Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat dink jy nou
Wat dink jy nou [boodskap #111429] Vr, 20 Oktober 2006 07:54 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die jaar is so te se verby, en ek vra weer (soos laasjaar) hoe het jou
siening van die land verander, indien enigsins.

Persoonlik na die voorval waarin my vrou geskiet is, en dit wat ek in die
koerante lees, en dit wat ek so ooglopend sien en ervaar is ek seker dat my
siening van laasjaar toe ek gesê het die land gaan net verder agteruit was
korrek gewees.

Ek dink nie Suid-Afrika is 'n "progressive" land nie, inteendeel dit is meer
'n "deteriorating" land.

Ek sidder om te dink wat 2007 vir ons witmense gaan inhou
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111430 is 'n antwoord op boodskap #111429] Vr, 20 Oktober 2006 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anne  is tans af-lyn  Anne
Boodskappe: 4
Geregistreer: Oktober 2006
Karma: 0
Junior Lid
Ons het kinders wat ons moet groot kry in die land, so alhoewel ek ook
gereeld negatief is oor die land probeer ek glo dat daar ook positiewe is en
dat alles nie so beroerd is as wat ons dink nie. Ek verkies om aan die
positiewe te klou (al wonder ek soms) hoe anders bly mens leef. Is geloof
en hoop nie soms maar al wat daar is nie.

"Riaan" skryf in boodskap news:1161330745.781263@work.isdsl.net...
> Die jaar is so te se verby, en ek vra weer (soos laasjaar) hoe het jou
> siening van die land verander, indien enigsins.
>
>
>
> Persoonlik na die voorval waarin my vrou geskiet is, en dit wat ek in die
> koerante lees, en dit wat ek so ooglopend sien en ervaar is ek seker dat
> my siening van laasjaar toe ek gesê het die land gaan net verder agteruit
> was korrek gewees.
>
>
>
> Ek dink nie Suid-Afrika is 'n "progressive" land nie, inteendeel dit is
> meer 'n "deteriorating" land.
>
>
>
> Ek sidder om te dink wat 2007 vir ons witmense gaan inhou
>
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111431 is 'n antwoord op boodskap #111429] Vr, 20 Oktober 2006 10:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Oct 2006 09:54:37 +0200, "Riaan" wrote:

> Die jaar is so te se verby, en ek vra weer (soos laasjaar) hoe het jou
> siening van die land verander, indien enigsins.

1. Misdaad is n groter krisis maar aan die positiewe kant het die
regering dit ernstog begin opneem.

2. Swart nasionalisme is in n walglike oplewing. Ek sien deesdae weer
"junior NP idiote" wat nasionalistiese rassisme spoeg - maar die keer
is hulle swart.
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111435 is 'n antwoord op boodskap #111429] So, 22 Oktober 2006 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Riaan wrote:
> Die jaar is so te se verby, en ek vra weer (soos laasjaar) hoe het jou
> siening van die land verander, indien enigsins.

Wel, die jammerlike waarheid is dat die land nie die mas wil opkom nie.
Korrupsie is aan die orde van die dag en die nuus uit parlement en
elders uit die presidensie laat veel na wense oor. Zimbabwe op die
stadium in my opinie is net 'n kwessie van 'n dekade of twee weg vir
Suid Afrika. MAJORITY RULE was een moerse optimistiese eksperiment,
maar dit is te laat vir kees. Die beleid, wetgewing en aanslag tot goed
soos misdaad en opvoeding is pragtig vir 'n eerste wereld land, maar
totaal onvanpas vir 'n land waar die meeste mense in die 3de wereld
vasgevang is.

Die deursnit swarte het min tot geen kans vir voorspoed tensy hy/sy nie
die politiek betree of met iemand daarin bevriend is nie. Die
akademikuste wat innovering aan die aanblaas is, is almal 'n klomp wit
mense wat al dieper jare aanstoot. Die jong wittes verlaat die land in
die duisende (die wat kan) en die wat nie kan nie is flippen USELESS.

