Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Paslakens
Paslakens [boodskap #109561] Wo, 08 Maart 2006 14:32 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat word dit in Engels genoem?

Wie weet hoe om dit ordentlik op te vou sodat dit nie soos 'n patetiese
bondeltjie in die kas lê nie?
--
Groetnis
Annette
Re: Paslakens [boodskap #109568 is 'n antwoord op boodskap #109561] Wo, 08 Maart 2006 15:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf

> Wat word dit in Engels genoem?
>
> Wie weet hoe om dit ordentlik op te vou sodat dit nie soos 'n patetiese
> bondeltjie in die kas lê nie?

Praat jy van "fitted sheets" ?
Met die opvou daarvan kan ek jou nie help
nie. Matematies behoort mens die een
vou in die ander te kry en die ding mooi
glad op te vou, maar dit werk nóóit nie.

Gloudina
Re: Paslakens [boodskap #109572 is 'n antwoord op boodskap #109561] Wo, 08 Maart 2006 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Fitted sheets.

Annette wrote:
> Wat word dit in Engels genoem?
>
> Wie weet hoe om dit ordentlik op te vou sodat dit nie soos 'n patetiese
> bondeltjie in die kas lê nie?
> --
> Groetnis
> Annette
>
>
>

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: Paslakens [boodskap #109576 is 'n antwoord op boodskap #109561] Do, 09 Maart 2006 04:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kry vir jou plat bokse , die soort waarin jy jou fancy mans hemde koop en
sit dit daarin

"Annette" skryf in boodskap news:r6-dnSNAJrY3cJPZnZ2dnUVZ_s6dnZ2d@is.co.za...
> Wat word dit in Engels genoem?
>
> Wie weet hoe om dit ordentlik op te vou sodat dit nie soos 'n patetiese
> bondeltjie in die kas lê nie?
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Paslakens [boodskap #109580 is 'n antwoord op boodskap #109576] Do, 09 Maart 2006 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Otterkop skryf

> Kry vir jou plat bokse , die soort waarin jy jou fancy mans hemde koop en
> sit dit daarin

Ek dink nie dit sal Annette se probleem oplos
nie. Haar probleem ( net soos myne) is 'n
eksistensiële en geometriese probleem. Logies
behoort mens die ding met die vier hoeke
mooi netjies in mekaar te laat pas. Maar dit
werk nie so nie. Ek dink ek moet 'n "paslaken"
neem en die probleem vir my man stel, en sien
wat hy daarvan maak.

Gloudina
Re: Paslakens [boodskap #109582 is 'n antwoord op boodskap #109580] Do, 09 Maart 2006 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die een antie hier naby gevra en sy reken dis soos 'n tent. Jy moet
eers die lang sykante oorvou en dan die twee kopkante. Dan vou jy hom oor
die breedte en dan oor die lengte......nie dat ek self eintlik verstaan nie.
Dis waarvoor daar 'household appliances' [vroumense] is!
"Hessie" wrote in message
news:1141905304.159464.152340@j52g2000cwj.googlegroups.com.. .

Otterkop skryf

> Kry vir jou plat bokse , die soort waarin jy jou fancy mans hemde koop en
> sit dit daarin

Ek dink nie dit sal Annette se probleem oplos
nie. Haar probleem ( net soos myne) is 'n
eksistensiële en geometriese probleem. Logies
behoort mens die ding met die vier hoeke
mooi netjies in mekaar te laat pas. Maar dit
werk nie so nie. Ek dink ek moet 'n "paslaken"
neem en die probleem vir my man stel, en sien
wat hy daarvan maak.

Gloudina
Re: Paslakens [boodskap #109591 is 'n antwoord op boodskap #109576] Do, 09 Maart 2006 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
rol dit netjies op en sit dit dan in die kas
jan

"Otterkop" skryf in boodskap news:RuqdneW6sorMLpLZRVn-gw@is.co.za...
> Kry vir jou plat bokse , die soort waarin jy jou fancy mans hemde koop en
> sit dit daarin
>
> "Annette" wrote in message
> news:r6-dnSNAJrY3cJPZnZ2dnUVZ_s6dnZ2d@is.co.za...
>> Wat word dit in Engels genoem?

