Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die muur
Die muur [boodskap #113175] Do, 22 Februarie 2007 20:38 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
ek het by 'n vorige huis 'n hoë muur om my huis laat bou,
en dit was 'n hele paar jaar gelede. Ek kan nie onthou
wat die koste daarvan was nie, maar ek twyfel of dit
selfs naby 90 miljoen was
Re: Die muur [boodskap #113180 is 'n antwoord op boodskap #113175] Vr, 23 Februarie 2007 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 22 Feb 2007 22:38:13 +0200, Dave wrote:

> ek het by 'n vorige huis 'n hoë muur om my huis laat bou,
> en dit was 'n hele paar jaar gelede. Ek kan nie onthou
> wat die koste daarvan was nie, maar ek twyfel of dit
> selfs naby 90 miljoen was

A! Maar dit was nie op die model van die muur van China met loopgange,
kanonne en wagtorings nie!
Re: Die muur [boodskap #113182 is 'n antwoord op boodskap #113180] Vr, 23 Februarie 2007 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" < wrote
> A! Maar dit was nie op die model van die muur van China met loopgange,
> kanonne en wagtorings nie!

Die opposisiepartye en gewone mense is die hoenders in oor
Mbeki-se-veiligheidsmuur!

Ek sê: Los Mbeki om sy muur te bou. Dis sy monument!!! Dit is so
kenmerkend van die man en sy regering wat vér verwyderd van die mense en die
werklikheid!!! - so simbolies van die nuwe apartheidsmure tussen die
regerende elite en die gewone mense!!! Waarom wil julle hom dit misgun?

Los hom en Openbare Werke om dit in die buiteland te gaan koop!!! Sy
monument moet tog vertel waar sy prioriteite gelê het - 'n duur vliegtuig om
die wêreld vol te rits, orals en altyd teenwoordig behalwe in sy eie land en
by sy eie mense!!! Sy monument moet mense laat onthou dat die ANC regering
buitelandse helikopters gekoop het en ons eie Rooivalk verbygegaan het,
soldate in ander Afrika-lande ontplooi het om die vrede te bewaar terwyl
Suid-Afrika doodgebloei het van misdaad - dat hy bereid was om R90 miljoen
vir oorsese firmas te gee terwyl al die kundigheid in Suid-Afrika bestaan om
die muur te bou en werk vir die werkloses te skep.

Laat hom sy muur bou!!!

Want dis hoe die ANC regering onthou sal word!
- dat hulle binne die skamele tydperk van 12 jaar vér verwyderd geraak het
van die gewone mense en hulle nood!!!
- met onderdeurdringbare skanse tussen die president, sy regering aan die
een kant en die gewone mense aan die ander kant!!!

Torreke
Re: Die muur [boodskap #113184 is 'n antwoord op boodskap #113182] Vr, 23 Februarie 2007 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 23, 11:17 am, "Torreke" wrote:
> "Ferdi Greyling" < wrote
>
>> A! Maar dit was nie op die model van die muur van China met loopgange,
>> kanonne en wagtorings nie!
>
> Die opposisiepartye en gewone mense is die hoenders in oor
> Mbeki-se-veiligheidsmuur!
>
> Ek sê: Los Mbeki om sy muur te bou. Dis sy monument!!! Dit is so
> kenmerkend van die man en sy regering wat vér verwyderd van die mense en die
> werklikheid!!! - so simbolies van die nuwe apartheidsmure tussen die
> regerende elite en die gewone mense!!! Waarom wil julle hom dit misgun?
>
> Los hom en Openbare Werke om dit in die buiteland te gaan koop!!! Sy
> monument moet tog vertel waar sy prioriteite gelê het - 'n duur vliegtuig om
> die wêreld vol te rits, orals en altyd teenwoordig behalwe in sy eie land en
> by sy eie mense!!! Sy monument moet mense laat onthou dat die ANC regering
> buitelandse helikopters gekoop het en ons eie Rooivalk verbygegaan het,
> soldate in ander Afrika-lande ontplooi het om die vrede te bewaar terwyl
> Suid-Afrika doodgebloei het van misdaad - dat hy bereid was om R90 miljoen
> vir oorsese firmas te gee terwyl al die kundigheid in Suid-Afrika bestaan om
> die muur te bou en werk vir die werkloses te skep.
>
> Laat hom sy muur bou!!!
>
> Want dis hoe die ANC regering onthou sal word!
> - dat hulle binne die skamele tydperk van 12 jaar vér verwyderd geraak het
> van die gewone mense en hulle nood!!!
> - met onderdeurdringbare skanse tussen die president, sy regering aan die
> een kant en die gewone mense aan die ander kant!!!
>
> Torreke

Ek hou van wat jy se Torrek
Re: Die muur [boodskap #113185 is 'n antwoord op boodskap #113180] Vr, 23 Februarie 2007 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 23 Feb 2007 09:45:02 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On Thu, 22 Feb 2007 22:38:13 +0200, Dave wrote:
>
> > en dit was 'n hele paar jaar gelede. Ek kan nie onthou
>> wat die koste daarvan was nie, maar ek twyfel of dit
>> selfs naby 90 miljoen was
>
> A! Maar dit was nie op die model van die muur van China met loopgange,
> kanonne en wagtorings nie!

ja'a..., maar dit was ook in 'n tyd waar die vyand nie buite beheer
was nie.
Re: Die muur [boodskap #113186 is 'n antwoord op boodskap #113180] Vr, 23 Februarie 2007 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
> On Thu, 22 Feb 2007 22:38:13 +0200, Dave wrote:
>
> > en dit was 'n hele paar jaar gelede. Ek kan nie onthou
>> wat die koste daarvan was nie, maar ek twyfel of dit
>> selfs naby 90 miljoen was
>
> A! Maar dit was nie op die model van die muur van China met loopgange,
> kanonne en wagtorings nie!