In kort, die misdaad eet die land op. Die folk verbaster en ons raak al
hoe dommer as 'n nasie agv die brain drain.

Die slotsom. Gegewe so bietjie tyd is ons land mooi bruin, dom, arm en
aan die skreeu vir internasionale hulp! Alles wonderlik as mens in ag
neem hoe vry ons almal is om arm te wees...
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111436 is 'n antwoord op boodskap #111431] So, 22 Oktober 2006 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
> On Fri, 20 Oct 2006 09:54:37 +0200, "Riaan"
> wrote:
>
> jou
>> siening van die land verander, indien enigsins.
>
> 1. Misdaad is n groter krisis maar aan die positiewe kant het die
> regering dit ernstog begin opneem.
>
> 2. Swart nasionalisme is in n walglike oplewing. Ek sien deesdae weer
> "junior NP idiote" wat nasionalistiese rassisme spoeg - maar die keer
> is hulle swart.

Ferdi, ek stem saam... Dit is meer waar as wat mense dink...

Ek het 'n kort rukkie in Namibie gewerk. Die jong swarte daar se
grootste hoop is politiek! Die party sal sorg... Dis nes kommunisme
omdat die regerende party sorg vir almal met die een groot probleem...
Daar word niks geproduseer behalwe kwasi politici nie...
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111438 is 'n antwoord op boodskap #111431] Di, 24 Oktober 2006 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi jy het dan geglo dit sal nooit in SA gebeur nie.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:udahj29j849g0s2uvaav78g2ia0cf0c14r@4ax.com...
> On Fri, 20 Oct 2006 09:54:37 +0200, "Riaan"
> wrote:
>
> jou
>> siening van die land verander, indien enigsins.
>
> 1. Misdaad is n groter krisis maar aan die positiewe kant het die
> regering dit ernstog begin opneem.
>
> 2. Swart nasionalisme is in n walglike oplewing. Ek sien deesdae weer
> "junior NP idiote" wat nasionalistiese rassisme spoeg - maar die keer
> is hulle swart.
>
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111444 is 'n antwoord op boodskap #111438] Wo, 25 Oktober 2006 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Oct 2006 12:25:40 +0200, "Otterkop" wrote:

> Ferdi jy het dan geglo dit sal nooit in SA gebeur nie.

Wat is dit wat jy se ek geglo het nooit in SA sal gebeur nie?
En wanneer het ek dit gese?

Daar is niks wat nooit op enige plek sal gebeur nie.

Wat ek wel byvoorbeeld in die onlangse tyd gese het, is dat daar geen
aanduidings was dat die ANC die grondwet ingrypend wil verander nie -
bv om n derde termyn moontlik te maak vir die president.

En ek was reg want daar was geen ingrypende veranderinge aan die
grondwet nie.
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111445 is 'n antwoord op boodskap #111429] Wo, 25 Oktober 2006 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Oct 2006 14:00:45 +0200, "Suidwester" wrote:

> Joernaliste is plooibare wesens................

Wat van jy vertel my wat dit is wat ek sou gese het en wanneer ek dit
gese het. Siende dat jy dit weet.

Of is winkeliers maar plooibaar?
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111446 is 'n antwoord op boodskap #111429] Wo, 25 Oktober 2006 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Oct 2006 14:00:45 +0200, "Suidwester" wrote:

> Joernaliste is plooibare wesens................

