Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zuma-sirkus
Zuma-sirkus [boodskap #108879] |
Wed, 15 February 2006 06:06  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ai Tog, Miskien moet Zuma en sy regspan 'n lys indien van alle regters teen
wie hulle kwansuis 'n probleem sou wou hê.
Ook sommer 'n lys van alle ampsdraers op alle vlakke met wie hy, dmv van
vaderskap, 'n "biologiese verbintenis" sou hê.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Zuma-sirkus [boodskap #108945 is 'n antwoord op boodskap #108925] |
Fri, 17 February 2006 03:45  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ewe skielik word dit ontdek dat die eerbare vise-president 'n
buite-egtelike kind het. (Bewens sy 5 "wettige" vroue.)
Mens besef net hoe min weet ons werklik van hierdie ANC-leierskap
hofnarre. (Wie het nog kinders, met wie en waar. Wie slaap met wie?)
Is daar iewers 'n ondersoekende joernalis wat miskien kan help om
hierdie kan wurms se deksel oop te maak?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 10:56:17 UTC 2025
|