En ek veronderstel 'n mens salk sy muur seker ook uit die ruimte kan
sien.
Re: Die muur [boodskap #113187 is 'n antwoord op boodskap #113184] Vr, 23 Februarie 2007 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 23 Feb 2007 00:47:33 -0800, "fire_" wrote:

> On Feb 23, 11:17 am, "Torreke" wrote:
>> "Ferdi Greyling" < wrote

>>> A! Maar dit was nie op die model van die muur van China met loopgange,
>>> kanonne en wagtorings nie!

>> Die opposisiepartye en gewone mense is die hoenders in oor
>> Mbeki-se-veiligheidsmuur!

>> Ek sê: Los Mbeki om sy muur te bou. Dis sy monument!!! Dit is so
>> kenmerkend van die man en sy regering wat vér verwyderd van die mense en die
>> werklikheid!!! - so simbolies van die nuwe apartheidsmure tussen die
>> regerende elite en die gewone mense!!! Waarom wil julle hom dit misgun?

>> Los hom en Openbare Werke om dit in die buiteland te gaan koop!!! Sy
>> monument moet tog vertel waar sy prioriteite gelê het - 'n duur vliegtuig om
>> die wêreld vol te rits, orals en altyd teenwoordig behalwe in sy eie land en
>> by sy eie mense!!! Sy monument moet mense laat onthou dat die ANC regering
>> buitelandse helikopters gekoop het en ons eie Rooivalk verbygegaan het,
>> soldate in ander Afrika-lande ontplooi het om die vrede te bewaar terwyl
>> Suid-Afrika doodgebloei het van misdaad - dat hy bereid was om R90 miljoen
>> vir oorsese firmas te gee terwyl al die kundigheid in Suid-Afrika bestaan om
>> die muur te bou en werk vir die werkloses te skep.

>> Laat hom sy muur bou!!!

>> Want dis hoe die ANC regering onthou sal word!
>> - dat hulle binne die skamele tydperk van 12 jaar vér verwyderd geraak het
>> van die gewone mense en hulle nood!!!
>> - met onderdeurdringbare skanse tussen die president, sy regering aan die
>> een kant en die gewone mense aan die ander kant!!!

>> Torreke
>
> Ek hou van wat jy se Torrek

Fire, ek wonder of 'n hophuis meer as 30² m groot is. En of dit meer
as R1000² m kan kos = R30 000

R90 000 000 gedeel deur 30 000 is 3000 hophuise en ek dink ek oordryf
as ek sê R000 per vkm.
Re: Die muur [boodskap #113188 is 'n antwoord op boodskap #113186] Vr, 23 Februarie 2007 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 23 Feb 2007 01:10:56 -0800, "Koot" wrote:

>
> Ferdi Greyling wrote:
>> On Thu, 22 Feb 2007 22:38:13 +0200, Dave wrote:

>> >> en dit was 'n hele paar jaar gelede. Ek kan nie onthou
>>> wat die koste daarvan was nie, maar ek twyfel of dit
>>> selfs naby 90 miljoen was

>> A! Maar dit was nie op die model van die muur van China met loopgange,
>> kanonne en wagtorings nie!
>
> En ek veronderstel 'n mens salk sy muur seker ook uit die ruimte kan
> sien.

partykeer wens mens die Israeliete kon daai muur uit die ruimte sien
Re: Die muur [boodskap #113189 is 'n antwoord op boodskap #113187] Vr, 23 Februarie 2007 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
Maak sin vir my , Dis n hele lokasie wat nie gebou is nie