OK.Hier is een vir jou (op dieselfde denkwyse as as wat jy gebruik in
die thread): Jy het mos gese Namibie se regering sal nooit
uitsonderings maak vir witmense van elders nie. Nou wat dan van die
Hollywood koekies waarvoor hulle die uitsonderings gemaak het?
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111448 is 'n antwoord op boodskap #111445] Do, 26 Oktober 2006 05:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gesê dat plaasonteienings a la Zimbabwe is die res van Suider-Afrika
se voorland en jy het gesê die RSA se grondwet is te goed vir so iets om te
kan gebeer. En nou?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:m3vuj29186h9af984m6fi8uvf0nc963u0u@4ax.com...
> On Tue, 24 Oct 2006 14:00:45 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> Wat van jy vertel my wat dit is wat ek sou gese het en wanneer ek dit
> gese het. Siende dat jy dit weet.
>
> Of is winkeliers maar plooibaar?
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111449 is 'n antwoord op boodskap #111446] Do, 26 Oktober 2006 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net omdat hulle beskerming van die pers van die regering gekry het?
Waaroor ek gepraat het is vn blanke SA'ers wat eintlik van Namibië is
oorspronklik of sterk bande het, wat Nam toe wil kom, maar nie toegelaat
word nie. Sulke investering bring geld en skep werk vir die arbeiders,
maar Swapo is te bang vir die stemmery...al sit hulle met 'n 75% stem!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:l5vuj2pi6lhusbc9s9spsh7vc4k85b6cc3@4ax.com...
> On Tue, 24 Oct 2006 14:00:45 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> OK.Hier is een vir jou (op dieselfde denkwyse as as wat jy gebruik in
> die thread): Jy het mos gese Namibie se regering sal nooit
> uitsonderings maak vir witmense van elders nie. Nou wat dan van die
> Hollywood koekies waarvoor hulle die uitsonderings gemaak het?
>
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111451 is 'n antwoord op boodskap #111448] Do, 26 Oktober 2006 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Oct 2006 07:47:52 +0200, "Suidwester" wrote:

> Ek het gesê dat plaasonteienings a la Zimbabwe is die res van Suider-Afrika
> se voorland en jy het gesê die RSA se grondwet is te goed vir so iets om te
> kan gebeer. En nou?

Ek het gese in SA word die grond-proses binne die raamwerk van die reg
gedoen. En dit is steeds die geval te alle tye.

Dus: "En nou" word dit in SA steeds binne die raamwerk van die reg
gedoen.

Wat in SA gebeur het is dat die herverdeling van grond voor 1994
onderhandel is as n regsproses bijnne die raamwerk van die
hooggeregshof en die grondwet.

Daar is twee prosesse in SA (net sodat jy ook kan weet waarvan jy
praat). Dit is restitusie - waar grond onregmatig gevat is en
terugeeis word. Die proses in 90% afgehandel. Daar is probleemgevalle
oor wat om watter rede ookal nie afgehandel is nie (daar is stories
aan albei kante). Waar dit met uiterstes deur die staat benader word,
word daar van onteiening binne die raamwerk van die grondwet gepraat.

Die ander proses is een waar gepoog gaan word om meer grond in swart
hande te plaas. Daarmee is nog nie met ern begin nie, maar dit behoort
nie dieselfde probleme as bg. op te lewer nie want daar word nie van
spesifieke stukke grond gepraat nie.

Dus - daar is geen (none, nie een nie, niks) voorvalle van Zimbabwe
grondbesetting in SA nie.

As jy weet van sulke gevalle, se asb.

Voorts - net vir die toekoms - het ek nie gese die SA grondwet is "te
goed" nie. Net dom mense soos jy sal so iets se. n Grondwet het nie
krag van sy eie nie. n Grondwet is die bewoording van die ooreenkoms
tussen mense.
En het het gese - en se dit weer - anders as in Zimbabwe is die
grondverdeliongsproses in SA van meet af aan binne regsraamwerke
geplaas. Waar dit steeds is.

Ek neem aan jy weet wat "regsraamwerk" beteken?

