Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: 3768
Re: 3768 [boodskap #110303 is 'n antwoord op boodskap #110302] |
Thu, 18 May 2006 05:32  |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
sys i rassis
"Torreke" skryf in boodskap news:e4gvqd$i52$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As jy tyd het om haar aantal postings te tel, hoeveel werk het jy om jou
> mee besig te hou?
>
> Wat is jou probleem met Hessie? Die vraag sluit ander met soortgelyke
> nydigheid teenoor haar in.
>
> Vir my lyk dit of sy meer karakter en kultuur in haar klein toontjie het
> as wat die meeste javels wat hier pos, in hulle hele lyf het.
>
> Torreke
>
> "Toubs" wrote in message
> news:1147896501.424097.133270@i40g2000cwc.googlegroups.com.. .
>> so ou hess is nog steeds hier. ek dog syt alli emmer geskop, anyway
>> sien sys 'n busy bee, 3768 postings, het jy ni werk in jou huis ni?
>> Toubs
>
|
|
|
Re: 3768 [boodskap #110306 is 'n antwoord op boodskap #110303] |
Thu, 18 May 2006 10:52  |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hessie 'n rassis?
Dis nuus vir my.
Ek dog jy's die rassis.
"Otterkop" skryf in boodskap news:75adnV7rQ79qm_HZnZ2dnUVZ_smdnZ2d@is.co.za...
> sys i rassis
>
>
> "Torreke" wrote in message
> news:e4gvqd$i52$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As jy tyd het om haar aantal postings te tel, hoeveel werk het jy om jou
>> mee besig te hou?
>> Wat is jou probleem met Hessie? Die vraag sluit ander met soortgelyke
>> nydigheid teenoor haar in.
>> Vir my lyk dit of sy meer karakter en kultuur in haar klein toontjie het
>> as wat die meeste javels wat hier pos, in hulle hele lyf het.
>> Torreke
>> "Toubs" wrote in message
>> news:1147896501.424097.133270@i40g2000cwc.googlegroups.com.. .
>>> so ou hess is nog steeds hier. ek dog syt alli emmer geskop, anyway
>>> sien sys 'n busy bee, 3768 postings, het jy ni werk in jou huis ni?
>>> Toubs
>
>
|
|
|
Re: 3768 [boodskap #110310 is 'n antwoord op boodskap #110302] |
Thu, 18 May 2006 12:54  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Torreke skryf
> As jy tyd het om haar aantal postings te tel, hoeveel werk het jy om jou mee
> besig te hou?
Torreke, ek weet nie van watter opset jy gebruik maak
nie. Maar ek gebruik Google. En hulle het 'n profiel
van elke poster se aktiwiteit. Hulle het selfs 'n analise
van hoeveel jy oor die afgelope vyf jaar gepos het. As
jy geinteresseerd is, kan ek dit vir jou neerskryf, as
jy nie self op Google is nie.
Gloudina
|
|
|
Re: 3768 [boodskap #110311 is 'n antwoord op boodskap #110302] |
Thu, 18 May 2006 13:25  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 18 May 2006 07:28:53 +0200, "Torreke" wrote:
> As jy tyd het om haar aantal postings te tel, hoeveel werk het jy om jou mee
> besig te hou?
>
> Wat is jou probleem met Hessie? Die vraag sluit ander met soortgelyke
> nydigheid teenoor haar in.
>
> Vir my lyk dit of sy meer karakter en kultuur in haar klein toontjie het as
> wat die meeste javels wat hier pos, in hulle hele lyf het.
>
> Torreke
Hy's jaloers omdat hy nie "nie" kan spel nie.
|
|
|
Re: 3768 [boodskap #110312 is 'n antwoord op boodskap #110303] |
Thu, 18 May 2006 13:26  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So jy is dieselfde mens as "Toubs"
On Thu, 18 May 2006 07:32:34 +0200, "Otterkop"
wrote:
> sys i rassis
>
>
> "Torreke" wrote in message
> news:e4gvqd$i52$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As jy tyd het om haar aantal postings te tel, hoeveel werk het jy om jou
>> mee besig te hou?
>> Wat is jou probleem met Hessie? Die vraag sluit ander met soortgelyke
>> nydigheid teenoor haar in.