On Feb 23, 12:13 pm, Dave wrote:
> On 23 Feb 2007 00:47:33 -0800, "fire_" wrote:
>
>
>
>
>
>> On Feb 23, 11:17 am, "Torreke" wrote:
>>> "Ferdi Greyling" < wrote
>
>>>> A! Maar dit was nie op die model van die muur van China met loopgange,
>>>> kanonne en wagtorings nie!
>
>>> Die opposisiepartye en gewone mense is die hoenders in oor
>>> Mbeki-se-veiligheidsmuur!
>
>>> Ek sê: Los Mbeki om sy muur te bou. Dis sy monument!!! Dit is so
>>> kenmerkend van die man en sy regering wat vér verwyderd van die mense en die
>>> werklikheid!!! - so simbolies van die nuwe apartheidsmure tussen die
>>> regerende elite en die gewone mense!!! Waarom wil julle hom dit misgun?
>
>>> Los hom en Openbare Werke om dit in die buiteland te gaan koop!!! Sy
>>> monument moet tog vertel waar sy prioriteite gelê het - 'n duur vliegtuig om
>>> die wêreld vol te rits, orals en altyd teenwoordig behalwe in sy eie land en
>>> by sy eie mense!!! Sy monument moet mense laat onthou dat die ANC regering
>>> buitelandse helikopters gekoop het en ons eie Rooivalk verbygegaan het,
>>> soldate in ander Afrika-lande ontplooi het om die vrede te bewaar terwyl
>>> Suid-Afrika doodgebloei het van misdaad - dat hy bereid was om R90 miljoen
>>> vir oorsese firmas te gee terwyl al die kundigheid in Suid-Afrika bestaan om
>>> die muur te bou en werk vir die werkloses te skep.
>
>>> Laat hom sy muur bou!!!
>
>>> Want dis hoe die ANC regering onthou sal word!
>>> - dat hulle binne die skamele tydperk van 12 jaar vér verwyderd geraak het
>>> van die gewone mense en hulle nood!!!
>>> - met onderdeurdringbare skanse tussen die president, sy regering aan die
>>> een kant en die gewone mense aan die ander kant!!!
>
>>> Torreke
>
>> Ek hou van wat jy se Torrek
>
> Fire, ek wonder of 'n hophuis meer as 30² m groot is. En of dit meer
> as R1000² m kan kos = R30 000
>
> R90 000 000 gedeel deur 30 000 is 3000 hophuise en ek dink ek oordryf
> as ek sê R000 per vkm.- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -
Re: Die muur [boodskap #113190 is 'n antwoord op boodskap #113189] Vr, 23 Februarie 2007 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die groot vraag is, hoe lank is die muur? Mens kan seker aanneem dat dit
sluit die sekerheidstelsels in? Ek kan nie vir Dave lees nie, maar ek sien
hier by jou hy wil huise bou vir R1000 per vk. m. Waar jy gaan sukkel om
'n pondok daarvoor te bou, vergeet hy van die feit dat daar dinge soos die
paaie, riool en elektrisiteit is vir enige uitbreiding in 'n dorp waarvoor
ook rekening gehou moet word. Als in als gesproke sal jy vir daai bedrag
veel minder ekonomiese huise kan bou as wat dit op die oog af lyk...
"fire_" wrote in message
news:1172224394.134928.89970@a75g2000cwd.googlegroups.com...
Maak sin vir my , Dis n hele lokasie wat nie gebou is nie

On Feb 23, 12:13 pm, Dave wrote:
> On 23 Feb 2007 00:47:33 -0800, "fire_" wrote:
>
> Fire, ek wonder of 'n hophuis meer as 30� m groot is. En of dit meer
> as R1000� m kan kos = R30 000
>
> R90 000 000 gedeel deur 30 000 is 3000 hophuise en ek dink ek oordryf
> as ek sê R000 per vkm.- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -
Re: Die muur [boodskap #113191 is 'n antwoord op boodskap #113190] Vr, 23 Februarie 2007 11:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 23 Feb 2007 12:28:42 +0200, "Suidwester" wrote:
> Als in als gesproke sal jy vir daai bedrag
> veel minder ekonomiese huise kan bou as wat dit op die oog af lyk...

Okay, selfs as jy dit sou verdubbel, is Fire reg wanneer hy sê dat 'n
hele lokasie daarmee gebou kon word. 1500 huise is 1½ keer soveel as
wat 'n munisipaliteit sou reverdig.
Re: Die muur [boodskap #113193 is 'n antwoord op boodskap #113191] Vr, 23 Februarie 2007 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:faitt2drh5dd5jn2itec4aueb8qc22ocuc@4ax.com...
> On Fri, 23 Feb 2007 12:28:42 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>> Als in als gesproke sal jy vir daai bedrag
>> veel minder ekonomiese huise kan bou as wat dit op die oog af lyk...
>
> Okay, selfs as jy dit sou verdubbel, is Fire reg wanneer hy sê dat 'n
> hele lokasie daarmee gebou kon word. 1500 huise is 1� keer soveel as
> wat 'n munisipaliteit sou reverdig.

Kan enige iemand met bou kennis asb vir my vertel hoekom die muur so duur
kos. Ek praat hier nou net van die bou materiaal en sluit nie die vervoer
kostes in nie.
Re: Die muur [boodskap #113194 is 'n antwoord op boodskap #113193] Vr, 23 Februarie 2007 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 23 Feb 2007 14:06:14 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:faitt2drh5dd5jn2itec4aueb8qc22ocuc@4ax.com...
>> On Fri, 23 Feb 2007 12:28:42 +0200, "Suidwester"
>> wrote:
>>> Als in als gesproke sal jy vir daai bedrag
>>> veel minder ekonomiese huise kan bou as wat dit op die oog af lyk...