Maar hoekom prat jy nie oor die feit dat jy gese het in Namibie sal
wit buitelanders nooit spesiale behandeling van die regering kry nie?
Jy is mos verkeerd bewys daar.
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111452 is 'n antwoord op boodskap #111449] Do, 26 Oktober 2006 11:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Oct 2006 07:50:43 +0200, "Suidwester" wrote:

> Net omdat hulle beskerming van die pers van die regering gekry het?
> Waaroor ek gepraat het is vn blanke SA'ers wat eintlik van Namibië is
> oorspronklik of sterk bande het, wat Nam toe wil kom, maar nie toegelaat
> word nie. Sulke investering bring geld en skep werk vir die arbeiders,
> maar Swapo is te bang vir die stemmery...al sit hulle met 'n 75% stem!
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:l5vuj2pi6lhusbc9s9spsh7vc4k85b6cc3@4ax.com...
>> On Tue, 24 Oct 2006 14:00:45 +0200, "Suidwester"
>> wrote:

>> > OK.Hier is een vir jou (op dieselfde denkwyse as as wat jy gebruik in
>> die thread): Jy het mos gese Namibie se regering sal nooit
>> uitsonderings maak vir witmense van elders nie. Nou wat dan van die
>> Hollywood koekies waarvoor hulle die uitsonderings gemaak het?

Nee, jy het gese geen wit buitelanders sal ooit spesiale behandeling
in namibie van die regering kry nie. En jy is verkeerd bewys.
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111453 is 'n antwoord op boodskap #111451] Do, 26 Oktober 2006 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:fe71k2lvl7kvtvmj7d15kv4eu2csnuv192@4ax.com...
> On Thu, 26 Oct 2006 07:47:52 +0200, "Suidwester"
> wrote:
> Die ander proses is een waar gepoog gaan word om meer grond in swart
> hande te plaas. Daarmee is nog nie met ern begin nie, maar dit behoort
> nie dieselfde probleme as bg. op te lewer nie want daar word nie van
> spesifieke stukke grond gepraat nie.
----Dis net hier waar jou sinne jou verlaat. Dalk moet jy met lede van die
TLU gaan praat oor die probleem. Net soos by julle, word hier by ons ook
plase geoormerk wat die regering dink goeie ekonomiese proposisies is vir
swart mense en dan word hy gemerk vir verkoop. Sou die boer genader word
en hy maak sy prys, dan dwing hulle die prys af. Seker het jy ook al
gehoor van gewillige koper en verkoper? As die boer nie wil verkoop nie,
dan is daar ander maniere om die prys af te dwing....of die ou subtiel
gatvol te maak sodat hyself loop. Soos plakkers/vee- en
wilddiefstalle/vals klagte van misdaad, ens. Lekker volgens jou regstelsel
en die grondwet, hm?
>
> Dus - daar is geen (none, nie een nie, niks) voorvalle van Zimbabwe
> grondbesetting in SA nie.
----Nog nie, nog nie. Dit kom, glo my. Daar is nie 'n manier wat julle
ANC's vir die gewone man op straat kan werk gee terwyl julle julle eie land
stroop net vir die ANC-elite nie. Die dag gaan kom dat daai kieser nie
meer vir julle party wil stem nie en dan gaan die enigste manier wees om dit
wat die blankes het, vir hulle te gee. Net soos Bob!

> Voorts - net vir die toekoms - het ek nie gese die SA grondwet is "te
> goed" nie. Net dom mense soos jy sal so iets se. n Grondwet het nie
> krag van sy eie nie. n Grondwet is die bewoording van die ooreenkoms
> tussen mense.
----Foei tog ja en 'n grondwet kan nie verander word nie? Droom verder!