>> Vir my lyk dit of sy meer karakter en kultuur in haar klein toontjie het
>> as wat die meeste javels wat hier pos, in hulle hele lyf het.
>> Torreke
>> "Toubs" wrote in message
>> news:1147896501.424097.133270@i40g2000cwc.googlegroups.com.. .
>>> so ou hess is nog steeds hier. ek dog syt alli emmer geskop, anyway
>>> sien sys 'n busy bee, 3768 postings, het jy ni werk in jou huis ni?
>>> Toubs
>
|
|
|
Re: 3768 [boodskap #110316 is 'n antwoord op boodskap #110306] |
Thu, 18 May 2006 16:25  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Torreke" skryf:
> Hessie 'n rassis?
>
> Dis nuus vir my.
>
> Ek dog jy's die rassis.
Hessie is die geliefde, en soms gehate, matriarg van hierdie groep.
Sy hou daarvan om haar kuikentjies onder haar vlerk te hou, maar 'n
rassis is sy beslis. Dit gaan net afhang van jou eie oogpunt en
definisie van "rassis".
Otterkop is uit en uit 'n rassis, maar hy het dit nog nooit probeer
wegsteek nie. Hy het ook 'n pragtige sin van humor, wat altyd 'n
glimlag op my gesig bring - net daardie eenvoudige en direk en eerlike
manier waarop hy dinge kwytraak. Doen jouself 'n guns, en gaan kyk
bietjie in die argiewe. En as jy nie kan skaterlag vir sommige van
die goed wat hy al kwytgeraak het nie, glo ek werklik het jy 'n
probleem. :)
|
|
|
Re: 3768 [boodskap #110317 is 'n antwoord op boodskap #110302] |
Thu, 18 May 2006 16:30  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Torreke" skryf:
> Vir my lyk dit of sy meer karakter en kultuur in haar klein toontjie het as
> wat die meeste javels wat hier pos, in hulle hele lyf het.
LOL! Beslis. Maar, sy roer ook soms haar koffie met haar groottoon -
dit is die probleem.
:)
|
|
|
Re: 3768 [boodskap #110318 is 'n antwoord op boodskap #110317] |
Thu, 18 May 2006 17:54  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Katryn wrote:
> LOL! Beslis. Maar, sy roer ook soms haar koffie met haar groottoon -
> dit is die probleem.
Hiervoor, my liewe Katryn, behoort jy die
Herzog-prys te kry.
Ou Tante Koba se man, wat ook van
hom kan laat hoor.
|
|
|
Re: 3768 [boodskap #110336 is 'n antwoord op boodskap #110316] |
Fri, 19 May 2006 10:02  |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, ek het al sy sin vir huor agtergekom. Ons deel baie daarvan.
Verskoon die "ignorance", maar hoe kom ek by hierdie NG se argiewe uit?
Torreke
NS. Ek sou graag wou hoor van die opmerking dat sy 'n rassis is. Ek het
gedink ek en sy bevind ons in dieselfde kraal - rassisme lankal by die
agterdeur uitgegooi. Nou vermy sy om op die aantyging te andtwoord, wat my
laat wonder...
"Katryn" skryf in boodskap news:qg7p62tsvskhjjeqtq3tpnf01iu5bqp2e9@4ax.com...
> "Torreke" skryf:
>
>> Hessie 'n rassis?
>> Dis nuus vir my.
>> Ek dog jy's die rassis.
>
> Hessie is die geliefde, en soms gehate, matriarg van hierdie groep.
> Sy hou daarvan om haar kuikentjies onder haar vlerk te hou, maar 'n
> rassis is sy beslis. Dit gaan net afhang van jou eie oogpunt en
> definisie van "rassis".
> Otterkop is uit en uit 'n rassis, maar hy het dit nog nooit probeer
> wegsteek nie. Hy het ook 'n pragtige sin van humor, wat altyd 'n
> glimlag op my gesig bring - net daardie eenvoudige en direk en eerlike
> manier waarop hy dinge kwytraak. Doen jouself 'n guns, en gaan kyk
> bietjie in die argiewe. En as jy nie kan skaterlag vir sommige van
> die goed wat hy al kwytgeraak het nie, glo ek werklik het jy 'n
> probleem. :)
>
|
|
|
Re: 3768 [boodskap #110337 is 'n antwoord op boodskap #110310] |
Fri, 19 May 2006 10:10  |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Hessie" wrote
> As jy geinteresseerd is, kan ek dit vir jou neerskryf, as
> jy nie self op Google is nie.