>> Okay, selfs as jy dit sou verdubbel, is Fire reg wanneer hy sê dat 'n
>> hele lokasie daarmee gebou kon word. 1500 huise is 1½ keer soveel as
>> wat 'n munisipaliteit sou reverdig.
>
>
> Kan enige iemand met bou kennis asb vir my vertel hoekom die muur so duur
> kos. Ek praat hier nou net van die bou materiaal en sluit nie die vervoer
> kostes in nie.
>

Ek weet nie hoe algemeen dit is nie, en ek praat klomp jare terug,
wanneer ek sê dat dit 'n gebruik by boukontrakteurs was wat ek geken
het, om by 'n kwotasie die koste van die materiaal te verdubbel ten
einde arbeidskoste in te sluit.
Re: Die muur [boodskap #113195 is 'n antwoord op boodskap #113194] Vr, 23 Februarie 2007 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 23 Feb 2007 14:10:41 +0200, Dave wrote:

> On Fri, 23 Feb 2007 14:06:14 +0200, "Riaan" wrote:
>

>> "Dave" wrote in message
>> news:faitt2drh5dd5jn2itec4aueb8qc22ocuc@4ax.com...
>>> On Fri, 23 Feb 2007 12:28:42 +0200, "Suidwester"
>>> wrote:
>>>> Als in als gesproke sal jy vir daai bedrag
>>>> veel minder ekonomiese huise kan bou as wat dit op die oog af lyk...
>
>>> Okay, selfs as jy dit sou verdubbel, is Fire reg wanneer hy sê dat 'n
>>> hele lokasie daarmee gebou kon word. 1500 huise is 1½ keer soveel as
>>> wat 'n munisipaliteit sou reverdig.


>> Kan enige iemand met bou kennis asb vir my vertel hoekom die muur so duur
>> kos. Ek praat hier nou net van die bou materiaal en sluit nie die vervoer
>> kostes in nie.

>
> Ek weet nie hoe algemeen dit is nie, en ek praat klomp jare terug,
> wanneer ek sê dat dit 'n gebruik by boukontrakteurs was wat ek geken
> het, om by 'n kwotasie die koste van die materiaal te verdubbel ten
> einde arbeidskoste in te sluit.
>

askies - ignoreer dit - ek het jou skrywe beantwoord eer ek dit gelees
het:-)
Re: Die muur [boodskap #113196 is 'n antwoord op boodskap #113193] Vr, 23 Februarie 2007 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 23, 3:06 pm, "Riaan" wrote:
> "Dave" wrote in message
>
> news:faitt2drh5dd5jn2itec4aueb8qc22ocuc@4ax.com...
>
>> On Fri, 23 Feb 2007 12:28:42 +0200, "Suidwester"
>> wrote:
>>> Als in als gesproke sal jy vir daai bedrag
>>> veel minder ekonomiese huise kan bou as wat dit op die oog af lyk...
>
>> Okay, selfs as jy dit sou verdubbel, is Fire reg wanneer hy sê dat 'n
>> hele lokasie daarmee gebou kon word. 1500 huise is 1½ keer soveel as
>> wat 'n munisipaliteit sou reverdig.
>
> Kan enige iemand met bou kennis asb vir my vertel hoekom die muur so duur
> kos. Ek praat hier nou net van die bou materiaal en sluit nie die vervoer
> kostes in nie.

ek het dit uitgeviger, Gold rebar word in die muur gebruik!!
Re: Die muur [boodskap #113197 is 'n antwoord op boodskap #113193] Vr, 23 Februarie 2007 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As hierdie 'n regte sekuriteitsmuur is, dan is dit nie jou private woning
'garden variety' nie. Die muur sal sterk genoeg moet wees om 'n aanslag te
verduur en dit is nie net van oorklim nie! Ek neem aan die muur sal ten
minste 3m hoog moet wees en dit alleen beteken dat hierdie muur nie net
sommerso sal kan staan net met 230mm dikte nie. Elke 3-5m sal pilare gebou
moet word om die muur te stut teen wind en weer...veral wind. Die bokant
van die muur sal ook beveilig moet word met draad om te keer dat iemand nie
sommermeer kan oorklim nie. Ek neem aan die binnekant van die muur moet
gepatrolleer kan word by voet en ook in noodgevalle moet 'n voertuig naby
kan kom? Net om jou 'n idee te gee, die arbeid vir 'n muur van 1,5m hoog
en 230mm dik, is so R85 per vk m en net die stene is so ongeveer R99 per
vk.m. Maar eers moet die fondasie gegooi word en vir 'n 3m muur sou ek
dink dat dit 'n 700x450mm fondasie moet wees. Dan is daar die
fondasiestene en uiteindelik moet die mure gepleister word. As die muur
met sierstene gebou word, dan verander die prentjie heeltemal en eskaleer
die koste enorm. Nie net is die stene maklik 10x duurder nie, maar ook die
arbeid moet van 'n beter gehalte wees want jy kan nie foute wegpleister nie.
Afhangende van die lengte van daai muur [en ek neem aan die man bly op
'n groot stuk grond] dan kan die koste van daai muur dalk nie so vergesog
wees nie. Dalk bou hulle waghuise en geriewe vir die wagte saam met die
muur en is die prys ingesluit?

"Riaan" skryf in boodskap news:1172232239.135839@vasbyt.isdsl.net...
>
> "Dave" wrote in message
> news:faitt2drh5dd5jn2itec4aueb8qc22ocuc@4ax.com...
>> On Fri, 23 Feb 2007 12:28:42 +0200, "Suidwester"
>> wrote:
>>> Als in als gesproke sal jy vir daai bedrag
>>> veel minder ekonomiese huise kan bou as wat dit op die oog af lyk...