> En het het gese - en se dit weer - anders as in Zimbabwe is die
> grondverdeliongsproses in SA van meet af aan binne regsraamwerke
> geplaas. Waar dit steeds is. ----Vir hoe lank?
>
> Maar hoekom prat jy nie oor die feit dat jy gese het in Namibie sal
> wit buitelanders nooit spesiale behandeling van die regering kry nie?
> Jy is mos verkeerd bewys daar.
----En jy's vrek oningelig vir 'n joernalis....'n slegte ene, maar tog 'n
joernalis! Jolie en haar gabba het baie geld in ons land spandeer en heel
slim hul waaier oor die amptenary gewaai en toe kry hulle beskerming teen
joernaliste [drek soos jy]. Weet jy hoeveel wit Suid-Afrikaners wil graag
oor die grens trek na ons toe? Juis oor julle wonderlike demokrasie en die
misdaad vir hulle te veel raak, maar Swapo sal nooit, ooit 'n blanke SA'er
toelaat nie. Wat jammer is, want ons het eintlik sulke beleggings nodig.
>
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111454 is 'n antwoord op boodskap #111452] Do, 26 Oktober 2006 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:5081k2li4r72nvaunrtkuj2t26dejj7b27@4ax.com...
> On Thu, 26 Oct 2006 07:50:43 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> Nee, jy het gese geen wit buitelanders sal ooit spesiale behandeling
> in namibie van die regering kry nie. En jy is verkeerd bewys.
---Jy redeneer soos....'n joernalis! Nie een van Jolie of haar skroef wou
in ons land kom bly nie. Hulle het net betaalde beskerming gesoek. As
hulle permanente verblyf wou gesoek het, sou hulle dit dalk ook reggekry
het...want Jolie speel haar storie slim. Neem so 'n swartetjie of twee aan
en Afrika glimlag vir jou. Dis nou plus natuurlik die Amerkiaanse dollars
wat hulle rondgooi! Dit gaan dus oor daai dollars nie die kleur van hulle
vel nie.
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111455 is 'n antwoord op boodskap #111453] Do, 26 Oktober 2006 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Oct 2006 15:51:59 +0200, "Suidwester" wrote:

> ----Dis net hier waar jou sinne jou verlaat. Dalk moet jy met lede van die
> TLU gaan praat oor die probleem. Net soos by julle, word hier by ons ook
> plase geoormerk wat die regering dink goeie ekonomiese proposisies is vir
> swart mense en dan word hy gemerk vir verkoop. Sou die boer genader word
> en hy maak sy prys, dan dwing hulle die prys af. Seker het jy ook al
> gehoor van gewillige koper en verkoper? As die boer nie wil verkoop nie,
> dan is daar ander maniere om die prys af te dwing....of die ou subtiel
> gatvol te maak sodat hyself loop. Soos plakkers/vee- en
> wilddiefstalle/vals klagte van misdaad, ens. Lekker volgens jou regstelsel
> en die grondwet, hm?

>> Dus - daar is geen (none, nie een nie, niks) voorvalle van Zimbabwe
>> grondbesetting in SA nie.
> ----Nog nie, nog nie.

Soos ek gese het, soos ek gese het...
So hoekom het jy in jou broek gepoep?

Dit kom, glo my. Daar is nie 'n manier wat julle
> ANC's vir die gewone man op straat kan werk gee terwyl julle julle eie land
> stroop net vir die ANC-elite nie. Die dag gaan kom dat daai kieser nie
> meer vir julle party wil stem nie en dan gaan die enigste manier wees om dit
> wat die blankes het, vir hulle te gee. Net soos Bob!
>
>> Voorts - net vir die toekoms - het ek nie gese die SA grondwet is "te
>> goed" nie. Net dom mense soos jy sal so iets se. n Grondwet het nie
>> krag van sy eie nie. n Grondwet is die bewoording van die ooreenkoms
>> tussen mense.
> ----Foei tog ja en 'n grondwet kan nie verander word nie? Droom verder!
>
>> En het het gese - en se dit weer - anders as in Zimbabwe is die
>> grondverdeliongsproses in SA van meet af aan binne regsraamwerke
>> geplaas. Waar dit steeds is.
> ----Vir hoe lank?

