Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Michael Laudahn
Michael Laudahn [boodskap #109322] |
Tue, 28 February 2006 05:51  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Enige voorstelle hoe om te werk te gaan om die poepol te laat verstaan om op
te hou cross post.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Michael Laudahn [boodskap #109344 is 'n antwoord op boodskap #109342] |
Tue, 28 February 2006 22:17  |
sebastiaan
Boodskappe: 13 Geregistreer: February 2006
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Hessie" schreef in bericht
news:1141162487.826044.31800@j33g2000cwa.googlegroups.com...
Riaan skryf
> Enige voorstelle hoe om te werk te gaan om die poepol te laat verstaan om
> op
> te hou cross post.
Ek dink mens sal na die Nederlandse en Belgiese
groep moet kruispos om hom beet te kry. As ons
hele klomp hom aanval en sê ons wil hom nie op
die Afrikaanse nuusgroep hê nie, sal dit miskien
werk. Maar moenie as rede aangee dat hy kruispos
nie, want ons sal dit self doen. Gee as rede dat
ons hom en sy opinies aanstootlik vind.
Gloudina
U kent die nieuwsgroep niet, het zal hen weinig kunnen deren
denk ik. het beste is om zelf de link naar deze groep weg te halen
elke keer want de meesten hebben vaak niet in de gaten dat ze crossposten.
Dan loop je toch nog wat berichten mis.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:59:41 UTC 2025
|