Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE...
|
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112676 is 'n antwoord op boodskap #112662] |
Vr., 02 Februarie 2007 13:34   |
Vuur
Boodskappe: 283 Geregistreer: April 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Feb 2, 1:49 pm, "Torreke" wrote:
> "fire_"
>> Wel , die broeder bond het in die 80 by die meselaars aangesluit.
>
> Sjoe! Waar kom jy daar aan?
>
>> Voor dit was hulle openente , en dis waar goed rerig begin uirmekaar
>> val het.
>> Verwoerd was seker die laaste nie meselaar in SA wat as presedent
>> opgetree het .
>
> Korreksie: Verwoerd was nie president nie, maar 1e minister!
Close enough .
>> Nelson het die orde gejoin onmiddelik na sy vrylating,
>
> Bron?
Sooorry , town talk in Bedfordview in vroe 90 tigs
Almal was so bly, want toe was hy een van hulle.
Hy het ook sommer nie oor die bult kom bly in hougton , kogel
naiberhood nogal !!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... - bushbeauts.jpg (0/1) [boodskap #112709 is 'n antwoord op boodskap #112702] |
So., 04 Februarie 2007 10:21   |
Vuur
Boodskappe: 283 Geregistreer: April 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Feb 3, 3:31 pm, Dave wrote:
> , "fire_"
>
>> dave,
>
>> Assyrians --- nou http://en.wikipedia.org/wiki/Assyrian_people
>
>> ek dink die vrouens is die mooiste wat ek nog in persoon gesien het,
>> en hulle kook en luister ook unlike ons afrikaner vroumense
>
> Fire
>
> soos jy sê, die Asiatiese vrouens is van die mooiste vrouens in
> die wreld. Hulle het 'n lieflike profielvorm - soos ek daarvan hou,
> hoë wangbene, smeulende donker oë, gewoonlik lang donker hare...
> Hier aangeheg is 'n hele paar ure (verspreid oor 'n paar dae) se werk
> wat nog ver van klaar is; die oorspronklike is is A1 grootte, en 300
> dpi.
Hou maak ek hom oop?
|
|
|
|
|
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112718 is 'n antwoord op boodskap #112689] |
Ma., 05 Februarie 2007 06:39   |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Suidwester" <skryf
>nie 'n gewildheidthkompetisie nie!
Okkie 'n beuelblaaskompetiesie nie!
>> Sal graag wou hoor of Ferdi met jou saamstem?
> ----Nee wat, ek weet wat hy dink.
Nou kan jy nog gedagtes lees ook.
Ek het nie jou opinie gevra nie - maar syne!
> ----Neth jaar daar thê ou oom. Jy thtaan met jou eie voete in die thop.
Nee, wat ou varksnoet! Dis nie ek wat alles wat heilig is onder sy stink
voete vertrap nie, dis jy.
Ek mag "skynheilig" wees, soos jy sê, maar daar het te minste iets "heiligs"
oorgebly, al is dit net die "skyn" daarvan.
Maar jy's 'n skynwester - niks heiligs oorgebly nie, net "skyn" en
"wester" - die dor sand, skop, skiet en rumoer!
> ----Ek thkik my na my geselthkap.
Jy skik jou nie na geselskap nie - jy bederf goeie geselskap!
|
|
|
|
|
|
|
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112728 is 'n antwoord op boodskap #112718] |
Ma., 05 Februarie 2007 07:31   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Torreke" skryf in boodskap news:eq6kbt$ei6$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Suidwester" > nie 'n gewildheidthkompetisie nie!
>
> Okkie 'n beuelblaaskompetiesie nie!
----Blaath ek die oom se beuel, hm?
>> ----Neth jaar daar thê ou oom. Jy thtaan met jou eie voete in die thop.
>
> Nee, wat ou varksnoet! Dis nie ek wat alles wat heilig is onder sy stink
> voete vertrap nie, dis jy.
> Ek mag "skynheilig" wees, soos jy sê, maar daar het te minste iets
> "heiligs" oorgebly, al is dit net die "skyn" daarvan.
> Maar jy's 'n skynwester - niks heiligs oorgebly nie, net "skyn" en
> "wester" - die dor sand, skop, skiet en rumoer! -----He-he-haaa-haaaa! Ith die oom nou kwaad?
>
>
>> ----Ek thkik my na my geselthkap.
> Jy skik jou nie na geselskap nie - jy bederf goeie geselskap! ----Die oom is wragtag kwaad!