>> Maar hoekom prat jy nie oor die feit dat jy gese het in Namibie sal
>> wit buitelanders nooit spesiale behandeling van die regering kry nie?
>> Jy is mos verkeerd bewys daar.
> ----En jy's vrek oningelig vir 'n joernalis....'n slegte ene, maar tog 'n
> joernalis! Jolie en haar gabba het baie geld in ons land spandeer en heel
> slim hul waaier oor die amptenary gewaai en toe kry hulle beskerming teen
> joernaliste [drek soos jy]. Weet jy hoeveel wit Suid-Afrikaners wil graag
> oor die grens trek na ons toe? Juis oor julle wonderlike demokrasie en die
> misdaad vir hulle te veel raak, maar Swapo sal nooit, ooit 'n blanke SA'er
> toelaat nie. Wat jammer is, want ons het eintlik sulke beleggings nodig.

En net hier het ek gewys watter fokken idioot jy is.
Jy het nooit gese wit buiitelanders sal nie in Namibie spesiale
behandeling kry nie, ou housaag.
Ek het dit gister opgemaak om te kyk wat jou reaksie gaan wees.

En daar reageer jy daarop in gebruiklike wollerige semi- argumente,
maar die ergste van alles is jy reageer asof jy dit wel gese het.

Hier het ek dus bewys jy onthou nie eers wat jyself gese het nie.

Fok, ek het nie gedink jy is SO dof nie....
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111456 is 'n antwoord op boodskap #111454] Do, 26 Oktober 2006 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Oct 2006 15:58:55 +0200, "Suidwester" wrote:

> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:5081k2li4r72nvaunrtkuj2t26dejj7b27@4ax.com...
>> On Thu, 26 Oct 2006 07:50:43 +0200, "Suidwester"
>> wrote:

>> Nee, jy het gese geen wit buitelanders sal ooit spesiale behandeling
>> in namibie van die regering kry nie. En jy is verkeerd bewys.
> ---Jy redeneer soos....'n joernalis! Nie een van Jolie of haar skroef wou
> in ons land kom bly nie. Hulle het net betaalde beskerming gesoek. As
> hulle permanente verblyf wou gesoek het, sou hulle dit dalk ook reggekry
> het...want Jolie speel haar storie slim. Neem so 'n swartetjie of twee aan
> en Afrika glimlag vir jou. Dis nou plus natuurlik die Amerkiaanse dollars
> wat hulle rondgooi! Dit gaan dus oor daai dollars nie die kleur van hulle
> vel nie.

Soos elders ges, ou houtblok, jy kan nie eers onthou wat jyself gese
het nie....
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111458 is 'n antwoord op boodskap #111455] Vr, 27 Oktober 2006 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:9hk1k29itmmob366rqg5ilsfvu9elpe9g2@4ax.com...
> On Thu, 26 Oct 2006 15:51:59 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> Soos ek gese het, soos ek gese het...
> So hoekom het jy in jou broek gepoep? ----Omdat jy steeds sê dit sal nooit gebeur nie
>
> En net hier het ek gewys watter fokken idioot jy is.
> Jy het nooit gese wit buiitelanders sal nie in Namibie spesiale
> behandeling kry nie, ou housaag.
> Ek het dit gister opgemaak om te kyk wat jou reaksie gaan wees. -----Steeds die kak joernalis......
>
> En daar reageer jy daarop in gebruiklike wollerige semi- argumente,
> maar die ergste van alles is jy reageer asof jy dit wel gese het.
-----Hoekom mag ek nie saam met jou kak speletjies speel nie? Ek probeer
jou amuseer. Daar sit jy by jou 2x4'tjie en wag vir jou aftrede. Hel
man, plaas dat jy dankie sê iemand stel nog belang in jou!

> Fok, ek het nie gedink jy is SO dof nie....
----Dof, dowwer, joernalis, Ferdi Greyling.
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111459 is 'n antwoord op boodskap #111456] Vr, 27 Oktober 2006 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:0pk1k2lu0nohlgqdfnbr9alikc81km5489@4ax.com...
> Soos elders ges, ou houtblok, jy kan nie eers onthou wat jyself gese
> het nie....
-----Soos elders ook gesê, jou pogingtjies tot aandag hier op jou oudag
amuseer my. Duidelik soek jy geselskap en wie is ek om jou nie uit te help
nie. Aanvaar jy is my projek vir die week. Om 'n ou, gefokte joernalis
te help om iets te doen terwyl hy wag vir genadebrood. Jy kan nou maar
dankie sê hoor!!
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111460 is 'n antwoord op boodskap #111459] Sa, 28 Oktober 2006 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Liewe Aarde

Ek laaik ook nou nie veel van ou Ferdie nie, maar is dit regtig nodig om hom
so persoonlik af te kraak?

