Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Boesmansriviermond " deur FERDI GREYLING
" Boesmansriviermond " deur FERDI GREYLING [boodskap #111587] |
Wed, 22 November 2006 15:54 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
BOESMANSRIVIERMOND
Ferdi Greyling
By Boesmansriviermond
waar die land stadig die see intuimel,
val die son soet op die vel.
Tussen die gebreekte rotse
lê die rivier laatmiddag
'n stuk metaal tussen sy walle.
Bote streep onverstaanbare lyne
op die blink water
wat van hoog teen die plato se rant
uit die Stormberge breek.
Noord tier die woeste Karoo.
Ver suid lê die stilte van ys.
Hier, by Boesmansriviermond,
val die son egter soet op die vel.
|
|
|
|
Re: " Boesmansriviermond " deur FERDI GREYLING [boodskap #111590 is 'n antwoord op boodskap #111587] |
Wed, 22 November 2006 20:04 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Michel Martens
Boodskappe: 126 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hessie schreef op 22 Nov 2006 07:54:48 -0800 in de nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans
> BOESMANSRIVIERMOND
> Ferdi Greyling
>
> By Boesmansriviermond
> waar die land stadig die see intuimel,
> val die son soet op die vel.
>
> Tussen die gebreekte rotse
> lê die rivier laatmiddag
> 'n stuk metaal tussen sy walle.
>
> Bote streep onverstaanbare lyne
> op die blink water
> wat van hoog teen die plato se rant
> uit die Stormberge breek.
>
> Noord tier die woeste Karoo.
> Ver suid lê die stilte van ys.
> Hier, by Boesmansriviermond,
> val die son egter soet op die vel.
Mooi sonnet, Gloudina, erg mooi.
Ik hou het bij.
Dank.
--
Michel.
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 00:18:45 UTC 2025
|