le Roux wrote:
> Hello Koot,
>
> Ek laaik jou antwoord, veral die een oor die antwoorde na 'n onderhoud! Dit
> is so pragtig waar.
>
> Jan van Perth.
>
Nog een:
Waar perth 'n mens in Perth?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 14 08:32:22 UTC 2025
|