Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Daar "slip" die bokke
Daar "slip" die bokke [boodskap #11293 is 'n antwoord op boodskap #11294] Wo, 12 November 1997 00:00 na volgende boodskap
ame  is tans af-lyn  ame
Boodskappe: 20
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
Na gister rugby wonder ek wie die nuwe afrigter gaan wees????
Re: Daar "slip" die bokke [boodskap #11294 is 'n antwoord op boodskap #11293] Wo, 12 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joana Vivier  is tans af-lyn  Joana Vivier
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
mmmm hulle vang vis in 'n pispot

ame wrote in message ...
> Na gister rugby wonder ek wie die nuwe afrigter gaan wees????
Re: Daar "slip" die bokke [boodskap #11308 is 'n antwoord op boodskap #11294] Do, 13 November 1997 00:00 Na vorige boodskap
Fred  is tans af-lyn  Fred
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Martino Panalati wrote in article
...
> mmmm hulle vang vis in 'n pispot
>
> ame wrote in message ...
>> Na gister rugby wonder ek wie die nuwe afrigter gaan wees????
>
>

JA EN DAAI VISSE IS BARBERS
Fred rsa...@global.co.za
Re: Daar "slip" die bokke [boodskap #11309 is 'n antwoord op boodskap #11294] Do, 13 November 1997 00:00 Na vorige boodskap
Fred  is tans af-lyn  Fred
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
ame wrote in article ...
> Na gister rugby wonder ek wie die nuwe afrigter gaan wees????
>

Ek het mos destyds voor CAREL AL GESê ons trots moet in die sakke gesit
word en diat hulle
moet Andre Markgraaf terugbring, maar dis mos `n nuwe SUID AFRIKA..........

Tot op die rugbyveld is dit nou al POLITIEK.................

Gaan ons nooit l;eer nie....
Wat van `n AFRIGTER soos Chester Williams. Miskien gaan dit dan
Politiekgewys beter met rugby..

Nee ou suster, ons is nie so dom nie, net `n bietjie baie wat geleer moet
word.
Boere Groete
Fred rsa...@global.co.za
Vorige onderwerp: Visvang - galjoen (nie die Aus tipe nie)
Volgende onderwerp: Geluk Bokke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 05:07:35 MGT 2024