Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » News Server
News Server [boodskap #111524] Do, 09 November 2006 06:35 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie wat met IS se news server aangaan nie, maar dit is nou al
langer as 2 weke buite werking. Dit beteken ek moet weer van Google se
groups gebruik maak en dit is nie baie lekker nie.

Weet enige van julle van watter ander news server mens gebruik kan maak

Groete

Riaan
Re: News Server [boodskap #111526 is 'n antwoord op boodskap #111524] Do, 09 November 2006 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 8 Nov 2006 22:35:10 -0800, "Riaan" wrote:

> Ek weet nie wat met IS se news server aangaan nie, maar dit is nou al
> langer as 2 weke buite werking. Dit beteken ek moet weer van Google se
> groups gebruik maak en dit is nie baie lekker nie.
>
> Weet enige van julle van watter ander news server mens gebruik kan maak
>
>
>
> Groete
>
>
> Riaan

My ISP is iBurst, en dit het geen 'ng' fasiliteit nie,
en ek like ook nie van Google s'n nie.
Vir 'n tyd was ek heel daarsonder, maar dit het
lastig geword omdat ek deel op meer as een ng
waar ons newbies help met spesifieke programme
en ook kennis met mekaar deel, probleemoplossings
insake spesifieke programme ens. ens. ens.

iBurst het my toe na 'NNTP.UUNET.co.za' verwys
en net miskien het iBurst 'n kontrak daarmee, maar
miskien gaan jy daarmee regkom. Probeer dit gerus.

Jy kan ook gerus iBurst (as ISP) oorweeg,* ìndien julle sein het.*
http://www.iburst.co.za/default.aspx?link=iburst_coverage
Dit is ongelooflik vinnig, en dit is direk na die sateliet.
Jou landlyn bly beskikbaar en jy ondersteun nié vir Telkom nié.

Dave
Re: News Server [boodskap #111528 is 'n antwoord op boodskap #111524] Do, 09 November 2006 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Probeer news.saix.co.za , kanse is dit werk dalk.

On 8 Nov 2006 22:35:10 -0800, "Riaan" wrote:

> Ek weet nie wat met IS se news server aangaan nie, maar dit is nou al
> langer as 2 weke buite werking. Dit beteken ek moet weer van Google se
> groups gebruik maak en dit is nie baie lekker nie.
>
> Weet enige van julle van watter ander news server mens gebruik kan maak
>
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
Re: News Server [boodskap #111529 is 'n antwoord op boodskap #111526] Do, 09 November 2006 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Iburst enUUnet werk goed vir my ook.

"Dave" skryf in boodskap news:1sm5l29pku6ibqgdvl3nt2003t93r9gbss@4ax.com...
> On 8 Nov 2006 22:35:10 -0800, "Riaan"
> wrote:
>
>> Ek weet nie wat met IS se news server aangaan nie, maar dit is nou al
>> langer as 2 weke buite werking. Dit beteken ek moet weer van Google se
>> groups gebruik maak en dit is nie baie lekker nie.

>> Weet enige van julle van watter ander news server mens gebruik kan maak



>> Groete


>> Riaan
>
>
> My ISP is iBurst, en dit het geen 'ng' fasiliteit nie,
> en ek like ook nie van Google s'n nie.
> Vir 'n tyd was ek heel daarsonder, maar dit het
> lastig geword omdat ek deel op meer as een ng
> waar ons newbies help met spesifieke programme
> en ook kennis met mekaar deel, probleemoplossings
> insake spesifieke programme ens. ens. ens.
>
> iBurst het my toe na 'NNTP.UUNET.co.za' verwys
> en net miskien het iBurst 'n kontrak daarmee, maar
> miskien gaan jy daarmee regkom. Probeer dit gerus.
>
> Jy kan ook gerus iBurst (as ISP) oorweeg,* 'ndien julle sein het.*
> http://www.iburst.co.za/default.aspx?link=iburst_coverage
> Dit is ongelooflik vinnig, en dit is direk na die sateliet.
> Jou landlyn bly beskikbaar en jy ondersteun nié vir Telkom nié.
>
> Dave
>
Re: News Server [boodskap #111530 is 'n antwoord op boodskap #111526] Do, 09 November 2006 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Sorry manne - Ons IT Administrator het 'n paar veranderings aan die firewall
gedoen nadat ons so ruk gelede 'n D.O.S attack moes weerstaan, en hy het per
ongeluk 'n setting of twee verader wat my geblok het sonder dat hy dit besef
het. Dit is nou weer herstel en alles werk nou "normaal".