>> Okay, selfs as jy dit sou verdubbel, is Fire reg wanneer hy sê dat 'n
>> hele lokasie daarmee gebou kon word. 1500 huise is 1� keer soveel as
>> wat 'n munisipaliteit sou reverdig.
>
>
> Kan enige iemand met bou kennis asb vir my vertel hoekom die muur so duur
> kos. Ek praat hier nou net van die bou materiaal en sluit nie die vervoer
> kostes in nie.
>
Re: Die muur [boodskap #113198 is 'n antwoord op boodskap #113197] Vr, 23 Februarie 2007 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 23, 4:34 pm, "Suidwester" wrote:
> As hierdie 'n regte sekuriteitsmuur is, dan is dit nie jou private woning
> 'garden variety' nie. Die muur sal sterk genoeg moet wees om 'n aanslag te
> verduur en dit is nie net van oorklim nie! Ek neem aan die muur sal ten
> minste 3m hoog moet wees en dit alleen beteken dat hierdie muur nie net
> sommerso sal kan staan net met 230mm dikte nie. Elke 3-5m sal pilare gebou
> moet word om die muur te stut teen wind en weer...veral wind. Die bokant
> van die muur sal ook beveilig moet word met draad om te keer dat iemand nie
> sommermeer kan oorklim nie. Ek neem aan die binnekant van die muur moet
> gepatrolleer kan word by voet en ook in noodgevalle moet 'n voertuig naby
> kan kom? Net om jou 'n idee te gee, die arbeid vir 'n muur van 1,5m hoog
> en 230mm dik, is so R85 per vk m en net die stene is so ongeveer R99 per
> vk.m. Maar eers moet die fondasie gegooi word en vir 'n 3m muur sou ek
> dink dat dit 'n 700x450mm fondasie moet wees. Dan is daar die
> fondasiestene en uiteindelik moet die mure gepleister word. As die muur
> met sierstene gebou word, dan verander die prentjie heeltemal en eskaleer
> die koste enorm. Nie net is die stene maklik 10x duurder nie, maar ook die
> arbeid moet van 'n beter gehalte wees want jy kan nie foute wegpleister nie.
> Afhangende van die lengte van daai muur [en ek neem aan die man bly op
> 'n groot stuk grond] dan kan die koste van daai muur dalk nie so vergesog
> wees nie. Dalk bou hulle waghuise en geriewe vir die wagte saam met die
> muur en is die prys ingesluit?"Riaan" wrote in message
>
> news:1172232239.135839@vasbyt.isdsl.net...
>
>
>
>
>
>> "Dave" wrote in message
>> news:faitt2drh5dd5jn2itec4aueb8qc22ocuc@4ax.com...
>>> On Fri, 23 Feb 2007 12:28:42 +0200, "Suidwester"
>>> wrote:
>>>> Als in als gesproke sal jy vir daai bedrag
>>>> veel minder ekonomiese huise kan bou as wat dit op die oog af lyk...
>
>>> Okay, selfs as jy dit sou verdubbel, is Fire reg wanneer hy sê dat 'n
>>> hele lokasie daarmee gebou kon word. 1500 huise is 1½ keer soveel as
>>> wat 'n munisipaliteit sou reverdig.
>
>> Kan enige iemand met bou kennis asb vir my vertel hoekom die muur so duur
>> kos. Ek praat hier nou net van die bou materiaal en sluit nie die vervoer
>> kostes in nie.- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -

Ek het laas jaar een aanmekaar geslaan vir n weermag basis, 4 meter
hoog gemaak in 3 meter legtes vir $1700 per 3 meter lente .
Dan is die muur sterk genoeg om n 122mm roket te stop of a karbom .
Die muur was 165 meter lank en het net sowat $100 000 uitgewerk , of
R700 000.
Nou doen ons n $1 000 0000 muur maar hy is 600 meter met grond werke
Re: Die muur [boodskap #113199 is 'n antwoord op boodskap #113197] Vr, 23 Februarie 2007 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 23, 4:34 pm, "Suidwester" wrote:
> As hierdie 'n regte sekuriteitsmuur is, dan is dit nie jou private woning
> 'garden variety' nie. Die muur sal sterk genoeg moet wees om 'n aanslag te
> verduur en dit is nie net van oorklim nie! Ek neem aan die muur sal ten
> minste 3m hoog moet wees en dit alleen beteken dat hierdie muur nie net
> sommerso sal kan staan net met 230mm dikte nie. Elke 3-5m sal pilare gebou
> moet word om die muur te stut teen wind en weer...veral wind. Die bokant
> van die muur sal ook beveilig moet word met draad om te keer dat iemand nie
> sommermeer kan oorklim nie. Ek neem aan die binnekant van die muur moet
> gepatrolleer kan word by voet en ook in noodgevalle moet 'n voertuig naby
> kan kom? Net om jou 'n idee te gee, die arbeid vir 'n muur van 1,5m hoog
> en 230mm dik, is so R85 per vk m en net die stene is so ongeveer R99 per
> vk.m. Maar eers moet die fondasie gegooi word en vir 'n 3m muur sou ek
> dink dat dit 'n 700x450mm fondasie moet wees. Dan is daar die
> fondasiestene en uiteindelik moet die mure gepleister word. As die muur
> met sierstene gebou word, dan verander die prentjie heeltemal en eskaleer
> die koste enorm. Nie net is die stene maklik 10x duurder nie, maar ook die
> arbeid moet van 'n beter gehalte wees want jy kan nie foute wegpleister nie.
> Afhangende van die lengte van daai muur [en ek neem aan die man bly op
> 'n groot stuk grond] dan kan die koste van daai muur dalk nie so vergesog
> wees nie. Dalk bou hulle waghuise en geriewe vir die wagte saam met die
> muur en is die prys ingesluit?"Riaan" wrote in message
>
> news:1172232239.135839@vasbyt.isdsl.net...
>
>
>
>
>
>> "Dave" wrote in message
>> news:faitt2drh5dd5jn2itec4aueb8qc22ocuc@4ax.com...
>>> On Fri, 23 Feb 2007 12:28:42 +0200, "Suidwester"
>>> wrote:
>>>> Als in als gesproke sal jy vir daai bedrag
>>>> veel minder ekonomiese huise kan bou as wat dit op die oog af lyk...
>
>>> Okay, selfs as jy dit sou verdubbel, is Fire reg wanneer hy sê dat 'n
>>> hele lokasie daarmee gebou kon word. 1500 huise is 1½ keer soveel as
>>> wat 'n munisipaliteit sou reverdig.
>
>> Kan enige iemand met bou kennis asb vir my vertel hoekom die muur so duur
>> kos. Ek praat hier nou net van die bou materiaal en sluit nie die vervoer
>> kostes in nie.- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -

As ek die selfde muur vir Mbweni sou moes bou sal ek n muur van 2.2Km
kon saam slaan 4 meter hoog en alles
Re: Die muur [boodskap #113200 is 'n antwoord op boodskap #113199] Vr, 23 Februarie 2007 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe lank is Mbeki se muur?
"fire_" wrote in message
news:1172240039.024788.53710@a75g2000cwd.googlegroups.com...
On Feb 23, 4:34 pm, "Suidwester" wrote:
> As hierdie 'n regte sekuriteitsmuur is, dan is dit nie jou private woning
> 'garden variety' nie. Die muur sal sterk genoeg moet wees om 'n aanslag
> te
> verduur en dit is nie net van oorklim nie! Ek neem aan die muur sal ten
> minste 3m hoog moet wees en dit alleen beteken dat hierdie muur nie net
> sommerso sal kan staan net met 230mm dikte nie. Elke 3-5m sal pilare
> gebou
> moet word om die muur te stut teen wind en weer...veral wind. Die bokant
> van die muur sal ook beveilig moet word met draad om te keer dat iemand
> nie
> sommermeer kan oorklim nie. Ek neem aan die binnekant van die muur moet
> gepatrolleer kan word by voet en ook in noodgevalle moet 'n voertuig naby
> kan kom? Net om jou 'n idee te gee, die arbeid vir 'n muur van 1,5m hoog
> en 230mm dik, is so R85 per vk m en net die stene is so ongeveer R99 per
> vk.m. Maar eers moet die fondasie gegooi word en vir 'n 3m muur sou ek
> dink dat dit 'n 700x450mm fondasie moet wees. Dan is daar die
> fondasiestene en uiteindelik moet die mure gepleister word. As die muur
> met sierstene gebou word, dan verander die prentjie heeltemal en eskaleer
> die koste enorm. Nie net is die stene maklik 10x duurder nie, maar ook
> die
> arbeid moet van 'n beter gehalte wees want jy kan nie foute wegpleister
> nie.
> Afhangende van die lengte van daai muur [en ek neem aan die man bly op
> 'n groot stuk grond] dan kan die koste van daai muur dalk nie so vergesog
> wees nie. Dalk bou hulle waghuise en geriewe vir die wagte saam met die
> muur en is die prys ingesluit?"Riaan" wrote in message
>
> news:1172232239.135839@vasbyt.isdsl.net...
>
>
>
>
>
>> "Dave" wrote in message
>> news:faitt2drh5dd5jn2itec4aueb8qc22ocuc@4ax.com...
>>> On Fri, 23 Feb 2007 12:28:42 +0200, "Suidwester"
>>> wrote:
>>>> Als in als gesproke sal jy vir daai bedrag
>>>> veel minder ekonomiese huise kan bou as wat dit op die oog af lyk...
>
>>> Okay, selfs as jy dit sou verdubbel, is Fire reg wanneer hy sê dat 'n
>>> hele lokasie daarmee gebou kon word. 1500 huise is 1� keer soveel as
>>> wat 'n munisipaliteit sou reverdig.
>
>> Kan enige iemand met bou kennis asb vir my vertel hoekom die muur so
>> duur
>> kos. Ek praat hier nou net van die bou materiaal en sluit nie die
>> vervoer
>> kostes in nie.- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -

