Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Geluk Bokke
Geluk Bokke [boodskap #11502] Ma, 24 November 1997 00:00
JP  is tans af-lyn  JP
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Baie geluk aan die springbok rugby span. Ek dink ek en baie ander moet aan Nick
ekskuus vra, ons het hulle nie 'n kans gegee nie, maar hulle het die knoop
deur gehaak.

Doen so voort!!!

Japie
Vorige onderwerp: Daar "slip" die bokke
Volgende onderwerp: Kyk na my rugby site!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 06:22:18 MGT 2024