Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dagse Almal
Dagse Almal [boodskap #111960] Ma, 08 Januarie 2007 09:56 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Goeie dag aan almal en 'n "Happy new Year" sommer so op die koop toe.

Vandag weer vir die eerste keer vandat ek op verlof was hier ingeloer en ek
sien die hare waai nog steeds tussen Suidwester en Torreke. Ek sien ook 'n
paar ou bekendes soos Annette het weer kop uitgesteek na maande van stilte,
en natuurlik ons varksige vriend met die honderd en een skuilname weet nou
nog nie hoe om KAK te spel nie.

My nuwe jaar wens vir die groep is

Suidwester - Om vir ons te vertel wat is sy regte naam, en in watter sport
het hy springbok kleure gekry, asook die naam van sy Swop Shop

Gloudina - On minstens een gediggie hier te plaas wat rym

Annette - Meer as 5 mense in die gehoor te he tydens hulle koor opvoerings

Torreke - Tot die besef sal kom dat jy op die NG bitter moeilik enige
persoon tot ander insigte sal oorhaal

Die Res - Nie sal toelaat dat enige persoon deur middel van persoonlike
aanvalle jou van bydraes tot die NG sal weerhou nie
Re: Dagse Almal [boodskap #111980 is 'n antwoord op boodskap #111960] Ma, 08 Januarie 2007 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En hoekom sluit jy jouself nie in by die nuwejaarswense nie? Ek gaan jou
konstipasieprobleem probeer verlig:
1. Naam: Spook
2. Sport: Die een waar jy begin met geen punte en dan hard werk vir twee
helftes tot jy meer punte as die ander aangeteken het om te wen....of
verloor as jy minder aangeteken het! Maak dit sin?
3. Winkel: Die Omruilwinkel..........egte Afrikaanse swop shop! Sy
bestuurder is juis nou moeg vir werk. Wil jy aansoek doen.
Jy klink nogal na die regte ou daarvoor!

"Riaan" skryf in boodskap news:1168250203.712926@vasbyt.isdsl.net...
> Goeie dag aan almal en 'n "Happy new Year" sommer so op die koop toe.
>
>
>
> Vandag weer vir die eerste keer vandat ek op verlof was hier ingeloer en
> ek sien die hare waai nog steeds tussen Suidwester en Torreke. Ek sien ook
> 'n paar ou bekendes soos Annette het weer kop uitgesteek na maande van
> stilte, en natuurlik ons varksige vriend met die honderd en een skuilname
> weet nou nog nie hoe om KAK te spel nie.
>
>
>
> My nuwe jaar wens vir die groep is
>
>
>
> Suidwester - Om vir ons te vertel wat is sy regte naam, en in watter sport
> het hy springbok kleure gekry, asook die naam van sy Swop Shop
>
>
>
> Gloudina - On minstens een gediggie hier te plaas wat rym
>
>
>
> Annette - Meer as 5 mense in die gehoor te he tydens hulle koor opvoerings
>
>
>
> Torreke - Tot die besef sal kom dat jy op die NG bitter moeilik enige
> persoon tot ander insigte sal oorhaal
>
>
>
> Die Res - Nie sal toelaat dat enige persoon deur middel van persoonlike
> aanvalle jou van bydraes tot die NG sal weerhou nie
>
Re: Dagse Almal [boodskap #111981 is 'n antwoord op boodskap #111960] Ma, 08 Januarie 2007 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 8 Jan 2007 11:56:11 +0200, "Riaan" wrote:

>
>
> Torreke - Tot die besef sal kom dat jy op die NG bitter moeilik enige
> persoon tot ander insigte sal oorhaal
>
>

Het jy al die mense gesien wat na vakansietye met metaalverklikkers
op die strand rondvroetel, Riaan? En met hulle gesels en gehoor
van die juwele wat somtyds gevind word? Het jy al iemand ontmoet
wat, deur slegs oë oop te hou en geleenthede gebruik, skatryk geword
het?

'n Vrou (digitale skilder) met wie ek gereelde kontak het, sê: Paint
Outside the Frame!!!! (Dit is ook haar logo)

>
> Die Res - Nie sal toelaat dat enige persoon deur middel van persoonlike
> aanvalle jou van bydraes tot die NG sal weerhou nie
>

DD
Re: Dagse Almal [boodskap #111991 is 'n antwoord op boodskap #111960] Ma, 08 Januarie 2007 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Louisa ;-)  is tans af-lyn  Louisa ;-)
Boodskappe: 20
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Junior Lid
Riaan skryf:

> Goeie dag aan almal en 'n "Happy new Year" sommer so op die koop toe.
>
> Vandag weer vir die eerste keer vandat ek op verlof was hier ingeloer en ek
> sien die hare waai nog steeds tussen Suidwester en Torreke. Ek sien ook 'n
> paar ou bekendes soos Annette het weer kop uitgesteek na maande van stilte,
> en natuurlik ons varksige vriend met die honderd en een skuilname weet nou
> nog nie hoe om KAK te spel nie.
>
> My nuwe jaar wens vir die groep is
>
> Suidwester - Om vir ons te vertel wat is sy regte naam, en in watter sport
> het hy springbok kleure gekry, asook die naam van sy Swop Shop
>
> Gloudina - On minstens een gediggie hier te plaas wat rym
>
> Annette - Meer as 5 mense in die gehoor te he tydens hulle koor opvoerings
>
> Torreke - Tot die besef sal kom dat jy op die NG bitter moeilik enige
> persoon tot ander insigte sal oorhaal
>
> Die Res - Nie sal toelaat dat enige persoon deur middel van persoonlike
> aanvalle jou van bydraes tot die NG sal weerhou nie

Haai Riaan...
En 'n baie voorspoedige nuwe jaar vir jou ook!
Louisa
Re: Dagse Almal [boodskap #112002 is 'n antwoord op boodskap #111980] Di, 09 Januarie 2007 05:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:entkm0$e6h$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> En hoekom sluit jy jouself nie in by die nuwejaarswense nie? Ek gaan jou
> konstipasieprobleem probeer verlig:

My nuwejaars wens is om soos jy ook 'n Swop Shop oop te maak dan kan ek ook
soos jy met so baie vrye tyd terwyl ek sit en wag vir kliente die hele tyd
op die NG met almal sit en gesels, springbok kleure kry en ook vir Toyota
ietsie op die kant ontwerp.
Re: Dagse Almal [boodskap #112010 is 'n antwoord op boodskap #112002] Di, 09 Januarie 2007 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, jy swop goete vir geld. Weet nie wat dit met die mense is nie? Elke
keer as ek hulle goed gee, dan gee hulle vir my geld! Eie baas wees is
egter die hardste baas wat jy kry. Dit mag vir jou lyk of ek baie tyd
spandeer op die ng, maar eintlik is dit baie min en doen ek dit meer as die
sisteem op die net hardloop vir opgraderings. Dan slaat jy twee vlieë met
een klap.
Springbokkleure? 25 jaar se harde werk en toewyding en baie
opofferings. Jy kan dit in geldwaarde nie bereken nie. Die
ontwerpstorie? So saam met die werk en die nood wat leer dink as 'n produk
'n probleem optel, dan leer jy dink aan praktiese manier om uit die sop te
kom en jy sal verbaas wees om te sien waarmee die mens vorendag kan kom as
die vlak van die kak hier rondom sy adamsappel begin opstoot! [Hoop nou
nie Torreke vat aanstoot oor ek Adam se appel met die stront assosieer nie!]

"Riaan" skryf in boodskap news:1168321190.504707@vasbyt.isdsl.net...
> "Suidwester" wrote in message
> news:entkm0$e6h$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> En hoekom sluit jy jouself nie in by die nuwejaarswense nie? Ek gaan
>> jou konstipasieprobleem probeer verlig:
>
> My nuwejaars wens is om soos jy ook 'n Swop Shop oop te maak dan kan ek
> ook soos jy met so baie vrye tyd terwyl ek sit en wag vir kliente die hele
> tyd op die NG met almal sit en gesels, springbok kleure kry en ook vir
> Toyota ietsie op die kant ontwerp.
>
Re: Dagse Almal [boodskap #112011 is 'n antwoord op boodskap #111981] Di, 09 Januarie 2007 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:1ck4q2pmu0vqhrf401kedi9t40krg9u77u@4ax.com...
> On Mon, 8 Jan 2007 11:56:11 +0200, "Riaan" wrote:

>> Torreke - Tot die besef sal kom dat jy op die NG bitter moeilik enige
>> persoon tot ander insigte sal oorhaal

> Het jy al die mense gesien wat na vakansietye met metaalverklikkers
> op die strand rondvroetel, Riaan? En met hulle gesels en gehoor
> van die juwele wat somtyds gevind word? Het jy al iemand ontmoet
> wat, deur slegs oë oop te hou en geleenthede gebruik, skatryk geword
> het?
>
> 'n Vrou (digitale skilder) met wie ek gereelde kontak het, sê: Paint
> Outside the Frame!!!! (Dit is ook haar logo)

DD - Dit was tong in die kies bedoel maar nou dat jy dit noem, ek besoek
hierdie NG al van so in die omgewing van 1994, en nog nie een persoon hier
waarvan ek weet het al sy politieke en / of geloofs oortuigings verander
nie.