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112761 is 'n antwoord op boodskap #112753] |
Di., 06 Februarie 2007 10:26   |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Suidwester" < wrote
>> Dink jy niemand kan sien hoe jy soos 'n skelm jakkals knaend die aandag
>> probeer aflei en om my vraag
>> probeer sluip nie?
> ----Luithter nou mooi vir my oom. Ek ith nie thooth jy wat in die
> geskienith van kakpraat navorthing doen nie.
Nee, jy praat dit net en dan vergeet jy wat jy gepraat het.
> Ek onthou dat jy ieth gethtorie het oor die mense wat agter thkuilname
> wegkruip en al wat ek jou gethê het, ith logika....maar gediggiegraad manne
> ken nie van logika nie, of hoe?
So jy het alle reg om iemand aan te vat oor wat jy DINK hy gesê het - te hel
met wat hy regtig gesê het!!!
> Die logika ith dat al thê jy vir my jou naam is Koos [dis soos daai een
> waarin menth pith] hoe sal ek vertheker weet jy lieg nie? Al sê Ferdi hy
> ith Ferdi, hoe weet jy thonder twyfel? Duth, Piepie Kooth, dit makie
> thakie op 'n ng nie, jy praat met dit wat jy voor jou thien. Ek thien 'n
> pithpot.....
Nou luister jy 'n slag, Groot Gat van Namibië, ek het nêrens 'n woord gesê
dat dit verkeerd is dat mense onder skuilname pos nie - en jy sal nie 'n
enkele sin of sinssnede uit enige van my poste kan haal, wat so verstaan kan
word nie.
Jy het soos jou ... gelees! - maar jy is so GROOT in jou eie oë dat jy
netnie kan sê "ekskuus ek het 'n fout gemaak nie."
Soos ek elders sê: Moenie moeite doen om te antwoord nie, ek "killfile" jou
nou. Kry vir jou iemand anders om in die sandput te speel - my tyd is baie
meer werd as om dit verder op jou te verspil!
|
|
|
|
|
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112769 is 'n antwoord op boodskap #112761] |
Di., 06 Februarie 2007 12:06  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hie-hie-haaa-haaaaa!!! Torreke het uiteindelik verloor en opgegee!
"Torreke" skryf in boodskap news:eq9l8d$h31$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Suidwester" < wrote
>
>>> Dink jy niemand kan sien hoe jy soos 'n skelm jakkals knaend die aandag
>>> probeer aflei en om my vraag
>>> probeer sluip nie?
>> ----Luithter nou mooi vir my oom. Ek ith nie thooth jy wat in die
>> geskienith van kakpraat navorthing doen nie.
>
> Nee, jy praat dit net en dan vergeet jy wat jy gepraat het.
>
>> Ek onthou dat jy ieth gethtorie het oor die mense wat agter thkuilname
>> wegkruip en al wat ek jou gethê het, ith logika....maar gediggiegraad
>> manne ken nie van logika nie, of hoe?
>
> So jy het alle reg om iemand aan te vat oor wat jy DINK hy gesê het - te
> hel met wat hy regtig gesê het!!!
>
>> Die logika ith dat al thê jy vir my jou naam is Koos [dis soos daai een
>> waarin menth pith] hoe sal ek vertheker weet jy lieg nie? Al sê Ferdi hy
>> ith Ferdi, hoe weet jy thonder twyfel? Duth, Piepie Kooth, dit makie
>> thakie op 'n ng nie, jy praat met dit wat jy voor jou thien. Ek thien 'n
>> pithpot.....
>
> Nou luister jy 'n slag, Groot Gat van Namibië, ek het nêrens 'n woord gesê
> dat dit verkeerd is dat mense onder skuilname pos nie - en jy sal nie 'n
> enkele sin of sinssnede uit enige van my poste kan haal, wat so verstaan
> kan word nie.
>
> Jy het soos jou ... gelees! - maar jy is so GROOT in jou eie oë dat jy
> netnie kan sê "ekskuus ek het 'n fout gemaak nie."
>
> Soos ek elders sê: Moenie moeite doen om te antwoord nie, ek "killfile"
> jou nou. Kry vir jou iemand anders om in die sandput te speel - my tyd is
> baie meer werd as om dit verder op jou te verspil!
>
|
|
|
Bladsye (4): [ 4] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 10 01:53:47 UTC 2025
|