"Suidwester" skryf in boodskap news:ehs8vc$s5d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:0pk1k2lu0nohlgqdfnbr9alikc81km5489@4ax.com...
>> Soos elders ges, ou houtblok, jy kan nie eers onthou wat jyself gese
>> het nie....
> -----Soos elders ook gesê, jou pogingtjies tot aandag hier op jou oudag
> amuseer my. Duidelik soek jy geselskap en wie is ek om jou nie uit te
> help nie. Aanvaar jy is my projek vir die week. Om 'n ou, gefokte
> joernalis te help om iets te doen terwyl hy wag vir genadebrood. Jy kan
> nou maar dankie sê hoor!!
>
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111468 is 'n antwoord op boodskap #111460] Ma, 30 Oktober 2006 05:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lees bietjie vorentoe en jy sal sien hy deel ook maar lekker uit! Dit gee
hom energie....

"Francois Human" skryf in boodskap news:ehvsfv$9vl$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Liewe Aarde
>
> Ek laaik ook nou nie veel van ou Ferdie nie, maar is dit regtig nodig om
> hom so persoonlik af te kraak?
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:ehs8vc$s5d$1@ctb-nnrp2.saix.net...

>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:0pk1k2lu0nohlgqdfnbr9alikc81km5489@4ax.com...
>>> Soos elders ges, ou houtblok, jy kan nie eers onthou wat jyself gese
>>> het nie....
>> -----Soos elders ook gesê, jou pogingtjies tot aandag hier op jou oudag
>> amuseer my. Duidelik soek jy geselskap en wie is ek om jou nie uit te
>> help nie. Aanvaar jy is my projek vir die week. Om 'n ou, gefokte
>> joernalis te help om iets te doen terwyl hy wag vir genadebrood. Jy kan
>> nou maar dankie sê hoor!!

>
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111479 is 'n antwoord op boodskap #111460] Wo, 01 November 2006 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 28 Oct 2006 17:20:29 +0200, "Francois Human"
wrote:

> Liewe Aarde
>
> Ek laaik ook nou nie veel van ou Ferdie nie, maar is dit regtig nodig om hom
> so persoonlik af te kraak?
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:ehs8vc$s5d$1@ctb-nnrp2.saix.net...

>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:0pk1k2lu0nohlgqdfnbr9alikc81km5489@4ax.com...
>>> Soos elders ges, ou houtblok, jy kan nie eers onthou wat jyself gese
>>> het nie....
>> -----Soos elders ook gesê, jou pogingtjies tot aandag hier op jou oudag
>> amuseer my. Duidelik soek jy geselskap en wie is ek om jou nie uit te
>> help nie. Aanvaar jy is my projek vir die week. Om 'n ou, gefokte
>> joernalis te help om iets te doen terwyl hy wag vir genadebrood. Jy kan
>> nou maar dankie sê hoor!!

He,he... Shame die stoorman het op sy moer gekry en nou skuim hy by
die mond.

Laat kom nog, toe! Se nog!