>
> Gloudina
>
Asseblief!
Weereens is ek onkundig oor waarvan jy praat. Ek ken Google as soekenjin en
gebruik dit dikwels. Maar hierdie nuusgroep laai ek af op Outlook Express,
lees en pos soos epos.
By voorbat dank
Torreke
|
|
|
Re: 3768 [boodskap #110338 is 'n antwoord op boodskap #110317] |
Fri, 19 May 2006 10:12  |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sit ons nie maar almal soms die pot mis nie?
En dan moet ons agterna die s...t opruim.
Torreke
"Katryn" skryf in boodskap news:u48p62pvck3ufdup0ob50i5pi0csh7ntib@4ax.com...
> "Torreke" skryf:
>
>> Vir my lyk dit of sy meer karakter en kultuur in haar klein toontjie het
>> as
>> wat die meeste javels wat hier pos, in hulle hele lyf het.
>
> LOL! Beslis. Maar, sy roer ook soms haar koffie met haar groottoon -
> dit is die probleem.
> :)
>
|
|
|
Re: 3768 [boodskap #110339 is 'n antwoord op boodskap #110336] |
Fri, 19 May 2006 10:15  |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
NS korreksie. Ek sou graag wou hoor wat Hessie self te sê het oor die
aantyging dat sy 'n rassis is.
"Torreke" skryf in boodskap news:e4k47c$jbm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, ek het al sy sin vir huor agtergekom. Ons deel baie daarvan.
>
> Verskoon die "ignorance", maar hoe kom ek by hierdie NG se argiewe uit?
>
> Torreke
>
> NS. Ek sou graag wou hoor van die opmerking dat sy 'n rassis is. Ek het
> gedink ek en sy bevind ons in dieselfde kraal - rassisme lankal by die
> agterdeur uitgegooi. Nou vermy sy om op die aantyging te andtwoord, wat
> my laat wonder...
>
>
>
> "Katryn" wrote in message
> news:qg7p62tsvskhjjeqtq3tpnf01iu5bqp2e9@4ax.com...
>> "Torreke" skryf:
>>> Hessie 'n rassis?
>
>>> Dis nuus vir my.
>
>>> Ek dog jy's die rassis.
>> Hessie is die geliefde, en soms gehate, matriarg van hierdie groep.
>> Sy hou daarvan om haar kuikentjies onder haar vlerk te hou, maar 'n
>> rassis is sy beslis. Dit gaan net afhang van jou eie oogpunt en
>> definisie van "rassis".
>> Otterkop is uit en uit 'n rassis, maar hy het dit nog nooit probeer
>> wegsteek nie. Hy het ook 'n pragtige sin van humor, wat altyd 'n
>> glimlag op my gesig bring - net daardie eenvoudige en direk en eerlike
>> manier waarop hy dinge kwytraak. Doen jouself 'n guns, en gaan kyk
>> bietjie in die argiewe. En as jy nie kan skaterlag vir sommige van
>> die goed wat hy al kwytgeraak het nie, glo ek werklik het jy 'n
>> probleem. :)
>
|
|
|
Re: 3768 [boodskap #110344 is 'n antwoord op boodskap #110337] |
Fri, 19 May 2006 11:59  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Torreke skryf
>> Weereens is ek onkundig oor waarvan jy praat. Ek ken Google as soekenjin en
> gebruik dit dikwels. Maar hierdie nuusgroep laai ek af op Outlook Express,
> lees en pos soos epos.
Ek het ook oorspronklik die nuusgroepe op Outlook
Express gelees, maar toe hou rogers op om nuus-
groepe te dra, en toe sit my seun vir my op Google
se nuusgroepe. Maar ek is seker dat daar ook 'n
plek in Outlook Express was, waar mens kon invul
na watter nuusgroepe alles jy jou boodskappe wil
laat gaan. Kyk maar net bietjie rond.