Sal dit regverdig wees om te se hier (en ek is een van hulle) is 'n paar
lekker harde gat ouens ?
Re: Dagse Almal [boodskap #112013 is 'n antwoord op boodskap #111960] Di, 09 Januarie 2007 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" Torreke - Tot die besef sal kom dat jy op die NG bitter moeilik enige[/color]
> persoon tot ander insigte sal oorhaal

Ek wéét dat ek nie net op die ng nie, maar op enige forum mense "bitter
moeilik" sal oortuig. Ek probeer ook nie - dis die Heilige Gees se werk! -
ek saai maar net die saad wanneer die geleentheid hom voordoen.

Moet ek liewers loop? Of probeer jy my karakter verander?
Re: Dagse Almal [boodskap #112015 is 'n antwoord op boodskap #112011] Di, 09 Januarie 2007 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Riaan

> DD - Dit was tong in die kies bedoel maar nou dat jy dit noem, ek besoek
> hierdie NG al van so in die omgewing van 1994, en nog nie een persoon hier
> waarvan ek weet het al sy politieke en / of geloofs oortuigings verander
> nie.
>
Dit maak jou slegs sowat 4 jaar jonger as ek, Riaan. En ek sou nie 'n
datum kon noem nie, maar wel weet ek dat jy een van die voorvaders
van die nuusgroep is. Ek dink ek was permanent hier van die 90's af
tot verlede jaar toe ek dit van my hardeskyf afgehaal het met so
moerige en onnodig vinnige en harde 'enter'.

En dat dit tong in die kies bedoel was, weet ek natuurlik, maar ook
het ek nie die ernstiger ondertoon misgeluister nie. Ek het ook
ligsinnig geantwoord, en tog ook bedoel wat ek gesê het.

'Paint Outside the Frame' was geweldig baie werd vir my
gedurende die jare wat ek 'n kantoor gehad het in 'n
dorp veel kleiner as waar ek nou is. Elke tiende (of vyftiende) mens
wat die verf buite die raam gesien het, het (soos die res) geweet wat
my beroep was, en belangstelling geopper. As Torreke buite die raam
verf, kan daar net dalk ook mense wees wat dit ook wil hê wat hy het.
(Onthou jou eie woorde hier bo 'waarvan ek weet':-)

> Sal dit regverdig wees om te se hier (en ek is een van hulle) is 'n paar
> lekker harde gat ouens ?
>

Regstelling - as jy die woord * 'n paar' * verander na 'slegs'
en ouens (vr)ouens maak, stem ek 100% saam.

DD

ns.
Die jare wat die nuusgroep my moer gepluk het is verby.
Vir sowat 18 maande was die ng nie eens op my nuusleser nie,
en toe 'n oud deelnemer my eposadres toets so paar maande gelede,
het ek weer nuuskierig geword. (en steeds 2 maande gesloer eer ek
dit weer op my nuusleser gekry het)
Re: Dagse Almal [boodskap #112017 is 'n antwoord op boodskap #112010] Di, 09 Januarie 2007 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:envjm9$t1f$1@ctb-nnrp2.saix.net...

Ek soek eintlik die "vrye tyd" om die jaar meer Super 14 te kan kyk. Kan nie
meer wag om te sien hoe gaffel die Bulle die ander spanne nie
Re: Dagse Almal [boodskap #112021 is 'n antwoord op boodskap #112013] Di, 09 Januarie 2007 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dit is die een ding van NG wat my nogal hartseer maak. Die feit dat jy nie
regtig smileys kan gebruik nie want dan sou jy besef het dat die
oorspronklike plasing alles tong in die kies was.

Nee ek wil nie he jy moet loop nie. - Glo dit as jy wil ek stem 99.999% met
jou saam ten opsigte van jou plasings hier oor geloof ens. Ek neem net nie
daaran aktief deel nie want ek is nie lus om so vroeg in die jaar sulke lang
dele te moet sit en tik nie

"Torreke" skryf in boodskap news:envmrd$ld$8@ctb-nnrp2.saix.net...

> Ek wéét dat ek nie net op die ng nie, maar op enige forum mense "bitter
> moeilik" sal oortuig. Ek probeer ook nie - dis die Heilige Gees se
> werk! - ek saai maar net die saad wanneer die geleentheid hom voordoen.
>
> Moet ek liewers loop? Of probeer jy my karakter verander?
Re: Dagse Almal [boodskap #112024 is 'n antwoord op boodskap #111960] Di, 09 Januarie 2007 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" Vandag weer vir die eerste keer vandat ek op verlof was hier ingeloer en[/color]
> ek sien die hare waai nog steeds tussen Suidwester en Torreke. Torreke -
> Tot die besef sal kom dat jy op die NG bitter moeilik enige persoon tot
> ander insigte sal oorhaal