He,he
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111480 is 'n antwoord op boodskap #111479] Wo, 01 November 2006 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is jy verveeld? Verbeel ek my nie dan dat jou eie Beeld nou begin praat
van die ANC regering is 'n fokop nie? Wat maak jy as jy in so 'n geval
kom? Jou koerant steun nie jou politieke idees nie en jy kan nie loop nie
want wat dan van jou pensioentjie? Nou sit jy presies waar die
staatsampternary gesit het met die ou regering. Die wiel draai! Jy het
hulle slapgatte geroep om aan te bly en wat maak jy nou? Dieselfde! "Wie
se brood man eet........"?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:mh2hk2pfripmehhh2bnk39orquqid8dtoq@4ax.com...
> On Sat, 28 Oct 2006 17:20:29 +0200, "Francois Human"
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111488 is 'n antwoord op boodskap #111480] Do, 02 November 2006 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
He,he.
Ek dag dan jy het laas gese Namibie sal nooit wit buitelanders
spesiale behandeling gee nie? Wat van daai movie stars dan?

Ha,ha,

On Wed, 1 Nov 2006 15:38:00 +0200, "Suidwester" wrote:

> Is jy verveeld? Verbeel ek my nie dan dat jou eie Beeld nou begin praat
> van die ANC regering is 'n fokop nie? Wat maak jy as jy in so 'n geval
> kom? Jou koerant steun nie jou politieke idees nie en jy kan nie loop nie
> want wat dan van jou pensioentjie? Nou sit jy presies waar die
> staatsampternary gesit het met die ou regering. Die wiel draai! Jy het
> hulle slapgatte geroep om aan te bly en wat maak jy nou? Dieselfde! "Wie
> se brood man eet........"?
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:mh2hk2pfripmehhh2bnk39orquqid8dtoq@4ax.com...
>> On Sat, 28 Oct 2006 17:20:29 +0200, "Francois Human"
>
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111489 is 'n antwoord op boodskap #111488] Do, 02 November 2006 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wit buitelanders wat permanent wil kom bly....veral Suid-Afrikaners is non
grata, ja en dis verstaanbaar!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:fqfjk2d4b5jekinq4effrhtbf5dkcsvj9a@4ax.com...
>
> He,he.
> Ek dag dan jy het laas gese Namibie sal nooit wit buitelanders
> spesiale behandeling gee nie? Wat van daai movie stars dan?
>
> Ha,ha,
>
>
>
> On Wed, 1 Nov 2006 15:38:00 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Is jy verveeld? Verbeel ek my nie dan dat jou eie Beeld nou begin praat
>> van die ANC regering is 'n fokop nie? Wat maak jy as jy in so 'n geval
>> kom? Jou koerant steun nie jou politieke idees nie en jy kan nie loop
>> nie
>> want wat dan van jou pensioentjie? Nou sit jy presies waar die
>> staatsampternary gesit het met die ou regering. Die wiel draai! Jy het
>> hulle slapgatte geroep om aan te bly en wat maak jy nou? Dieselfde!
>> "Wie
>> se brood man eet........"?
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:mh2hk2pfripmehhh2bnk39orquqid8dtoq@4ax.com...
>>> On Sat, 28 Oct 2006 17:20:29 +0200, "Francois Human"
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111492 is 'n antwoord op boodskap #111489] Vr, 03 November 2006 07:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 2 Nov 2006 17:00:28 +0200, "Suidwester" wrote:

> Wit buitelanders wat permanent wil kom bly....veral Suid-Afrikaners is non
> grata, ja en dis verstaanbaar!

Ha.ha..

Jy het weer geval daarvoor!
Re: Wat dink jy nou [boodskap #111493 is 'n antwoord op boodskap #111492] Vr, 03 November 2006 09:01 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ek weet...maar ek probeer die ouvolk amuseer...en ek kry dit reg. Hoe
anders sal jy kan lag oor iets? Dink net:
Beeld/News24/rassisme/pensioentjie/huisie in Hillbrow of Soweto? Sal jy
die see daarvandaan kan sien?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:i9slk2ps52poen163103qghr27ehkcno87@4ax.com...
> On Thu, 2 Nov 2006 17:00:28 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> is non
>> grata, ja en dis verstaanbaar!
>
>
> Ha.ha..
>
> Jy het weer geval daarvoor!
Vorige onderwerp: Allerheiligen Allerzielen
Volgende onderwerp: toets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 21:07:24 MGT 2024