As ek die selfde muur vir Mbweni sou moes bou sal ek n muur van 2.2Km
kon saam slaan 4 meter hoog en alles
Re: Die muur [boodskap #113201 is 'n antwoord op boodskap #113200] Vr, 23 Februarie 2007 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 23, 5:44 pm, "Suidwester" wrote:
> Hoe lank is Mbeki se muur?"fire_" wrote in message
>
> news:1172240039.024788.53710@a75g2000cwd.googlegroups.com...
> On Feb 23, 4:34 pm, "Suidwester" wrote:
>
>
>
>
>
>> As hierdie 'n regte sekuriteitsmuur is, dan is dit nie jou private woning
>> 'garden variety' nie. Die muur sal sterk genoeg moet wees om 'n aanslag
>> te
>> verduur en dit is nie net van oorklim nie! Ek neem aan die muur sal ten
>> minste 3m hoog moet wees en dit alleen beteken dat hierdie muur nie net
>> sommerso sal kan staan net met 230mm dikte nie. Elke 3-5m sal pilare
>> gebou
>> moet word om die muur te stut teen wind en weer...veral wind. Die bokant
>> van die muur sal ook beveilig moet word met draad om te keer dat iemand
>> nie
>> sommermeer kan oorklim nie. Ek neem aan die binnekant van die muur moet
>> gepatrolleer kan word by voet en ook in noodgevalle moet 'n voertuig naby
>> kan kom? Net om jou 'n idee te gee, die arbeid vir 'n muur van 1,5m hoog
>> en 230mm dik, is so R85 per vk m en net die stene is so ongeveer R99 per
>> vk.m. Maar eers moet die fondasie gegooi word en vir 'n 3m muur sou ek
>> dink dat dit 'n 700x450mm fondasie moet wees. Dan is daar die
>> fondasiestene en uiteindelik moet die mure gepleister word. As die muur
>> met sierstene gebou word, dan verander die prentjie heeltemal en eskaleer
>> die koste enorm. Nie net is die stene maklik 10x duurder nie, maar ook
>> die
>> arbeid moet van 'n beter gehalte wees want jy kan nie foute wegpleister
>> nie.
>> Afhangende van die lengte van daai muur [en ek neem aan die man bly op
>> 'n groot stuk grond] dan kan die koste van daai muur dalk nie so vergesog
>> wees nie. Dalk bou hulle waghuise en geriewe vir die wagte saam met die
>> muur en is die prys ingesluit?"Riaan" wrote in message
>
>> news:1172232239.135839@vasbyt.isdsl.net...
>
>>> "Dave" wrote in message
>>> news:faitt2drh5dd5jn2itec4aueb8qc22ocuc@4ax.com...
>>>> On Fri, 23 Feb 2007 12:28:42 +0200, "Suidwester"
>>>> wrote:
>>>> > Als in als gesproke sal jy vir daai bedrag
>>>> >veel minder ekonomiese huise kan bou as wat dit op die oog af lyk...
>
>>>> Okay, selfs as jy dit sou verdubbel, is Fire reg wanneer hy sê dat 'n
>>>> hele lokasie daarmee gebou kon word. 1500 huise is 1½ keer soveel as
>>>> wat 'n munisipaliteit sou reverdig.
>
>>> Kan enige iemand met bou kennis asb vir my vertel hoekom die muur so
>>> duur
>>> kos. Ek praat hier nou net van die bou materiaal en sluit nie die
>>> vervoer
>>> kostes in nie.- Hide quoted text -
>
>> - Show quoted text -
>
> As ek die selfde muur vir Mbweni sou moes bou sal ek n muur van 2.2Km
> kon saam slaan 4 meter hoog en alles- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -

Dis die vraag , is dit nie , ek het n 3/4 akker erf en my muur is 270m
lank , (3500m^2 erf)
Vir n muur 4 meter hoog , Alaska t barriers sou dit my R1.1 mil. kos.
Re: Die muur [boodskap #113210 is 'n antwoord op boodskap #113182] So, 25 Februarie 2007 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Mooi gestel Torreke

> On Feb 23, 11:17 am, "Torreke" wrote:
>> "Ferdi Greyling" < wrote

>>> A! Maar dit was nie op die model van die muur van China met loopgange,
>>> kanonne en wagtorings nie!

>> Die opposisiepartye en gewone mense is die hoenders in oor
>> Mbeki-se-veiligheidsmuur!

>> Ek sê: Los Mbeki om sy muur te bou. Dis sy monument!!! Dit is so
>> kenmerkend van die man en sy regering wat vér verwyderd van die mense en
>> die
>> werklikheid!!! - so simbolies van die nuwe apartheidsmure tussen die
>> regerende elite en die gewone mense!!! Waarom wil julle hom dit misgun?

>> Los hom en Openbare Werke om dit in die buiteland te gaan koop!!! Sy
>> monument moet tog vertel waar sy prioriteite gelê het - 'n duur vliegtuig
>> om
>> die wêreld vol te rits, orals en altyd teenwoordig behalwe in sy eie land
>> en
>> by sy eie mense!!! Sy monument moet mense laat onthou dat die ANC
>> regering
>> buitelandse helikopters gekoop het en ons eie Rooivalk verbygegaan het,
>> soldate in ander Afrika-lande ontplooi het om die vrede te bewaar terwyl
>> Suid-Afrika doodgebloei het van misdaad - dat hy bereid was om R90
>> miljoen
>> vir oorsese firmas te gee terwyl al die kundigheid in Suid-Afrika bestaan
>> om
>> die muur te bou en werk vir die werkloses te skep.

>> Laat hom sy muur bou!!!

>> Want dis hoe die ANC regering onthou sal word!
>> - dat hulle binne die skamele tydperk van 12 jaar vér verwyderd geraak
>> het
>> van die gewone mense en hulle nood!!!
>> - met onderdeurdringbare skanse tussen die president, sy regering aan die
>> een kant en die gewone mense aan die ander kant!!!

