Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Paslakens
Paslakens [boodskap #109561] |
Wed, 08 March 2006 14:32  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat word dit in Engels genoem?
Wie weet hoe om dit ordentlik op te vou sodat dit nie soos 'n patetiese
bondeltjie in die kas lê nie?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Paslakens [boodskap #109751 is 'n antwoord op boodskap #109728] |
Fri, 17 March 2006 18:23  |
knersus
Boodskappe: 211 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gina wrote:
> On Tue, 14 Mar 2006 20:21:55 +0200, L Van Pas wrote:
>
>> On Thu, 9 Mar 2006 16:30:43 +0200, "Suidwester"
>> wrote:
>>> Ek het die een antie hier naby gevra en sy reken dis soos 'n tent. Jy moet
>>> eers die lang sykante oorvou en dan die twee kopkante. Dan vou jy hom oor
>>> die breedte en dan oor die lengte......nie dat ek self eintlik verstaan nie.
>>> Dis waarvoor daar 'household appliances' [vroumense] is!
>>> "Hessie" wrote in message
>>> news:1141905304.159464.152340@j52g2000cwj.googlegroups.com.. .
>
>>> Otterkop skryf
>
>>>> Kry vir jou plat bokse , die soort waarin jy jou fancy mans hemde koop en
>>>> sit dit daarin
>>> Ek dink nie dit sal Annette se probleem oplos
>>> nie. Haar probleem ( net soos myne) is 'n
>>> eksistensiële en geometriese probleem. Logies
>>> behoort mens die ding met die vier hoeke
>>> mooi netjies in mekaar te laat pas. Maar dit
>>> werk nie so nie. Ek dink ek moet 'n "paslaken"
>>> neem en die probleem vir my man stel, en sien
>>> wat hy daarvan maak.
>
>>> Gloudina
>
>> Dit is mos nie moeilik nie.
>> As julle nie eens lakens kan opvou nie,
>> wonder ek of julle kan regte koffie maak - of putu pap.
>> L van Pas
>
> wonder waarom sou dit wees dat niemand react het
> op die fotos van paslakens nie. Of het niemand
> gekyk hoe dit gevou word nie?
>
> Gina
Ek het die moer in geraak omdat dit my bandwydte opgevreet het toe dit probeer
laai het in my nuusleser, toe stop ek die aflaai en merk dit as gelees.
--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 14 07:06:21 UTC 2025
|