|
|
|
|
| Re: Torreke en sy kerk [boodskap #112377 is 'n antwoord op boodskap #112352] |
Wo., 24 Januarie 2007 06:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Torreke, soos jy weet, is daar dwelmslawe wat begin besef hulle is
dwelmslawe, dan iets daaraan doen om van die dwelmhel te ontkom.
En as gesonde, en versigtige, mense met hul lewe kan aangaan.
Dis die arme bedwelmdes wat nie eers besef hulle is bedwelm nie, wat vir
altyd dwemslawe sal bly.
Annette
"Torreke" skryf in boodskap news:ep54dd$l7d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Torreke" < wrote
>> "Annette" >> Mmmmm. Suidwester - geloof, op sigself, is ook 'n baie potente dwelm....
>> En jy kan natuurlik uit eerstehandes ervaring praat, nie waar nie?
>
> Jy het tog die bedwelming van godsdiens self ervaar, Annette, het jy nie?
> Waarom is dit so moeilik om dit te erken? Of voel jy skaam dat jy jou aan
> die bedwelming oorgegee het?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Torreke en sy kerk [boodskap #112390 is 'n antwoord op boodskap #112385] |
Wo., 24 Januarie 2007 07:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag dankie Riaan. Troos jou daaraan.
Moet jou nie oor my bekommer nie.
As die shit die fan strike.
Soos wanneer?
Annette
"Riaan" skryf in boodskap news:1169622794.695288@vasbyt.isdsl.net...
>
> "Annette" wrote in message
> news:1169620923.421637@vasbyt.isdsl.net...
>> Dis die arme bedwelmdes wat nie eers besef hulle is bedwelm nie, wat vir
>> altyd dwemslawe sal bly.
>
> Klink amper dieselfde as jou politieke opinie. As die shit die fan strike
> Annette, onthou net om nie te begin bid nie hoor
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Torreke en sy kerk [boodskap #112399 is 'n antwoord op boodskap #112391] |
Wo., 24 Januarie 2007 08:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee liewe Suidwester, hulle is ongelukkig vasgevang in hul eie voorspelling.
Die Nag Van Die Lang Messe -
waarteen ons met eentonige reëlmaat, en selfs met definitiewe datums (
groooooot teleurstelling), gewaarsku word.
Uit hierdie voorspelling kan hulle hul nie loswikkel nie, want dit rig hul
doel.
Jy is reg - niks op aarde verhoed iemand om Orania toe te trek nie.....
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:ep733u$iub$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Seker soos die ver-regses steeds glo dat die kommuniste hulle gaan kom vat
> en dan gaan hulle almal in 'n tuisland kringetjie maak? Ek wonder altyd
> wat verhoed hulle nou om daai laer te gaan trek? Daar is een by
> Orania......
> "Annette" wrote in message
> news:1169624821.122329@vasbyt.isdsl.net...
>> Ag dankie Riaan. Troos jou daaraan.
>> Moet jou nie oor my bekommer nie.
>> As die shit die fan strike.
>> Soos wanneer?
>> Annette
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1169622794.695288@vasbyt.isdsl.net...
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:1169620923.421637@vasbyt.isdsl.net...
>>>> Dis die arme bedwelmdes wat nie eers besef hulle is bedwelm nie, wat
>>>> vir altyd dwemslawe sal bly.
>
>>> Klink amper dieselfde as jou politieke opinie. As die shit die fan
>>> strike Annette, onthou net om nie te begin bid nie hoor
>
>
>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Torreke en sy kerk [boodskap #112458 is 'n antwoord op boodskap #112454] |
Vr., 26 Januarie 2007 10:21  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Torreke" skryf in boodskap news:epcho5$846$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> en jy is nou slegs 'n slaaf van jou eie ek, opinies en haat!
>
> Jy is so bedwelm deur jou gewaande vryheid (soos vergestalt in jou haat
> vir God en sy gelowiges, jou gewaande insig en ego...)
> - dat jy nie meer 'n objektiewe oordeel aan die dag kan lê nie!!!
> - dat jy nie eens kan sien dat jy 'n slaaf van jou eie ek geword het
> nie!!!
> - dat jy "werkheiligheid" vir "werklikheid" aansien!!!
> - dat jy nie beeldspraak van letterlike uitsprake kan onderskei nie!!!
-----En jy reken jy dink nie jy oorreageer so effens nie, huh? Wat jy sê
is 'n presiese beskrywing van hoe ons jou sien!
>
|
|
|
|