Gloudina
|
|
|
Re: 3768 [boodskap #110345 is 'n antwoord op boodskap #110338] |
Fri, 19 May 2006 12:34  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Torreke skryf
> Sit ons nie maar almal soms die pot mis nie?
Die vraag is egter of Ou Tante Koba se man die
pot misgesit het, dus per ongeluk. Of het hy
doelbewus van hom laat hoor? Hy was nog altyd
een van my helde, juis oor die opsetlikheid van
sy reaksie.
Ek wens ek het die woorde van Kramer
se lied waar hy sing van Ou Tante Koba en haar
man. Dis in 'n baie mineure toon, want hy praat
in die lied van hoe dinge ontaard het. Dis eintlik
'n stuk politieke kommentaar. Wie kan die woorde
vir ons pos?
Gloudina
|
|
|
Re: 3768 [boodskap #110367 is 'n antwoord op boodskap #110306] |
Mon, 22 May 2006 08:20  |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So jy tel nie op hoe sy oor die wit omies praat nie
"Torreke" wrote in message
news:e4hios$l9t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hessie 'n rassis?
>
> Dis nuus vir my.
>
> Ek dog jy's die rassis.
>
>
> "Otterkop" wrote in message
> news:75adnV7rQ79qm_HZnZ2dnUVZ_smdnZ2d@is.co.za...
>> sys i rassis
>> "Torreke" wrote in message
>> news:e4gvqd$i52$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> As jy tyd het om haar aantal postings te tel, hoeveel werk het jy om jou
>>> mee besig te hou?
>
>>> Wat is jou probleem met Hessie? Die vraag sluit ander met soortgelyke
>>> nydigheid teenoor haar in.
>
>>> Vir my lyk dit of sy meer karakter en kultuur in haar klein toontjie het
>>> as wat die meeste javels wat hier pos, in hulle hele lyf het.
>
>>> Torreke
>
>>> "Toubs" wrote in message
>>> news:1147896501.424097.133270@i40g2000cwc.googlegroups.com.. .
>>>> so ou hess is nog steeds hier. ek dog syt alli emmer geskop, anyway
>>>> sien sys 'n busy bee, 3768 postings, het jy ni werk in jou huis ni?
>>>> Toubs
>>
>
|
|
|
Re: 3768 [boodskap #110368 is 'n antwoord op boodskap #110316] |
Mon, 22 May 2006 08:28  |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Eks nie 'n rassis nie , glo net in vryheid van assosiasie
Anyway die swartes is groter rassiste as die blankes.
"Katryn" skryf in boodskap news:qg7p62tsvskhjjeqtq3tpnf01iu5bqp2e9@4ax.com...
> "Torreke" skryf:
>
>> Hessie 'n rassis?
>> Dis nuus vir my.
>> Ek dog jy's die rassis.
>
> Hessie is die geliefde, en soms gehate, matriarg van hierdie groep.
> Sy hou daarvan om haar kuikentjies onder haar vlerk te hou, maar 'n
> rassis is sy beslis. Dit gaan net afhang van jou eie oogpunt en
> definisie van "rassis".
> Otterkop is uit en uit 'n rassis, maar hy het dit nog nooit probeer
> wegsteek nie. Hy het ook 'n pragtige sin van humor, wat altyd 'n
> glimlag op my gesig bring - net daardie eenvoudige en direk en eerlike
> manier waarop hy dinge kwytraak. Doen jouself 'n guns, en gaan kyk
> bietjie in die argiewe. En as jy nie kan skaterlag vir sommige van
> die goed wat hy al kwytgeraak het nie, glo ek werklik het jy 'n
> probleem. :)
>
|
|
|
Re: 3768 [boodskap #110381 is 'n antwoord op boodskap #110337] |
Mon, 22 May 2006 23:40  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Torreke skryf
> "Hessie" wrote
>> As jy geinteresseerd is, kan ek dit vir jou neerskryf, as
>> jy nie self op Google is nie.
>> Gloudina
>
> Asseblief!
Torreke, ek sien nou eers hierdie versoek van
jou. Nouja, volgens Google se profiel van jou,
het jy in Februarie 147 keer gepos, in Maart 30
keer, in April 14 keer en in Mei sover 24 keer.
Gloudina
|
|
|
Bladsye (3): [ 3] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 06:03:43 UTC 2025
|