>> Torreke
Re: Die muur [boodskap #113211 is 'n antwoord op boodskap #113195] So, 25 Februarie 2007 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Die muur is 'n paar km lank

>> Kan enige iemand met bou kennis asb vir my vertel hoekom die muur so duur
>> kos. Ek praat hier nou net van die bou materiaal en sluit nie die vervoer
>> kostes in nie.
Re: Die muur [boodskap #113224 is 'n antwoord op boodskap #113210] Ma, 26 Februarie 2007 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 26, 12:05 am, "ekke" wrote:
> Mooi gestel Torreke
>
>
>
>> On Feb 23, 11:17 am, "Torreke" wrote:
>>> "Ferdi Greyling" < wrote
>
>>>> A! Maar dit was nie op die model van die muur van China met loopgange,
>>>> kanonne en wagtorings nie!
>
>>> Die opposisiepartye en gewone mense is die hoenders in oor
>>> Mbeki-se-veiligheidsmuur!
>
>>> Ek sê: Los Mbeki om sy muur te bou. Dis sy monument!!! Dit is so
>>> kenmerkend van die man en sy regering wat vér verwyderd van die mense en
>>> die
>>> werklikheid!!! - so simbolies van die nuwe apartheidsmure tussen die
>>> regerende elite en die gewone mense!!! Waarom wil julle hom dit misgun?
>
>>> Los hom en Openbare Werke om dit in die buiteland te gaan koop!!! Sy
>>> monument moet tog vertel waar sy prioriteite gelê het - 'n duur vliegtuig
>>> om
>>> die wêreld vol te rits, orals en altyd teenwoordig behalwe in sy eie land
>>> en
>>> by sy eie mense!!! Sy monument moet mense laat onthou dat die ANC
>>> regering
>>> buitelandse helikopters gekoop het en ons eie Rooivalk verbygegaan het,
>>> soldate in ander Afrika-lande ontplooi het om die vrede te bewaar terwyl
>>> Suid-Afrika doodgebloei het van misdaad - dat hy bereid was om R90
>>> miljoen
>>> vir oorsese firmas te gee terwyl al die kundigheid in Suid-Afrika bestaan
>>> om
>>> die muur te bou en werk vir die werkloses te skep.
>
>>> Laat hom sy muur bou!!!
>
>>> Want dis hoe die ANC regering onthou sal word!
>>> - dat hulle binne die skamele tydperk van 12 jaar vér verwyderd geraak
>>> het
>>> van die gewone mense en hulle nood!!!
>>> - met onderdeurdringbare skanse tussen die president, sy regering aan die
>>> een kant en die gewone mense aan die ander kant!!!
>
>>> Torreke- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -

Nou as die muur n paar km lank is , dan waarom het hy n bomb bestande
muur nodig, is hy bang dat sy mede suidafrikaane nie van hom hou nie,
ofdat Zuma n plan maak?
Re: Die muur [boodskap #113240 is 'n antwoord op boodskap #113224] Ma, 26 Februarie 2007 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Die "De La Ray" lied maak hom bang.
Re: Die muur [boodskap #113560 is 'n antwoord op boodskap #113182] Vr, 16 Maart 2007 00:05 Na vorige boodskap
a.deemter  is tans af-lyn  a.deemter
Boodskappe: 25
Geregistreer: Oktober 2004
Karma: 0
Junior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:erm80j$daq$1@wblv-ip-nnrp-1.saix.net...
>
> "Ferdi Greyling" < wrote
>> A! Maar dit was nie op die model van die muur van China met loopgange,
>> kanonne en wagtorings nie!
>
> Die opposisiepartye en gewone mense is die hoenders in oor
> Mbeki-se-veiligheidsmuur!
>
> Ek sê: Los Mbeki om sy muur te bou. Dis sy monument!!! Dit is so
> kenmerkend van die man en sy regering wat vér verwyderd van die mense en die
> werklikheid!!! - so simbolies van die nuwe apartheidsmure tussen die
> regerende elite en die gewone mense!!! Waarom wil julle hom dit misgun?
>
> Los hom en Openbare Werke om dit in die buiteland te gaan koop!!! Sy
> monument moet tog vertel waar sy prioriteite gelê het - 'n duur vliegtuig om
> die wêreld vol te rits, orals en altyd teenwoordig behalwe in sy eie land en
> by sy eie mense!!! Sy monument moet mense laat onthou dat die ANC regering
> buitelandse helikopters gekoop het en ons eie Rooivalk verbygegaan het,
> soldate in ander Afrika-lande ontplooi het om die vrede te bewaar terwyl
> Suid-Afrika doodgebloei het van misdaad - dat hy bereid was om R90 miljoen
> vir oorsese firmas te gee terwyl al die kundigheid in Suid-Afrika bestaan om
> die muur te bou en werk vir die werkloses te skep.
>
> Laat hom sy muur bou!!!
>
> Want dis hoe die ANC regering onthou sal word!
> - dat hulle binne die skamele tydperk van 12 jaar vér verwyderd geraak het
> van die gewone mense en hulle nood!!!
> - met onderdeurdringbare skanse tussen die president, sy regering aan die
> een kant en die gewone mense aan die ander kant!!!
>
> Torreke
>

Applaus!!!!
Vorige onderwerp: Re: NSAPF -Crime rate goes ballistic
Volgende onderwerp: Mbeki kla oor rassisme ....AA, BBBE, BEE, plaas moorde en ????
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 21:56:51 MGT 2024