Ek kry die indruk dat ons gestryery oor geloof 'n klomp ou gesigte
teruggelok en weer 'n lewendige debat aan die gang gesit het. Dit het einde
verlede jaar gelyk asof almal die wyk geneem het voor die "k..."-prater.
Re: Dagse Almal [boodskap #112026 is 'n antwoord op boodskap #112021] Di, 09 Januarie 2007 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" Dit is die een ding van NG wat my nogal hartseer maak. Die feit dat jy nie[/color]
> regtig smileys kan gebruik nie want dan sou jy besef het dat die
> oorspronklike plasing alles tong in die kies was.
>
> Nee ek wil nie he jy moet loop nie. - Glo dit as jy wil ek stem 99.999%
> met jou saam ten opsigte van jou plasings hier oor geloof ens. Ek neem net
> nie daaran aktief deel nie want ek is nie lus om so vroeg in die jaar
> sulke lang dele te moet sit en tik nie
>
>

Dankie! Jammer as ek nie die humor raakgesien het nie. Ek mis ook meer
humor op die ng. Solank dit gesonde humor is!
Re: Dagse Almal [boodskap #112031 is 'n antwoord op boodskap #112017] Di, 09 Januarie 2007 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag dis maklik. Kry vir jou 'n PVR.

"Riaan" skryf in boodskap news:1168336391.949953@vasbyt.isdsl.net...
> "Suidwester" wrote in message
> news:envjm9$t1f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Ek soek eintlik die "vrye tyd" om die jaar meer Super 14 te kan kyk. Kan
> nie meer wag om te sien hoe gaffel die Bulle die ander spanne nie
>
Re: Dagse Almal [boodskap #112032 is 'n antwoord op boodskap #112031] Di, 09 Januarie 2007 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:eo03qd$3cm$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag dis maklik. Kry vir jou 'n PVR.

Het een. Maar dit is nie fun om 'n game te kyk as een of ander ass klaar vir
jou vertel het wie het gewen nie
Re: Dagse Almal [boodskap #112035 is 'n antwoord op boodskap #112032] Di, 09 Januarie 2007 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gelukkig sien ek nie so baie mense buite werkstyd wat my kan vertel nie.
Maar dan weer kyk ek ook net na die wedstryde wat my interesseer. Dis die
Bulle s'n, die Cruisaders s'n en nader na die einde toe die spanne wat hoër
op op die log is.

"Riaan" skryf in boodskap news:1168348567.214392@vasbyt.isdsl.net...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:eo03qd$3cm$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ag dis maklik. Kry vir jou 'n PVR.
>
> Het een. Maar dit is nie fun om 'n game te kyk as een of ander ass klaar
> vir jou vertel het wie het gewen nie
>
Re: Dagse Almal [boodskap #112043 is 'n antwoord op boodskap #111960] Di, 09 Januarie 2007 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dankie vir jou en die ander ook. Ek ondersteun ook die Bulle al woon ek in
Cairns. Jammer hulle kon nie die politiek uit die rugby hou nie. Dit plaas
tog druk op van die spelers en die span bestuurders.
Re: Dagse Almal [boodskap #112047 is 'n antwoord op boodskap #112043] Wo, 10 Januarie 2007 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Politiek in sport - Dit is nou vir jou 'n onderwerp waaroor daar lank gestry
kan word. Die wereld het baie vinnig vergeet dat hulle SA uit internasionals
sport gehou het juis omdat daar glo te veel politiek in ons sport betrokke
was, maar hulle oe toemaak vir dit wat vandag aangaan.

Alles 'n pot stront - Hoe baie swartes is in die swemspan, en hoekom hamer
hulle nie op die kleiner sportsoorte ook soos wat hulle maak met die grotes
nie - GELD - Sipho soek net 'n vet pay, en 'n vliegtuig kaartjie vir al die
oorsese byeenkomste en hy is happy.

"ekke" wrote in message
news:45a40cd1$0$491$61c65585@uq-127creek-reader-03.brisbane. pipenetworks.com.au...
> Dankie vir jou en die ander ook. Ek ondersteun ook die Bulle al woon ek in
> Cairns. Jammer hulle kon nie die politiek uit die rugby hou nie. Dit plaas
> tog druk op van die spelers en die span bestuurders.
Re: Dagse Almal [boodskap #112058 is 'n antwoord op boodskap #112047] Wo, 10 Januarie 2007 21:21 Na vorige boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
> GELD - Sipho soek net 'n vet pay, en 'n vliegtuig kaartjie vir al die
> oorsese byeenkomste en hy is happy.

Ek stem saam met jou - Dink net watter sport mag ons sou gewees het as al
die spelers net op miriete gekies word.
Vorige onderwerp: Stap en betaal die wet van Transvaal
Volgende onderwerp: A good boER?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 19:11:46 MGT 2024