Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » SA Bankrekening
SA Bankrekening [boodskap #111196] |
Wed, 27 September 2006 21:53 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Kwarantyn
Boodskappe: 171 Geregistreer: June 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Weet iemand dalk of 'n persoon wat nie 'n Suid-Afrikaanse burger is nie, 'n
bankrekening in Suid-Afrika mag hê?
Groete uit Pennsylvania.
|
|
|
|
|
|
|
Re: SA Bankrekening [boodskap #111243 is 'n antwoord op boodskap #111219] |
Mon, 02 October 2006 14:55 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Jasper Kok
Boodskappe: 22 Geregistreer: February 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:5r1qh2p78dv5qki1d13pslbahhqmq5s57b@4ax.com...
> On Thu, 28 Sep 2006 16:44:41 +0200, "Jasper Kok" _student.kun.nl> wrote:
>
>
> > by
>> jou rekening se gegevens te kom. My vader het ondervinding daarmee. Daar
>> was
>> 'n bank wat 'n omweg gevind het, maar toe hy om praktiese redes 'n ander
>> tak
>> toe gaan, het hy nie meer rekenaarbeheer oor sy rekening gekry nie. Dit is
>> natuurlik moontlik om van 'n Nederlandse rekening geld op die SA s'n te
>> plaas, maar betalings van die SA s'n kan nie oor die internet gedoen word
>> nie.
>
> Nee, dit sal nie moontlik wees nie - nie om internet-redes nie, maar
> buitelandse valuta-redes.
>
> Nederland het nie beheer nie. In SA kan jy net n sekere bedrag per
> jaar na die buiteland oorplaas.
>
> Ek het gedink jy praat van interne internet-banksake binne SA.
> Daarvoor sal jy net plaaslik toegang moet kry wat ek gereken het nie n
> probleem sal wees nie. Dan kan mens BINNE SA oor en weer betaal via
> die net, al konnekteer jy van Europa.
>
> Maar jy praat duidelik van fondse oorplaas internasionaal. Daar gaan
> jy probleme vanuit SA kry.
Nee, ek het nie net gepraat van fondse oorplaas internasionaal nie. Maar as
jy 'n rekening oopmaak, is dit natuurlijk moontlik om sowel binne SA as
internasionale transaksies te verrig. Ek vermoed dan ook, maar dis net 'n
verrmoede, die banke (die Reserwebank of die ander banke) bevrees is dat 'n
'non-resident' beide tipes van transaksies wil kan verrig, homself dalk nie
hou aan die beperkings in internasionale valutaoorplasings nie, en dat die
Reserwebank daarom bepaal het 'non-residents' kan glad nie via die net
betaal nie.
Jasper
|
|
|
Re: SA Bankrekening [boodskap #111249 is 'n antwoord op boodskap #111243] |
Mon, 02 October 2006 21:43 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
knersus
Boodskappe: 211 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jasper Kok wrote:
> "Ferdi Greyling" schreef in bericht
> news:5r1qh2p78dv5qki1d13pslbahhqmq5s57b@4ax.com...
>> On Thu, 28 Sep 2006 16:44:41 +0200, "Jasper Kok" > _student.kun.nl> wrote:
>> >> by
>>> jou rekening se gegevens te kom. My vader het ondervinding daarmee. Daar
>>> was
>>> 'n bank wat 'n omweg gevind het, maar toe hy om praktiese redes 'n ander
>>> tak
>>> toe gaan, het hy nie meer rekenaarbeheer oor sy rekening gekry nie. Dit is
>>> natuurlik moontlik om van 'n Nederlandse rekening geld op die SA s'n te
>>> plaas, maar betalings van die SA s'n kan nie oor die internet gedoen word
>>> nie.
>> Nee, dit sal nie moontlik wees nie - nie om internet-redes nie, maar
>> buitelandse valuta-redes.
>> Nederland het nie beheer nie. In SA kan jy net n sekere bedrag per
>> jaar na die buiteland oorplaas.
>> Ek het gedink jy praat van interne internet-banksake binne SA.
>> Daarvoor sal jy net plaaslik toegang moet kry wat ek gereken het nie n
>> probleem sal wees nie. Dan kan mens BINNE SA oor en weer betaal via
>> die net, al konnekteer jy van Europa.
>> Maar jy praat duidelik van fondse oorplaas internasionaal. Daar gaan
>> jy probleme vanuit SA kry.
>
> Nee, ek het nie net gepraat van fondse oorplaas internasionaal nie. Maar as
> jy 'n rekening oopmaak, is dit natuurlijk moontlik om sowel binne SA as
> internasionale transaksies te verrig. Ek vermoed dan ook, maar dis net 'n
> verrmoede, die banke (die Reserwebank of die ander banke) bevrees is dat 'n
> 'non-resident' beide tipes van transaksies wil kan verrig, homself dalk nie
> hou aan die beperkings in internasionale valutaoorplasings nie, en dat die
> Reserwebank daarom bepaal het 'non-residents' kan glad nie via die net
> betaal nie.
>
> Jasper
Uit eie onlangse ondervinding is die antwoord op 'n SA rekening deur 'n
buitelander in twee gedeel:
(a) Enigiemand mag 'n SA bankrekening oopmaak mits hy aan die
FICA-wetgewing se vereistes voldoen, o.a. moet hy 'n geldige ID /
paspoort hê, hy moet bewys kan lewer van sy adres, soos 'n onlangse
water- en elektrisiteitsrekening.
(b) Hy moet PERSOONLIK aansoek doen, maw hy moet in lewende lywe by die
bank gaan aansoek doen.
Wat betref oorplasing van geld: dis alles nominaal onder beheer van die
Reserwebank. Volgens wet mag jy nie geld in of uit die land neem sonder
reserwebankgoedkeuring nie. In die praktyk steur hulle hulleself nie
aan kleinerige bedrae nie, veral waat dit vir betaling gebruik word vir
buitelandse aankope nie. Ek het al egter 'n oproep van iemand van die
doeane- en aksynskantoor gekry oor buitelandse valutatransaksies, selfs
klein bedrae. Jy sal egter nie toegelaat word om op eie stoom vryelik
geld tussen binnelandse en buitelandse bankrekenings te skuif nie.
Knersus
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:50:00 UTC 2025
|