Ek voel soos 'n ass op die oomblik - Dankie in elk geval aan die ouens wat
raad gegee het

Groete

Riaan

"Dave" skryf in boodskap news:1sm5l29pku6ibqgdvl3nt2003t93r9gbss@4ax.com...
> On 8 Nov 2006 22:35:10 -0800, "Riaan"
> wrote:
>
>> Ek weet nie wat met IS se news server aangaan nie, maar dit is nou al
>> langer as 2 weke buite werking. Dit beteken ek moet weer van Google se
>> groups gebruik maak en dit is nie baie lekker nie.

>> Weet enige van julle van watter ander news server mens gebruik kan maak
Re: News Server [boodskap #111532 is 'n antwoord op boodskap #111529] Do, 09 November 2006 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 9 Nov 2006 14:37:34 +0200, "Francois Human"
wrote:

> Iburst enUUnet werk goed vir my ook.
>

Oom Soois, jy kan mosssie sommer hier inwals
sonder om te sê hoezit nie. En whyfôr kom
jy so min hie, hê?

Ek meen te sê, noulat hie beter geselsskap is...

DD
Re: News Server [boodskap #111534 is 'n antwoord op boodskap #111532] Do, 09 November 2006 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:7fs6l21pc3bv77lh7k5ig4hf7pllbu2c1i@4ax.com...
> On Thu, 9 Nov 2006 14:37:34 +0200, "Francois Human"
> wrote:
>
>> Iburst enUUnet werk goed vir my ook.

>
>
> Oom Soois, jy kan mosssie sommer hier inwals
> sonder om te sê hoezit nie. En whyfôr kom
> jy so min hie, hê?
>
> Ek meen te sê, noulat hie beter geselsskap is...
>
> DD
>
Besig om 'n nuwe DIs-CHem oop te maak, net tyd vir eet en slaap en werk.....
Re: News Server [boodskap #111535 is 'n antwoord op boodskap #111534] Do, 09 November 2006 20:09 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 9 Nov 2006 21:35:59 +0200, "Francois Human"
wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:7fs6l21pc3bv77lh7k5ig4hf7pllbu2c1i@4ax.com...
>> On Thu, 9 Nov 2006 14:37:34 +0200, "Francois Human"
>> wrote:

>>> Iburst enUUnet werk goed vir my ook.
>


>> Oom Soois, jy kan mosssie sommer hier inwals
>> sonder om te sê hoezit nie. En whyfôr kom
>> jy so min hie, hê?

>> Ek meen te sê, noulat hie beter geselsskap is...

>> DD

> Besig om 'n nuwe DIs-CHem oop te maak, net tyd vir eet en slaap en werk.....
>

en ek het 'n paar goeie kennisse by die lokale Dis-Chem. Die tak is
in 'n sentrum waar ek 2 tot 3 keer 'n week kom,
en ek koop my Grand Pa's, skeermesse, haarolie en Hanepoot daar.
Dit is omtrent so groot soos julle s'n in oppervlak.

Dit is in een van dié sentrums in een van dié buurte in die stad,
en verbasend genoeg, betaal Dis-Chem minder huur vir die kolosale
ruimte wat gehuur word, as die restaurant reg voor hulle. Rede
daarvoor is die (onmiddelike sowat 15%) verhoging in kopersverkeer
deur die sentrum.

Duif
Vorige onderwerp: Nuwe naam vir Unie-gebou
Volgende onderwerp: Ferdi - Is dit eg of net 'n bol stront
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 21:11:28 MGT 2024