>> Wie weet hoe om dit ordentlik op te vou sodat dit nie soos 'n patetiese
>> bondeltjie in die kas lê nie?
>> --
>> Groetnis
>> Annette



>
Re: Paslakens (0/1) [boodskap #109686 is 'n antwoord op boodskap #109582] Di, 14 Maart 2006 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
L Van Pas  is tans af-lyn  L Van Pas
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 9 Mar 2006 16:30:43 +0200, "Suidwester" wrote:

> Ek het die een antie hier naby gevra en sy reken dis soos 'n tent. Jy moet
> eers die lang sykante oorvou en dan die twee kopkante. Dan vou jy hom oor
> die breedte en dan oor die lengte......nie dat ek self eintlik verstaan nie.
> Dis waarvoor daar 'household appliances' [vroumense] is!
> "Hessie" wrote in message
> news:1141905304.159464.152340@j52g2000cwj.googlegroups.com.. .
>
> Otterkop skryf
>
>> Kry vir jou plat bokse , die soort waarin jy jou fancy mans hemde koop en
>> sit dit daarin
>
> Ek dink nie dit sal Annette se probleem oplos
> nie. Haar probleem ( net soos myne) is 'n
> eksistensiële en geometriese probleem. Logies
> behoort mens die ding met die vier hoeke
> mooi netjies in mekaar te laat pas. Maar dit
> werk nie so nie. Ek dink ek moet 'n "paslaken"
> neem en die probleem vir my man stel, en sien
> wat hy daarvan maak.
>
> Gloudina
>

Dit is mos nie moeilik nie.
As julle nie eens lakens kan opvou nie,
wonder ek of julle kan regte koffie maak - of putu pap.

L van Pas
Re: Paslakens [boodskap #109728 is 'n antwoord op boodskap #109686] Do, 16 Maart 2006 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gina  is tans af-lyn  Gina
Boodskappe: 7
Geregistreer: Februarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 14 Mar 2006 20:21:55 +0200, L Van Pas wrote:

> On Thu, 9 Mar 2006 16:30:43 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Ek het die een antie hier naby gevra en sy reken dis soos 'n tent. Jy moet
>> eers die lang sykante oorvou en dan die twee kopkante. Dan vou jy hom oor
>> die breedte en dan oor die lengte......nie dat ek self eintlik verstaan nie.
>> Dis waarvoor daar 'household appliances' [vroumense] is!
>> "Hessie" wrote in message
>> news:1141905304.159464.152340@j52g2000cwj.googlegroups.com.. .

>> Otterkop skryf

>>> Kry vir jou plat bokse , die soort waarin jy jou fancy mans hemde koop en
>>> sit dit daarin

>> Ek dink nie dit sal Annette se probleem oplos
>> nie. Haar probleem ( net soos myne) is 'n
>> eksistensiële en geometriese probleem. Logies
>> behoort mens die ding met die vier hoeke
>> mooi netjies in mekaar te laat pas. Maar dit
>> werk nie so nie. Ek dink ek moet 'n "paslaken"
>> neem en die probleem vir my man stel, en sien
>> wat hy daarvan maak.

>> Gloudina

>
> Dit is mos nie moeilik nie.
> As julle nie eens lakens kan opvou nie,
> wonder ek of julle kan regte koffie maak - of putu pap.
>
> L van Pas
>

wonder waarom sou dit wees dat niemand react het
op die fotos van paslakens nie. Of het niemand
gekyk hoe dit gevou word nie?

Gina
Re: Paslakens [boodskap #109738 is 'n antwoord op boodskap #109728] Vr, 17 Maart 2006 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat van gaan koop 'n nuwe een en maak die verpakking mooi stadig oop en kyk
hoe vou die vervaardiger dit?

"Gina" skryf in boodskap news:9vgj125u63ns256tp238guf2e95gb3t5vc@4ax.com...
> On Tue, 14 Mar 2006 20:21:55 +0200, L Van Pas wrote:
>
>> On Thu, 9 Mar 2006 16:30:43 +0200, "Suidwester"
>> wrote:

>>> Ek het die een antie hier naby gevra en sy reken dis soos 'n tent. Jy
>>> moet
>>> eers die lang sykante oorvou en dan die twee kopkante. Dan vou jy hom
>>> oor
>>> die breedte en dan oor die lengte......nie dat ek self eintlik verstaan
>>> nie.
>>> Dis waarvoor daar 'household appliances' [vroumense] is!
>>> "Hessie" wrote in message
>>> news:1141905304.159464.152340@j52g2000cwj.googlegroups.com.. .
>
>>> Otterkop skryf
>
>>>> Kry vir jou plat bokse , die soort waarin jy jou fancy mans hemde koop
>>>> en
>>>> sit dit daarin
>
>>> Ek dink nie dit sal Annette se probleem oplos
>>> nie. Haar probleem ( net soos myne) is 'n
>>> eksistensiële en geometriese probleem. Logies
>>> behoort mens die ding met die vier hoeke
>>> mooi netjies in mekaar te laat pas. Maar dit
>>> werk nie so nie. Ek dink ek moet 'n "paslaken"
>>> neem en die probleem vir my man stel, en sien
>>> wat hy daarvan maak.
>
>>> Gloudina
>

>> Dit is mos nie moeilik nie.
>> As julle nie eens lakens kan opvou nie,
>> wonder ek of julle kan regte koffie maak - of putu pap.

>> L van Pas

>
> wonder waarom sou dit wees dat niemand react het
> op die fotos van paslakens nie. Of het niemand
> gekyk hoe dit gevou word nie?
>
> Gina
>
Re: Paslakens [boodskap #109751 is 'n antwoord op boodskap #109728] Vr, 17 Maart 2006 18:23 Na vorige boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gina wrote:
> On Tue, 14 Mar 2006 20:21:55 +0200, L Van Pas wrote:
>
>> On Thu, 9 Mar 2006 16:30:43 +0200, "Suidwester"
>> wrote:

>>> Ek het die een antie hier naby gevra en sy reken dis soos 'n tent. Jy moet
>>> eers die lang sykante oorvou en dan die twee kopkante. Dan vou jy hom oor
>>> die breedte en dan oor die lengte......nie dat ek self eintlik verstaan nie.
>>> Dis waarvoor daar 'household appliances' [vroumense] is!
>>> "Hessie" wrote in message
>>> news:1141905304.159464.152340@j52g2000cwj.googlegroups.com.. .
>
>>> Otterkop skryf
>
>>>> Kry vir jou plat bokse , die soort waarin jy jou fancy mans hemde koop en
>>>> sit dit daarin
>>> Ek dink nie dit sal Annette se probleem oplos
>>> nie. Haar probleem ( net soos myne) is 'n
>>> eksistensiële en geometriese probleem. Logies
>>> behoort mens die ding met die vier hoeke
>>> mooi netjies in mekaar te laat pas. Maar dit
>>> werk nie so nie. Ek dink ek moet 'n "paslaken"
>>> neem en die probleem vir my man stel, en sien
>>> wat hy daarvan maak.
>
>>> Gloudina
>
>> Dit is mos nie moeilik nie.
>> As julle nie eens lakens kan opvou nie,
>> wonder ek of julle kan regte koffie maak - of putu pap.

>> L van Pas

>
> wonder waarom sou dit wees dat niemand react het
> op die fotos van paslakens nie. Of het niemand
> gekyk hoe dit gevou word nie?
>
> Gina

Ek het die moer in geraak omdat dit my bandwydte opgevreet het toe dit probeer
laai het in my nuusleser, toe stop ek die aflaai en merk dit as gelees.

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Vorige onderwerp: Vrije meningsuiting a l'americaine:
Volgende onderwerp: Geen Simpatie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 01:55:11 MGT 2024